Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Karlien van Jaarsveld .co.za (Revolusie)
vetseunLAAI AF
Wegloop CDS .................................... 2020

vetseunLAAI AF
Ruil Jou Vir My CDS .......................... 2020

vetseunLAAI AF
Karlien van Jaarsveld - Geskeurde Jeans (Shokbasse Bootleg) CDS . 2020
- Afrikaans Jol Musiek

vetseunLAAI AF
Stiltes CDS ......................................... 2019 UNIVERSAL

vetseunLAAI AF
Die Beste Tot Nou ......... CDPM003 2018
1. Wil Jy Vry?
2. Wie Hou Score
3. Hande
4. Beter As Liefde
5. Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
6. Woorde
7. Geskeurde Jeans
8. Sing Vir Liefde
9. Dans In Die Reën
10. My Hartjie
11. Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie
12. Sweet Dreams
13. As Die Gordyn Val
14. Ek En Jy En Die Maan
15. Ses Snare
16. Hoor Hoe Raas Die Stilte

vetseunvetseunLAAI AF
Sing Vir Liefde ............. IHMCD 021 2017 ONBEKEND
1. Sing Vir Liefde
2. Dans In Die Reën
3. Opmaak
4. My Kruis
5. Skop As Ek Lê
6. Ek En Jy En Die Maan
7. Ek's Joune
8. Waterval
9. Hou Vas
10. Twee Huise
11. Bly
12. Masker
13. Girl Crush
14. Say Something met Gavin Edwards
15. Mix Tape met Michael Lowman

vetseun
Karlien van Jaarsveld - Geskeerde Jeans VID >>>


Karlien van Jaarsveld - My Hartjie VID >>>

vetseunLAAI AFvetseunvetseunvetseun
My Hartjie ....................... JVSCD 009 2015 JOHAN VORSTER SONGSvetseun
1. My Hartjie
2. Geskeerde Jeans
3. Jy Is
4. Tot Die Perde Eendag Horings Kry
5. Go Your Own Way
6. Holding Out For A Hero
7. Woorde
8. Breek
9. Voel Weer
10. Lewe Vir Liefde
11. Daniël & Eliah
12. Bitter Blue
13. Dancing In The Dark
14. Kyk Hoe Glinster Die Maan; Stille Waters

vetseun
Karlien van Jaarsveld - Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie VID >>>

vetseun
Karlien van Jaarsveld - Hande VID >>>

vetseunLAAI AFvetseunvetseunvetseun
Uitklophou ..................... JVSCD 004 2013 JOHAN VORSTER SONGS
1. Hande (Ghoema 2014 Nominasie)
2. Al Maak Jy Wat
3. Trou Met My
4. Uitklophou met Eden
5. Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie
6. Hoor Hoe Raas Die Stilte
7. Snak Na My Asem
8. In Die Donker
9. Toe Ons Jonk Was met Bobby van Jaarsveld
10. Ek Wonder
11. Alles Behalwe Jou Hart
12. Al Breek Ons Gelyk
13. Maybe Baby
14. Hart Se Hongersnood met Dewald Wasserfall
15. It's A Heartache
16. Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie (Slaaptyd Mix)

Karlien se tweede album 'Uitklophou' is oppad!
Dit beloof om nog Groter as haar eerste album "Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou" te wees met meer treffers, beter produksies en twee verrassings waarvoor die Afrikaanse publiek hulself nie in hul wildste drome kon op voorberei nie.
Haar eerste treffer 'Hande' se unieke musiekvideo beloof om die volk se asem weg te slaan. Karlien gaan met "Uitklophou" haarself vestig as die top vroue kunstenaar in die mark.


vetseun
Karlien van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou VID >>>


Karlien van Jaarsveld - Beter As Liefde VID >>>

vetseunLAAI AFvetseun
Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou . JVSCD 001 2011 JOHAN VORSTER SONGS
1. Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
2. Beter As Liefde
3. Ek Wag Nog Steeds Vir Jou
4. Sweet Dreams
5. As Die Gordyn Val
6. Daar's 'n Storm
7. Feëverhaal
8. Sonder Jou
9. Lief Vir Jou Geraak
10. Rooi Ligte
11. Lief Maar Nie Verlief
12. Van Jaarsveld Hartedief
13. Soos Jy Dit Doen
14. Ses Snare
15. Een Laaste Kans
16. Sê Wat Jy Wil Sê
17. Just Like Jesse James
18. Halleluja

Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou gaan sorg dat Karlien van Jaarsveld die Afrikaanse mark verder betower. Met vyf splinternuwe treffers is die album beslis 'n sukses storie wat wag om te gebeur. Die album bestaan uit agtien snitte waarvan sestien oorspronklik is . Dit is popmusiek op sy suiwerste met polsende klanke en sielvolle ballades en Karlien se sterk stem wat bydra tot die uitstekende eindproduk. Beter As Liefde en Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou is twee reuse treffers albei uit die pen van Johan Vorster. Die titelsnit is 'n metafoor binne 'n metafoor van die onverwagse draai wat die liefdespad kan loop. Beter As Liefde is die eerste enkelsnit en weerspiel die geduld en passie van die hart en dien as bewys dat niks beter is as die liefde nie. Verskeie van die liedjies kom uit Karlien se eie pen, wat insluit Daar's 'n Storm, Feëverhaal, Sonder Jou en Van Jaarsveldhartedief. Hiermee bewys Karlien dat sy nie net 'n mooi gesig is nie maar ook 'n talentvolle sangeres en liedjieskrywer Karlien se droom vir die album is dat die musiek mense positief sal aanraak. ''Enigiets wat Johan aanpak is 'n sukses en ek glo natuurlik dit gaan weer die geval wees. Daar het twee musiekregisseurs op die album gewerk. Juan "Floors" Oosthuizen was verantwoordelik vir die ballades en Robin Kielly was weer aan die stuur van die dansliedjies. ''Beide meesters in wat hulle doen en ek is baie tevrede met die eindproduk", sê Karlien. Karlien maak ook later vanjaar haar debuut as aktrise in die musiekrolprent, Platteland. Twee van haar album se liedjies, Sweet Dreams en As Die Gordyn Val, gaan op 'n vars manier gehoor word in die fliek. Met haar sagte hart en opgeruimde geaardheid gaan Karlien van Jaarsveld nog derduisende mense se harte verower!

vetseun
As Die Gordyn Val ............ MZCD10 2010 MOZI MUSIEK
1. Sweet Dreams
2. Lief Maar Nie Verlief
3. As Die Gordyn Val
4. Feëverhaal
5. Sonder Jou
6. Rooi Ligte
7. Soos Jy Dit Doen
8. Wil Jy Vry?
9. Wie Hou Score
10. Lief Vir Jou Geraak
11. Sê Wat Jy Wil Sê
12. Van Jaarsveld Hartedief
13. Ses Snare
14. Just Like Jesse James
15. Hallelujah

ook op:
Trots Afrikaans - Vol. 4 kompilasie - Sê Wat Jy Wil Sê (2010)


skakels : karlienvanjaarsveld.co.za












2020 09 05, 06 - Afrikaans Gaan Global: Kurt Darren, Theuns Jordaan, Juanita du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Elandré, Jay, Refentse, Robbie Wessels, Ricus Nel, Dirk van der Westhuizen, Brendan Peyper, Christia Visser, R120, itickets.co.za - facebook.com/event - Ontbytsake - Virtual Production - Blue Banana - Brand HQ - Weber
vetseun

2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): kykNET-Verjaarsdagkonsert: Jo Black, Bok van Blerk, Elvis Blue, Karlien van Jaarsveld, Emo Adams, Riana Nel, Laurika Rauch, Joseph Clark, Corlea Botha, Dr. Victor, Nádine, Roan Ash, Jak de Priester, Demi Lee Moore, Early B, Pieter Koen, 18:00, R100, tickets.computicket
vetseun


2019 11 16 - BokFM Liefde By Die Dam: Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Snotkop, Early B, Karlien van Jaarsveld, Arno Carstens, Majozi, Loki Rothman, Schalk Bezuidenhout as MC, Meerendal, Cape Town, howler.co.za - www.liefdebydiedam.co.za - Twizza - Liefde Wen - Huisgenoot - via - Netwerk24 - howler
vetseun


2018 08 05 - JacarandaFM Liefde By Die Dam: Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Karlien van Jaarsveld, Koos Kombuis, Elvis Blue, Bongeziwe Mabandla, Bouwer Bosch, Schalk Bezuidenhout, Martin Bester, Emmarentia Dam - www.liefdebydiedam.co.za - Liefde Wen - Huisgenoot - via - Computicket
vetseun


vetseun
2015 02 07 - Kewl Afrikaans Musiek Fees: Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Lianie May, Charlize Berg, Kobus Muller, Moreleta Park, Pretoria, itickets.co.za




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)