Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jean Marais
Louis Brittz & Jean Marias
vetseun
Derduisende Daniels Juig! . LBMD055 2011 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Psalm 150
2. Heilig, Heilig, Heilig
3. Ek Prys U Naam
4. Psalm 100
5. It's Time For The Reign Of God
6. Kom Almal Laat Jul Stem Verrys
7. Oh, Happy Day!
8. Meer As Ooit (Above All Powers)
9. Koning Van Die Eeue; Koning Van My Hart
10. Ek Soek U O God, My God; Soos 'n Wildsbok
11. Keurspel: Agnus Dei, Hoe Groot Is Ons God, Dan Moet Ek Juig, Mighty To Save, God Of This City
12. Neem Elke Tree (We Walk The Land)
13. Jesus, Als Vir Jesus

Louis Brittz & Jean Marais has done it again. Duisende Daniëls Juig! is the third in the trilogy of albums that has materialized from the Daniël mens conferences that is hosted by the Dutch Reformed church of Moralettapark. The conferences have grown to become something that men nationally and even internationally look forward to every year. The worship sessions of the event are one of the favourite parts and many men look forward to this part of the conference most. It became a very good reason for Louis Brittz to utilize the conference for the live recording of these great woship albums that gives people across SA something new to use in their local churches and cominities every year. The music on Duisende Daniëls Juig! is once again spot-on and wil have people everywhere singing along soon. You might even be singing along unintentionally, as the music and lyrics are very catchy. Various older songs were newly arranged in order to give fresh sound to familiar hyms/songs.

vetseun
Saam Met Engele ................. LBMD045 2010 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Skepper Van Die Heelal
2. Abba Vader
3. Prys U Naam
4. Bron Van Al My Vreugde
5. In Die Stilte
6. Saam Met Engele
7. Met My Hele Wese
8. My Hartsverlange
9. My Koning Heer
10. Koning Van Die Eeue
11. Love Of My Life
12. Amazing God
13. Ek Kyk Na U

Alhoewel "Saam Met Engele" Jean Marais se debuutalbum is, is Jean alles behalwe 'n nuweling in die Afrikaanse Lof en Aanbiddingsmark. In 2009 het Jean Marais saam met Louis Brittz die treffer album "Ons Koning kom!" by die Daniel mannekonferensie opgeneem. "Ons Koning kom!" het baie vinnig 'n top verkoper geword en het reeds meer as 7000 eenhede verkoop. Die album is ook genomineer vir 'n SAMA en TEMPO toekenning in 2010. Jean se eie werk spog nou met van die beste liedtjies wat die Afrikaanse lof en aanbiddingsmark gesien het sedert Retief Burger met LuidKeels en beloof op net so groot (of wie weet... groter) sukses te wees. Jy sal "saam met enegele" saamsing voor jy jou kom kry. Hou Jean Marais dop, want hier om 'n TREFFER!


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)