Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jurie Ferreira
vetseun
Die Lewenslied Van Jurie Ferreira 2CD . CDREDD656 2001 GALLO
Disk 1:
1. Die Blonde Matroos
2. Tahiti, Verre Land
3. My Boerenooi
4. Aan Die Muur Hang Nou Sy Toom En Saal
5. Die Woudprinses
6. Bella Marie
7. Daar By Die Mohlen
8. My Hart Verlang Na Die Boland
9. Verlief
10. Die Heidelied
11. Boerenooientjie
12. Heideland
13. Mamma
14. Die Swaeltjie
15. Wie Het Vir Jou So Wonderlik Gemaak?
16. Die Ou Kalahari
17. Erika
18. Daar Doer In Die Bosveld
19. Die Ringetjie
20. Bolandse Nooi'ntjie
21. Die Ossewa
22. Wiederschau
23. Langs Coetzenberg Vloei 'n Waterstroom
24. Saggies Klink So 'n Melodie
25. Biem-Bam-Boem
26. Getroue Kamerade
27. Eiland Van Verlange
Disk 2:
1. Die Gezoem Van Die Bye
2. Gun My Nog 'n Uurtjie
3. Huisie Van Geluk
4. Dis Ons Dag
5. Eensame Rivier
6. Net 'n Stille Uurtjie
7. Die Brug Op Ons Plaas
8. Die Wapad
9. Aandlied Van Kransdraai
10. Groenkoringlande
11. Dink Aan My
12. Die Vlamlelie Wals
13. Annemarie
14. Moeder
15. Aloha Oë
16. Liefdeseiland
17. My Nooientjie In Die Vrystaat
18. Vaar Terug Na Tahiti
19. Ahoi, My Liefling
20. Die Blonde Matroos
21. My Laaste Dans
22. Bonsoir Madamoiselle
23. Die Bootjie Na Kammaland
24. Maanskyn En Rose

vetseunvetseun
Goud ............................. CDGSP 024 2003 GALLO
Kant Een:
1. Anne-Marie (Row Bottom Square)
2. Moeder
3. Aloha Oe
4. Liefdeseiland
5. My Nooientjie In Die Vrystaat
6. Vaar Terug Na Tahiti
7. Ahoi, My Liefling
8. My Blonde Matroos
9. Die Laaste Dans
10. Bonsoir Mademoiselle
11. Bootjie Na Kammaland
12. Maanskyn En Rose

"Inheemse of Tradisionele Nommers Herskep in Afrikaans"

vetseunvetseun
"Goue Grotes" - Jurie Ferreira LP . GGL 4 1988 TEAL
Kant Een:
1. Ahoi, My Liefling (A. Viljoen)
2. My Blonde Matroos (Pfiel, Wiesner)
3. Die Laaste Dans (J. Dils, J. Vriezelaar)
4. Bonsoir Mademoiselle (McKuen, Trad. A. Viljoen)
5. Bootjie Na Kammaland (Von Weber, Eitemal)
6. Maanskyn En Rose (Black Monet)
Kant Twee:
1. Anne-Marie (Row Bottom Square) (Reed, Mason, Viljoen)
2. Moeder (George Beval)
3. Aloha Oe (Liluekalani)
4. Liefdeseiland (Malan)
5. My Nooientjie In Die Vrystaat (Trad. Verw. C. Steyn)
6. Vaar Terug Na Tahiti (Band, Viljoen)

Jurie Ferreira is sekerlik die grootste Sanger van ligte Afrikaanse liedjies wat die vyftiger jare opgelewer het. Saam met Nico Carstens se orkes het hy vir talle trefferplate gesorg en daarna sy eie dansorkes gestig.
Hy het gedurende die goue era van Hendrik Susan sy debuut gemaak en het in die eerste Afrikaanse musiekrolprent "Kom Saam Vanaand" opgetree.
Hy is ook gereeld oor die radio in die verskeidenheidsprogram "Bog Met Blou Maandag" gehoor. Jurie Ferreira sal altyd as 'n pionier en Goue Grote van die Afrikaansemusiekbedryf onthou word . . . André Viljoen - omslag

Ons opregte dank gaan aan Albie Venter en André Viljoen van Brigadiers Musiekmaatskappy vir die vriendelike samewerking. - omslag

Konsep en koördinasie : Nadia Vosloo
Ingenieur : Mark Baker

vetseun
Goud/Jurie Ferreira LP . SRSJ 7043 1988 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Anne-Marie (Row Bottom Square) (Reed-Mason-Viljoen)
2. Moeder (George Breval)
3. Aloha Oe (Liluekalani-C. Steyn)
4. Liefdeseiland (B. Malan)
5. My Nooientjie In Die Vrystaat (Trad. Verw. C. Steyn)
6. Vaar Terug Na Tahiti (Band-Viljoen)
Kant Twee:
1. Ahoi, My Liefling (A. Viljoen)
2. My Blonde Matroos (Pfeil-Wiesner)
3. Die Laaste Dans (J. Dills-J. Vriezelaar)
4. Bonsoir Mademoiselle (McKuen-Trad A. Viljoen)
5. Bootjie Na Kammaland (Van Weber-Eitemal)
6. Maanskyn En Rose (Black Monet)

met Nico Carstens
vetseun
Net Die Beste Vol. 2 LP . JSX 11138 1969 COLUMBIA/EMI
Aan Die Muur Hang Nou Sy Toom En Saal
Heideland
My Hart Verlang Na Die Boland
Mamma
Tammy
Heideland
Daar By Die Mohlen
Die Swaeltjie
Eiland Van Verlange
Boerenooientjie
Net 'n Stille Uurtjie
Die Stem

vetseunvetseun
Jurie Ferreira - Antjies Die Rooibruin Hen / Groep 2 - Die Padda Wou Gaan Opsit 7" . FP 46 1968 EMI/MUSIC FOR PLEASURE/SURPRISE SURPRISE
Kant Een:
1. Antjies Die Rooibruin Hen - Jurie Ferreira (P. Pompies)
Kant Twee:
1. Die Padda Wou Gaan Opsit - Groep 2 (R. van Tonder)

met Nico Carstens en sy orkes
vetseun
Net Die Beste LP ............... SRJS 7008 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Die Ou Kalahari
2. Tahiti
3. Die Ringetjie
4. Bella Marie
5. Die Blonde Matroos
6. My Hartedief
7. Daar Doer In Die Bosveld
Kant Twee:
1. Erika
2. My Boerenooi
3. Die Woudprinses
4. Wie Het Vir Jou So Wonderlik Gemaak?
5. Die Ossewa
6. Getroue Kamerade
7. Bolandse Nooientjie

vetseun
Jurie Ferreira in Vrolike Luim LP . JSX 11119 COLUMBIA

Jurie Ferreira en Sylvia Faktor
vetseun
Goue Ure LP ........................ JSX 11081 COLUMBIA
Kant Een:
1. Stille Nag (Louis Combrinck-A. de Waal)
2. Laat My Wandel Saam Met U (L. Combrinck)
3. Land Van Drome (Louis Combrinck)
4. Die Heilige Stad (Louis Combrinck)
5. Deur Hom Geskep (Nico Carstens-Louis Combrinck-Anton de Waal)
6. Eiland Van My Verlange (Louis Combrinck)
Kant Twee:
1. Fluisterende Hoop (Louis Combrinck-Mark Eldon)
2. Kom Herwaarts Getroues (Verw. Louis Combrinck)
3. Iemand (N. Carstens-L. Combrinck-A. de Waal)
4. Reik My U Hand (Martin Vorster-A. Dreyer)
5. Laat God Vir Jou Lei (L. Combrinck)
6. Nader My God By U (Verw. Louis Combrinck)

vetseun
Liefde En Verlange LP ...... JSX 11080 COLUMBIA
Kant Een:
1. Dis My Kans
2. Huisie Van Geluk
3. Heidelied
4. Daar Onder In Die Kaap
5. Gee Vir My 'n Plekkie In Die Boland
6. Suid-Afrikaanse Roos
Kant Twee:
1. My Hart Verlang Na Die Boland
2. Eensame Rivier
3. Nooi Van Die Veld
4. Verreland
5. Donker Wolke
6. My Tuiste Is Die See

met Nico Carstens
vetseunvetseun
Net Die Beste LP ........... 33JSX 11063 COLUMBIA/EMI
Kant Een:
1. Die Ou Kalahari (D. Pretorius)
2. Tahiti (A. de Waal-Berking-Strom)
3. Die Ringetjie (Ein Ganzes Leben Lang) (C. du Toit-Jacob Kessler)
4. Bella Marie (Capri-Fischer-E. van Rooyen-G. Winkler-R.M. Siegel)
5. Die Blonde Matroos (J. Pfeil Cvert-L. Wiesner)
6. My Hartedief (N. Carstens)
7. Daar Doer In Die Bosveld (E. van Rooyen)
Kant Twee:
1. Erika (Vincent Hesse-Herms Niel)
2. My Boerenooi (L. Combrinck-A. de Waal)
3. Die Woudprinses (Die Forsterlieser) (C. du Toit-Jacob Kessler)
4. Wie Het Vir Jou So Wonderlik Gemaak? (N. Carstens-L. Combrinck-A. de Waal)
5. Die Ossewa (J. Swart)
6. Getroue Kamerade (L. Combrinck-A. de Waal)
7. Bolandse Nooientjie (Jandrell-Foster)

Hierdie is waarlik 'n langspeelplaat wat in ieder en elke plateversamelaar se diskoteek 'n pronkstuk sal wees. AI die goue trefferliedjies van Suid-Afrika, aangebied deur die oorspronklike kunstenaars wat hu||e met so 'n groot populariteit versorg het - JURIE FERREIRA en NICO CARSTENS. Hier, op een langspeelplaat, is 'n skatkis van musiek, saamgestel uit al die gewildste Suid-Afrikaanse trefferliedjies van ons moderne tydperk.
Hier is iiedjies wat die eenvoudige Iewenswyse vertolk, van liefde, van die komedie en tragedie van die Iewe.
JURIE FERREIRA se bekwaamheid as sanger was nog nooit so duideiik voorgestel soos met hierdie verskeidenheid trefferliedjies nie. Almal aangebied in sy eie persoonlike weergawe.
JURIE se aanbieding van liedjies, alhoewei dit net deels verduidelik kan word, is seer sekerlik heeltemal afsonderlik herkenbaar. Dit is 'n saamestelling van 'n onbeskaamde respek vir melodie, 'n duidelike uitspraak en 'n natuurlike gevoel om 'n lied te fraseer. Dit is hierdie eienskappe wat sy sang so pragtig komplimenteer dat dit geen wonder is dat hierdie liedjies almal so gunstig deur die publiek ontvang is nie.
Die eindresultaat van hierdie suksesvolle opname is
verder te danke aan die uiters bekwame begeleiding van
orkesleier en komponis NICO CARSTENS.
Sedert NICO sy plateopname Ioopbaan begin het, was hy al met talle beroemde Suid-Afrikaanse treffers verbonde, en die beroemste en beste sang nommers is hier te vinde.
NET DIE BESTE sal ongetwyfel een van die mees gesogte Iangspeelplate wees vir 'n baie lang tydperk vir
die bewonderaars van JURIE FERREIRA en NICO CARSTENS, want hier vind ons beide kunstenaars op hul beste. - Louis Combrinck

met George Esaul en sy Orkes
vetseun
Sing Vir Verliefde Paartjies LP . 33JSX 11051 COLUMBIA
Kant Een:
1. Ek Het 'n Liefling
2. My Maatjie
3. Alle Verliefdes
4. Getrou Aan Jou
5. Droomland Tango
6. Die Vlaktes In Die Vrystaat
Kant Twee:
1. Wondersoet
2. Die Ou Karoo
3. Rosegeur En Maanskyn
4. Ek Voel So Alleen
5. Appelbloeisels In Die Reën
6. Die Laaste Dans

met George Esaul en sy orkes
vetseun
'n Plekkie In My Hart LP ..... JSX 11043 COLUMBIA
Kant Een:
1. 'n Plekkie In My Hart (D. Ravenscroft-A. de Waal)
2. Silwer Maanlig (J. Stelling-H. Human)
3. Hawaii (George Esaul-A. de Waal)
4. Kom Windjie Waai (L. Combrinck)
5. Tuis Op 'n Plaas (L. Combrinck)
6. Totsiens My Blondenooi (G. Esaul-L. Combrinck)
Kant Twee:
1. Vir 'n Leeftyd (Esaul-A. de Waal)
2. Roos Van Die Pêrel (A. de Waal)
3. My Vaaldam Nooientjie (Narholz-Rogge-Combrinck)
4. Tyd Vlieg Verby (D. Ravenscroft-L. Combrinck)
5. My Skat (D. Bosman)
6. Wens Op 'n Ster (L. Combrinck)

vetseun
Die Stem And Authentic South African Folk Songs EP LP . SEGJ 11027 COLUMBIA
- Nico Carstens and his orchestra with vocalists Jimmy Rayson and Jurie Ferreira -
Kant Een:
1. Daar Kom Die Alabama; Bokkie - Jimmy Rayson (M.L. de Villiers)
2. Die Stem Van Suid-Afrika - Jurie Ferreira (M.L. de Villiers)
Kant Twee:
1. Suiker Bossie; Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny; Vat Jou Goed En Trek Ferreira - Jimmy Rayson
2. Sarie Marais - Jimmy Rayson

met Nico Carstens
vetseun
Goue Reeks Nr. 3 EP ..... SEGJ 11017 COLUMBIA
Deel 1:
1. Lente In Switserland
2. Daar Doer In Die Bosveld
Deel 2:
1. Warmpatat
2. Aan Die Muur Hang Nou My Toom En Saal

met Nico Carstens, Dulcie Debbo
vetseun
Beste Wense Van ... LP . 33JSX 11016 COLUMBIA
Kant Een:
1. Getroue Kamerade (L. Combrinck-A. de Waal)
2. Tango Simfonie (George Esaul)
3. Biem-Bam-Boem (Franz Hutter-L. Pary-A. de Waal)
4. My Bromponie (N. Carstens-L. Combrinck-A. de Waal)
5. Verlief (La Paloma) (L. Combrinck-A. de Waal)
6. Koppie Alleen (Carstens-De Waal)
7. God Seën Jou (N. Carstens-L. Combrinck-A. de Waal)
Kant Twee:
1. Ons Eie Suid-Afrika (N. Carstens-A. de Waal)
2. Vakansie In Venesië (George Esaul)
3. Paadjie Oor Die Rant (N. Carstens-A. de Waal)
4. Bruilof In Die Veld (George Esaul)
5. Sing 'n Liefdesliedjie (L. Combrinck-A. de Waal)
6. Rapsodie (N. Carstens-A. de Waal)
7. Ek Noem Dit 'n Wonderwerk (N. Carstens-L. Combrinck-A. de Waal)

met Nico Carstens
vetseun
Goue Reeks Nr. 2 EP ..... SEGJ 11016 COLUMBIA
Deel 1:
1. Tahiti
2.Verre Land
3. Wie Het Vir Jou So Wonderlik Gemaak
Deel 2:
1. Die Woudprinses
2. Die Ringetjie

met Nico Carstens
vetseun
Goue Reeks Nr. 1 EP .... SEGJ 11015 COLUMBIA
Deel 1:
1. Tammy
2. Erika
Deel 2:
1. Die Ou Kalahari
2. Net 'n Stille Uurtjie

Prent vanuit Marq Vas se facebook kolleksie

met Nico Carstens
vetseun
Al Die Veld Is Vrolik (Lag, Sing en Dans) LP . 33JSX 11009 COLUMBIA
Keurspel: (Ons) Lag, Sing en Dans; 'n Padda Is 'n Ding Wat Spring
Keurspel: In My Droomskuitjie; Bootjie Na Kammaland; Die Spook Van Dawid Rosekrans
Keurspel: Kappit Yt; Die Hoë Polvy; Tamatiesous En Kerriekos
Keurspel: Jy, Jy, Jy...; Kom Dans Klaradyn
Keurspel: Paddatjie; Riksja Booi; Hasie
Keurspel: Hou Jou Rokkies Bymekaar; Daar's 'n Wind Wat Waai
Keurspel: Kleinjan Skiet Die Kat; Susanna Van Saldanha; Hanswors
Keurspel: Getrou Aan Jou; Soos 'n Ster In Die Nag; Bergrivier
Keurspel: Die Kat En Die Muis; Ma, Kom Kyk Vir Lena
Keurspel: Die Stilte Van Kleinkaroo; By Die Ou Meulstroom
Keurspel: Bokkie; Stoppie
Keurspel: Al Die Veld Is Vrolik; Lus Om Te Lewe; Al Die Veld Is Vrolik

met Nico Carstens en sy Orkes
vetseun
Lief en Leed 10" .............. 33 JS 11009 COLUMBIA
Tahiti, Verre Land
Blikaspaai
Die Ringetjie
Ek Het My Wens Gekry
Erika
Die Woudprinses
Bella Marie
Skud En Wikkel Kwela
Laat God Vir Jou Lei
Wie Het Jou So Wonderlik Gemaak?

met Nico Carstens en sy Orkes
vetseunvetseun
Ek Hoor 'n Melodie LP .. 33JSX 11008 COLUMBIA
Kant Een:
1. Ek Hoor 'n Melodie (Carstens-De Waal)
2. Die Ou Kalahari (D. Pretorius)
3. Saam Hand Aan Hand (J. Cowell) (Vert. L. Combrinck)
4. Boerenooientjie (A. de Waal)
5. Eiland Van Verlange (J.B. Pounds-J.S. Fearis) (Vert. L. Combrinck)
6. Mozart Se Wiegelied (A. de Waal)
7. Blonde Matroos (J. Pfeil) (Vert. L. Combrinck)
Kant Twee:
1. Daar By Die Mohlen (Finklehoffe-Laar)
2. Net 'n Stille Uurtjie (D. Bosman)
3. 'n Moeder So Lieflik Soos Jy (Smith-Connelly) (Vert. L. Combrinck)
4. Liefling (A. de Waal)
5. Eensame Paadjie (Hofmeyr-Human)vetseun
6. Bolandse Nooientjie (Jandrell-Foster)
7. Saggies Klink So 'n Melodie (W. Richartz) (Vert. A. de Waal)

Met ,,EK HOOR 'N MELODIE" lewer NICO en JURIE weer een van die bestes. Nie alleen die opname as geheel nie, maar ook in hulle onderskeidelike vertolkings - Nico, onoortreflik in sy skitterende begeleiding en Jurie verras met 'n beter stemweergawe en tegniek as ooit te vore.
Ook dien ,,EK HOOR 'N MELODIE" as bewys dat oorseese lieflingsliedjies wel met sukses in Afrikaans aangebied kan word, mits dit in goeie smaak verwerk en vertolk word. Treffers soos ,,DAAR BY DIE MOHLEN" uit Holland, ,,BLONDE MATROOS" en ,,SAGGIES KLINK SO 'N MELODIE" uit Duitsland, ,,BOERENOOIENTJIE" uit Italië, ,,EILAND VAN MY VERLANGE" uit Engeland en "SAAM HAND AAN HAND" uit Amerika, almal liedjies met oorsprong elders as in Suid-Afrikafvind opnuut byval as gevolg van die smaakvolle verwerking na Afrikaans.
Dietitel-lied, ,,EK HOOR 'N MELODIE" is gebaseer op Tchaikowsky se ,,Blomme-wals" uit die Neutekraker-suite, treffend verwerk deur NICO CARSTENS en ANTON DE WAAL na 'n nostalgiese liefdesliedjie, Nico is ook verantwoordelik vir al die ander orkestrasies terwyl Anton de Waal, Louis Wiesner en Louis Combrinck goeie werk gelewer het met die Afrikaanse woorde.
Met deeglike verwerking en skittérende vertolkings deur Nico en Jurie, word die peil van die Afrikaanse platekuns weereens verhoog met die aanbiedizzg van ,,EK HOOR 'N MELODIE".vetseun

NICO and JURIE team up again to give outstanding performances on this LP entitled "EK HOOR 'N MELODIE". Not only in the recording as a whole, but also in individual interpretation, Nico is unsurpassable in his brilliant accompaniments and Jurie's sympathetic voice and technical ability reaches a new summit of excellence. The selection of songs on "EK HOOR 'N MELODIE" also illustrates that popular songs from overseas can be successfully presented in Afrikaans, when tastefully translated and arranged. World hits such as "DAAR BY DIE MOHLEN" from Holland, "BLONDE MATROOS" and "SAGGIES KLINK SO 'N MELODIE" from Germany, "BOERENOOIENTJIE" from Italy, "EILAND VAN MY VERLANGE" from England, and "SAAM HAND AND HAND" from America, attain a rrresii attractiveness when presented in good taste with Afrikaans lyrics.
The title-song, "EK HOOR 'N MELODIE", is based on Tchaikovsky's "Waltz of the Flowers" from the Nutcracker Suite, effectively adapted by NICO CARSTENS and ANTON DE WAAL. Nico is also responsible for all the excellent orchestrations, whilst Anton de Waal, Louis Wiesner and Louis Combrinck are at their best with the Afrikaans lyrics.
The competent arrangements and attractive interpretations by Nico and Jurie raises the standard of Afrikaans recordings to new heights of perfection with this collection of songs under the title "EK HOOR 'N MELODIE". - omslag

met Nico Carstens en sy Orkes
vetseun
Liefdesgeluk LP .............. 33JSX 11004 COLUMBIA
Nicolise
My Blinde Hart
Aan Die Muur Hang Nou Sy Toom En Saal
Skaam Vir Jou
Drome
Skemer Tango
Klokkiewals
Tammy
Toe Sê My Nou
Lewenslank
Liefdesgeluk
Marie
Saai Uit Die Goeie Nuus
Francina

met Nico Carstens en sy Orkes
vetseun
My Hartedief LP ............... 33JSX 11003 COLUMBIA
Kant Een:
1. Die Wêreld Deur (Harold Adamson-Victor Young)
2. Daar Doer In Die Bosveld (A. de Waal)
3. Daar's Geen Drome Vir Jou (Tango) (N. Carstens-H. Human-J. Stelling-A. de Waal)
4. Jy Betower My (F.D. Marchetti) (Vert.: A. de Waal)
5. Hoe Lank-Hoe Lank (N. Carstens-A. de Waal)
6. Aandklokke (N. Carstens-A. de Waal)
7. Seën Die Huis (May H. Brahe) Vert.: L. Combrinck)
Kant Twee:
1. My Hartedief (N. Carstens-L. Combrinck-A. de Waal)
2. My Boerenooi (L. Combrinck-A. de Waal)
3. My Opgewonde Hart (N. Carstens-A. de Waal)
4. Die Ossewa (J. Swart)
5. My Rita (M.L. de Villiers)
6. Towerland (Tango) (N. Carstens-A. de Waal)
7. Deur Hom Geskep (N. Carstens-L. Combrinck-A. de Waal)

78 SPOED PLATE (10")
GALLOTONE Etiket
GE 447 - Saggies Klink So 'n Melodie / Nou Is Die Uur 10"
GE 448 - Boegoeberg Se Dam / Die Hand Vol Vere 10" met Hendrik Susan
GE 450 - Die Bruilof Lied / My Wilde Rosie 10" met Hendrik Susan
GE 457 - Fluit 'n Vrolike Deuntjie / Chi-Baba, Chi-Saba 10" met Hendrik Susan
GE 459 - Hou Vir My / Die Spook van Dawie Rosekrantz 10" met Hendrik Susan
GE 480 - Die Wapad / Die Swaeltjie 10" met Hendrik Susan
GE 482 - Ek Wonder Wie Soen Haar Vanaand / Altyd 10" met Hendrik Susan
GE 485 - Vyf Minute Meer / (Fanie Se Vastrap) 10" met Hendrik Susan
GE 487 - In My Droomskuitjie / Jy Moet Weet 10" met Hendrik Susan
GE 494 - Jan, Jan, Jan / (Rosie Se Settees) 10" met Hendrik Susan
GE 501 - Draai, Draai, Draai / Die Mannetjie 10" met Hendrik Susan
GE 502 - Rooidagbreek / Op 'n Braaivleisaand 10" met Hendrik Susan
GE 503 - Bootjie Na Kammaland / Kom Saam Vanaand 10" met Hendrik Susan
GE 518 - Jy, Jy, Jy / Nou, Nou, Nou 10" met Hendrik Susan
GE 553 - Boereseun / Getrou Aan Jou 10" met Hendrik Susan
GE 555 - Boemtjie, Boemtjie / (Outa In Die Langpad) 10"
GE 604 - (Nuwejaar Op Die Plaas) / Kleinjan Skiet Die Kat 10"

Hendrik Susan Se Orkes met Jurie Ferreira
vetseunvetseun
Saggies Klink So 'n Melodie / Nou Is Die Uur 10" . GE 447 GALLOTONE

HIS MASTER'S VOICE (HMV) Etiket
HS 6 - Afskeidsuur / Skoppelmaai 10"

Hendrik Susan En Sy Orkes
vetseunvetseun
Die Konsertina Knor / Lente In Bloemfontein 10" . HS 7 HIS MASTER'S VOICE
Kant Een:
1. Die Konsertina Knor (Tienie Coetzer)
Kant Twee:
1. Lente In Bloemfontein (Tienie Coetzer) Sangdeel deur Jurie Ferreira

Uit die Rolprent "Hier's Ons Weer"

HS 9 - Bolandse Rooiwyn / Ver, Ver Van Hier 10"
HS 17 - Skemeruurtjie / Werda(lied) 10"
HS 18 - Rita Van Oom Faan / Grietjie Wintervoël 10"
HS 22 - Die Boereparty / Bosveld Aand 10"

COLUMBIA Etiket
DE 245 - Agnes Wals / Nicolise 10"
DE 247 - Die Windmeul Draai / Ver Oor Die Diep Blou See 10"
DE 248 - Liedjie Van Verlange / Maanskyn En Rose 10"
DE 250 - Tortelduif Wals / My Blonde Matroos 10"
DE 251 - Paddatjie / Boerekos 10"
DE 254 - Daar Onder By Die Koeistal / Skilpad 10"
DE 263 - Hy-Ba-Ba-Rie-Bab Se Ding Is Vim / Sy Kom Van Kommetjie 10"
DE 266 - Die Rooi Rose Wals / Mag Jy Gespaar Bly 10"
DE 291 - Silwer Hare Tussen Goud / Die Swaeltjie 10"
DE 313 - Na Aan My Hart / Daar Bo In Die Hemel 10"
DE 341 - Tahiti, Verre Land / Wie Het Vir Jou So Wonderlik Gemaak? 10"
DE 342 - Die Woudprinses / Die Ringetjie 10"
DE 346 - Die Stem Van Suid-Afrika / Die Ossewa 10"
DE 381 - Totsiens My Blonde Nooi / My Vaaldam Nooientjie 10"

DE 291 - Jurie Ferreira - Silwer Hare Tussen Goud / Die Swaeltjie 7"
DE 341 - Jurie Ferreira - Tahiti, Verre Land / Wie Het Vir Jou So Wonderlik Gemaak? 7"
DE 342 - Jurie Ferreira - Die Woudprinses / Die Ringetjie 7"
DE 346 - Jurie Ferreira - Die Stem Van Suid-Afrika / Die Ossewa 7"
DE 381 - Jurie Ferreira - Totsiens My Blonde Nooi / My Vaaldam Nooientjie 7"
DE 410 - Jurie Ferreira - Hanswors / Aspatat Se Moses 7"
DE 430 - Jurie Ferreira - Dankie / Die Vlamlelie Wals 7"

met Nico Carstens en sy Orkes
vetseunvetseun
Hanswors / 'n Vlooi Is 'n Ding Wat Byt 10" . DE 258 COLUMBIA
1. Hanswors (Piet Pompies)
2. 'n Vlooi Is 'n Ding Wat Byt (Anton de Waal, Nico Carstens)

bygestaan deur Nico Carstens en sy Orkes
vetseunvetseun
Oom Charlie / Daar's 'n Wind Wat Waai 10" . DE 259 COLUMBIA
Kant Een:
1. Oom Charlie (Anton de Waal)
Kant Twee:
1. Daar's 'n Wind Wat Waai (Anton de Waal, Nico Carstens)

met Nico Carstens en sy Orkes
vetseunvetseun
Erika / Tammy 10" ................ DSA 3003 COLUMBIA
Kant Een:
1. Erika (Harms Niel verw. Vincent Hesse)
Kant Twee:
1. Tammy (J. Livingston-R. Evans-vert. L. Combrinck)


DSA 3009 - Jurie Ferreira - Daar Doer in Die Bosveld / Aan Die Muur Hang Nou Sy Toom En Saal 10"
DSA 3013 - Jurie Ferreira - Jan Dooley In Die Bosveld / Rosa, My Rosie 10"
DSA 3014 - Jurie Ferreira - Deur Hom Geskep / Seën Die Huis 10"
DSA 3015 - Jurie Ferreira - Net 'n Stille Uurtjie / Die Ou Kalahari 10"
DSA 3030 - Jurie Ferreira - Ek Noem Dit 'n Wonderwerk / Biem-Bam-Boem 10"

P30S09H - Jurie Ferreira - Agmat / Lente-aand 10" (PHILIPS)
P30S14H - Jurie Ferreira - Sing en Dans 1 / Sing en Dans 2 10" (PHILIPS)
P30S22H - Jurie Ferreira - Die Wonderprinses / Onder Die Silwermaan 10" (PHILIPS)
P30S23H - Jurie Ferreira - Die Ringetjie / Na Aan My Hart 10" (PHILIPS)
P30S27H - Jurie Ferreira - My Kindjie Teer / Moeder 10" (PHILIPS)
P30S30H - Jurie Ferreira - Eensame Paadjie / Bieliebamboo 10" (PHILIPS)

PD 2001 - Jurie Ferreira - Meine Blonde Matroos / (Ouboet Se Viool) 10" (WERDA)
PD 2002 - Jurie Ferreira - 'n Ruiker / Verlange (Paul Robinson) 10" (WERDA)
PD 2003 - Jurie Ferreira - Lente / So Lank As Die Rietjie In Die Water Lê 10" (WERDA)
PD 2005 - Jurie Ferreira - Die Swerwer / Hasie 10" (WERDA)
PD 2009 - Jurie Ferreira - Kiewiet / (Outydse Kwadril) 10" (WERDA)
PO 2011 - Jurie Ferreira - Die Lieflike Bolandse Wals / (Die Wurmlied) 10" (WERDA)
PO 2014 - Jurie Ferreira - Altyd In My Drome / Aan Die Brand 10" (WERDA)
PD 2015 - Jurie Ferreira - Die Heidelied / Die Koms Van die Poskoets 10" (WERDA)
JV ...2 - Jurie Ferreira - Die Blonde Matroos / Ouboet Se Viool 10" (WERDA)

TP 16 - Jurie Ferreira - Antjie / Vaalhoed Se Baas 10" (TIER)
GW 53 - Jurie Ferreira - Saam Met Die Wa / Armie Se Vastrap 10" (RADIO VAN RIEBEEK)

ALBUMS
JCLP 10001 - Jurie Ferreira - Die Skatkis Van Afrikaanse Musiek LP (HIS MASTER'S VOICE)
JSX 11003 - Nico Carstens met Jurie Ferreira - My Hartedief LP (COLUMBIA)
JSX 11004 - Nico Carstens met Jurie Ferreira - Liefdesgeluk LP (COLUMBIA)
JSX 11008 - Nico Carstens met Jurie Ferreira - Ek Hoor 'n Melodie LP (COLUMBIA)
JSX 11009 - Nico Carstens met Jurie Ferreira - Al Die Veld Is Vrolik (Lag, Sing en Dans) LP (COLUMBIA)
JSX 11016 - Jurie Ferreira met Nico Carstens, Dulcie Debbo - Beste Wense LP (COLUMBIA)
JSX 11043 - Jurie Ferreira - 'n Plekkie In My Hart LP (COLUMBIA)
JSX 110.... - Jurie Ferreira - Jurie Ferreira Sing Vir Verliefde Paartjies LP (COLUMBIA)
JSX 11063 - Nico Carstens met Jurie Ferreira - Net Die Beste LP (COLUMBIA)
JSX 11080 - Jurie Ferreira - Liefde En Verlange LP (COLUMBIA)
JSX 11081 - Jurie Ferreira met Sylvia Faktor - Goue Ure LP (COLUMBIA)
JSX 11096 - Jurie Ferreira - Gun My Nog 'n Uurtjie LP (COLUMBIA)
JSX 11119 - Jurie Ferreira - Jurie Ferreira in Vrolike Luim LP (COLUMBIA)
JSX 11138 - Nico Carstens met Jurie Ferreira - Net Die Beste Vol. 2 LP (1969) (COLUMBIA)
SCXJ 11156 - Jurie Ferreira - Skemeruurtjie LP (COLUMBIA)
SCXJ 11206 - Jurie Ferreira - Dis Ons Dag LP (COLUMBIA)
SCXJ 11218 - S.A. Groet Die Musiekmakers kompilasie LP (COLUMBIA)
FCL 5097 - Jurie Ferreira - Club International LP (FESTIVAL)
BRS. 306 - Jurie Ferreira - Goud LP (GALLO-BRIGADIERS MUSIEK)
BRS. 328 - Jurie Ferreira - Een Wonderlike Aand LP (GALLO-BRIGADIERS MUSIEK)
BRS. 34314 - Jurie Ferreira - 25 Skittersterre LP (GALLO-BRIGADIERS MUSIEK)
BRS. 366 - Jurie Ferreira - 25 Grootste Treffers LP (GALLO-BRIGADIERS MUSIEK)
GGL 4 - Jurie Ferreira - "Goue Grotes" - Jurie Ferreira LP (TEAL-TRUTONE)
LSJ 259 - Jurie Ferreira - Uit Die Verlede LP (JUWEEL PLATE)
DLP.. 5718 - Jurie Ferreira - 24 Fantastiese Treffers LP (GALLO)
EMCJ 4064401 - Jurie Ferreira - Ons Beste Jare Vol. 1 LP (EMI)
EMCJ 4064421 - Jurie Ferreira - Ons Beste Jare Vol. 3 LP (EMI)
EMCJ 4064431 - Jurie Ferreira - Ons Beste Jare Vol. 4 LP (EMI)
SRSJ 7043 - Jurie Ferreira - Jurie Ferreira LP (1988) (MUSIC FOR PLEASURE)
NGH 1015 - Jurie Ferreira - Gee My Jou Hand Vriend LP (NITTY GRITTY)

SAUK TRANSKRIPSIE OPNAMES
SABC cn - Jurie Ferreira - Onthou Jy Nog / Daar Dans 'n Meisie
SABC 1742 - Jurie Ferreira - Droomland
SABC 1752 - Jurie Ferreira - Die Vrolike Oujongkêrel / Dit Is My Wens
SABC 15837 - Jurie Ferreira - Marietjie / Moedertjie
SABC 18989 - Jurie Ferreira - Bokkie Boereparty
SABC 22114 - Jurie Ferreira - Rooi Rose / (Warm Patat)
SABC 22130 - Jurie Ferreira - Nag My Skat / Pasop Tog Vir Gou Trou
SABC 22521 - Jurie Ferreira - (Bolandse Setties) / Rokkies Wou Sy Dra
SABC 22522 - Jurie Ferreira - (Betowering) / Boereseun
SABC 22523 - Jurie Ferreira - Liedjie In My Hart / Alles Sal Regkom
SABC 20689 - Jurie Ferreira - (Die Konsertina Sing, Die Konsenina Skreeu) / Marie Ek Is Verlief Op Jou
SABC 20690 - Jurie Ferreira - Pieknieklied
SABC 23430 - Jurie Ferreira - Die Heidelied / My Eie Land
SABC 23444 - Jurie Ferreira - Volksliedjiekeurspel / Elkeen Vir Almal
SABC 23853 - Jurie Ferreira - Nee, Nee / Boemtjie, Boemtjie
SABC 25380 - Jurie Ferreira - Bosveldaand
SABC 25382 - Jurie Ferreira - Opsaalwals / Bokkie
SABC 28261 - Jurie Ferreira - Hartseerwals / Wapper Wals
SABC A28263 - Jurie Ferreira - Hoe Klop My Hart / Boereseun
SABC 50 197 - Jurie Ferreira - Transvaalse Boereorkeste - Hendrik Susan
SABC SO 198 - Jurie Ferreira - Transvaalse Boereorkeste - Hendrik Susan
SABC 50313 Jurie Ferreira en Hendrik Susan
SASC 50314 Jurie Ferreira en Hendrik Susan
SABC 50315 Jurie Ferreira en Hendrik Susan
SABC 50316 Jurie Ferreira en Hendrik Susan
SABC 50317 Jurie Ferreira en Hendrik Susan
SABC 50318 Jurie Ferreira en Hendrik Susan
SABC 50400 - Jurie Ferreira - Volksmusiek In Suid-Afrika
SABC 50438 - Jurie Ferreira - Sarie Marais
SABC 50439 - Jurie Ferreira - Liederwysies in Afrikaans
SASC 50485 - Jurie Ferreira - Baanbrekers van ligte Afrikaanse Musiek - Anton de Waal
SASC 50486 - Jurie Ferreira - Baanbrekers van ligte Afrikaanse Musiek - Danie Bosman
SABC 50520 - Jurie Ferreira - Huldiging van Hendrik Susan en sy Heengaan LP (1963)
SABC 50552 - Jurie Ferreira - Ek Verkies Die Wapad / Banjo Keurspel 7"
SABC 50566 - Jurie Ferreira - Saggies Klink So 'n Melodie / Leeu, Leeu 7"
SABC 50569 - Jurie Ferreira - Neels Se Wals / Karoo Windjie 7" (1950)
SABC 50572 - Jurie Ferreira - Voorwaarts / Bergrivier 7" (1952)
SABC 50574 - Jurie Ferreira - Sterre Simfonie / Sigeunernooi 7"
SABC 50575 - Jurie Ferreira - Laat My Los / Voortrekker Holdrio 7" (1950)
SABC 50576 - Jurie Ferreira - Fluit 'n Vrolike Deuntjie
SASC 50578 - Jurie Ferreira - Boereseun / Bobbejaan Klim Die Berg 7"
SASC 50579 - Jurie Ferreira - Nooit Was Daar / Boerenooientjie 7"
SABC 50580 - Jurie Ferreira - Ons Lag, Sing en Dans / Sawens 7"
SABC 50582 - Jurie Ferreira - Ouboet Se Viool / Vergeet My Nie 7" (1946)
SABC 50590 - Jurie Ferreira - Bloemfonteinse Rose / Laggende, Vonkelende Oë 7" (1949)
SABC 50591 - Jurie Ferreira - Draai, Draai, Draai / Nag My Skat 7"
SABC 50592 - Jurie Ferreira - Ernst Se Bas / Waar Is Jy 7" (1947)

T 30 Nico Carstens en Jurie Ferreira
T 146 Jurie Ferreira met Nico Carstens
T 458/9 Jurie met Amour Malherbe en sy Orkes
T 1152/3 Jurie Ferreira met Nico Carstens
T 1154/5 Jurie Ferreira met Nico Carstens
T 156/7 Jurie Ferreira met Nico Carstens
T 162/3 Jurie Ferreira met Nico Carstens
T 164/5 Jurie Ferreira met Nico Carstens
T 1166/7 Jurie Ferreira met Nico Carstens
T 1168/9 Jurie Ferreira met Nico Carstens
T 1170/1 Jurie Ferreira met Nico Carstens
T 1176/7 Jurie Ferreira met Nico Carstens
T 1178/9 Jurie Ferreira met Nico Carstens
T 1187/8 Jurie Ferreira met Hendrik Susan
T 1191/2 Jurie Ferreira met Hendrik Susan
T 1967/8 Jurie Ferreira en sy Orkes
T 1969/70 Jurie Ferreira en sy Orkes
LT 13692 My Lewe Is 'n Lied
LT 15017 Draai En Swaai


ook op:
Serenata Sangers - Goue Sterre - Nommer Ses: Sy Kitaar En Die See LP - Ahoi My Liefling; Maanskyn En Rose


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)