Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Kavalier
vetseun
Speel Pragtige Ierse Melodieë ....... 2016
1. When You Were Sweet Sixteen
2. Beautiful Dreamer
3. Maggie
4. When I Grow Too Old to Dream
5. Bunch of Thyme
6. Danny Boy
7. I'll Take You Home Again Kathleen
8. Lady Bird
9. Now Is the Hour
10. The Fields of Athenry

vetseun
Van Toeka Tot Nou ........................... 2016
1. Ek Verlang Na Jou
2. Heidi
3. Kinders van die Wind
4. Liefling
5. Liefste Madelein
6. Die Alibama; Vat Jou Goed En Trek; Daar Kom Die Wa; Daar's 'n Wind Wat Waai
7. My Hart Verlang na die Boland
8. O, Boereplaas
9. Ramaja
10. Ta' Mossie Se Sakkie Boeredans
11. Zambezi
12. Sarie Marais; Aai Aai Die Witborskraai; Hasie; Groen Koringlande

vetseun
Bring Hulde Aan Jim Reeves .......... 2016
1. Distant Drums
2. A Stranger's Just A Friend
3. Adios Amigo
4. Bimbo
5. Die Ou Kalahari
6. Don't Let Me Cross Over
7. From A Jack To A King
8. Guilty
9. Have You Ever Been Lonely
10. He'll Have To Go
11. I Love You Because
12. Stand At Your Window

vetseun
Bring Hulde Aan Elvis Presley ........ 2016
1. Can't Help Falling In Love
2. Don't Be Cruel
3. Good Luck Charm
4. It's Now Or Never
5. Lonesome Tonight
6. Love Me Tender
7. Return To Sender
8. Surrender
9. Suspicious Minds
10. Wonder Of You

vetseun
Speel Anton Goosen Se Liedjies ... 2016
1. Trompie
2. Byeboerwa
3. Josie Josie
4. Oberammergau
5. Ouma Se Warm Kombuis
6. Harlekyn
7. Waterblommetjies
8. Outeniqua
9. Klein Katryntjie
10. Kruidjie Roer My Nie
11. Blouwaterberge

vetseunvetseun
Uitspan Saam Met Die Kavalier LP . KAV (O) 2 1989 COOL SPOT PRODUKSIES/EMI
Kant Een:
1. Beautiful Sunday; Nice To Be With You (Boone/McQueen/Gold)
2. Amarillo; Yellow River (Christie)
3. Puppet On A String; Paloma Blanca (Martin/Coulter/Bouwens)
4. Delilah; Make Me An Island (Reed/Mason/Hammond/Hazelwood)
5. Spanish Eyes; Seeman (Kaemfert/Singleton/Snyder/Shafenberger/Bush/Lee)
Kant Twee:
1. Never Ending Song Of Love; Save All Your Kisses For Me (Delaney/Bramlett/Hiller/Sheridan/Lee)
2. Die Ou Kraalliedjie; My Hart Verlang Na Die Boland (M. & A. De Villiers/Andresen)
3. Pretty Belinda; Rose Garden (Andrews/South)
4. Lara's Theme; Kinders Van Die Wind (Jarre/Du Plessis)
5. Heaven Is My Woman's Love; Me And Bobby McGee (Dobbins/Kristofferson/Foster)

Ek nooi almal uit om saam met my uit te span en om hierdie verskeidenheid van gunstelinge goue treffers, wat op my nuutste langspeler opgeneem is, te geniet. Skop uit die skoene en laat waai met: - omslag

vetseunvetseunvetseunLAAI AF
Bring hulde aan Rock 'n' Roll LP . KAV (0)1 1988 COOL SPOT PRODUKSIES
Side One:
1. Rock Around The Clock; Oh Boy; Blue Suede Shoes; Rock Around The Clock
2. Such A Night; All Shook Up; Baby I Don't Care
3. Be Bop A Lula; That'll Be The Day; You're Sixteen
4. Guitar Boogie; Walk Don't Run; Tequila
5. The Twist; Let's Twist Again; Twist 'n' Shout; Twisting The Night Away
Side Two:
1. Hound Dog; Come On Everybody; Jailhouse Rock
2. Bye Bye Love; Wear My Ring; Memphis
3. Wake Up Little Suzie; Do Doo Ron Ron; Red River Rock
4. Personality; Raunchy; FBJ
5. Perfidia; Wheels; Ghostriders In The Sky

vetseunvetseun
Speel Ierse Melodieë LP . EMCJ(M) 4116071 1985 EMI
Kant Een:
1. I'll Take You Home Again Kathleen (Trad. Arr. Campbell/Cassidy)
2. When I Grow Too Old To Dream (Trad. Arr. Campbell/Cassidy)
3. Maggie (Arr. Foster/Allen/Cassidy)
4. Danny Boy (Mary O'Hara Trad. Arr. O'Hara)
5. Bunch Of Thyme (Trad. Arr. L. Hurley)
Kant Twee:
1. Beautiful Dreamer (Trad. Arr. Reilly/Campbell)
2. Fields Of Athenry (Pete St. John)
3. Now Is The Hour (Scott/Kaihau)
4. Ladybird (Finbar/Furey)
5. When You Were Sweet Sixteen (Thornton)

Die publiek wonder nog steeds ... wie is Die Kavalier? Baie mense verkeer onder die verkeerde indruk dat dit my seun (wat ook ghitaar speel!) is ... wie hy ookal is, hy is 'n baas ghitaarspeler, en om so 'n man die geliefde ou Ierse Melodieë te hoor speel, is suiwer genot! Dit was nou werklik 'n blink idee om Die Kavalier nommers soos "I'll Take You Home Again Kathleen", "Bunch Of Thyme" en "Danny Boy" te laat opneem ... strelende melodieë, pragtig vertolk deur Die Kavalier. - Esmé Euvrard - omslag

vetseunvetseun
Bring Hulde Aan Afrikaanse Treffers TC/LP . EMCJ (V) 4115981 EMI
Kant Een:
1. Die Rugby Onthaal
2. Sewe Sakke Sout
3. Ek Sien Vandag Die Son Weer Skyn
4. Trein Na Matjiesfontein
5. Sproetjies
Kant Twee:
1. Mallemeule
2. Klein Karoo
3. Die Ou Kraal-Liedjie
4. Vyfster
5. Mooi Griekeland

vetseunvetseunvetseun
Speel Die Liedjies Van Neil Diamond TC/LP . EMCJ 11584 1983 EMI
Kant Een:
1. Cracklin' Rose (Neil Diamond)
2. Beautiful Noise (N. Diamond/A. Lindgren)
3. Song Sung Blue (Neil Diamond)
4. Longfellow Serenade (N. Diamond/B. Bacharach/C.B. Sager)
5. Desireé (Neil Diamond)
6. Let Me Take You In My Arms Again (N. Diamond/G. Becaud)
Kant Twee:
1. Sweet Caroline (Neil Diamond/Chappell)
2. Forever In Blue Jeans (Neil Diamond/Chappell)
3. Holly Holy (Neil Diamond/Chappell)
4. Heartlight (Neil Diamond/Chappell)
5. I Am, I Said (Neil Diamond/Chappell)
6. Love On The Rocks (Neil Diamond/Chappell)

Aangesien ek 'n Neil Diamond bewonderaar is het ek gedink om 'n album saam te stel van sy komposisies. Ek hoop u gaan net soveel genot daaruit put as wat ek het om dit op te neem.

I have long admired the works of Neil Diamond and thought an album of his composition would be a great challenge. I had a lot of fun recording this collection of Neil Diamond songs and hope you enjoy them with me. - omslag

vetseunvetseunvetseun
Van Toeka Tot Nou TC/LP . CCP(L) 1038 1982 CCP RECORDS
Kant 1:
1. Zambezi (Carstens-De Waal)
2. My Hart Verlang (O. Andersen)
3. Heidi (Burhn/Weinzierl/Wagner)
4. Kinders Van Die Wind (K. du Plessis)
5. O, Boereplaas (Trad. Verw. Die Kavalier)
6a. (Daar Kom) Die Alibama (Trad. Verw. Die Kavalier)
...b. Vat Jou Goed En Trek Ferreira (Trad. Verw. Die Kavalier)
...c. Daar Kom Die Wa (Trad. Verw. Die Kavalier)
...d. Daar's 'n Wind Wat Waai (Trad. Verw. Die Kavalier)
Kant 2:
1. Ramaja (Simone/Regal/Van Rensburg)
2. Ek Verlang Na Jou (J. de Wet)
3. Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans (Anton Goosen)
4. Liefste Madelein (Trad. Verw. Die Kavalier)
5. Liefling (Maffay/Kunze/Toerien)
6a. My Sarie Marais (Trad. Verw. Die Kavalier)
...b. Aai, Aai, Die Witborskraai (Trad. Verw. Die Kavalier)
...c. Hasie (Carstens/De Waal)
...d. Groenkoringlande (Van Vuuren/De Waal)

met Tinus Esterhuizen, Johan Stemmet, Johan van Rensburg

"Sommige mense sê dat Die Kavalier begrip 'n sekere nostalgie by hulle oproep, maar nou ja, nostalgie, geheimsinnigheid, goeie musikantskap en treffermateriaal is alles begrippe waarmee Die Kavalier hom identifiseer. Op hierdie treffer resep bou hy voort en gee vir die mense by wie hy gevoel van nostalgie oproep 'n rits Afrikaanse treffers Van Toeka Tot nou op een pragbundel.

For most people The Kavalier's music brings back old, happy memories. But then, of course, nostalgia, musicianship and the ability to produce hit material is what The Kavalier is all about. He now puts all his talents on to one album of favourite South African songs. Van Toeka Tot Nou - a brilliant album of memories that are special to you." - omslag

vetseunvetseunvetseun
Bring hulde aan Jim Reeves TC/LP . CCP(L) 1033 1982 CCP RECORDS
Kant 1:
1. (A) Stranger's Just A Friend (Gibson)
2. Adios Amigos (Freed/Livingston)
3. Guilty (Zanetis)
4. Stand At Your Window (J. Carrol)
5. Die Ou Kalahari (D. Pretorius)
6. Have You Ever Been Lonely? (De Rose/Brown)
Kant 2:
1. He'll Have To Go (Allison/Allison)
2. From A Jack To A King (N. Miller)
3. I Love You Because (Barton)
4. Bimbo (Rod Morris)
5. Don't Let Me Cross Over (Jay)
6. Distant Drums (C. Walker)

"GRATIS: Kavalier Plakkaat Binne"

Daar sal altyd 'n sagte plekkie wees virin die harte van sy miljoene bewonderaars regoor die wêreld. Dit was inderdaad 'n plesier om dié uitmuntende versameling van sy grootste treffersuit te soek en op te neem. Ek hoop dit bring baie aangename herinneringe terug.
Die album is opgedra aan die gedagtenis van die groot

Jim Reeves will always have a special place in the hearts of his millions of fans all over the world. It was indeed a great pleasure to select and record this fine collection of his greatest songs and I hope it brings back many happy memories for you.
This album is dedicated to the memory of the great Jim Reeves. - omslag

vetseunvetseunvetseunvetseun
Bring hulde aan Elvis Presley TC/LP/CD . CDPM(WB)28/CCP(L) 1026 1981/1982 ONBEKEND/PATMAN/EMI/CCP RECORDS
Kant Een:
1. It's Now Or Never (A. Schroder/W. Gold)
2. Don't Be Cruel (O. Blackwell/E. Presley)
3. Love Me Tender (E. Presley/V. Matson)
4. Return To Sender (O. Blackwell/W. Scott)
5. Can't Help Falling In Love (G. Weiss/H. Peretti/L. Creatore)
Kant Twee:
1. Suspicious Minds (M. James)
2. (Are You) Lonesome Tonight? (R. Turk/L. Handman)
3. (The) Wonder Of You (T. Knight)
4. Good Luck Charm (A. Schroder/W. Gold)
5. Surrender (D. Pomus/M. Shuman)

Die Kavalier doen dit weer! Met sy eerste langspeler het hy bewys dat gewilde melodieë - dié van Anton Goosen - sonder lirieke in kitaarspel suksesvol weergegee kan word. En nou voer hy ons terug na die vyftiger-jare - die ruk-en-rol-era - die tyd toe Elvis Presley koning gekraai het. Dis 'n genot om na die Kavalier se kitaarweergawe van die uiters gewilde nommers, wat die toets van die tyd deurstaan het, te luister. - omslag

vetseunvetseunvetseun
Speel Anton Goosen se Liedjies TC/LP . CCP(V) 1009 1980 CCP RECORDS
Kant Een:
1. Trompie (Anton Goosen)
2. Blouwaterberge (Anton Goosen)
3. Harlekyn (Anton Goosen)
4. Outeniqua (Anton Goosen)
5. Klein Katryntjie (Anton Goosen)
6. Kruidjie-Roer-My-Nie (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. Oberammergau (Anton Goosen)
2. Byeboerwa (Anton Goosen)
3. Ouma Se Warm Kombuis (Anton Goosen)
4. Josie Josie (Anton Goosen)
5. Waterblommetjies (Anton Goosen)

Dit was 'n aangename ervaring om na Anton Goosen se melodie te luister, en te besef dat die nommers selfstandig kan staan sander die lirieke wat uir my so belangrik is. Ek en Anton loop al 'n Iangpad saam; ek verstaan sy werk en dit lê my na aan die hart. Ek dink Die Kavalier het die atmosfeer en die gehalte van Anton se komposisies suksesvol in sy kitaarspel vasgevang.
Liefde. - Sonja Herholdt


skakels : rocklists : elvis tributes : passie bomme (joan hambidge) :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)