Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Johan van Rensburg (J. van Rensburg)
vetseunvetseun
Têkkie-Rag 2 2CD ..... CDSEL0037 2014 SELECT
- Sluit In: BONUS CD Têkkie-Rag 1

vetseunvetseunvetseun
Die Tekkie-Rag .......... CDDCB 322 1994 DECIBEL
1. Caravans
2. Die Tekkie-Rag
3. Scott Joplin-Keurspel : The Entertainer; The Easy Winners
4. Sondaaarspoort
5. Keurspel : A Walk In The Black Forest; Wilgerboom Van Potchefstroom
6. The Good, The Bad & The Ugly
7. 'n Klassieke Potjie: Rondo A La Turca; Barbier Van Seville...
8. Lucky You
9. Die Ou Kraalliedjie
10. Cheeky
11. Dankie Vir 'n Nuwe Dag
12. Sleepy Shores
13. Beer Barrel Polka

1989 - begin STEMMBURG TELEVISIE met Johan Stemmet

vetseunvetseunvetseun
Johan van Rensburg en die Alabama-Ritmegroep LP . RPM 5013/S 1970 RPM
Kant Een:
1. Beethoven Elephant Walk ...
2. Mozart A-Go-Go ...
3. Pink Panther Keurspel ...
4. Net 'n Stille Uurtjie ...
5. Bach In Die Langpad ...
Kant Twee:
1. Oom Kalie En Die Spaanse Vlooi ...
2. Die Apie Sit En Droom ...
3. Ou Kraal-Liedjie ...
4. He Ain't Heavy, He's My Brother ...
5. This Guy's In Love With You ...

Die Alabama Ritmegroep het as gevolg van talle verhoogoptredes tot 'n mate reeds 'n eie styl ontwlkkel, naamlik die samevoeging van kontrasterende temas. Die verwerkings is daarop gemik om komies, humoristies, satiries en verrassend te wees. Kombinasies van klassieke musiek en ligte musiek word dikwels gebrulk, maar die bedoeling was nooit om klassieke musiek "op te jazz" nie.
Sommige verwerkings het 'n mitologiese verhaaltjie as agtergrond. So word vertel van die dag toe Beethoven en sy nooi, Elize, die dieretuin besoek het. Nadat hulle besluit het om op die ou olifant se rug te ry, het Beethoven die klein baba-olifantjie bemerk wat ook die staptoer meegemaak het. Dit was vir hom so aandoenlik dat hy die BEETHOVEN ELEPHANT WALK gekomponeer en opgedra het aan sy nooi Elize.
Dan is daar die apie wat so graag wou klavierspeel. Sy groot ideaal was om die Minuet in G te kon speel, maar o weë, die apie kon baie droom. Terwyl hy speel raak hy so weggevoer dat sy ander geliefde temas deur sy kop begin maal. Hy ruk homseIf reg om terug te keer tot die Minuet, maar dit gaan moeilik. Helaas gee hy homself oor aan sy eie musikale drang. En dan kry die arme apie nie einde nie. Daar word gesoek en geworstel vir 'n brillante finale kadens, maar as die oorspronklikheid ontbreek, eindig sy uitvoering baie stomp ...... en totaal absurd!
BACH IN DIE LANGPAD word op 'n klawesimbale gespeel om die tipiese Barok-atmosfeer te skep. Hier onstaan egter 'n kosmopolitiese samesmelting: die styl is Bach, dle melodie is Engels (Come Near To Me) en die ritmegroep speel Boeremusiek!
"Speel vir ons OB-LA-DI OB-LA-DA". Goed, maar iets wil ons daarmee kombineer. Wat enders kan beter pas as dle SONATA IN A MAJEUR (K. 331) van Mozart?
Oor die ander verwérklngs sê ons min. HE AIN'T HEAVY, HE'S MY BROTHER en NET 'N STILLE UURTJIE is nie temakombinasies nie en is slegs opgeneem omdat ons van die twee nommers gehou het. In THIS GUY'S IN LOVE WITH YOU en SUMMERTIME het ons iets probeer doen wat altyd gevaarllk Is vir 'n amateurgroep om aan te pad - so 'n tikkie jazz.
Die Alabama Ritmegroep word so genoem vanweë hulle verbintenis met die Alabama Studentegeselskap van die Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O. - Johan van Rensburg - omslag


ook op :
Ein Prosit kompilasie
Carike Keuzenkamp - Kraaines en ander treffers LP (1976)
Tolla is Tops (1990)


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )