Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Joe Niemand .co.za
vetseunLAAI AF
Hildegardt Silkiewicz, KB Motsilayane, Joe Niemand - Die 7de Laan Song CDS . 2021

vetseun
Vryheid ................................................. 2016
1. Vryheid
2. Amakeia
3. Winternag
4. #valdielig
5. In Die Hoëveld
6. Die Klein Karbonkel Man
7. Honderdduisend Hektaar
8. Alles Gaan Ok Wees
9. Tot Die Son Opkom
10. Ek Kyk Op Na Die

vetseunvetseunvetseun
Back Again ......................................... 2014
1. Back Again
2. Help
3. Frankenstein
4. Slow Down Brother
5. Walking On The Water
6. In The Stillness
7. 'Til The Lady Sings
8. Rockets
9. My City
10. Freedom

vetseunvetseun
Genoeg Is Genoeg ............. NML 11 2013 NOMANSLAND
1. Genoeg Is Genoeg
2. Ek Is Vry
3. Die Lig In Ons
4. Ek Mis Jou Suid-Afrika
5. Jy Kan Hardloop
6. Om My Weg Te Hou
7. Ek Is Lief Vir Jou
8. My Dans Is 'n Dankie
9. Ek Sal Bly Staan
10. Lewe Voor Ons Doodgaan
11. Waar U Is

Genoeg Is Genoeg / Die Lig In Ons is Joe Niemand se opvolg album op die Platinum sukses Ek Sal Nie Bang Wees Nie.
Hierdie nuwe CD is propvol nuwe Afrikaanse treffers waarin Joe stories en musiek bymekaar vleg met 'n kleurvolle, energieke vors. Genoeg Is Genoeg / Die Lig In Ons se eerlikheid en insig het 'n ongewone krag omdat Joe dit regkry om homself nooit te ernstig op te neem nie, terwyl mens nooit twyfel waarvoor hy staan nie.
Genoeg Is Genoeg / Die Lig In Ons is 'n album van hoop, met musiek wat ons sal laat dans terwyl ons woorde sing wat ons kan glo.

Niemand
vetseunvetseun
Rockets CDS ..................................... 2013 NOMANSLAND

Niemand
vetseunvetseun
Agter Die Ligte DVD .... 2012

met Joe Niemand, Coleske, Romanz, Juan (Floors) Oosthuizen, Lindi Niemand, regisseur, Joe Niemand, Nicholas Costaris

'n Film oor geloof in 'n onbeperkte God.

This one-night-only performance with world-class sound and lighting was the biggest Afrikaans musical production in South African history. Featuring 900 vocalists, musicians and technicians, the night was the experience of a lifetime.

With the support of artists from across the country, people were invited to attend the spectacle at the Coca-Cola Dome in Johannesburg on 20 March, 2012. This was to be no ordinary video shoot, but a moment in South African music history. On stage were artists such as Coleske, Romanz, and the Tshwane Gospel Choir and a symphony orchestra.

Joe Niemand's career spans ten years and seven albums, and thie performance included a collection of his most popular songs, including the radio hit "Words," and "A New Day," the theme song from the film Faith Like Potatoes. He also sang "Ek Sal Nie Bang Wees Nie," which recently achieved platinum status and was one of the biggest-selling songs of 2011.

An Afrikaans star, he was not only able to fill the biggest indoor arena in the country, but also to offer up to his audience a fantastic production.

vetseunvetseun
Night Of Light - Die Beste Van Joe Niemand DVD . NMLDVD008 2012 NOMANSLAND
1. Ek Sal Nie Bang Wees Nie
2. Ons Vir U
3. Simple Truth
4. Words
5. All I Have
6. Sy Is Die Een
7. Never Leave You
8. Trovato
9. Dreigemente
10. Welcome Home
11. Ek Is Lief Vir Ma
12. Fathersday
13. Hoër As Die Hemele
14. Your Surrender
15. Song 23
16. I Burn For You
17. A New Day
18. Never Die
19. He Won
20. Hummin'
21. Jericho
22. I Will Sing To The Glory Of The King
23. Ek Sal Nie Bang Wees Nie

Joe Niemand se Night of Light is die grootste dvd produksie wat nog in Suid Afrika aangepak is. met honderde sangers, musikante en tegnici is dit skouspelagtig verby. Dit was 'n ongewone waagstuk om die massiewe Coca Cola Dome in Johannesburg, wat die grootste binnehuisee arena in SA is,te gebruik vir die opname maar die skaal van die Night of light en die ongekende produksie kwaliteit is vasgevang op 'n dvd wat 36 kamera hoeke bevat en die volle konsert van meer as 2 ure. Hierdie is 'n geskiedkundige dvd wat die beste van Joe Niemand se musiek bevat en sluit verskynings in van Coleske op die immergewilde "Words" en 'n epiese weergawe van "Trovato" met Romanz. treffers soos "Ek Sal Nie Bang Wees Nie" en "A New Day" van die film "Faith Like Potatoes" asook hoogtepunte. Die dvd sluit 'n 43 minuut Dokumentr in oor die beplanning en maak van Night of Light asook 4 musiekvideos. Daar is ligte oomblikke en tye wat 'n traan afgevee word, maar een ding is beslis: Night of Light sal jou vermaak, jou asem wegslaan en jou raak op 'n manier wat jou sal bybly.

Joe Niemand
vetseun
Night Of Light - Die Beste Van Joe Niemand . NML007 2012 NOMANSLAND
1. Ons Vir U
2. Words met Coleske
3. All I Have
4. Sy Is Die Een
5. Trovato met Romanz
6. Welcome Home
7. Ek Is Lief Vir Ma
8. Father's Day
9. Hoër As Die Hemele
10. Song 23
11. I Burn For You
12. A New Day
13. He Won
14. Jericho
15. I Will Sing
16. Ek Sal Nie Bang Wees Nie

Joe Niemand se "Night Of Light" was die grootste Afrikaanse musiek produksie in SA geskiedenis. Met amper 900 sangers, musikante en tegnici was die aand 'n belewenus wat nie in woorde beskryf kan word nie. Met ongekende ondersteuning van ander kunstenaars is mense aangemoedig om nie die 20ste Maart 2012 by die Coca Cola Dome in Johannesburg mis te loop nie en die wat daar was verstaan hoekom. Hierdie was nie 'n gewone DVD opname nie, maar 'n geskiedkundige aand vir musiek in Suid Afrika. Met 7 albums wat strek oor 'n tien jaar loopbaan, was die aand 'n samestelling van sy beste en gewildste liedere, onder andere die radio treffer, "Words", sowel as "A New Day", die temalied van die gewilde film, "Faith Like Popatoes". Die vertoning het ook "Ek Sal Nie Bang Wees Nie" ingesluit, wat onlangs platinum status bereik het en een van 2011 se grootste verkopers was. 'n Afrikaanse kunstenaar wat die grootste binnehuise arena in die land vul in 'n tyd wat meeste van die industrie kleiner dink en 'n internasionale produksie standaard nie net ewenaar nie, maar volgens die wat weet, oortref. Neem jou sitplek in en beleef Night of Light op CD en DVD. Jy sal ook glo dat iets besonders in Johannesburg gebeur het op die nag van 20 Maart 2012.

vetseun
Ester - Die Musical DVD . NMLDVD009 2012 NOMANSLAND

vetseun
Ester - Die Musical ............. NML006 2012 NOMANSLAND
- Ek Sal Nie Bang Wees Nie -
1. Ek Sal Nie Bang Wees Nie, Opening Mordegai, Hadassah
2. Ester Rykstema
3. Die Koning Verskyn
4. Wat 'n Meisie Moet Doen, Vasti
5. Hamman Se Gekonkel Begin
6. Die Ontvoering
7. Hoor Ons Roep Mordegai, Ragel
8. Hamman Se Huis
9. Haggai Se Harem, Haggai
10. Skoenlappers, Ester
11. Sy Is Die Een (Koninklike Troue) Xerxes, Ester
12. Die Weermag Keer Terug
13. Donker Skoenlappers, Ester
14. Memukan Sterf
15. Hamman, Nuwe Meester Van Die Hof
16. U Is Ons God, Mordegai
17. Zeresh, Die Meester Van Die Meester Van Die Hof
18. Liefde Is Vir Verloorders, Zeresh
19. Die Koning Kan Nie Slaap Nie
20. Mordegai Word Vereer
21. Hamman Beplan Sy Meester Stuk
22. Die Jode Se Doodsvonnis
23. Hamman Bespot Mordegai
24. Ester Belsuit
25. Ester Gaan Voor Die Koning
26. Die Ete
27. Hamman Vs Xerxes
28. Ek Sal Nie Bang Wees Nie, Finale, Hele Geselskap

Van die vervaardigers van Houtkruis Die Musical kom die nuwe epiese Afrikaanse kragtoer Ester Die Musical. In samewerking met Joe Niemand, wat ook die oorspronklike musiek vir die produksie geskryf het, word hierdie werk op 'n skaal aangebied wat nog min in Afrikaans gesien is.
Met 'n geselskap van 50 akteurs, onder wie Joe Niemand, Gys de Villiers, Kate Normington en die belowende nuweling Lindi Victor, word die inspirerende verhaal van Ester lewend in die wonderwreld van Persi se paleis en agterstrate.
Ester Die Musical is die tydlose verhaal van 'n aangenome meisie wat vrees vierkantig in die o kyk en haar hele volk in 'n donker tyd red.

met Tswane Gospel Choir
vetseun
Revival - The Anthems Of Joy . NML005 2011 NOMANSLAND
1. He Won
2. Knock Knock Knock
3. No More Crying
4. I'll Never Die
5. They Will Not Stand
6. No Matter How Long
7. I'm Not Ashamed
8. When That Day Comes
9. In My Darkest Hour
10. You'll Never Let Me Go
11. Them That Slept
12. Jesus Is Alive

vetseunvetseun
Ek Sal Nie Bang Wees Nie . NML004 2011 NOMANSLAND
1. By Die Here
2. Ek Wil Huistoe Gaan
3. Ek Sal Nie Bang Wees Nie
4. Ek Wil Lewe
5. Hoër As Die Hemele
6. Wat Is 'n Mens
7. Here Hoe Lank
8. Dreigemente
9. My Hart Kniel
10. Hallelujah
11. Jou Hulp

Joe Niemand is doing it in Afrikaans! The first and much anticipated Afrikaans album, Ek Sal Nie Bang Wees Nie, is now available. This album is an explosion of musical energy and as Joe would describe it; sounds like a super sonic jet with a party hat on. Listeners can prepare to put on some dancing shoes

Joe Niemand
vetseunvetseun
Love Scenes From Song Of Songs . NML003 2010 NOMANSLAND/SELECT
1. My Little Love
2. Horses
3. Pebbles
4. I Long For You
5. A Thousand Fields
6. Blossoms
7. The Kiss
8. Will You Still Be Mine
9. Your Surrender
10. Apples
11. The Seal

Niemand
vetseunvetseun
This Is War ................... CDNML 001 2007 NOMANSLAND/SELECT
1. This Is War
2. Storm
3. Your Own Street Way
4. Heart Of Stone
5. A Long Way From Home
6. Grace
7. Sunrise
8. Hummin'
9. Lion
10. I'll Never Leave You
11. Richard's Song
12. Jericho

Nataniël & Joe Niemand
vetseun
In Ev'ry Star CDS ............................... 2007 NATANIËL HOUSE OF MUSIC

Niemand
vetseunvetseun
Reborn ........................ CDCLL7061 2005 COLOSSAL
1. Titled Room
2. Nowhere
3. White Lie
4. Empty
5. Shadow
6. Trovato
7. All I Have
8. I Don't Live There Anymore
9. Words
10. The Hardest Thing
11. Throw It On The Wall
12. Simple Truth
13. Rise
14. Welcome Home

met Jaco du Plessis
vetseun
Vir Hom Aan Haar .......... CSRMCD 149 CENTRAL STATION
1. Ek Laat Jou Telefoon Lui
2. Sy Is Die Een
3. Jy's Myne
4. Ek Is Lief Vir Ma
5. Jy't Geen Idee Nie
6. Transkaroo
7. Wie's Jou Pappa?
8. Stay
9. Show Me Your Boogie-Woogie
10. Why Nicole, Why?


ook op :
Rockhart kompilasie - Words
André Schwartz - Mors Met My! - Saam Met Jou
Reinassance: JNS Musiek 10 Jaar - Leë Kas Setties

flyers :
2006 27 Oktober - Niemand, R40, Back2Basics, JHBvetseun
2005 06 11, Securicor Loftus, Pretoria Rugby Klink goed!™ Thys die Bosveld klong, Blackie Swart, Ferdinand Rabie (C), Danie Niehaus, Pieter Smith, Vivian, Joe Niemand, Wicus van der Merwe, Jannie Moolman, Mathys Roets, Neil Sandilands, Johan Scholtz, Johnny, David Fourie, Zak van Niekerk, Kevin Leo, Johrné van Huyssteen, Arno Jordaan, Jaco Spies, Pieter Koen, skeidsregter, André Watson
2005 02 19, Vodacom Park, Bloemfontein Rugby klink goed! .co.za 'n dag waarop rugby en musiek heerlik vermeng word... 'n game tussen die twee spanne onder, en dan 'n konsert met almal, plus natuurlik baie braai Musikante spelers. Klink Goed! XV hys die Bosveld klong, Blackie Swart, Ferdinand Rabie(C), Danie Niehaus, Pieter Smith, Vivian, Joe Niemand, Wicus van der Merwe, Jannie Moolman, Mathys Roets, Neil Sandilands, Johan Scholtz, Johnny, David Fourie, Zak van Niekerk, Kevin Leo, Johrné van Huyssteen, Arno Jordaan, Pieter Koen, Afrigter, Kobus Wiese, Hulp Afrigter, Hennie le Roux, Span Dokter, Uli Schmidt Skeidsregter, André Watson Vrystaat legendes Dirkie Groenewald, Dippies Dippenaar, Dougie Heymans, Joe Beukes, Ryno Opperman, Martin Venter, André Venter, Rassie Erasmus, Tokkie Kasselman, Hendré Jacobs, De Wet Ras, Jan Harm van Wyk, David van Vuuren, Helgard Muller, Chris Badenhorst, André Pawson, Marco Greyling, Lourens Styger, Eric Herbert, Stompie Fourie, Kosie Venter, Pieter Steenkamp rugbyklinkgoed.co.za volksblad.com vodacom.co.za


skakels : niemand.co.za : JacoJoeprofiel











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)