Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Karla du Plessis
vetseun
Steeds Op Vrye Voet ......... KDP003 2004 KARLA DU PLESSIS
1. Lewe In Die Son
2. Steeds Op Vrye Voet
3. Gooi Jou Klippe
4. Die Wiel
5. Boshoek
6. Jantjie Van Die Berge
7. Baie Liefde Groete
8. Fortuinverteller
9. Waar Is Jy?
10. Horison
11. Woordeloos
12. Trek My Uit
13. As Ek Soek
14. Gooi Jou Klippe
15. Lewe In Die Son
16. Vergery
17. Trek My Uit
18. Steeds Op Vrye Voet

vetseunvetseun
Rank ................................. HOEZD50 2001 HOEZIT MUSIEK
1. Briefie Uit Die See
2. Solo
3. Tolbos In Die Wind
4. Wie Weet met Theuns Jordaan
5. Rank
6. Engel Voor My Deur
7. Splinterruit
8. Sprokie Vir 'n Stadskind
9. Winde Van Verandering
10. Oppie Hoek
11. Pa
12. Kruispad
13. Ridder
14. Obsessie
15. Kluisenaar

vetseunvetseun
Woordeloos .................... HOEZD21 1999 HOEZIT MUSIEK
1. Langs Die Pad
2. Jou Vreemde Naam
3. Ek Hou Die Tyd
4. Hoor Jy My?
5. As Jy My Kon Volg
6. Trek My Uit
7. Herinneringe
8. Molberge
9. Aantrekhokkie
10. Woordeloos
11. Hoenderhaan
12. Gebed

In die fleur van Koos du Plessis se sangloopbaan het hy 'n liedjie oor Karla geskryf. Só stel hy die luisteraar voor aan sy dogtertjie wat hom om haar pinkie kon draai. Vandag is sy 'n jongvrou wat met haar debuutalbum Woordeloos, die res van die storie vertel ... Hier is Afrikaanse musiek met karakter; musiek wat jou meer as net 'n mooi melodie bied. Die wonder van die tegnologie het dit moontlik gemaak dat Koos, jare na sy dood, in duet saam met sy 'klein' Karla sing - die eerste van sy soort in Afrikaans. Met die talente van klankingenieur en verwerker Peter McLea, Laurika Rauch se verfyning en Karla se skryftalent, kan hierdie album nie anders as om die musiekliefhebber se versameling te komplementeer nie.


ook op :
beVONKte Afrikaanse Treffers Vol. 1 kompilasie - Engel Voor My Deur
So Onthou Ons.Koos du Plessis - As Jy My Kon Volg met Koos du Plessis, Wie Weet? met Theuns Jordaan, Splinterruit
Song vir Bokkie - Briefie Uit Die See
Volksbesit 2 - Wie Weet?
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 3 - Ridder
Musiek met "feel" 2 - Splinterruit
Musiek met "feel" - Ridder
DKNT² Treffers - Rank (2002)
Tydloos 2 - As Jy My Kon Volg, Gebed
Liriekeraai - Rank
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 2 - Wie Weet?, Sprokie Vir 'n Stadskind
Tydloos - Molberge
Klankgrens Vol. 1 - Gebed
Diep - Musiek vir jou Siel - Langs Die Pad, Molberge, Gebed


flyers :
2007 11 23 - Karla du Plessis "Kersfees", Centurion Teater, R90
2006 1 September - Karla du Plessis en Jak de Priester, Centurion Teater, R120


skakels :








vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)