Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jimmy Henning en sy Konsertina
vetseunvetseun
Boeredans LP ................... TRLP 3002 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Fanie Se Vastrap (F. Bosch)
2. Die Kliprivier-Polka (Trad.)
3. Boereland (Trad.)
4. Pieta Se Seties (Trad.)
5. Waterpan-Vastrap (Trad.)
6. Mopanie (C.J. Badenhorst)
Kant Twee:
1. Die Huisorrel-Vastrap (Trad.)
2. Mienie Se Verjaarsdag (Trad.)
3. Spruitstraat-Wals (J. Henning)
4. Jimmy Se Seties (J. Henning)
5. Parkstraat (J. Henning)
6. Sonop (C. & W. Cooper)

Jimmy Henning kom oorspronklik van Potchefstroom in die Wes-Transvaal. Hy het ook later op ander plekke in daardie deel van die land gewoon. Hy is nou reeds vir baie jare in Johannesburg woonagtig.
Jimmy speel nie net konsertina nie maar ook die meeste snaar en klawer instrumente. Sy leermeester was sy stiefvader Mnr. D.J. Britton wat verbonde was aan die welbekende ou Boere-orkes - Die Vyf Takhare. Gedurende sy jeug het hy ook vir Oom Faan Harris en Oom Silver de Lange ontmoet.
Jimmy en Gerrie Bezuidenhout was baie goeie vriende en het saam gespeel in Die Môrelig Boere-orkes. Later het Jimmy die Bakerville Boere-orkes gestig en het gereeld as konsertina-spelerg opgetree.
Geniet die boeredans met Jimmy Henning en sy konsertina! - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )