Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Joanie Combrink
vetseun
RSG: Die Heel Mooiste Kinderstories 2CD . 2017
Disk 1:
1. Repelsteeltjie
2. Die Lappieskombers
3. Die Spinwiel, Die Weefspoel En Die Naald
4. Die Paddaprins
5. Raponsie
6. Rosiewit En Rosierooi
7. Gertjie Gemmer Kat
8. Grom Die Reus
Disk 2:
1. Die Keiser Se Nuwe Klere
2. Die Drie Varkies
3. Die Tortelduif Se Kraag
4. Dawid Die Draak
5. Towenaar Toring
6. Skilpad Wys Sy Krag
7. Die Dansende Skoene
8. Hoekom Die Son Op Kom Met Hanekraai
9. Ma-liang En Sy Tower Kwas

vetseun
Lekker Luister Stories Vol. 3 3CD . SELKPCD1028 SELECT
- Die Gewildste Kinderverhale -
Disk 1:
1. Die Keiser Se Nuwe Klere
2. Die Standvastige Bliksoldaatjie
3. Die Musikante Van Bremen
4. Koning Lysterbaard
5. Die Drie Varkies
6. Die Bok Wat Limonade Wou Drink
7. Pos Vir Lientjie
Disk 2:
1. Die Tortelduif Se Kraag
2. Die Dansende Skoene
3. Die Pommelman-Ruimteskip
4. Die Breikabouters
5. Dawid Die Draak
6. Towenaar Toring
7. Die Koeitjie Wat Kon Praat
Disk 3:
1. Skilpad Wys Sy Krag
2. Ma-Liang En Sy Towerkwas
3. Die Dankbare Kurper
4. Die Eerlike Silwermuntstukkie
5. Hoekom Die Son Opkom Met Hanekraai
6. Poppiedik
7. Die Waterfee

Joanie Combrink, die bekende Kaapse aktrise, lees van die gewildste kinderverhale in die derde volume van dié CD-reeks voor: leersame en vermaaklike luistergenot vir alle kleuters en peuters!Die derde volume bestaan uit drie CD's met altesaam 21 verhale wat die kleingoed sal bekoor. Joanie se heerlike vertelstyl word ondersteun deur die stemme van Johan Stassen en Willem van der Merwe en die stemming word geskep deur die musiek van Florence Stassen.

vetseun
Stilte Voor Slaaptyd 3CD . SELKPCD1025 SELECT
- Die Gewildste Bybelverhale -
Disk 1:
1. God Maak Alles
2. Adam & Eva (film)
3. Kain & Abel
4. Noag
5. Abraham
6. Isak
7. Esau & Jakob
8. Josef
Disk 2:
1. Moses
2. Simson
3. Rut
4. Dawid & Goliat (film)
5. Salomo Bou God Se Eerste Tempel
6. Jona
7. Daniël En Die Leeukuil
8. Laaste Boodskap Van Die Ou Testament / Inleiding Na Die Nuwe Testament
Disk 3:
1. Geboorte Van Jesus
2. Jesus Word Gedoop
3. Jesus Begin Sy Werk Onder Die Mense
4. Die Vyf Brode En Twee Vissies / Jesus Loop Op Die See
5. Twee Gelykenisse: Die Tien Meisies / Die Muntstukke
6. Jesus Seën Die Kindertjies / Jaïrus Se Dogtertjie
7. Die Barmhartige Samaritaan
8. Twee Gelykenisse: Die Verlore Skaap / Die Verlore Muntstuk
9. Die Verlore Seun
10. Jesus Word Gevange Geneem / Petrus Verloën Vir Jesus
11. Jesus Word Gekruisig
12. Jesus Word Begrawe, Staan Op En Hy Kom Weer

Joanie Combrink, bekende Kaapse aktrise, lees van die gewildste kinder- en Bybelverhale in die CD-reeks voor - en dit is leersame en vermaaklike luistergenot vir alle kleuters en peuters! Die gewildste BybelverhaleHier is al die bekende Bybelverhale op een kompilasie-album wat uit drie CD's bestaan. Op CD nommer een lees Joanie bekende Bybelverhale soos "Adam & Eva", "Isak" en "Esau en Jakob" voor terwyl sy op CD nommer twee weer die alombekende Bybelverhale van onder andere "Dawid en Goliat", "Moses" en "Rut" vertel. Sy vertel ook die verhale van onder meer die "Geboorte van Jesus", "Die Verlore Seun" en "Jesus word gekruisig" op die derde CD. Hierdie drie kompilasie-albums is onontbeerlik in die opvoeding van alle kleuters.

vetseunvetseun
Lekker Luister Stories Vol. 2 3CD . SELKPCD1024 SELECT
- Die Gewildste Kinderverhale -
Disk 1:
1. Repelsteeltjie
2. Die Lappieskombers
3. Die Spinwiel, Die Weefspoel En Die Naald
4. Jorinda En Joringel
5. Die Paddaprins (film)
6. Piks Paks Poks
7. Die Ganswagtertjie (film)
Disk 2:
1. Raponsie
2. Die Stukkende Dans-Skoentjies
3. Die Ses Dienaars (film)
4. Rosiewit En Rosierooi
5. Die Klein Rooi Hennetjie
6. Die Dapper Klein Klere-Makertjie
Disk 3:
1. Die Draak Van Duindorp
2. Gertjie Gemmerkat
3. Bommelheks
4. Die Prinses En Die Sambreel
5. Die Towerkamme
6. Grom Die Reus
7. Verhale Van Boet Haas
8. Sing-Lo En Die Draak

vetseun
Lekker Luister Stories Vol. 1 3CD . SELKPCD1023 SELECT
Disk 1:
1. Aspoestertjie
2. Die Yslike Raap
3. Die Gemmerbroodmannetjie
4. Hansie En Grietjie
5. Die Lelike Eendjie
6. Sneeuwitjie En Die Sewe Dwergies
7. Die Elfies En Die Skoenmaker
Disk 2:
1. Gouelokkies En Die Drie Bere
2. Die Ganswagter By Die Bergpoel
3. Die Drie Wense
4. Kleinboet En Kleinsus
5. Die Gestewelde Kat
6. Rooikappie
7. Die Selfsugtige Reus
Disk 3:
1. Jan En Die Boontjierank
2. Skoonlief En Die Ondier
3. Duimelize
4. Stommerik En Die Goue Gans
5. Die Haas En Die Skilpad
6. Die Slapende Skoonheid
7. Die Olifant En Die Stout Baba

Joanie Combrink, bekende Kaapse aktrise, lees van die gewildste kinder- en Bybelverhale in die CD-reeks voor - en dit is leersame en vermaaklike luistergenot vir alle kleuters en peuters!Lekker Luister Stories Volume 1 - met Joanie Combrink Die Gewildste Kinderverhale Die eerste kompilasie-album in die reeks bestaan uit drie CD's wat elkeen sewe kinderverhale bevat. Op die eerste CD pryk tradisionele kinderverhale soos "Aspoestertjie", "Die Yslike Raap", "Die Gemmerbroodmannetjie" en "Sneeuwitjie En Die Sewe Dwergies". Die tweede album spog weer met gewilde kinderverhale soos "Gouelokkies En Die Drie Bere", "Rooikappie" en "Die Gestewelde Kat." CD nommer drie vermaak jong luisteraars weer met immergroen stories soos "Jan En Die Boontjierank", "Die Slapende Skoonheid" en "Skoonlief En Die Ondier".


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)