Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kupido
vetseun
20 Goue Treffers ....... CDSEL0185 2016 SELECT
1. Was Ek Maar 'n Digter
2. Kom Sê My Weer
3. Sy's Die Bossiekop
4. Speelgoed
5. Bosmoedertjie
6. Mollige Nooi
7. Jy Is So Wonderbaar
8. Kom Saam
9. Want Ek Is Lief Vir Jou
10. Drie Goue Jare
11. Lêplek Vir Twee
12. Sukkelbestaan
13. Ek Is 'n Gewone Man
14. Waarom Kla Ons Gedurig
15. Elke Draai Van Die Wiel
16. Soos Altyd
17. Glimlag
18. Miskien
19. Warm Country Hart
20. Country Te Koop met Cora Marie

vetseunvetseun
My Geestelike Gunstelinge . TOCMCD 2014 2011 FANTASIA

Cora Marie & Kupido
vetseun
Gootste Treffers & Duette 3CD . SELBCD919 2011 SELECT
Disk 1:
1. Gee Vir My 'n Bietjie Country
2. Gee Haar 'n Roos
3. Sonbrilletjies
4. Bou Op Jou Liefde
5. Hart Van 'n Ma
6. Blouwaterberge
7. Boer Se Kind
8. Dankie Vir Die Roos
9. Mamma Dis Spesiaal Vir Jou
10. 'n Kerskous Vir Cindy
11. Tommy Kom Terug
12. Dryfhout
13. Wyn In Die Paarl
14. Kromstert
15. El Alemain
16. Hooikoors
17. Jy Was Reg, Ek Was Verkeerd
18. Lente In Athene
19. O Ek Dink Aan Jou
20. Onthou Dit En Vergeet My
21. Sing Vir My 'n Country Liedjie
Disk 2:
1. Was Ek Maar 'n Digter
2. Kom Sê My Weer
3. Sy's Die Bossiekop
4. Speelgoed
5. Bosmoedertjie
6. Mollige Nooi
7. Jy Is So Wonderbaar
8. Kom Saam
9. Want Ek Is Lief Vir Jou
10. Drie Goue Jare
11. Lêplek Vir Twee
12. Sukkelbestaan
13. Ek Is 'n Gewone Man
14. Waarom Kla Ons Gedurig
15. Elke Draai Van Die Wiel
16. Soos Al
17. Glimlag
18. Miskien
19. Warm Country Hart
Disk 3:
1. Country Te Koop
2. Voorspoedige Lewensjaar
3. Wals Van Die Seer
4. Totsiens Sien Jou Weer
5. Jy En Daardie Motorfiets
6. Skemer Restaurantjie
7. Strek Jou Hand Uit
8. Net 'n Leeftyd
9. Ek Sal Terugkom
10. Hier Is Ons Weer
11. Waar Kuier Jy Snags
12. Ons Hoort Bymekaar
13. Bowe Alles
14. Liefdes Melodie
15. Bewaar Dit
16. Sonder Jou Is Ek Verlore
17. Wat Sal Gebeur
18. Totsiens Gister, Hello Môre

vetseunvetseun
U Regte Weë ..................... TOCCD454 FANTASIA
1. Veertig Dae En Veertig Nagte
2. U Regte Weë
3. Op My Knieë
4. Hy Is Die Redder
5. Want Hy Is Lief Vir My
6. Josef
7. Hy Lewe met Ronéll Erasmus
8. Was Ek Maar 'n Digter (Geestelike weergawe)
9. Dear God
10. Hy Is Die Lig
11. Silver And Gold
12. Al Wat Hy Wil Hê
13. Blessed Assurance met Cleo
14. Die Lewe Is Mooi
15. I Want To Stroll Over Heaven With You met Alan Ladd
16. Jesus Is My Lewe
17. Laat U Wil Geskied
18. Met Haar Trane Gewas

Many of you will remember the man with one of the biggest songs this country has seen to date "Was Ek Maar 'n Digter" this amazing artist was indeed one of South Africas sweethearts back in the 80s and 90s. Kupido has not released an album for the last 10 years, but after talking to Deon van der Merwe at Fantasia, decided to give his music career another huge jump start. With the huge success Fantasia is enjoying in the Country and Gospel market, there is no doubt, that an artist like Kupido, will only be a matter of time, before he climbs on to the national top 20 for outstanding sales.
The amazing songwriter, Rudi Claase, was brought in, along with Ronéll Erasmus, Deon van der Merwe, Alan Ladd ect, to write songs and boy they did not disappoint. The songs written for Kupido is really something that his old fans will enjoy, and they will also afford him a huge crowd that have not been buying fans in the past.

vetseun
Terug uit Afrika .................. TOCCD209 FANTASIA
1. Wat Het Jy Nou Aan My Gedoen?
2. Jy Is Die Liefde In My Lewe
3. Jy Breek Harte
4. Daardie Rok
5. Outydse Woorde
6. Hierdie Gedagtes
7. Waarom Doen Jy Dit Aan My?
8. Mollige Nooi
9. Ons Kom 'n Lang Pad Saam
10. Lied Van Die Natuur
11. Ek Gaan Leef
12. Tot Ek Self Weer Kan Staan
13. Kom Lê Net 'n Bietjie By My
14. Ek Sien 'n Nuwe Dag
15. Jy Is Jy
16. Ek Kom Saam
17. Jy Hoort Daar
18. Ek Wil So Graag
19. Ek Wil Langs Jou Staan
20. Ek Verlang My Dood Na Jou

Die Wessels Familie (in harmonie)
vetseun
Deur Die Bloed Gebind .... TOCCD162 FANTASIA

vetseun
The Heart And Soul Of Kupido 2CD . CDREDD673 2001 GALLO

vetseun
Was Ek Maar 'n Digter ... MORCD574 DAWN MUSIC

vetseun
Liefde Sal Oorwin .......... CDBSP2042 BSP
1. Liefde Sal Oorwin
2. Making Up For Lost Time
3. Young Love
4. Met Opsend Blind
5. Kyk Hoe Trek Die Meisie Aan
6. Remember
7. Liedjie Vir Cora
8. I Feel Lucky
9. Jy Was Maar Altyd Daar
10. Island In The Stream
11. Oë Van 'n Kind
12. Sukkelgang
13. Die Sterre Kan Getuig

vetseun
Cupido LP ............................ SPAN 546 PANORAMA
Kant Een:
1. Far Away
2. Home Is
3. I'll Do It All Again met Cora Marie
4. Tilana
5. If I Were A Poet
6. You Are Too Precious
7. It's Allright
Kant Twee:
1. Glimlag
2. Ek Mis Jou
3. Daar Is Die Wildernis met Cora Marie
4. Sien Jou Weer
5. Een Twee Drie
6. Die Een Is Nes Die Ander
7. Daar Is 'n Plek

vetseunvetseun
Far Away / Home Is 7" .... PAL 5906 1986 PANORAMA
Side One:
1. Far Away (Kupido)
Side Two:
1. Home Is (Kupido)

Produced by Corrie Myburgh
Arranged by Fransua Roos
'n Corrie Myburgh Production

vetseunvetseunvetseun
Warm Country Hart / Jy Is Hier By My 7" . PAL 5814 1985 PANORAMA
Kant Een:
1. Warm Country Hart (Kupido)
Kant Twee:
1. Jy Is Hier By My (Kupido)

Musiekverwerkings deur Fransua Roos
Produksie deur Corrie Myburgh

met Cora Marie
vetseunvetseun
50 - 50 LP .................. PANL 40080 1985 PANORAMA/CBS
Kant A:
1. Huis Toe
2. Daardie Oë
3. If I Should Lose You Now
4. Sing Vir My 'n Country Liedjie
5. Lady
6. Vakansietyd
7. Ek Het Vir Jou
Kant B:
1. Warm Country Hart
2. Ek Is Verlief Op Jou
3. Hierdie Roos
4. Superman
5. Boer Se Kind
6. Jy Is Hier By My
7. Mama You Taught Me

'n Inheemse Suid-Afrikaanse produk
Repertoire, bestuur en produksie deur Corrie Myburgh
Musiekverwerkings deur Fransua Roos
Alle koorwerk deur Cora Marie en Kupido, asook Louw Wessels (op Huis Toe)
Alle liedjies oorspronklike komposises van Kupido, behalwe Sing Vir My 'n Country Liedjie en Vakansietyd deur Jurie Els en Manel Bot
'n Cora Marie Produksie

Cora Marie En Kupido
vetseunvetseunvetseun
Country in Harmonie - Vol. 2 LP . PANL 40060 1984 PANORAMA
Kant Een:
1. Voorspoedige Lewensjaar
2. Net 'n Leeftyd
3. Ons Hoort Bymekaar
4. Ek Sal Terugkom
5. Sonder Jou Is Ek Verlore
Kant Twee:
1. Min Dae
2. Hier Is Ons Weer
3. Waar Kuier Jy Snags
4. Jy En Daardie Motorfiets
5. Verre Paaie

'n Inheemse Suid-Afrikaanse produk
Repertoire, bestuur en produksie deur Corrie Myburgh
Komponis: Kupido
Musiekverwerkings deur Alistair Coakley
Opgeneem in die musiekateljees van Ovation
Klankopname deur Martin Moss
'n Corrie Myburgh produksie

vetseunvetseun
Want Ek Is Lief Vir Jou LP . PANL 40049 1984 PANORAMA
Kant Een:
1. Want Ek Is Lief Vir Jou
2. Mollige Nooi
3. Miskien
4. Bosmoedertjie
5. Drie Goue Jare
Kant Twee:
1. Kom Saam
2. Sukkelbestaan
3. Jy Is So Wonderbaar
4. Sy Is Die Bossiekop
5. Lêplek Vir Twee

'n lnheemse Suid-Afrikaanse produk
Repertoire, bestuur en produksie deur Corrie Myburgh
Musiekverwerkings deur Alistair Coakley
Opgeneem in die musiekateljees van Ovation
Klankopname deur Peter Thwaites
Omslagfoto deur Marlene Miller
Alle koorwerk deur Kupido
Al die liedjies is oorspronklike skeppings van Kupido
''n Corrie Myburgh-produksie

met Cora Marie
vetseunvetseun
Voorspoedige Lewensjaar / Min Dae 7" . PAL 5621 1984 PANORAMA
Kant Een:
1. Voorspoedige Lewensjaar
Kant Twee:
1. Min Dae

Cora Marie En Kupido
vetseunvetseunvetseun
Country in Harmonie TC/LP . PANL 40030 1983 CBS INC/GRAMAPHONE CO/PANORAMA
..Kant I
1. Country Te Koop
2. Waarom Sy So Lyk
3. Totsiens Sien Jul Weer
4. Huisvrou "Blues"
5. Bossiekop
6. Strek Jou Hand Uit
..Kant II
1. Waar Sal Ek Die Liefde Vind?
2. Bymekaar
3. Kroegmaniere
4. Skemerrestaurantjie
5. Wals Van Die Seer

'n Inheemse Suid-Afrikaanse produk
Repertoire, bestuur en produksie deur Corrie Myburgh
Musiekverwerkings deur Allistair Coakley
Opgeneem in die musiekateljees van Satbel
Klankopname deur Phil Audoire
Alle koorwerk deur Cora Marie en Kupido
Al die liedjies is oorspronklike komposisies van Kupido
"'n Corrie Myburgh produksie"

vetseunvetseunvetseunvetseun
Country Uit Die Hart TC/LP . 60 40027/PANL 40027 1983 PANORAMA
Kant Een:
1. Was Ek Maar 'n Digter
2. Vanaand Verlang Ek
3. Kom Sê My Weervetseun
4. Speelgoed
5. Deurmekaar
Kant Twee:
1. Waarom Kla Ons Gedurig
2. Elke Draai Van Die Wiel
3. Vrou Alleen
4. Vir Altyd
5. Eensaamheid

SUID-AFRIKA soek al Iankal na 'n sanger wat Country-musiek in Afrikaans kan sing. In Kupido het Corrie Myburgh uiteindelik die antwoord gevind.
Kupido is uiters talentvol. Hy beskik nie nat oor 'n veelslydige stem wat ideaal vir die soort musiek geskik is nie, maar dit is veral oor sy talent as liedjieskrywer waaroor ek baie opgewonde is. Nodeloos om te sê dat ek verskeie van sy liedjies ook op my plate opgeneem het.
Ek is seker dat Kupido sa eerste langspeelplaat baie goed deur die publiek ontvang sal word. AI die nommers op die plaat is ware Country-nommers, maar almal is ook oorspronklike materiaal waarby Suid-Afrikaners maklik aanklank sal vind.
"Was Ek Maar 'n Digter" het as kortspeler reeds 'n treffer geword. Veral die Iirieke is kenmerkend van die treffende eenvoud waarmee die nuwe musiekvonds daarin slaag om Iewenswaarhede aan sy toehoorders oor dra.
My beste wense vir die nuwe langspeelplaat. - TOMMY DELL - omslag

'n Inheemse Suid-Afrikaanse produk
Repertoire, bestuur en produksie deur Corrie Myburgh
Musiekverwerkings deur Fransua Roos
Alle koorwerk Kupido
Alle liedjies is oorspronklike komposisies van Kupido
"'n Corrie Myburgh Produksie"

vetseunvetseun
Was Ek Maar 'n Digter / Vanaand Verlang Ek 7" . PAL 5383 1982 PANORAMA
Kant Een:
1. Was Ek Maar 'n Digter
Kant Twee:
1. Vanaand Verlang Ek

Cora Marie en Kupido
vetseunvetseun
Totsiens Gister, Hello Môre TC/LP . 50 653 PANORAMA
Kant Een:
1. Bewaar Dit
2. Liefdesmelodie
3. Johannesburg, Johannesburg
4. Ek Het Jou Gevind
5. Saam Het Ons Gesing
Kant Twee:
1. Leer My Net Ken
2. Tot Siens Gister, Hello Môre
3. Wat Sal Gebeur?
4. Bowe Alles
5. Jy En Ek

Chris & Kupido
vetseun
Chris & Kupido LP ..........................
Kant Een:
1. Sou Iemand Vra
2. Neem My Saam
3. Lewensbrug
4. Duisendmaal
5. Kom Vannag In My Drome
Kant Twee:
1. Love Fever
2. Lady
3. Blue Baby Blue
4. I Will Soon Be Leaving
5. Call Call


ook op :
Skittersterre - Was Ek Maar 'n Digter


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)