Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Laerskool Genl. De la Rey
vetseunvetseun
Tokkel-Treffers LP ....... DCL (PA) 4 1982
Kant Een:
1. Spanish Eyes (Kaempfert/Singleton)
2. Lentevrolikheid (R. Bornman)
3. Etude (Chopin/Verw. P. van Heerden)
4a. Liefste Madelein (Trad. C. Steyn)
...b. Grenswag (R. Bornman)
5. Heidi (Wagner/Weinzierl Burhn)
Kant Twee:
1a. Dolannes Melodie (De Senneville/Toussaint)
...b. Barcarolle (Offenbach/Verw. P. van Heerden)
2. Cumbanchero (Hernandes-Montero)
3. La Spagnola (Trad./Verw. P. van Heerden)
4. Petticoats De Portugal (Durso/Kahn)
5. Jim Muller Nr. 7 (J. Müller)

Die Orkes van Laerskool Genl. De la Rey is gestig in 1970, onder die bekwame leiding van die Hoof Mnr. Piet van Heerden, 'n bekende op die gebied van ligte musiek. Die Orkes word jaarliks aangevul met die nuwe lede, sodoende het die getalle altyd konstant gebly. Hul eerste plaat is uitgereik in 1971, en was 'h baanbreker op die gebied. Die resultaat was oorweldigend. Optredes in die TV-program "Kraaines", radio en verskeie stadskouburge het gevolg. Met hierdie opname lewer die orkes 'n pragtige verskeidenheid nommertiies wat wissel van 'n uitbundige Lentevrolikheid tot by die Etude van Chopin, wat in 'n moderne idioom gespeel word.
Harde werk, ywerige handjies en entoesiasme het gelei tot hierdie pragtige plaat.
Aangename luistergenot word u toegewens! - HERMA MINNAAR - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )