Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Koos Kombuis (skryf)


Koos Kombuis - Meer As Statistieke VID >>> (2020)

Fokofpolisiekar - "Kan jy my skroewe vir my vasdraai?" - 2020 Koos Kombuis
vetseun
- SUPERLYN VAN DIE DAG 2020/07/28 - "Kan jy my skroewe vir my vasdraai?" - Hemel Op Die Platteland --- Koos Kombuis

2020 09 22 - Kompleks met Koos Kombuis en Deon Meiring, kyknet.dstv.com

Kompleks
vetseunLAAI AF
TV 9x30min ................... 2020 kykNET/DSTV
meer hier

André Letoit
vetseun
Ver Van Die Ou Kalahari LP ........... 2018 SHIFTY RECORDS
Kant 1:
1. Ontug In Die Lug
2. Elmarie
3. Swart Transvaal
4. Voedselvergiftiging
5. Lalie
6. Bar Op De Aar
Kant 2:
1. Valerie
2. Ver Van Die Ou Kalahari
3. Coca-Cola Nooi
4. Lady Van Die Bo-Dorp
5. Boer In Beton

André Letoit
vetseun
Ver Van Die Ou Kalahari .... PR018 2018 PERMANENT

vetseunLAAI AF
Koos Kombuis - Live in Secunda 1996 VID >>> (2018)
- Jan Ram - Alternatiewe Afrikaanse Musiek

vetseun
Langpad Na Lekkersing . KKCD 10 2017 KOOS KOMBUIS
1. Waantoe Gaan Ons Nou?
2. Huil Sonder Trane
3. Blou Maan
4. Ek Wil Net Huistoe Gaan met David Kramer
5. The Intergalactic Muesli Song
6. Maanlig-Aand In Ou Parys
7. Pa En Ma Blues
8. Alleen
9. The Universe Is Weightless
10. Cool Paradys
11. Die Man Agter Die Masker
12. Tuisbly-Kitaar met Anna Davel
13. Langpad Na Lekkersing
14. Wag Hier Tot Die Son Opkom
15. Die Trots Suid-Afrikaanse Fokkol Song
vetseun
vetseun
'n Vlooi in die Vakansiebus ............. 2015
- Kinderstories deur Anna Emm
- Voorgelees deur Koos Kombuis
1. Waar Die Vlooi Opgeklim Het
2. Waar Die Wiel Weggerol Het
3. Waar Hulle Vir Ouma Verloor Het
4. Waar Hulle Opgeëindig Het

Die Van der Merwes het 'n vakansiebus wat heel jaar lank onder die bome in hulle agterplaas in Pretoria staan. Een keer 'n jaar word die vakansiebus onder die bome uitgetrek, skoongemaak, volgelaai en reggemaak vir die langpad see toe. Vrederalie die vlooi is ook lus vir 'n vakansie. Maar Mosselaai is ver, en toe die Van der Merwes se vakansiebus by die petrolstrasie in Bloemfontein stop, besluit Vrederalie om in te spring en saam te ry... met skreeusnaakse gevolge!

vetseunvetseun
Niemandsland & beyond! / Ver Van Die Ou Kalahari 2CD . 2014 SHIFTY RECORDS
Disk 1: Niemandsland & beyond! CD
Disk 2: Ver Van Die Ou Kalahari CD

Limited Edition 2014 "Shifty 30" double CD release of the first two albums by South African singer songwriter icon Koos Kombuis.

All tracks were recorded live onto two tracks at Shifty Studio in May 1987. I wanted the atmosphere of the recording to be just like the demo of these songs that André had sent me. So when he came up from Cape Town to do the recordings, I pointed him to the microphone, switched on the tape recorder and went and drank tea for an hour and a half. Apart from the kak quality raps that were taken from that original cassette, what you have in your hands is what happened in that fateful session, puisies and all. - The Producer, Lloyd Ross

vetseun
Legendes Van Suid Afrika . CDPS 295 2014 GALLO
1. Johnny Is Nie Dood Nie
2. A.W.B. Tiete
3. 30 Silwer Sikkels
4. Kaptein Koebaai
5. Lisa Se Klavier
6. Travel In Staail
7. Babilon
8. Kytie
9. Bicycle Sonder 'n Slot
10. Elke Boemelaar Se Droom
11. Sommige Ou Tannies-Blues
12. Rooi Kombuis
13. Huisie By Die See
14. Onder In My Whiskeyglas
15. Voete Van Johannesburg
16. Winterkind

vetseunvetseun
Kaalvoet Oor Die Drakensberg ...... 2013
1. Magnus Min My
2. Kaalvoet Oor Die Drakensberg
3. Dis Mooi Ja
4. Kaapstad Bly By My
5. Onder In My Whiskeyglas
6. Oupa Se Huis
7. Piekanien
8. Die Onbekende Digter
9. Die Mure Van Jerigo
10. Verbruiker-Vastrap
11. 'n Lovesong (Die Einde Van Die Tape)

In 1987 neem ek 'n handvol song op en stuur dit aan Lloyd Ross by Shifty Records. Hy het toe reeds my eerste pogings op 'n album, Ver Van Die Ou Kalahari, uitgereik. Die liedjies neem ek in my woonstel op, getape bo-oor radio vervolgverhale en advertensies. Die klankkwaliteit is swak en my verkoue help ook nie. In 'n brief, wat ek saam met die tape aan Lloyd stuur, skryf ek:

"In spite of my acutely obvious lack of technical guitar finesse I'm really eager for more gigs."

Die lirieke is rou en moet gehoor word in konteks van die tye waarin dit geskryf is. P.W. Botha, Magnus Malan en die NG Kerk was aan die stuur van sake, daar het 'n noodtoestand in Suid-Arika geheers, sensuur het hoogty gevier en vir ouens soos ek was daar geen hoop op 'n loopbaan in die Afrikaanse luisterliedjie-mark nie. Ons was nog nie eers alternatief nie, ons was net ongewens, 'n lastige doring in die vlees van die establishment.

vetseun
Madiba Bay / Koos Kombuis 2CD . KKCD 08 2012 KOOS KOMBUIS

Koos Kombuis (born André le Roux du Toit, November 5, 1954) is a South African musician, singer, songwriter and writer who became famous as part of a group of anti-establishment maverick Afrikaans musicians, who, under the collective name of Voëlvry (meaning "Outlawed"), toured campuses across South Africa in the 1980's, to "liberate Afrikaans from the shackles of it's past". Fellow musicians of this movement were Johannes Kerkorrel and Bernoldus Niemand (James Phillips).

vetseun
Blou Kombuis / Bloedrivier 2CD . KKCD 07 2012 KOOS KOMBUIS

vetseunvetseun
Dertien ............................... KKCD 06 2012 KOOS KOMBUIS
1. Jy's My GPS
2. Hierdie Kamer
3. Op 'n Donkie
4. Stille Water
5. Dankie, Madiba
6. Ouma & Oupa-Blues
7. Vet Vrou
8. Fat Cat Vastrap
9. Nieu-Bethesda
10. Die Profeet
11. Water Van Die Lewe
12. Townships Van Die Hart
13. Ek Dood

vetseunvetseun
Die Bekroonde Kunstenaars . CDPS 048 2011 GALLO
1. Boer In Beton
2. Rooi Kombuis
3. Travel In Staail
4. Bicycle Sonder Slot
5. Kaptein
6. Kaptein Koebaai
7. Prayer For Port St. Johns
8. Sommige Ou Tannies-Blues
9. Springbokheld
10. Voete Van Johannesburg

vetseunvetseun
Koos Kombuis ................... KKCD 03 2009 KOOS KOMBUIS/SELECT
1. Suid Van Capricorn
2. Geel September
3. Ek Is 'n Brug
4. The Faith Song
5. Lisa Se Klavier
6. Net 'n Bietjie Stilte met Churchil Naudé
7. Bicycle Sonder Slot
8. You Built The Wall
9. Onder In My Whiskeyglas
10. Die Laaste Dag Van Die Fees
11. Lady Van Die Bo-Dorp II
12. Resessie-Blues
13. Atlantis In Jou Lyf
14. Ek Wens Ek Was Daar
15. Slaan Daai Dromme
16. Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê
17. Swart September
18. Pinotage Song
19. Hidden Track

vetseunvetseunvetseun
Bloedrivier ......................... KKCD 02 2008 KOOS KOMBUIS/SELECT
1. Die Fokkol Song
2. Hoe Lank Moet Ons Nog Sorry Sê?
3. Oumense Moenie In Die Water Mors Nie
4. Reconciliation Day
5. Mercy Me
6. Fat Cat Piete
7. Baas Jack
8. Die Einde Van Die Reënboog
9. Katrina - The Aftermath
10. Johnny Is Nie Dood Nie
11. Waar Is Mandela?
12. Matjiesfontein
13. Anderkant Die Longdrop
14. Hidden Track (Sit Dit Aan)
- LYN VAN DIE DAG 2021/01/07 - " ... My voorvaders het hulle man gestaan teen die koloniale Engelsman, hulle het gefight vir taal en selfrespek, hulle het geweier om die koningin se gat te lek ... " - Hoe Lank Moet Ons Nog Sorry Sê? (litnet.co.za)

met Schalk Joubert, Willem Möller, Melissa van der Spuy, Kevin Gibson, Hanepoot van Tonder, Adriaan Brand, Nicole Holm, Francois Blom, Anton Goosen, Stef Bos, Gert Vlok Nel, Brenda Burnit, Lente Louw, Hilandi du Toit, Gerald Clark, Schalk van der Merwe, Vernon Swart, Rick Stander, Pietman Geldenhuys, Robin Auld, Michael Horn, Michelle van Dyk, Natalie Chapman, Phillip Pretorius, Werner van der Hoven, Rocco de Villiers, Brendan Hollins


Koos Kombuis - Reconciliation Day vetseun, 24.com
Kry Die Fokkol Song by 24.com

met Valiant Swart
vetseun
'n Jaar In Die Son ................. RR047 2003 RHYTHM RECORDS
1. Langs Die Goue Rivier
2. 'n Kaartjie Van Koos
3. 'n Jaar In Die Son
4. Salaam
5. Kleinmond Koebaai
6. Liedjie Vir Marleen
7. Met My Stukkende Kitaar
8. Who Do You Sue?
9. Song Vir Swakopmund
10. Insomnia
11. Buiteperd
12. My Magic Goeie Fee
13. Diknek En Kleintandjies
14. Die Apokaliptiese Akapella
15. 'n Jaar In Die Son (Instrumenteel)

met Simon Orange, Schalk Joubert, Tim Rankin, Albert du Plessis, Sunset Studios

vetseunvetseunvetseun
Equilibrium ........................... RR033 2002 RHYTHM RECORDS
1. Picasso Se Song
2. Wrapped Around The Moon
3. Sestien Jaar Met 'n Vals Kitaar
4. Kerke Van Die Nag
5. Skadugirl
6. Equilibrium Met Lithium
7. My Apologie ...
8. Luierliedjie
9. African Skyline ....
10. Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reën Nie .....
11. Lalie Dub Remix
12. Oorlog Van Die Lem
13. Op Die Plaas
14. Ou Mense Wil Nie Ruk-En-Rol Nie
15. Bach By Die Voortrekkermonument

met produksie deur Albert du Plessis van Rhythm Records, (Om Te Breyten, Mondmusiek en Lady One), opneem en meng Jürgen von Wechmar van Wilde Als faam en bg Breyten uitgawes, mastering Tim Lengfield....die band saam met wie koos opgeneem het is die spasieuse Benguela, sien hulle ook saam met Kalahari Surfers by WOM2. kry meer informasie by kooskombuis.coza oor elke liedjie spesifiek, dit kan by oneworld bestel word.
nie net 'n Koos Kombuis CD nie maar een wat spog met 'n cover deur die wêreldbekende Bitterkomix-man Conrad Botes, en soos met die tweede reën digbundel-cover verleen dit defnitief 'n inheemse bekende inpas gevoel aan die CD ... asof dit nodig is om enigsins uit te brei oor enige-iets koos, deurlopend. as die idee of sieningspunte en melodieuse koor vertellings hier teen nommer 4 of so nog nie inslag vind nie sal 5 en 6 se absorbering deur 7, 8 verhoog word en net as jy dink jy het dit, 10 en 'n nuwe ou een Lalie geremix en dan 12 vanaf blou kombuis kompilasie wat met trefkrag die taak verrig. 13 en 14 (met heerlike impressionisme van begeleiding) is teksboek Koos Kombuis gedigte en saam met 15 is die CD immergroen en heel sonies tydloos saam met die ander wat deesdae verteenwoordig. as jy nie verstaan of verset toon nie, hierdie CD sal help, verwys na kobus cd vir kamer opwekking ... skakels : kooskombuis.coza : oneworld.coza

vetseun
London Video
'n LIVE opname van gig in Londen

vetseunvetseun
Greatest Hits ................ GWVCD 30 2000 GALLO WORLD VISION
1. Lisa Se Klavier
2. Boer In Beton
3. Johnny Is Nie Dood Nie
4. Onder In My Whiskeyglas
5. Bicycle Sonder 'n Slot
6. Travel In Staail
7. Springbokheld
8. Rooi Kombuis
9. Kytie
10. Winterkind
11. Lalie
12. Huisie By Die See
13. A.W.B. Tiete
14. Babilon
15. Verslaaf Aan Ruk-En-Rol
16. Die Sommige Ou Tannies-Blues
17. Almal Kaffers

"...niemand weet van my pyn, want dit ..."

skakels : iafricareview

vetseun
Blou Kombuis ..................... KK 001 2000 KOOS KOMBUIS
1. Lisa Se Klavier
2. Hartseerland
3. Lente In Die Boland
4. Oorlog Van Die Lem
5. Huisie By Die See
6. Liefde Uit Die Oude Doos
7. Everybody Wants You
8. Johnny Is Nie Dood Nie
9. Verslaaf Aan Ruk-En-Rol
10. Paranoia In Parow-Noord
11. Die Sommige Ou Tannies-Blues

"...en alles is normaal net soos dit hoort ..."

met Albert Frost

skakels : amuzine : news24

vetseunvetseun
Koos se Mooiste Love Songs . WILD014 1998 WILDEBEEST
1. Lisa Se Klavier
2. Coca-Cola Nooi
3. Liefde Uit Die Oude Doos
4. Springbokheld
5. Lady Van Die Bo-Dorp
6. Gipsy In Jou Oë
7. Atlantis In Jou Lyf
8. Onder In My Whiskeyglas
9. Mona Lisa
10. Pockets Of Your Jeans
11. Bicycle Sonder Slot
12. Sweet Freedom
13. Rooi Kombuis

... " .. en toe jy wou bly, was die antwoord, nee .. "

met Piet Botha en Anton Goosen

Koos se Boks 2CD
vetseunvetseunvetseunvetseun
Disk 1: Blameer Dit Op Apartheid . WILDE 001 1997 WILDEBEEST
1. Almal Kaffers
2. Liela Se Kitaar.
3. A.W.B. Tiete.
4. Blameer Dit Op Apartheid.
5. Everybody Wants You.
6. Verslaaf Aan Ruk-En-Rol.
7. Losers Universe
8. Roger Waters

"Gee my nog 'n stukkie van daai opstyg-afkoel"

Koos se Boks 2CD
vetseunvetseunvetseunvetseun
Disk 2: Madiba Bay ....... WILD 004 1997 WILDEBEEST
1. Rock & Roll
2. Madiba Bay
3. Hartseer Land
4. Who Killed Kurt Cobain?
5. Winterkind
6. Sweet Freedom
7. Atlantis In Jou Lyf
8. Pockets Of My Jeans
9. Mona Lisa
10. Huisie By Die See
11. Live Beyond The Law
12. Voortrekker Road
13. Duco Box Rasta
14. Hidden Harry

"...tussen drome en reality ..."

vetseunvetseunvetseunvetseun
Niemandsland & beyond! . SHIFTY01 TC/SHIFTCD 35 1990/2006 SHIFTY RECORDS/BANGCD03 1994 TICTICBANG
1. Paranoia
2. Liefdeskwela
3. Lisa Se Klavier
4. Bomskok Babelaas
5. Blond & Blou
6. Swart September
7. Babilon Blues
8. Autobank Vastrap
9. Sweet Paradise
10. Kaalvoet
11. Onder In My Whiskeyglas
12. Baskitaar
13. Susanna Van Agulhas

" .. tra-la la-la la-la-la-la-la ..."

Onder In My Whiskeyglas ook opgeneem deur Stef Bos en Johannes Kerkorrel (getransformeer)

vetseunLAAI AFvetseun
Elke Boemelaar Se Droom . CDGMP 40452 1994 "HOUSE OF BUSHROCK" GALLO
1. Intro: Radio Kombuis (1)
2. Travel In Staail
3. Boer In Beton
4. Bicycle Sonder Slot
5. Kytie
6. Rooi Kombuis
7. Prayer For Port St. Johns
8. Ons En Hulle
9. Kaptein Koebaai
10. Lisa Se Klavier
11. Elke Boemelaar Se Droom
12. Radio Kombuis (2)
13. Springbokheld
14. 30 Silwer Sikkels
15. Johnny Is Nie Dood Nie
16. Radio Kombuis (3)
17. Babilon
18. Radio Kombuis (4)
19. Die Sommige Ou Tannies-Blues
20. Radio Kombuis (5)
21. Voete Van Johannesburg
22. Boer In Beton Reprise

"soete stilte word 'n vroedvrou - stukkies dood ..."

Koos Kombuis, James Phillps & Warrick Sony
vetseunLAAI AF
Live at Dawson's ................................1991
1. Lisa Se Klavier & Shaun Naidoo's Perfect Chicken Briyani

vetseun
Wit Uhuru ..........................................
- 'n LIVE opname, party in Nederlands

André Letoit - Ver Van Die Ou Kalahari
vetseunLAAI AFvetseunvetseunvetseun
Ver Van Die Ou Kalahari LP/CD . SHIFTCD 21/BANGCD013 1987/1990/2006 SHIFTY RECORDS/TICTICBANG/SJAMBOK MUSIC
1. Ontug In Die Lug
2. Elmarie
3. Swart Transvaal
4. Voedselvergiftiging
5. Lalie
6. Bar Op De Aar
7. Valerie
8. Ver Van Die Ou Kalahari
9. Coca-Cola Nooi
10. Lady Van Die Bo-Dorp
11. Boer In Beton
12. In Afrikaans
13. Saamwoon
14. Favourite Goed

"net ter wille van die record ..."

André Letoit met "Jimmy Blues (Bernoldus Niemand) (Kakkerlakke)", "Bokkie Buys (Piet Pers van die Gereformeerde Blues Band) (Kakkerlakke)", "Steve the Hippy (tromme) (Kakkerlakke)", "Olifant Stander (kitaar) (Kakkerlakke)"

met Bernoldus Niemand
vetseun
Niemandsland TC . SHIFTY01 TC 1989 SHIFTY RECORDS
.....
Onder In My Whiskeyglas
Paranoia In Parow-Noord
Swart September
Lisa Se Klavier
.....

vetseunvetseun
Onder In My Whiskey-Glas / Lisa Se Klavier (Promo) 7" . SHIS 10 1989 SHIFTY RECORDS
Kant Een:
1. Onder In My Whiskey-Glas (Koos Kombuis)
Kant Twee:
1. Lisa Se Klavier (Koos Kombuis)

Arranged by Bernoldus Niemand

Koos Kombuis
vetseunLAAI AF
Ou Kalahari Out​-​Takes .................... 1987
1. Imagine Ek & Jy
2. Joburger
3. Wit Soos Switzerland
4. Ver Van
5. Toilet Poem
6. Surfer Girl
7. ST Intro Poem
8. Saterdag In Goodwood
9. Rap
10. Lewensverhaal
11. Letitia
12. Lady Van Die Bodorp
13. Joburger
14. Imagine Ek & Jy
15. Fokkof Pavlov
16. Dans In Afrikaans
17. Coco Cola Nooi
18. Bye Bye Lulu-raai
19. Blou Truie
20. Antjie Krog
21. Afrikaanse Kugel

André Letoit
vetseun
Ou Kalahari Outakes TC . 1987 SHIFTY RECORDS
1. Imagine Ek & Jy
2. Joburger

vetseunvetseunLAAI AF
Voedselvergiftiging (The Demo Tape) TC . 1986 SHIFTY RECORDS
- The demo tape audio that launched a career
Kant Een:
- Bar Op De Aar *
- Voedselvergiftiging-Vastrap
- Ballade Van Die Bose Tikster (Elmarie I)
- Coca-Cola-Nooi *
- Lady Van Die Bo-dorp
Kant Twee:
- Ek's 'n Jo-burger †
- Ontug In Die Lug *
- Elmarie Van Van's Café (Elmarie II)
- Jakarandastad (Fragment)
- Bring Vir Die Harlekyn Cocaine (Volksmedley)

alle songs se lirieke deur andre letoit, toonsettings van * deur jillian botha en deur † deur therese fencham André Letoit was totdusver aan die Afrikaanse Publiek bekend as prulskrywer. Hierdie is sy eerste bydrae tot die lirieke-revolusie. - A le Roux du Toit

The original demo tape audio that launched the career of the legend Koos Kombuis (AKA André Letoit)... received on cassette in the mail in 1986 by Shifty Records!


Koos Kombuis - Babilon Blues VID >>>
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/09/24 (Kultuur Dag)


Koos Kombuis - Lisa Se Klavier VID >>>
- LIED VAN DIE DAG 2020/09/24 (Kultuur Dag)

vetseunvetseunvetseun
Niemandsland TC/LP . ZSHI 035/SHIB 035 1985 SHIFTY RECORDS/SJAMBOK MUSICvetseun
Kant A:
1. Paranoia (André le Toit)
2. Liefdeskwela (André le Toit)
3. Lisa Se Klavier (André le Toit)
4. Bomskok Babelaas (André le Toit)
5. Blond & Blou (André le Toit)
Kant B:
1. Swart September (André le Toit)
2. Babilon Blues (André le Toit)
3. Sweet Paradise (André le Toit)
4. Kaalvoet (André le Toit)
5. Onder In My Whiskeyglas (André le Toit)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/12/31 - - Bomskok Babelaas >>>

Prod and Eng by Lloyd Ross at Shifty Studios

vetseun
Ver Van Die Ou Kalahari TC . SHIFT 21 1984 SHIFTY RECORDS
Kant 1:
1. Ontug In Die Lug
2. Elmarie
3. Swart Transvaal
4. Voedselvergiftiging
5. Lalie
6. Bar Op De Aar
Kant 2:
1. Valerie
2. Ver Van Die Ou Kalahari
3. Coca-Cola Nooi
4. Lady Van Die Bo-Dorp
5. Boer In Beton
- LYN VAN DIE DAG 2020/11/02 - " ... ek's 'n Boer in beton, soos Oom Paul op ou Kerkplein, niemand weet van my pyn, want ek is goed vermom ... " - Boer In Beton

produseer, Louis Tross

vetseun
Lente In Die Boland TC ......................
Kant Een:
1. Intro Vir Kant 1
2. Gebed Vir 'n Huishulp
3. Magnus Min My
4. Lente In Die Boland
5. Kakpraat 1
6. Fak Medley
7. Op My Balkon
Kant Twee:
1. Intro Vir Kant 2
2. 'n Huis In Lauderstraat
3. Kakpraat 2
4. Nog 'n Aand In Philippolis
5. Vakansie In Lusaka

vetseun
Eendrag Maak Bach .......... 3RD EAR MUSIC
.....
Kaptein Koebaai
Johnny Is Nie Dood Nie
Springbokheld
Die Sommige Ou Tannies-Blues
Bicycle Sonder Slot
Paranoia In Parow-Noord .....
.....


Kombuis musiek
ook op :
Voëlvry DVD
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange
OK10 Rock - Sestien Jaar Met 'n Vals Kitaar
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 3 - Kerke Van Die Nag
Volksbesit - Hasie
Musiek met "feel" - Bicycle Sonder 'n Slot
Geraas: Allesbehalwe Vol. 1 - Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reën Nie
Afrikaanse Reggae - Babilon
Vloek Van Die Kitaar - Kaalvoet, Bomskok Babelaas
Zing Top 10 - Lisa Se Klavier
Woema - Sestien Jaar Met 'n Vals Kitaar
Skallabrak - Musiek vir my Spaceship - Kytie, Verslaaf
Afrikaanse met Attitude - Blameer Dit Op Apartheid
Alternatief Op Sy Beste 2 - A.W.B. Tiete, Onder In My Whiskeyglas, Lied Van Die Kabeljoue
Die Beste vanDozi En Vriende - Boklied
Voëlvry Die Toer klomp
Draadloos Volume 1 - Lisa Se Klavier (2002)
Boland Bash / Insig CD - Johnny Is Nie Dood Nie (2001)
Tydloos 2 - Lisa Se Klavier
Sonvanger - Lied Van Die Boland, Hartseerland
Oppikoppi Bushveld Blast - Johnny Is Nie Dood Nie
Oppikoppi Live - A.W.B. Tiete
Skouspel 2001 - Lisa Se Klavier, Onder In My Whisky Glas
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 2 - Lisa Se Klavier
Muses op Besoek - Lisa Se Klavier
Alternatief Op Sy Beste - Bar Op De Aar
Ekslusief - Lisa Se Klavier
Splashy Fen 10 Years - Johnny Is Nie Dood Nie
Diep - Musiek vir jou Siel - Lalie
Tassenberg All Stars - Onder In My Whiskeyglas, Kytie
Wingerd Rock 1 - Beethoven is Dying, Verslaaf
Voëlvry - André le Toit - Boer In Beton
Houtstok Rockfees - Die Sommige Ou Tannies-Blues



skakels : kooskombuis.coza : oneworld.coza : anna's page - lirieke + pics : intekom interview : harold gess photography - foto's van al die grotes : naspers argiewe (burger,beeld,rapport,volksblad,city press)














Koos Kombuis Gig/Flyer-blad



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)