Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jurie Els
vetseun
Super 12 Treffers .............................. 2015 NEXT MUSIC

vetseun
20 Goue Treffers ....... CDSEL0158 2015 SELECT
1. Hoe Sê Mens Dankie?
2. Take Me Sailing
3. Doodgewone Meisie
4. Gee Vandag Die Blomme
5. Nicoline
6. Little Yellow Aeroplane
7. Neem My T'rug
8. Dans Dans Met My
9. Mal Oor Jou
10. May God Bless This Couple
11. Viva España
12. Deur Die Lewe (Huwelikslied)
13. Jy Is Alles
14. Oues Van Dae
15. Bella Italia
16. My Duiwe Broei Nog In Die Dak
17. Sê My Waar Ek Jou Kan Kry
18. Nuwejaarswals
19. Lambertsbaai
20. Verjaarsdagliedjie

vetseun
Stil Verby 2CD ....... MORFCDD 817 2015 DAWN MUSIC
Disk 1:
1. Hoe Sê Mens Dankie?
2. Vat-Vat
3. Ons Mooiste Rose
4. K-K-Kyk Na My!
5. My Deure Staan Oop
6. My Bont Jas
7. Sewe Reënboë
8. Vissies ('n Bietjie Kwyt)
9. Santa Fé
10. 10 Uit 10 met Riana Nel
11. Liewe Pa
12. Droomvrou
13. 'n Dans Met Pa
14. The River
15. Honderd Bewonderd
16. Don't Stay Away Too Long
17. Heaven Is My Woman's Love
18. Transkaroo
19. Antwood My
20. My Kind Of Woman
21. Vriendskap
22. Stille Rivierstroom
23. A Tree By The Roadside
24. Vetrou Net En Glo
Disk 2:
1. Beach House In The Blue Mountains
2. Pa Se Grootman
3. Duisend Eng'le
4. Stil Verby
5. Green Green Grass Of Home
6. 'n Sonneblom Uit Bethlehem
7. I Need You
8. One Day At A Time
9. Grandpa's Piano
10. Kronkelpad
11. Burning Bridges
12. Kyk My In Die Oë
13. Vicki
14. Mooifontein met Lance James
15. Rondomtalie (Staan Op, Sit Stil)
16. Honderd Jaar
17. The Last Cowboy Song met Lance James
18. Golden Ring met Caroline du Preez
19. Marina met Herbie van Zyl
20. Mama Tembu's Wedding
21. Liewe Ma met Steve Hofmeyr
22. Sonvanger
23. Lied Van Die Lewe
24. How Marvellous (I Stand Amazed)

Alan Garrity & Jurie Els
vetseun
Beach House In The Mountains ..... 2014

vetseun
Sonvanger (Versamelalbum) ......... 2014
1. Sonvanger
2. 'n Koue Koffie Môre
3. Bicycle Sonder Slot
4. Stoomtrein
5. Silwer de Lange
6. 'n Handvol Gruis
7. Kaap Van Storms
8. Lisa Se Klavier
9. Hoeka Tjoeka (Melkkantrein)
10. Ons Mooiste Somer By Die See
11. Hillbrow
12. Neil Diamond Medley: Forever In Blue Jeans; Beautiful Noise; I Am I Said; Song Sung Blue
13. Anderkant Saldanabaai
14. Blame It On The Bossanova
15. Let's Do It Again
16. 'n Liedjie Vir Jou
17. It's You It's You It's You
18. A Country Boy Like Me

met Magda Greyling
vetseunvetseun
Spring Bobbejaantjie . CDEMIM 498 2013 EMI
1. Dankie Liewe Ouma
2. Drie Hoera's Vir Die Mossiespan
3. Die Apie Se Bruilof
4. Die Dapper Muis
5. Gee My Tekkies!
6. Spring Bobbejaantjie
7. Rondomtalie (Staan Op, Sit Stil)
8. Die Lappop
9. Hanswors
10. Almal Dra 'n Jas
11. Die Vlakvarke
12. Die Windpomp
13. Tingeling
14. Sal Jy Dit Glo?
15. Sewe Sakke Sout
16. Die Padda Wou Gaan Opsit
17. Marvellous Toy
18. Oupas En Oumas
19. Dankie Liewe Oupa
20. Welkom Aan Die Kaapse Suidkus
21. SMS
22. Ek's Die Gelukkigste Meisiekind
23. Rainbow Across The River

vetseunvetseun
Vertrou Net En Glo .... CDEMIM 482 2012 EMI
- 21 Liedjies van geloof, hoop en liefde -
1. How Marvellous (I Stand Amazed)
2. Aan Die Kruis
3. One Day At A Time
4. Die Pottebakker
5. Vertrou Net En Glo
6. Santa Fé
7. Food On The Table
8. Gebed Keurspel:
9. Lied Van Die Lewe
10. Ons Mooiste Rose
11. The River
12. Liewe Pa
13. 10 Uit 10
14. What Colour Is The Wind Daddy?
15. Môre Se Ek En Jy
16. Stille Rivierstroom
17. Vissies ('n Bietjie Kwyt)
18. This World Is Not My Home
19. Ware Liefde Deel Mee
20. My Dad Is The King
21. Rainbow Across The River

vetseun
SA Country Gold ........ CDEMIM 421 2011 EMI
1. It's You It's You It's You
2. Little River
3. Don't Cry Joni met Magda Greyling
4. A Country Boy Like Me
5. He's Never Gone To Bed With An Ugly Woman
6. Blue Eyes Crying In The Rain met Caroline du Preez
7. Seven Spanish Angels
8. Heaven Is My Woman's Love
9. The River
10. My Kind Of Woman
11. You're My Best Friend
12. Golden Ring met Caroline du Preez
13. Rock 'n Roll (All The Best Years Of My Life)
14. The Yellow Rose Of Texas
15. Seasons In The Sun
16. Toy Train
17. Red River Rosie
18. Someone Is Looking For Someone Like You
19. The Last Of The Callaghan Boys
20. Marvellous Toy
21. She's In Love With A Rodeo Man
22. I Feel Love Coming On
23. A Tree By The Roadside
24. No Charge
25. Bonus Track: Let's Do It Again

vetseun
Voorbegin ... Vat-Vat 5 .... CDCJ031 2011 STETSON MUSIC
1. Ons Mooiste Somer By Die See
2. Groen Koringlande
3. Our Love
4. Honderd Jaar
5. One Day At A Time
6. Neil Diamond Medley:
7. Hoeka Tjoeka (Melkkantrein)
8. Part Of Me Will Always Be In Love With You
9. Anderkant Saldanabaai
10. Food On The Table
11. The Last Cowboy Song met Lance James
12. Deck Of Cards
13. She
14. Don't Stay Away Too Long
15. Blame It On The Bossanova
16. Scratch My Back
17. Coat Of Many Colours
18. Ware Liefde Deel Mee
19. This World Is Not My Home
20. Vertrou Net En Glo
21. Keurspel:
22. How Marvellous (I Stand Amazed)

vetseun
Ver Van Vrede (Outobiografie) . 2010 NALEDI
- My volle verhaal
ISBN: 9780620475297

Die titel bied 'n voelvlug oor Els se lewe en loopbaan waarin omtrent elke naam in die Suid-Afrikaanse ligtemusiek-wereld 'n rol speel. Hoogs interessante leesstof vir almal met 'n belangstelling in die opwinding en die teleurstellings; die vriendskappe en die verraad in die plaaslike vermaaklikheidsbedryf.
Mens kan 'n speld hoor val in hof GC in die Noord-Gautengse Hooggeregshof. Dis 09:30, Maandag 2 November 2009. Ek het lank stilgebly. Ek is veroordeel, gekruisig en vermorsel deur die media en die publiek. Ek is uitgeskel vir alles wat sleg is. By teepartytjies en om braaivleisvure is oor my geskinder en gelag. Op internetblogs het duisende mense anoniem met my gespot en my veroordeel. Ek het niks gese nie. Ek kon nie. Ek moes doodstil bly. Ek moes my kans afwag.
Nou is my kans. My enigste kans . My aktetas bevat 485 bewysstukke in Saak CC 206 van 2009: die Staat vs CJ Els . Jurie Els het huis toe gekom as beskuldigde in een van die mees opspraakwekkende sekssake in die Suid-Afrikaanse regsgeskiedenis.
So begin Jurie Els, bekende sanger en eggenoot van die voormalige hoogspringkampioen, Hestrie Cloete, se verhaal van sy private lewe en sy ervaring as sanger in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf - wat uiteindelik sou uitloop op 'n aanklag van onsedelike aanranding van sy destyds minderjarige protege: die jong sanger Robbie Klay.
Die titel bied 'n voelvlug oor Els se lewe en loopbaan waarin omtrent elke naam in die Suid-Afrikaanse
ligtemusiek-wereld 'n rol speel. Hoogs interessante leesstof vir almal met 'n belangstelling in die opwinding en die teleurstellings; die vriendskappe en die verraad in die plaaslike vermaaklikheidsbedryf. Die titel is goed geskryf en gestruktureer - met boaan elke hoofstuk die datums (vanaf 1963-2010) waarteen die meevoerende drama afspeel. Dit sorg vir heelwat nostalgiese herinneringe aan bekende maar dalk vergete radioprogamme, rolprente, TV-reekse, tydskrifte, plate, CD's, kunstenaars en kompetisies deur die jare soos Els se vertellings dit voor die leser se oog laat verbyskuif ...
Die titel van Els se boek, Ver van Vrede, is 'n gepaste en ironiese keuse. Aan die een kant is hy en sy gesin wat deesdae in Nieu-Seeland woon, letterlik ver van Vrede, die Vrystaatse dorpie waar Jurie grootgeword het en waarheen hy telkens sou terugkeer. Die ongure hofsaak wat teen hom aanhangig gemaak is en die tol wat dit finansieel, emosioneel en loopbaangewys van hom geeis het, wek die indruk dat hy aan die einde van die verhaal inderdaad ver van vrede sou wees. Tog eindig die boek met die woorde: Ek is ver van Vrede. Tog het ek vrede gekry. Volkome Vrede.
'n Bonus tot die boek - wat veral die duisende belangstellendes in Els se opspraakwekkende verhoor van 2009 sal interesseer - is die uitgebreide woordelikse uittreksels uit die hofstranskripsies van die saak wat agter in Ver van Vrede opgeneem is.
'n Treffer is op pad!

vetseun
40 Goue Treffers : Dankie Suid-Afrika 2CD . CDCJ028 2008 STETSON MUSIC/SELECT
Disk 1:
1. Stille Rivierstroom
2. Sewe Reënboë
3. Liewe Pa
4. Santa Fé
5. Mooiste Meisie
6. Honderd Bewonderd
7. Vissies
8. My Hart Het 'n Kleine Venster
9. Venster
10. Toy Train
11. Ons Mooiste Rose
12. Droomvrou
13. 'n Dans met Pa
14. K-K-Kyk Na My!
15. My Deure Staan Oop
16. Tye Toe Ons Saam Was
17. My Bont Jas
18. Jesse
19. Vat-Vat
20. Hoe Sê Mens Dankie?
21. 10 Uit 10
Disk 2:
1. No Charge
2. Antwoord My
3. I'd Love You To Want Me
4. Bicycle Sonder Slot
5. Mamma Leonie
6. Seven Spanish Angels
7. Die Potterbakker
8. 'n Boerseun In London
9. 'n Klein Koffie Môre
10. Golden Ring
11. Net Jy
12. Die Wals Van Die Lewe
13. Country Bumpkin
14. Stoomtrein
15. 'n Handvol Gruis
16. Kaap Van Storms
17. Silver de Lange
18. Lisa Se Klavier
19. 'n Liedjie Vir Jou
20. Aan Die Kruis
Extras: Die Storie tot nou

vetseun
Collections .................. CDBSP3183 2007 BMG
1. Santa Fé
2. Gee Vandag Die Blomme
3. K-K-Kyk Na My!
4. Sê My Waar Ek Jou Kan Kry
5. Vat-Vat
6. Mal Oor Jou
7. Die Hart Van 'n Wenner
8. Dans, Dans Met My
9. Sewe Reënboë
10. Verbly Jou In Die Here

vetseun
'n Dans Met Pa - 25 Grootste Treffers DVD . DVAT6200 2007 VAT VYF MUSIEK
1. Stille Rivierstroom
2. My Kind Of Woman
3. Heaven Is My Woman's Love
4. Is Jy Seker?
5. Liewe Ma met Steve Hofmeyr
6. My Hart Het 'n Kleine Venster
7. Seven Spanish Angels
8. Sewe Reënboë (Nuwe Weergawe)
9. 'n Boerseun In London
10. Liewe Pa
11. Blue Eyes Crying In The Rain
12. Rondomtalie
13. 'n Dans Met Pa
14. Mooifontein met Lance James
15. Honderd Bewonderd
16. Droomvrou
17. In The Garden
18. Nagmaalslied
19. Santa Fé
20. Waarom Fluister Ek Jou Naam Nog?
21. Vissies ('n Bietjie Kwyt)
22. So Verlief met Patricia Lewis
23. Hearts Of Summer
24. Maar Hy Het Nie
25. Hoe Sê Mens Dankie?

vetseun
Spesiale Versameling 2CD . CDCJ025 2007 STETSON MUSIC
Disk 1: Stille Rivierstroom CD
Disk 2: Honderd Bewonderd CD

vetseun
Stille Rivierstroom .......... CDCJ023 2007 STETSON MUSIC/SELECT
1. Heaven Is My Woman's Love
2. Seven Spanish Angels
3. Stille Rivierstroom
4. My Kind Of Woman
5. Golden Ring
6. Transkaroo
7. Seasons In The Sun
8. Baby Blue
9. The Yellow Rose Of Texas
10. The Last Of The Callaghan Boys
11. Boerpampoentjie
12. Red River Rosie
13. Is This The Way To Amarillo?
14. She's In Love With A Rodeo Man
15. Rainbow Across The River
16. The Last Rose

vetseun
Net Jy - Versamelalbum . CDCJ012 2006 SELECT
1. Pottebakker
2. Cliff Richard Medley
3. Mamma Leonie
4. Mooifontein
5. Lewe Jou Dood
6. Don't Stay Away Too Long
7. Net Jy
8. I Feel Love Coming On
9. Little River
10. Op Twee Wiele
11. Wie Het Vir Wie?
12. Dial My Number
13. My Dad Is The King
14. Aan Die Kruis

vetseun
Die Troue DVD ................
1. Die Troue
2. Honderd Bewonderd Video
3. Droomvrou Video
4. Santa Fé Video
5. Vissies Video
6. Hoe Sê Mens Dankie? Video
8. Hearts Of Summer Video
9. Blue Eyes Crying In The Rain Video
10. Waarom Fluister Ek Jou Naam Nog? Video
11. In The Garden Video
12. Nagmaalslied Video

vetseun
Is Jy Seker? ..................... KOSD 004 2006 KOSMOS
1. Is Jy Seker?
2. Weer Begin
3. Altyd Daar
4. Dankie Dankie Jesus
5. Wees Bly Want Jy Is Jonk
6. Die Heel Beste Rede
7. Span Jou Seile
8. Here Ek Dank U
9. Oorwinningslied
10. Slaap Nou, My Kind
11. Kyk 'n Bietjie Verder
12. Helpende Hand
13. Is Jy Seker? (Remix)

Jurie Els is een van Suid-Afrika se grootste musiek-legendes van die laaste dekade of wat. Sy albums het 'n enorme inpak op die gewildheid van Afrikaanse musiek gehad en sy gospel albums het syne 'n huishoudelike naam gemaak in ons land. Met sy splinternuwe album bewys Jurie weereens hoekom hy een van ons land se gewildste kunstenaars is.

vetseun
Ek Bid ............................. CDVAT6173 2006 VAT VYF MUSIEK
1. As Jesus Weer Verskynvetseun
2. My Pa Is Die Koning
3. Herinnering Aan Die Overberg
4. Huise Van Glas
5. Septemberland
6. Houtkruis
7. Gebed
8. Die Ou Familiebybel
9. Oupa's En Ouma's
10. Ek Bid
11. The Baptism Of Jesse Taylor
12. You Say The Battle Is Over
13. Galway Bay
14. Die Man Met Die Purperkleed
15. Halleluja Kinderkeurspel
16. In The Garden
17. Across The Bridge
18. In Eerbied Voor Sy Grote Naam
19. Hy's Lief Vir Jou
20. Santa Fé

vetseunvetseun
Honderd Bewonderd .. CDCJ010 2005 STETSON MUSIC/SELECT
1. Honderd Bewonderd
2. My Hart Het 'n Kleine Venster
3. 'n Boerseun In Londen (Ruben Lennox)
4. Lied Van Die Lewe
5. Blue Eyes Crying In The Rain
6. Marina
7. You're My Best Friend
8. Tina Is Weg
9. Donkerbruin Oë
10. Aan Die Einde Van Ons Liefhê
11. Mooi Ou Kaapland
12. Môre Se Ek En Jy
13. Jy Bly Die Allerbeste
14. Ipi Tombi Medley
15. The Warrior
16. As Ek Jou Net By My Kon Hê
17. Sy Maak My Mal
18. Kom Ons Dans
19. You've Never Been This Far Before
20. Rock'n'Roll
21. Droomvrou

met Magda Greyling
vetseun
18 Lekker Kinderliedjies . HOEZD119 2005 HOEZIT MUSIEK
1. 3 Hoera's Vir Die Mossie Span
2. Die Apie Se Bruilof
3. Die Dapper Muis
4. Gee My Tekkies
5. Spring Bobbejaantjie
6. Rondomtalie
7. Die Lappop Medley
8. Almal Dra 'n Jas
9. Die Vlakvark
10. Die Windpomp Medley
11. Sewe Sakke Sout
12. Marvelous Toy
13. Oupa's En Ouma's
14. Dankie Liewe Oupa

vetseun
10 Uit 10 ........................ HOEZD107 2004 HOEZIT MUSIEK
1. Mooiste Meisie
2. 'n Dans Met Pa
3. 10 Uit 10 met Réana Nel
4. The River
5. SMS (Net Na Ses)
6. Someone Like You
7. Droomvrou
8. Liewe Pa
9. 7de Laan
10. Then I Kissed Her
11. Don't Cry Joni met Magda Greyling
12. Tussen Treine
13. Just One Time
14. Meisiekind
15. What Colour Is The Wind Daddy?
16. Suidwesliedjie
17. I See The Moon
18. Al My Beste Jare
19. Silver de Lange
20. 'n Koue Koffie Môre

vetseun
Treffers .......................... CDVAT6160 2004 VAT VYF MUSIEK
1. Hoe Sê Mens Dankie?
2. Vissies ('n Bietjie Kwyt)
3. Santa Fé
4. Sewe Reënboë
5. My Deure Staan Oop
6. K-K-Kyk Na My! (Dansopname)
7. Gee Vandag Die Blomme (New Recording)
8. Vat-Vat
9. Dans, Dans Met My
10. My Bont Jas
11. Vriendskap
12. Rainbows And Roses
13. Tye Toe Ons Saam Was
14. Little Yellow Aeroplane
15. Nicolene
16. Verjaarsdagliedjie
17. Ons Mooiste Rose
18. Die Hart Van 'n Wenner
19. Was Ek Maar 'n Digter
20. Die Kat Kom Weer
21. Kom Terug Na My
22. Old Days Remembered
23. Something's Breaking
24. Yellow Roses

vetseun
Gospel - 21 Treffers .... CDVAT6145 2003 VAT VYF MUSIEK
1. Nagmaalslied (O Heer Vergewe My)
2. Gebed Vir My Land
3. Blessed Assurance met Joanna Field
4. Verbly Jou In Die Here
5. Gee Vandag Die Blomme
6. Sewe Reënboë
7. Wings Of A Dove
8. Lewende Water met Sonja Herholdt
9. Hierdie Kind
10. Hoe Groot Is U (How Great Thou Art) met Joanna Field
11. Give Us Peace On Earth
12. Ek Hoor As U Roep
13. My Bont Jas met Simeon Hamman
14. My God Bless This Couple (Irish Wedding Song)
15. Lambertsbaai
16. Jou Groot Kaptein
17. Daar's 'n Dierbare Kruis (The Old Rugged Cross) met Bobby Angel
18. (Vandag Nog 'n) Bethelemster
19. Dankie, Thank You, Merci
20. Standing Room Only
21. Hy Wil Jou Vrede Gee (Amazing Grace) met Lance James

vetseun
Goud 2 - 20 Treffers En 20 Greats 2CD . CDVAT6132 2002 VAT VYF MUSIEK
Disk 1:
1. Laat My Weet
2. Wals Van Die Somer
3. Net 'n Halwe Kans
4. Vriendskap
5. Jy Is Alles
6. Give Her All The Roses
7. Boland Toe
8. Hearts Of Summer
9. Die Hart Van 'n Wenner
10. Maar Hy Het Nie
11. Oues Van Dae
12. So Verlief
13. Ek Sou So Graag Vir Jou Meer Wou Doen
14. Wanneer Ons Dans
15. Gee Die Naweek Vir My
16. Meneer Is Weg
17. Dis Die Lewe Daai
18. Gee My, Gee My, Gee My
19. My Eerste Liefde
20. As Jy Net Met My Kon Praat
Disk 2:
1. Santa Fé
2. Give Us Peace On Earth
3. Nuwejaarswals
4. Summer Love
5. Waarom Fluister Ek Jou Naam Nog?
6. The Door Is Always Open
7. Sonskynrose
8. As Ek Jou Kom Haal
9. Green And Gold
10. Hier By My
11. Was Ek Maar 'n Digter
12. Naweekliedjie
13. The Heart Of A Winner
14. 'n Dag Met Maria
15. By Jou
16. Ek En My Meisie
17. Light A Thousand Candles
18. Always Be A Child
19. Skipskop
20. Hoe Groot Is U

vetseun
Goud ................................... CDVAT6115 VAT VYF MUSIEK
1. Vissies ('n Bietjie Kwyt)
2. Sewe Reënboë
3. Doodgewone Meisie
4. Neem My T'rug
5. Lambertsbaai
6. Hoe Sê Mens Dankie?
7. Ons Mooiste Rose
8. Dans, Dans Met My
9. My Deure Staan Oop
10. Verbly Jou In Die Here
11. Tye Toe Ons Saam Was
12. K-K-Kyk Na My! (Dansopname)
13. Take Me Sailing
14. Vat-Vat
15. Nicoline
16. Mal Oor Jou
17. Verjaarsdagliedjie
18. My Bont Jas
19. Ek Hoor As U Roep
20. Speelgoed
21. Wings Of A Dove

vetseun
Verbly Jou In Die Here . CDVAT6094 2000 VAT VYF MUSIEK
1. Verbly Jou In Die Here
2. Wings Of A Dove
3. Seën Keurspel
4. Daar's 'n Dierbare Kruis
5. Nagmaalslied
6. Halleluja Kinderkeurspel
7. Where We'll Never Grow Old
8. Jou Groot Kaptein
9. Huwelikswals
10. Plek Vir Twee
11. Die Man Met Die Purperkleed
12. Strome Van Seën
13. Hy Wil Jou Vrede Gee
14. Hoe Sê Mens Dankie?
15. In Eerbied Voor Sy Grote Naam
16. Kersfeesliedkeurspel
17. Hy's Lief Vir Jou
18. The Old Rugged Cross

vetseun
Sewe Reënboë .................................... 2000
1. Sewe Reënboë
2. Vissies ('n Bietjie Kwyt)
3. Old Days Remembered
4. Green And Gold (The Test Of Time)
5. Waarom Fluister Ek Jou Naam Nog
6. Santa Fé
7. You Say That The Battle Is Over
8. Liedjie Vir Jou
9. Yellow Roses
10. It's You, It's You, It's You
11. A Country Boy Like Me
12. Doodgewone Meisie
13. Huise Van Glas
14. Standing Room Only

vetseunvetseun
Die Hart Van 'n Wenner .. CDVAT6074 1999 VAT VYF MUSIEK
1. Tye Toe Ons Saam Was
2. To Daddy
3. Jy Is Alles
4. Die Hart Van 'n Wenner
5. Hier Wil Ek Lewe
6. Mal Oor Jou
7. Lewe-Medley
8. Eensaamheid met Patricia Lewis
9. Boland Toe
10. Toy Train
11. Vriendskap met Lance James
12. As Ek So Na Jou Verlang
13. The Heart Of A Winner met Dennis East
14. Nobody's Child
15. Die Wiele Draai met Patricia Lewis
16. Ek Onthou Nog Daai Plate
17. But You Love Me Daddy met Simeon Hamman
18. My Eerste Liefde
19. Keurspel (Radioweergawe)
20. Kersfeesliedkeurspel
21. Hy Wil Jou Vrede Gee met Lance James

met Patricia Lewis
vetseun
Duet ............................... CDVAT6052 1998 VAT VYF MUSIEK
1. Ek Verlang Na Jou
2. So Verlief
3. Head Over Heels (You're My First Love)
4. My Paradys
5. Nobody Wins (Patricia Solo)
6. Sal Ons Dit Ooit Kan Keer?
7. Medley Nr. 1: Another Saturday Night; Sunday, Monday, Tuesday; It's Too Now; ...
8. Medley Nr. 2: Beautiful Sunday; Wake Up Wake Up; Going Down Jordan; ...
9. Ek Glo In Wat Môre Wag
10. Wedding Bells
11. Sing A Song Of Christmas
12. Vat-Vat (Dansopname) (Jurie Solo)
13. Die Wiele Draai
14. Wals Van Die Seer

vetseunvetseun
Vat-Vat 4 TC/CD .................... CDVAT6047 1998 VAT VYF MUSIEK
1. Dans, Dans Met My
2. Viva España
3. Gee My, Gee My, Gee My
4. Rainbows And Roses
5. K-K-Kyk Na My!
6. Every Day Every Night
7. Bella Italia
8. Wil Jy Dans?
9. Hearts Of Summer
10. Still In Love With Me
11. Ek Onthou Nog Daai Plate
12. Dans Keurspel
13. Dancing In The Kitchen
14. Secret Love

Hoe Sê Mens Dankie Pa ...? kompilasie . CDBSP(WM)6032 BMG

vetseun
Ek Hoor As U Roep ... CDBSP6030 1997 BMG
1. Ek Hoor As U Roep
2. Across The Bridge
3. Vertrou Net En Glo
4. Halleluja Keurspel
5. Oues Van Dae
6. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
7. In The Garden
8. My Lewe Sal Van Dankbaarheid Vertel
9. Gospel Medley
10. Give Her All The Roses
11. Geen Beter Vriend Nie
12. Hierdie Kind
13. My Bont Jas
14. Hoe Sê Mens Dankie?
15. Deur Die Lewe (Huwelikslied)
16. Dis Kersfees, Lui Die Klokke!
17. Kersfees Keurspel
18. Hoe Groot Is U

Na die sukses van nog een van Jurie Els se gospel albums Ek Bid, wat vroeër vanjaar uitgereik is en steeds baie goed vaar, word drie van sy vorige uitreikings, Ek Hoor As U Roep, K-K-Kyk Na My! en Verbly Jou In Die Here op publieke aanvraag heruitgereik.
Ek Hoor As U Roep en K-K-Kyk Na My! het albei goue status behaal, terwyl Verbly Jou In Die Here byna goue status behaal het. Tot dusver het Jurie ook reeds ongeveer 400 000 van sy onderskeie albums verkoop.

vetseun
Vat-Vat Vol. 3 - My Deure Staan Oop .
1. My Deure Staan Oop
2. Somer Somer
3. Maar Hy Net Nie...
4. Wals Van Die Seer
5. Little Yellow Aeroplane
6. As Jy Net Met My Kan Praat
7. Jepa
8. Medley
9. Verjaarsdagliedjie
10. Kyk My In Die Oë
11. Elke Mens Moet Weet
12. My Bont Jas
13. Speelgoed
14. Victoriabaai
15. Cecilia
16. Ek Sou So Graag Vir Jou Meer Wou Doen
17. Die Kat Kom Weer!
18. Klein Manolito
19. Dis Kersfees, Lui Die Klokke
20. Auld Lang Syne

vetseun
Ek Bid .................................................. 1997

vetseunvetseunvetseun
Vat-Vat Vol. 2 - K-K-Kyk Na My! TC/CD . CDBSP6009 1996 COLOSSAL/BMG
1. K-K-Kyk Na My!
2. Ons Mooiste Rose
3. Jy Is My Lewe
4. Nicoline
5. Wanneer Ons Dans
6. Ek Wil My Lewe Met Jou Deel
7. Afrikaanse Keurspel
8. Laat My Weet
9. Take Me Sailing
10. Springbok Hits Medley
11. Deur Die Lewe
12. Rugby Keurspel
13. Terug Na Die Kaap
14. My Lewe Sal Van Dankbaarheid Vertel
15. Lewende Water

vetseunvetseun
Vat-Vat Vol. 1 TC/CD ......... CDBSP6001 BMG
1. Vat-Vat
2. Net 'n Halwe Kans
3. Let Your Love Flow
4. Jesse
5. Clap Your Hands And Stamp Your Feet
6. Mitchell's Plain met Simeon Hamman
7. Gospel Medley : Mamalou; Going Down Jordan; He's Got The Whole World
8. Keurspel : Dit Reën In Tsitsikamma ...
9. Oldies Medley : Universal Feeling; Kentucky Blues; Beautiful Sunday ...
10. Gee Die Naweek Vir My
11. Krieketliedjie / Cricket Song
12. Bethelemster
13. Hoe Sê Mens Dankie?

vetseunvetseun
Laat My Weet TC/CD .......... CDBSP2029 BMG

vetseun
Soveel Drome .................................... 1994
Betlehemster
By Jou
Cecilia
Ek En My Meisie
Ek Sou So Graag Vir Jou Meer
Gee Die Naweek Vir My
Light A Thousand Candles
My Lewe Sal Van Dankbaarheid
n Dag Met Maria
Speelgoed
Terug Na Die Kaap
Victoriabaai
Wals Die Somer


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)