. . . . . . . . __
Kontras .com
2020 12 04 - Kontras, Wisdom Of Movement, The Daisy Jones Bar, 20:30, R50, https://fb.me/e/3BEEpuTFw
2020 09 11 - Kontras "Vir Konteks" CD LAUNCH, Apple.com
Vir Konteks ......................................... 2020
1. Chemikalieë
2. Velde
3. Jou Eie Kruisiging
4. Die Happy Song
5. Die Ruimtevaarder
6. Sprokies Katastrofies
7. Sout In My Are
8. Mors Jou Drank
9. Peruvian Flu
10. Gee Meer
11. Parafien Paradys
12. Die Mislukte Rewolusie
13. Die Ruimtevaarder (Extended)
- LYN VAN DIE DAG 2020/12/15 - " ... En jy's nie 'n ware leier nie, Maar steeds probeer jy mense mislei, Valse herder verlei met sprokies, Om die tou om die skape se nekke te kry ... " - Die Mislukte Rewolusie
2020 09 11 - Kontras "Die Mislukte Rewolusie" SINGLE LAUNCH, www.kontrasband.com
Die Mislukte Rewolusie CDS ........ 2020
Recording, Mixing, Mastering: Jo Ellis
En wat as dit dalk net my laaste kans is
Om te ontsnap uit die lewe wat almal volg
Wat as dit dalk net jou laaste kans is
Om te bewys dat jy niks kort
En agter die stofstorms staan daar baie van hul soldate
Die storm beur deur die wit wolke en probeer ons te verslind
Angs begryp die groot massamoord
Ek wil hê hulle moet weet ons was die laaste om wapens neer te lê
En jy's nie 'n ware leier nie
Maar steeds probeer jy mense mislei
Valse herder verlei met sprokies
Om die tou om die skape se nekke te kry
En steeds blindelings sit jy op jou bank
Staan op soldaat, staan op en leer jou rang
Maar ek sal nie jou nommer dra nie
Niks wat jy kan sê of vra nie
Ek kies vryheid in my eie tyd
Ek sal nie myself gedra nie
Volg nie jou eksemplaar nie
Die rewolusie van die eensames sal staan
Geseënd is ons die oorblewenes
Van die mislukte rewolusie
Geëerd is ons, al die kinders
Wat nie volg in jou tradisies nie
Vaagweg is die idees
Liggaam, siel, en gees
En ek word afgeknou
En ek word altyd terug gehou
Ek wil weer sweef soos 'n vuishou jongeling
Hulle sê ek is te oud om te verstaan maar te jonk om te vergaan?
Ons was geleer om vir onsself te dink, maar in 'n oogwink het ons in ons eie spoeg verdrink
Maar ek staan hier gereed, en ek staan hier sonder vrees
Ek staan hier gereed en ek staan hier sonder vrees
En ek sal nie jou nommer dra nie
Niks wat jy kan sê of vra nie
Ek kies vryheid in my eie tyd
Ek sal nie myself gedra nie
Volg nie jou eksemplaar nie
Die rewolusie van die eensames sal staan
Geseënd is ons die oorblewenes
Van die mislukte rewolusie
Geëerd is ons, al die kinders
Wat nie volg in jou tradisies nie - "Die Mislukte Rewolusie" - facebook
Die Ruimtevaarder CDS .................. 2020 INTERSTREET RECORDINGS
Recording, Mixing, Mastering: Jo Ellis
Ek's nietig en klein en wens ek kon meer wees
Sonder 'n kompas, vêr van die mensdom
Vergeet van jou hartseer, jou pyn en jou smart
Ken jy die krag van die menslike hart?
Kom sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
Maak toe jou oë; die dag is verby
Vergeet van jou smarte, jou hartseer, en pyn
En kom sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
Jou swaartekrag trek my aan
En ek bevind myself in jou wentelbaan
Al die haat wat die wêreld op ons wou plaas
Word deur hemelwesens weg geblaas
Sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
Maak toe jou oë; die dag is verby
Vergeet van jou smarte, jou hartseer, en pyn
En kom sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
Ek sê sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
Ek sê sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
Sweef, sweef, sweef, sweef saam met my - "Die Ruimtevaarder" - youtube
Mors Jou Drank CDS ........................ 2020
Die Happy Song CDS ...................... 2020
- LIED VAN DIE DAG 2020/07/26
Kontras - Velde VID >>>
Velde CDS .......................................... 2020
24 CDS ................................................ 2020
Kontras - Middelklas Middelman VID >>>
Kontras - Kopstamp VID >>>
Kopstamp EP .................................... 2018
Side A: Kopstamp
1. Kopstamp
2. Middelklas Middelman
3. Skiet Reënboë Op Fascisme
Side B: Raak 'n Bietjie Fucked
1. Raak 'n Bietjie Fucked
2. My Dolla Nee
3. Seeman
skakels : https://kontrasband.com/
2020 09 30 - Acorn Acoustic Sessions: Kontras, MAJO, Aandklas, Stellenbosch, 19:00, R30, facebook.com/event
2020 08 - Kontras - Die Ruimtevaarder
2020 08 29 - Spero Primum presents Rock Bash featuring Kontras, Cheep Thrills, punxks, Trenchtown, Free Livestream, facebook.com/event - Fudge n Stuff - Spero Primum
2020 08 - Kontras - Mors Jou Drank
2020 08 - Kontras - Die Happy Song
2020 08 01 - Kontras, Hugo Veldsman, Aandklas (Old School Rocks), Stellenbosch, 14:00 - facebook