Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kobus & Hannelie (Kobus de Witt; Hannelie Bosman)
vetseun
Kamma Kamma en ander treffers . MORBCD749 UNIVERSAL
1. Kamma Kamma
2. Carascan
3. Jy's My Liefling
4. Soos Jy Weet
5. Ek Bly Steeds Aan Jou Getrou
6. Stil Is Die Nag
7. Gertjie
8. Waarom?
9. Meisie Van My Drome
10. Carmen Carmela
11. In Die Môre
12. Luister Na Die Branders
13. Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie
14. Bymekaar
15. Ek En Jy
16. Jy, Jy
17. Kom Herwaarts Getroues
18. Herfsblare
19. Ek Is Baie Lief Vir Jou
20. Net 'n Woord Van Jou
21. Skryf In Die Sand
22. Lied Van Die Duif
23. Liefde Sal Nooit Vergaan
24. Vaar Terug Na Tahiti
25. Lentedae

vetseun
Welkom Tuis LP ......... BRS (L) 372 1974 BRIGADIERS MUSIEK

Kobus En Hannelie
vetseun
Ek En Jy LP ........................ BRS. 321 1972 BRIGADIERS MUSIEK
Carascan
Ek En Jy
Ek Is Baie, Baie Lief Vir Jou
Soos Jy Weet
Skryf In Die Sand
Bymekaar
Stil Is Die Nag
Lentedae
Net 'n Woord Van Jou
Waarom
...

Kobus & Hannelie
vetseunvetseun
Kamma Kamma LP .. MFP/SRSJ 7061 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Kamma Kamma
2. Bymekaar
3. Jy, Jy
4. Lentedae
5. Ek Bly Steeds Aan Jou Getrou
6. Waarom
Kant Twee:
1. Jy's My Liefling
2. Ek En Jy
3. Stil Is Die Nag
4. Luister Na Die Branders
5. Ek Is Baie Lief Vir Jou
6. Herfsblare

Kobus & Hannelie
vetseunvetseun
Bymekaar / Ek Is Baie Lief Vir Jou 7" . BR.3060 1972 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Bymekaar (Sparks, Viljoen) (Robbins)
Kant Twee:
1. Ek Is Baie Lief Vir Jou (Ress, Ponticelli, Viljoen) (Plymouth Musiek))

Opgeneem In Die Gallo-Ateljees
Bevorder en Versprei Deur Gallo (Afrika) Bpk.

Kobus & Hannelie
vetseunvetseun
Kamma Kamma LP ......... BRS 298 1971 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:vetseun
1. Kamma Kamma* (Trad. K. de Witt)
2. Jy's My Liefling (Frazier, Owens)
3. Luister Na Die Branders (Nina and Frederik)
4. Herfsblare* (A. Hoffman)
5. Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie* (Geitz, Feltz)
6. Lied Van Die Duif* (Erasmus, Louw)
Kant Twee:
1. Jy, Jy* (S.F. Visser)
2. Liefde Sal Nooit Vergaan* (Schubert, Viljoen)
3. Gertjie* (G.F. Root)
4. Vaar Terug Na Tahiti (Band/Duchess)
5. Meisie Van My Drome* (C. & W. Cooper)
6. Ek Bly Steeds Aan Jou Getrou* (Trad. D. Steyn)

* Inheems of Tradisionele Nommers Herskep in Afrikaans

Dit was 'n koue aand op die Transvaalse Hoëveld. Daar was nie baie mense in die saal vir die
jeugsaamtrek nie. Die voorsitter het probeer om die banke in die saal met 'n paar opwarmingsgrappies sagter te maak. Toe hy aankondig dat Kobus de Witt en Hannelie Bosman gaan sing, moes hy sommer in dieselfde asem verskoning maak: Hannelie had 'n slegte verkoue en moes eintlik glad nie uit die bed gewees het nie. Maar Hannelie was dapper. En Kobus se glimlag wat so baie sê, het haar genoeg selfvertroue gegee om die noot suiwer saam met die eerste pluk van sy kitaar te vat.
Wat ek daardie koue aand in daardie halfvol saal gehoor het, het my hart warm en heerlik gemaak. En dit het my gevul soos wat die son 'n vrug vul en reën 'n kluit en wolke 'n dam. Die soberheid van hul lied, die egtheid van hul vertolking; kortom, die heerlikheid van die sing, het my daardie aand oortuig dat Kobus en Hannelie groot gehore in sagte sale en klein gehore in warm voorkamers verdien, dat hulle lied 'n klank en 'n kleur het wat nog nie in Afrikaans gehoor is nie.
Ek het hulle daarna weer hoor sing: in Tienerateljee oor die Afrikaanse Diens van die S.A.U.K.
So van die kantlyn af het ek die maak van hierdie eerste plaat van hulle belewe en ek. glo vaas hulle gaan nog baie sing, vir die vermaak en ontspanning en meelewing van baie duisende mense. Maar ook vir hulle eie plesier. Want ek dink dis waar hulle bekoring lê; hulle het musiek lief, hulle het die Afrikaanse idioom Iief. En as 'n mens so liief het, moét jy sing, vir die pure lekkerkry. Want elkeen wat die titelnornmer Kamma Kamma hoor, hoor en belewe en voel en vat die plesier daarvan. En wat vir Kamma Kamma geld, geld ook vir Gertjie en Jy's My Liefling en Luistar Na Die Branders.
En soos dit goeie musiekmakers betaam, het Kobus en Hannelie saam geskaaf aan woorde en styl en vertolking. Hierdie plaat is dus werklik hulle s'n in die volle sin van die woord, met Dimpel Pretorius en sy orkes se stewige steun.
Miskien is daar 'n ondertoon van nostalgie en heimweë aanwesig in die meeste nommers. Maar om lief te hê is om altyd bietjie te verlang, lekker te verlang. En dis goed. En dis mooi. - Morkel van Tonder - omslag


ook op:
Afrikaanse Volksliedjies Vol. 1 kompilasie - Gertjie
Jy Is My Liefling kompilasie - Kamma Kamma


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )