


















Johnny Boshoff

Hit Vibrations 2 LP ............................ 1969 CBS
.jpg)

Hit Vibrations LP ............. ASF.1432 1969 CBS
met Laurika Rauch


Kinders Van Die Wind / Liefdestema 7" . SYS 109 1979 STANYON AFRICA/3RD EAR MUSIC
Kant Een:
1. Kinders Van Die Wind - Laurika Rauch (Koos du Plessis)
Kant Twee:
1. Liefdestema - Johnny Boshoff (Paul Wright, Johnny Boshoff)
Verw. en Prod. deur Johnny Boshoff, uit Sonneblom-Film Produksies se gewilde SAUK TV-Reeks "Phoenix en Kie"
Opname deur Peter Thwaites
Finale Meng: Nino Rivera, David Marks en Don Williamson

Daantjie Kat en die Groot Eier-in-die-lepel-wedloop 7" . BCP 1477 BRIGADIERS MUSIEK
- As jy die straat by 'n verkeerslig wil kruis, stop en kyk. Die rooi man beteken dat jy moet wag.
- Jy mag alleen oorstap as die groen man skyn.
- Hierdie is die teken vir 'n voetoorgang en so lyk die blokke op die pad.
- As jy by 'n voetoorgang wil kruis, kyk eers link, regs en weer links, indien die pad skoon is, mag jy flink oorstap.
skakels :