Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jim Muller
vetseun
Op sy beste ............................. AACD 91 ALFA ATELJEE
1. Keurspel #9 (Jim Muller)
2. Keurspel #10 (Jim Muller)
3. Keurspel #6 (Jim Muller)
4. Keurspel #2 (Jim Muller)
5. Vastrap Keurspel
6. Wals Keurspel
7. Jim Muller Keurspel No. 1
8. Keurspel #5 (Jim Muller)
9. Keurspel #4 (Jim Muller)
10. Keurspel #11 (Jim Muller)
11. Keurspel #7 (Jim Muller)
12. Keurspel #3 (Jim Muller)

vetseun
So Het Hulle Gespeel 2: Jim Muller . CDTGE 5 1996 TBK/GALLO
1. Keurspel (Polka)
2. Wals Keurspel
3. Keurspel #2 (Setties)
4. Keurspel #2 (Baandans)
5. Vastrap Keurspel #3
6. Keurspel #3 (Eenstap)
7. Keurspel #4 (Eenstap)
8. Keurspel #4 (Eenstap (B))
9. Keurspel #6 (Schottische)
10. Die Blou Donou
11. Die Koekkoekwals
12. Vastrap Keurspel
13. Keurspel #7 (Eenstap)
14. Keurspel #7 (Wals)
15. Keurspel #8 (Eenstap)
16. Die Skaatsryerswals
17. Die Wyn Die Vrou En Die Lied
18. Die Weense Woud

vetseunvetseun
'n Profiel Van Jim Muller LP . LSJ 12-201 JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Keurspel Nr. 9 (Jim Muller)
2. Keurspel Nr. 10 (Jim Muller)
3. Keurspel Nr. 6 (Jim Muller)
4. Keurspel Nr. 2 (Jim Muller)
5. Vastrap-Keurspel (Jim Muller)
6. Wals-Keurspel (Jim Muller)
Kant Twee:
1. Keurspel Nr. 1 (Jim Muller)
2. Keurspel Nr. 5 (Jim Muller)
3. Keurspel Nr. 4 (Jim Muller)
4. Keurspel Nr. 11 (Jim Muller)
5. Keurspel Nr. 7 (Jim Muller)
6. Keurspel Nr. 3 (Jim Muller)

vetseunvetseun
Speel Sy Eie Komposisies LP . LSJ 12-201 JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Keurspel Nr. 9 (J. Muller)
2. Keurspel Nr. 10 (J. Muller)
3. Keurspel Nr. 6 (J. Muller)
4. Keurspel Nr. 2 (J. Muller)
5. Vastrap-Keurspel
6. Wals-Keurspel
Kant Twee:
1. Keurspel Nr. 1 (J. Muller)
2. Keurspel Nr. 5 (J. Muller)
3. Keurspel Nr. 4 (J. Muller)
4. Keurspel Nr. 11 (J. Muller)
5. Keurspel Nr. 7 (J. Muller)
6. Keurspel Nr. 3 (J. Muller)

Met die verloop van tyd het Juweel plate aangebied wat deur weinig ander etikette geëwenaar kan word. In die besonder wil ons u verwys na die reeks ,,Musiek Deur Die Jare". Soos u sal onthou het ons u deur middel van hierdie reeks, persoonlikhede aangebied soos Hendrik Susan, Chris Blignaut, Oom Gertjie Claassen, Manie Bodenstein, Flippie van Vuuren, Manie Erasmus en nog talle ander.
Sommige van hierdie kunstenaars sou vir ons jonger geslag heeltemal verlore gewees het as Juweel nie die voortou geneem het nie, deur die musiek van die betrokke musikant vir ewig op plaat vas te lê nie. Dink maar aan Oom Gertjie Claassen. Dit sou bitter jammer wees as ons nooit van hom gehoor het nie.
Om hierdie rede is dit vir ons 'n besonder groot eer om nog 'n Juweel uit die skatkis van gister aan u voor te stel-of liewer, aan te bied, Die einste JIM MULLER.
Graag maak ons van die geleentheid gebruik om Jim Muller hartlik welkom te heet hier by ons. Oom Jim, jy's een yan die mees welkome kunstenaars op Afrikaanse plate vandag, want, die oorspronklike is tog altyd beter as die nagemaakte.
'n Kunstenaar is slegs uniek wanneer hy 'n eie styl opbou, en Oom Jim Muller is by uitstek 'n kunstenaar met 'n styl eie aan hom, 'n styl wat nooit met die van enige ander pianis verwar kan word nie. Om die waarheid te sê, is dit nie so moeilik nie om so 'n ietsie van mnr. Muller se vuur by ons jonger klavierspelers te bespeur nie. Sy spel is wyd en syd bekend, maar vir die jongeres onder ons wat nie so goed bekend staan met Oom Jim se spel nie, bied Juweel nou 'n gulde geleentheid aan om te kom luister terwyl hy vertolkings lewer van sy bekende en geliefde keurspele sowel as 'n paar ander nommertjies.
Hier by Juweel haal ons die hoed af vir jou, Oom Jim, en aan al die honderde aanhangers sê ons: Lekker luister! - omslag

vetseun
Kimberley Jim ................ 1965 imdb.com
meer hier


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)