Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jeanie Green
vetseunvetseun
Mondfluitjie Meisie LP ........... KLS 191 KRISTAL
Kant Een:
1. Outydse Seties-Keurspel
2. Stellenbosch Verlange
3. Vanaand Gaan Die Volkies Koringsny
4. My Rita
5. Die Platrand-Seties
6. Vallei Van Die Maan
Kant Twee:
1. Hoekom Nie Gesê Nie - MP3 >>>
2. Dorpsmusiek-Wals
3. Oom Louw Se Polka
4. Ver In Die Wêreld, Kitty
5. My Mense Tuis
6. Die Anna Pop Seties

Jeanie Green is afkomstig vanaf Hopetown in Noord Kaapland. Sy het haar skoolopieiding in Kimberley en Kroonsiad ontvang.
Jeanie het van jongs af aan kennis gemaak met musiek en musikante, want haar vader en moeder was altwee musikante.
Gedurende 1949 verhuis Jeanie na Johannesburg waar sy nou gevestig is. Hierdie dame wat die mondfluitjie so lekker Iaat gesels kan ook die Hawaiise-kitaar en mandolien ewe goed bespeel.
Luister na en geniet die musiek van Jeanie Green, die MONDFLUITJIE MEISIE! - omslag

OPNAME EN PRODUKSIE: PIERRE J. LOMBARD


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )