Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jurie Olckers
vetseunvetseun
Jurie Olckers En Sy Konsertina LP . LM (U) 101 1992 LEKKER MUSIEK
Kant Een:
1. Blikkiesdorp Vastrap (N. Steyn)
2. Connie Met Die Rooi Rokkie (H.P. Bodenstein)
3. Jakaranda Vastrap (F. Bosch)
4. Warmpampoen Seties (Trad/H.P. Bodenstein)
5. My Droomwals (F. Bosch)
6. Vyf Voor Twaalf (N. van Rensburg)
Kant Twee:
1. Voorloper Wals (J. Olckers)
2. Jooltyd (C. van Rensburg)
3. Son Besie Vastrap (N. van Rensburg)
4. Piet En Hendrik Se Wals (F. Bosch)
5. Bosveld Vastrap (F. Bosch)
6. Roosterkoek Seties (Trad/Olckers)

Ons stel met genoeë die 18 jarige talentvolle jong konsertinaspeler JURIE OLCKERS se eerste langspeelplaat bekend.
Hy toon ongekende belangstelling in musiek en het reeds 5 musiekinstrumente baasgeraak!
Sy voorliefde vir die konsertina en die menige kompetisies wat hy reeds gewen het, is bewys van sy talent.
Sy eie komposisie "Voorloper Wals", asook verskeies deur Fanie Bosch, Nico van Rensburg, Manie Bodenstein, Neels Steyn en Christo van Rensburg word op sy pragtige en unieke styl gespeel. - omslag

Musikante:
Jurie Olckers - Konsertina
Johan Joubert - Orrel
Johan van Vuuren - Ritme Kitaar
Tienie Joubert - Baskitaar
Hennie Kruger - Tromme


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )