Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Johnny Dopper en die Rubber Soles .co.za
vetseunvetseun
Saterdag In Afrika . JD001/CDTGE 126 2007 GALLO
1. Waar Gaan Die Dae Heen
2. Teenaan My
3. Saterdag In Afrika
4. Hoenner In Die Bank
5. High Maintenance Chick
6. Weduwee Spinnekop
7. First Time We Met
8. The Voice Of Master Time
9. Steeds Alleen
10. Everything About You

is Johnny Dopper, Hari-Hari Mnyandu, Zecka Cordosa, Karl Muller, Sipho Mthiyane

Gisteraand was NuL, Thys Nywerheid en Episode 1, maar snaaks genoeg het ons gisteraand 'n Saterdag in Afrika gekry, so nou is dit in die son sit en ...
... ".. Die robots hou jou vasgekeer; Gesigte frons in die spitsverkeer ... "
So luilekker beat met die reguit sinne amper rustiger daaroor gesing. Fabels en verhaaltjies van die in en om stadslewe, met lagwekkende paarrym en diepintrek kore. Maar dis die beat, dis die beat wat jou net wegvat, passasierssitplek lekkerte en baie daarvan met die heuwelstjies wat verby swiep sonder oordrewe enige iets ...

sien Die Radiators asook Die Transformers


skakels : johnnydopper.co.za









2007 09 15 - Hoezit!: Dozi, Soweto String Quartet, Anton Goosen En Die Bushrock Band, Shine 4, Amanda Strydom, DNA Strings, Johnny Dopper En Die Rubber Soles, Tiro, Brandon October, Lekgoa/Snotkop, Africa Mammas, AGA Koor, Jennifer Jones, 11:00, Gratis - ATKV - Beeld - Rapport - Sondag - RSG - kykNET - Newtown - Joburg City - JDA
vetseun

2007 07 13 - Da Creep Show: Dress Up Party: Tidal Waves, Rooibaardt, Soil7T7, Lovehat, Johnny Dopper & die rubber soles, Foundry Fly, Pretoria, R20, R30
vetseun

2006 08 11 - Desmond + The Tutus, Johnny Dopper + The Rubber Soles, The Bohemian. R10
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )