Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Koos & Hester Nortjé
vetseunvetseun
So Het Hulle Gesing: Koos & Hester Nortjé . CDTGE 39 2000 GALLO
1. Het Jy Gedink Om Te Bid
2. Gaan My Nie Verby, O Heiland
3. Een Wit Angelier
4. Hel In Die Dodesel
5. Die Foto Van My Moeder
6. Blomme Vir My Moeder
7. Hul Mammie Was Reeds Dood
8. Trouklokke
9. Pand Van Liefde
10. Liefde Getrou
11. My Meisie
12. By Die Kis Van My Liefling
13. Lente
14. Rose Vir Jou
15. Seuntjie
16. Die Wiele Rol
17. Blyvooruitzicht Ramp met Evans Lodder
18. Veilig In Jesus Se Arms met Evans Lodder
19. Die Skip Wat Vaar met Johanna van Staden, Hettie
20. Die Twee Kleine Meisies met Johanna van Staden
21. Ons Moet Nie Twyfel
22. My Ryperd
23. Nog 'n Soentjie, Nog 'n Drukkie met Johanna van Staden
24. Sy Jodel Vir My met Johanna van Staden, Hettie
25. Ek Wandel Met God
26. Die Wêreld Is Nie My Tuiste
27. Oom Kosie Se Streke (solo, Hester)
28. Totsiens Hester (solo, Koos)
29. Wonde In Sy Hande
30. Die Stad Van Goud
31. Hoe Swaar Moes Ek Kry

Koos & Hester Nortjé met Johanna van Staden en Hettie Erasmus
vetseun
Sy Joedel Vir My LP ........... TRL-A 3102 TROUBADOUR

vetseun
So Skoon Is Die Lelie LP . TRL-A-3076 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Die Witte Kissie (K. Nortjé)
2. Ek Wandel Met God (K. Nortjé)
3. Daar's Niemand Soos Moeder Vir My (A.P. Carter)
4. Goudstad Ligte
5. Seker (Vos Broers)
6. Die Stad Van Goud (F.J. Crosby)
Kant Twee:
1. Die Wêreld Is Nie My Tuiste (K. Nortjé)
2. So Skoon Is Die Lelie (K. Nortjé)
3. Ek Is 'n Eensame Wandelaar (Singleton-Kennedy)
4. Ons Moet Nie Twyfel (S. Hamblen)
5. Vaarwel, Vaarwel (K. Nortjé)
6. Onthou Vir My (S. Hamblen)

Koos en Hester Nortjé
vetseun
Een Wit Angelier LP ......... TRL-A-3060 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Een Wit Angelier (K. Nortjé)
2. Pappie Ons Vra U (Don't Sell Daddy Any More Whiskey) (O'Neill)
3. Armband Van Goud (Little Old Band Of Gold) (G. Autry)
4. Een Vir Een (One By One) (Anglin-Wright)
5. Liefde In My Hart (K. Nortjé)
6. Prisoniers Lied (Prisoner's Song) (Gay Massey)
Kant Twee:
1. Hul Mammie Was Reeds Dood (K. Nortjé)
2. Briefie Aan Sinter Klaas (K. Nortjé)
3. By Die Kis Van My Liefling (Robinson)
4. Hoe Kan Jy Dit Doen (K. Nortjé)
5. Waarom Moet Ek Jou Lief Hê (K. Nortjé)
6. Dit Sal Beter Wees (K. Nortjé)

vetseun
Iets Nuuts LP .................... TRL-A-3039 TROUBADOUR

Koos en Hester Nortjé
vetseun
Die Heiland Is Gebore LP . TRL-A-3025 TROUBADOUR

Koos en Hester Nortjé
vetseun
Sing LP .............................. TRL-A-3012 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Vergeet Die Verlede
2. Die Antwoord
3. Kom Terug
4. Kan Jy Ooit Verstaan
5. Rose In Die Sneeu
6. My Sterwende Vader
Kant Twee:
1. As Jy Net Glo
2. Was Jy Ooit Al Eensaam
3. Die Hande Van Moeder
4. Toe My Liefling Sterwe
5. My Hoogste Wens
6. 20 Duisend Myl

Koos en Hester Nortjé het geen bekendstelling nodig nie. Hulle is groot gunstelinge onder ons mense en hierdie langspeel is seker hul beste.
Nommertjies soos "Die Hande Van Moeder", "Toe My Liefling Sterwe", "Vergeet Die Verlede" is uitstekend en ek is seker u sal baie daarvan hou.
"Rose In Die Sneeu" is deur Koos en Hester vertaal en is 'n uitstekende nommertjie.
Ek is seker u sal hierdie opname baie geniet. - omslag

Ingenieur: B. PRETORIUS
Toesig: H. VAN RENSBURG

Koos Nortjé en Hester

vetseunvetseun
'n Ruiker Van Rose LP ........................... KRISTAL
Kant Een:
1. My Liefde Bly Getrou
2. 'n Ruiker Van Rose
3. Trouklokke
4. By Die Kis Van My Liefling
5. Rollende Wiele
6. Blonde Meisie
Kant Twee:
1. Lente
2. Pand Van Eerste Liefde
3. Seuntjie
4. My Liefde Vir Jou
5. Eensaam En Alleen
6. Blonde Boerenooi

Na 'n lang stilswye tree Koos Nortjé weer na vore met 'n versameling van sy besondere tipe liedjies. Hierdie keer word hy ondersteun deur 'n baie aanvallige dametjie van Mafeking se wêreld af. Haar naam is Ester, alhoewel ons dadelik wil byvoeg dat dit haar verhoognaam is. Haar werklike naam is Monica Webber (sien foto hiernaas). Hierdie nuwe span sal dadelik by die fynproewers populêr word en ons meen dat dit raadsaam sal wees as u dadelik u kopieë van hierdie plaat by u naaste handelaar bestel.
Koos Nortjé het hierdie aantal liedjies met groot sorg saamgestel en daarna saam met Ester geoefen totdat hulle albei die nommers amper agterstevoor kon song. Ons meen dus dat hulle weergawe daarvan baie groot byval by u sal vind. Lekker luister. - omslag

Koos Nortjé En Bettie Marais
vetseun
'n Vallende Traan LP .............................. TROUBADOUR

Koos En Hester Nortjé
vetseunvetseun
Een Wit Angelier / Die Wêreld Is My Tuiste 7" . TRS-A-868 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Een Wit Angelier (K. Nortjé)
Kant Twee:
1. Die Wêreld Is My Tuiste (K. Nortjé)

Koos En Hester Nortjé - Bring Hulde aan Jim Reeves
vetseun
Vaarwel.Jim Reeves / God Bly Met U Tot Ons Weer Ontmoet 7" . TRS-A-836 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Vaarwel.Jim Reeves (Adios Amigos) (Freed & Livingstone)
Kant Twee:
1. God Bly Met U Tot Ons Weer Ontmoet (Tradisioneel)

vetseun
Trane in my Hart LP ................................ TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Trouklokke
2. My Liefde Vir Jou
3. Pand Van Liefde
4. Liefde Getrou
5. My Blonde Nooi
6. My Meisie
Kant Twee:
1. By Die Kis Van My Liefling
2. Lente
3. Rose Vir Jou
4. Seuntjie
5. Die Wiele Rol
6. So Alleen


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)