Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseun
Ek Verlang Na Jou Suid Afrika ........ 2015
1. Boesmanland
2. Springbok Settees
3. Dit Is Weer Lente
4. Maansie Se Wals
5. Swaai En Draai Kwadril
6. Maroelaboom
7. Wimpie Polka
8. Gertjie My Gertjie Wals
9. Maanlig Polka
10. Katberg Se Settees
11. Groenvelde Wals
12. Spuitdrif Se Polka

vetseun
Se Goue Plaat ............. CDGSP 025 2003 GALLO
1. Eensaam
2. Kwikstertjie Vastrap
3. Middernag Setties
4. Rustige Nag
5. Kosie My Rosie
6. Lekker So
7. Verlangende Hart
8. Stella Wals
9. Saamstaan Setties
10. Strikdas Polka
11. Onder Die Ou Akkerboom
12. Louwtjie Se Vastrap
13. Kamiesberg Setties

vetseun
Op Sy Beste .. CDTGE 28/AACD 20 1998 GALLO/ALFA ATELJEE
1. Ou Waenhuis
2. Salome Wals
3. Nuwejaarswals
4. Die Saamstaan
5. Onder Die Akkerboom
6. Die Kalfiewals
7. Boplaas Polka
8. Makouvlei Se Dinge
9. Stywe Lyfie
10. Tameletjie
11. Kadoesbroek Setties
12. Lang Jan Salie
13. Lekker So!
14. Kosie My Rosie
15. Jolla Se Polka
16. Middernag Setties
17. Strikdas Polka
18. Kwikstertjie Vastrap
19. Vlakfontein
20. Kamiesberg Setties
21. Dassie Draai
22. Die President Se Wals
23. Sonnekus
24. Die Koek Koek Kwela
25. Jongman Wals
26. Die Weskus Polka
27. Stella Wals
28. Aitsa

vetseunvetseun
Die Kaapse Legende Leef Voort . CDDCB 374 1997 DECIBEL
1. Ou Waenhuis
2. Kwikstertjie
3. Rustige Nag
4. Onder Die Ou Akkerboom
5. Oubok Jongblaar
6. Ouboet Settees
7. Die Saamstaan Settees
8. Winternag Polka
9. Mieliebol Polka
10. Al Te Bly
11. Liefling Van My
12. Vir Oulaas
13. Attie Se Polka
14. Hoe Nou
15. Pikkenienie Wals
16. Vergeet My Nie
17. Namaqualand
18. Karoobos Polka
19. Spruitdrif
20. Langs Briusende Waters
21. Jaap Se Polka
22. Ou Tant Nonna
23. Ver In Die Verte

vetseunvetseun
So Het Hulle Gespeel: Japie Laubscher . GALLO
1. Ou Waenhuis
2. Salomi Wals
3. Nuwejaarswals
4. Die Saamstaan
5. Onder Die Akkerboom
6. Die Kalfie Wals
7. Boplaas Polka
8. Makouvlei Se Dinge
9. Stywe Lyfie
10. Tameletjie
11. Kadoesbroek Setties
12. Lang Jan Salie
13. Lekker So
14. Kosie My Rosie
15. Jolla Se Polka
16. Middernag Setties
17. Strikdas Polka
18. Kwikstertjie Vastrap
19. Vlakfontein
20. Kamiesberg Setties
21. Dassie Draai
22. Die President Se Wals
23. Sonnekus
24. Die Koek Koek Kwela
25. Jongman Wals
26. Die Weskus Polka
27. Stella Wals
28. Aaitsa

vetseunvetseun
"Goue Grotes" - Japie Laubscher LP . GGL 7 1988 TEAL
Kant Een:
1. Stella Wals (J. Laubscher)
2. Kadoesbroek (J. Laubscher)
3. Aaitsa (J. Laubscher)
4. Aitsa Vastrap (J. Laubscher)
5. Kamiesberg Seties (J. Laubscher)
6. Lekker So (J. Laubscher)
7. Spruitdrif Se Polka (J. Laubscher)
8. Die Saamstaan (J. Laubscher)
9. Kom Terug Na My (J. Laubscher)
10. Kosie My Rosie (J. Laubscher)
Kant Twee:
1. Dassie Draai (J. Laubscher)
2. Strikdas Polka (J. Laubscher)
3. Verlangende Hart (J. Laubscher)
4. Sonnekus (J. Laubscher)
5. Vlakfontein (J. Laubscher)
6. Eensaam (J. Laubscher)
7. Middernag Seties (J. Laubscher)
8. Doringkloof (J. Laubscher)
9. Die Koek Koek Kwela (J. Laubscher)
10. Ou Waenhuis (J. Laubscher)

Gaan maar 'n geslag of wat terug in die lewe van 'n Afrikaner en jy vind dat hy van die platteland af kom en heel dikwels van die plaas af. Hierdie band met die grond en die oop vlaktes voel ons nog steeds en daarom vlug ons gewoonlik uit die stede by elke moontlike geleentheid om net weer daar buite te wees, met die mense te gesels en te verneem van die mooi dinge wat ons voorouers geken het. .
Die konsertina is ook 'n groot deel daarvan en soos Japie Laubscher hom speel, ruik hy boeretroos en karringmelkbeskuit. Die ou dinge gaan dikwels verlore. Kyk na Japie se komposisies en daar sien u nog 'n manier waarop hy die oue laat voortleef.
Tipiese Afrikaanse name, situasies en plekke word gebruik en as daar ooit iemand
was wat hierdie eer verdien, dan is dit ons eie Kaapstadse Japie Laubscher . . . Nadia Vosloo - omslag

Ons opregte dank gaan aan Albie Venter en André Viljoen van Brigadiers Musiekmaatskappy vir die vriendelike samewerking. - omslag

Konsep en koördinasie : Nadia Vosloo
Ingenieur : Mark Baker

vetseunvetseunvetseun
Lekker Laubscher TC/LP . L4 LSS 213/LSS 213 1980 GALLO/SOUNDS SUPERB/SUPERTRAX
Kant Een:
1. Kosie My Rosie (J. Laubscher)
2. Dassie Draai (J. Laubscher)
3. Rietvlei Polka (J. Laubscher)
4. Lekker Seties (J. Laubscher)
5. Boerekonsert (J. Laubscher)
6. Nag Nonna (J. Laubscher)
Kant Twee:
1. Kamiesberg Seties (J. Laubscher)
2. Die Saamstaan (J. Laubscher)
3. Jongman Wals (Trad. Verw. J. Laubscher)
4. Makouvlei Se Dinge (J. Laubscher)
5. Vlakfontein (J. Laubscher)
6. Spuitdrif Se Polka (J. Laubscher)

Die ken merkende konsertinastyl van Japie Laubscher het 'n permanente deel van Boeremusiek geword. Sy talle komposisies en gewilde langspeelplate het daarvoor gesorg dat hy van Kaap tot Limpopo bekend is. Luister na twaalf Laubscher-komposisies, meesterlik uitgevoer deur een van die legendes in die Boeremusiekwêreld. - omslag

vetseunvetseun
Die Wêreld van Japie Laubscher LP . SPL 3244 1977 SABC/GALLO
Kant Een:
1. Sid Se Spring (S. Wearn)
2. Oom Hans Se Gemmerdans
3. Ou Vaal Jan (J. Laubscher)
4. Ou Tant Polla (J. Laubscher)
5. Jy Is My Liefling (Cooper)
6. Suikerbossie (Traditional)
7. Kadoes Broek (J. Laubscher)
8. Hier's Ek Weer (Traditional)
Kant Twee:
1. Tafelberg Polka (J. Laubscher)
2. Deurmekaar (J. Laubscher)
3. Annaleen (J. Laubscher)
4. Pikkewyntjie (J. Laubscher)
5. Sarie Marais (Traditional)
6. Skoonveld (S. Wearn)
7. Kwik Stertjie (J. Laubscher)

vetseun
Japie Laubsher LP ....... MFP 54713 1977 MUSIC FOR PLEASURE

vetseun
Weskus Se Mense LP ..................... 1976 GALLO
Kant Een:
1. Weskus Polka
2. Sandfontein Wals
3. Korhaanvlei
4. Brandhuis (Viool)
5. Sandheuwel
6. Skuitjiesklip
Kant Twee:
1. Steemersbaai
2. Dwarskersbos
3. Paternoster (Mandolien)
4. Keurspel (Guitar)
5. Ek Staar Na Die Verte
6. Kersfontein

vetseun
24 Bobaas Nommers 2LP . DLPA.255/6 1974 GALLO
Kant 1:
...
Kant 2:
...
Kant 3:
1. Die Saamstaan (J. Laubscher)
2. Waarheen Nou? (J. Laubscher)
3. Vlakfontein (J. Laubscher)
4. Schoemanskloof (J. Laubscher)
5. Jongspan Wals (J. Laubscher)
6. Boplaas Polka (J. Laubscher)
Kant 4:
...

vetseun
Grootste Konsertina Treffers LP ..... 1974 GALLO

vetseun
Vêr In Die Noorde LP ...... WLS 466 1970 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Sarie Marais (Trad. Verw. J. Laubscher)
2. Liefling Van Die Bosveld (Laubscher)
3. Poetoepap Polka (Laubscher)
4. Vaalbos Wals (Maynie Ries)
5. Dassie Draai (Laubscher)
6. Vleifontein (Tienie Fourie)
Kant Twee:
1. Jongman Wals (Trad. Verw. Japie Laubscher)
2. Wip Oor Die Klip (Laubscher)
3. Piet Patrys (Maynie Ries)
4. Droeë Rivier (Laubscher)
5. Gemsbok (Laubscher)
6. Waterpan Drafstap (Nico Carstens)

vetseunvetseun
Braaivleis In Boesmanland LP . WLS 442 1969 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Boesmanland
2. Springbok Settees
3. Dit Is Weer Lente
4. Maansie Se Wals
5. Swaai En Draai Kwadril
6. Maroelaboom
Kant Twee:
1. Wimpie Polka
2. Gertjie My Gertjie Wals
3. Maanlig Polka
4. Katberg Se Settees
5. Groenvelde Wals
6. Spuitdrif Se Polka

vetseunvetseun
Die President Se Wals / Daar Kom Die Wa 7" . KA.4341 1969 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Die President Se Wals (J. Laubscher)
Kant Twee:
1. Daar Kom Die Wa (Trad. Verw. Laubscher)

vetseun
Se Goue Plaat LP .................. WLS 419 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Eensaam
2. Kwikstertjie Vastrap
3. Middernag Setties
4. Rustige Nag
5. Kosie My Rosie
6. Lekker So
7. Verlangende Hart
Kant Twee:
1. Stella Wals
2. Saamstaan Setties
3. Strikdas Polka
4. Onder Die Ou Akkerboom
5. Louwtjie Se Vastrap
6. Kamiesberg Setties

Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseun
Suid-Afrika Roep My LP . WLS 1466 1966 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Vinnig Swaai (Polka)
2. Sonstraal Seties
3. Eensaam (Wals)
4. Wees Vrolik (Vastrap)
5. Louwtjie Se Vastrap
6. Die Saamstaan Seties
Kant Twee:
1. Die Bleshoender Seties
2. Ou Sampie (Polka)
3. Sederberg (Wals)
4. Mieliebol (Polka)
5. Pankop Polka
6. Lelik Maar Lieflik

Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseun
Die Wawiele Draai LP . GBS 37/GALP 1401 1965 GALA/GALLOTONE
Kant Een:
1. Die Omdraai Polka
2. Die Lief Roos Wals
3. Daar Val Die Aap
4. Die Platdoring Seties
5. Die Lantern Polka
6. Nou Toe Nou
Kant Twee:
1. Rietvlei Polka
2. Ida (Kwadrille)
3. Die Bont Hond Polka
4. Litte Los Seties
5. Madaliefie Wals
6. Uilkraal

Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseun
Nog 'n Party LP ................... GALP 1374 GALLOTONE

vetseunvetseun
Die Goeie Ou Dae LP ..... GALP.1317 GALLOTONE
Kant Een:
1. Suikerbossie; Perdeby; Hou Jou roksak Toe
2. Die Strooidak Wals
3. Oom Dok Se Polka
4. Nag Nonna
5. Daantjie Ruik Na Gom
6. Leentjie
7. Lang Jan Salie
Kant Twee:
1. Boere Troos
2. Langpad Polka
3. Waterblom Vastrap
4. Kom Terug Na My
5. Middernag Setties
6. Witklip
7. Sonnekus

Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseun
Japie Se Mengsel LP ....... GALP.1270 GALLOTONE
Kant Een:
1. Stoppie
2. Die Swaeltjie
3. Rooiwyn Polka
4. Klipgat Settees
5. Skilpad
6. Tradisioneel Keuspel
7. Outydse Quadrille
Kant Twee:
1. ...

Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseunvetseun
Daar Doer In Die Bosveld LP . GALP 1170 GALLO
Kant 1:
1. Daar Doer In Die Bosveld (Van Rooyen, De Waal)
2. Kosie My Rosie (J. Laubscher)
3. Verlore Vlaktes (J. Laubscher)
4. Lekker Setties (J. Laubscher)
5. Boplaas Polka (J. Laubscher)
6. Jou Vabond (J. Laubscher)
7. Liefde En Verlange (J. Laubscher)
Kant 2:
1. Tamaletjie (J. Laubscher)
2. Totsiens Marie (J. Laubscher)
3. Jolla Se Polka (J. Laubscher)
4. Trane (J. Laubscher)
5. Aitsa (J. Laubscher)
6. Hoe Lyk Dit? (J. Laubscher)
7. Ek Is My Pa Se Enigste Kind (J. Laubscher)

Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseun
Japie Se Party LP ............... GALP 1153 GALLOTONE
Kant Een:
1. Daar's 'n Wind Wat Waai
2. Oktobermaand Wals
3. Swaelstert
4. Bamboesbos
5. Daar Lê Die Ding
6. Hou So
7. Hoedjiesbaai
8. Antoinette
Kant Twee:
1. Die Hoender Rock
2. Rooster Koek Seties
3. Neef Frans Se Polka
4. Vierklip
5. Gwena
6. O La La?
7. Blonde Matroos
8. Wandelstok

Japie Laubscher en sy orkes - Trekklavier Jannie Fourie
vetseunvetseunvetseun
Hou Partytjie Saam Met Japie LP . GALP.1031 GALLOTONE
Kant Een:
1. Ou Gonna
2. Oupa Jan
3. Zimba
4. By Die Treurende Wilger
5. Bettie Seties
6. Yserfontein Vastrap
Kant Twee:
1. Ou Waenhuis
2. Salomi Wals
3. Sandveld Seties
4. Langasem
5. Onder Die Ou Akkerboom
6. Strikdas Polka

vetseun
Hou Jou Lyfie Tortel Duifie LP . GALP 1127 GALLOTONE
Kant Een:
1. Kommando Polka
2. Jy Is My Liefling
3. Sonop Oor Die Velde
4. Outyd Se Barndans
5. Ma Sê Pa Sê
6. Boomstraat
7, Kimberley Se Trein
8. Koekemakrame
9. O So
Kant Twee:
1. Mnr. Alweer 'n Pyn
2. Hou Jou Roksak Toe
3. Verlange
4. Die Vaalhoed Se Baas
5. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny
6. Platbakkies
7. Chris En Jan

vetseun
Beste Wense Van Japie LP . WLS.479 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Die Saamstaan
2. Strikdas Polka
3. Salomi Wals
4. Twaalf-Uur Kwela
5. Die Koek Koek Kwela
6. Dit Is Weer Lente
Kant Twee:
1. Ou Waenhuis
2. Katberg Se Seties
3. Groenvelde Wals
4. Waarheen Nou
5. Liefling Van My
6. Saamstaan Seties

vetseunvetseun
Vrystaatse Vlaktes LP ...... WLS 477 1972 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Rooi Piet (Japie Laubscher)
2. Maanlig Stilte (Traditional)
3. Dakmossie Setties (M. Reyes)
4. Boerekonsert (Japie Laubscher)
5. Welkom Wals (M. Reyes)
6. Vlakfontein (Japie Laubscher)
Kant Twee:
1. Mosselbank (W. Wagner)
2. Winburg Polka (M. Reyes)
3. Tweeling Wals (Japie Laubscher)
4. Die Wit Esel (M. Reyes)
5. Botswana (B. Marais)
6. Liefling (Japie Laubscher)

vetseun
Daar Doer In Die Bosveld - Deel. 3 7" EP . WKM 7200 WELKOM PLATE

vetseun
Daar Doer In Die Bosveld - Deel. 2 7" EP . WKM 7199 WELKOM PLATE

Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseun
Daar Doer In Die Bosveld - Deel. 1 7" EP . WKM 7198 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Kosie My Rosie (J. Laubscher)
2. Verlore Vlakte (J. Laubscher)
Kant Twee:
1. Lekker Seties (J. Laubscher)
2. Boplaas Polka (J. Laubscher)

Japie Laubscher en sy Orkes
vetseunvetseun
Hier's Ek Weer LP ............. GALP 1112 GALLO/GALA
Kant 1:
1. Sid Se Spring
2. Oom Hans Se Gemmerdans
3. Ou Vaal Jan
4. Ou Tant Polla
5. Jy Is My Liefling
6. Suikerbossie
7. Kadoesbroek
8. Hier's Ek Weer
Kant 2:
1. Tafelberg Polka
2. Deur Mekaar
3. Annaleen
4. Pikkiewyntjie
5. Sarie Marais
6. Skoonveld
7. Kwik Stertjie

Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseun
Alles Van Sy Beste LP ....... WLS 1462 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Kadoesbroek (J. Laubscher)
2. Makouvlei Se Dinge (J. Laubscher)
3. Salomi Wals (J. Laubscher)
4. Die Papbroek Seties (J. Laubscher)
5. Aitsa Vastrap (J. Laubscher)
6. Twaalf-Uur Kwela (J. Laubscher)
7. Ou Waenhuis (J. Laubscher)
Kant Twee:
1. Rietvlei Polka (J. Laubscher)
2. Die President Wals (J. Laubscher)
3. Sonnekus Polka (J. Laubscher)
4. Boere Troos (J. Laubscher)
5. Jolla Se Polka (J. Laubscher)
6. Die Koek Koek Kwela (J. Laubscher)
7. Kom Terug Na My (J. Laubscher)

Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseunvetseun
Terug Na Die Outyd LP . WLS 1436/GBS 8 WELKOM PLATE/GALA/GALLO
Kant Een:
1. Die Wadrif Polka
2. Die President Se Wals
3. Asseblieftog
4. Lekker So
5. Die Kalfiewals
6. Daar Kom Die Wa
7. Drakensberg
Kant Twee:
1. Makouvlei Se Dinge
2. So Lank As Die Rietjie In Die Water Lê
3. Stella Wals
4. Sarie Wals
5. Tant Nina Kook Stroop
6. Die Papbroek Seties
7. Allawêreld

Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseunvetseun
Ons Tuisland / Our Homeland LP . WLS 418 WELKOM PLATE
- Wees My Vriend / Be My Friend
Kant Een:
1. Die Ou Kraal Liedjie (Manas-Amie de Villiers)
2. Lara's Theme (Webster-Jarre)
3. Paddas In Die Vlei (Vastrap) (J. Reyes)
4. Oulike Jongnooi (J. Laubscher)
5. Jingle Bells (Trad. arr. Laubscher)
6. Die Ou Kalahari (D. Pretorius)
Kant Twee:
1. Papendorp Seties (J. Reyes)
2. Spanish Eyes (Kaempfert-Singleton-Schneider)
3. Wat Nou (Seties) (J. Laubscher)
4. Die Kaapse Dans (Trad. arr. Laubscher)
5. Oslo Wals (Trad. arr. Laubscher)
6. Solank As Die Rietjie In Die Water Lê (Trad. arr. Laubscher)
7. Januarie, Februarie, Maart (Trad. arr. Laubscher)

Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseun
Namakwalandse Dinge LP . WLS 404 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Waarheen Nou (Vastrap) (Japie Laubscher)
2. Oubok Jongblaar (Seties) (Japie Laubscher)
3. Hoe Nou (Polka) (Japie Laubscher)
4. Kamiesberg (Seties) (Japie Laubscher)
5. Al-Te-Bly (Polka) (Japie Laubscher)
6. Die Saamstaan (Seties) (Japie Laubscher)
Kant Twee:
1. Die Wakkerbly (Polka) (Japie Laubscher)
2. Verlangende Hart (Wals) (Japie Laubscher)
3. Liefling Van My (Polka) (Japie Laubscher)
4. Rustige Nag (Wals) (Japie Laubscher)
5. Jou Flerrie (Polka) (Japie Laubscher)
6. Ou Dik Dawid (Seties) (Japie Laubscher)

Japie Laubscher en sy orkes
vetseunvetseun
My Land, My Volk, Ons Musiek LP . WLS 471 WELKOM PLATE
- Japie Se 2de Goue Plaat -
Kant Een:
1. Warm Rivier Polka (J. Laubscher)
2. Joan (M. Loubscher)
3. Houwhoek (J. Laubscher)
4. Wat Sê Jy Nou (M. Reis)
5. Die Bruin Oog (F. Schelhase)
6. Doring Kloof (J. Laubscher)
Kant Twee:
1. By Die Waterval (J. Laubscher)
2. Vaalwater Polka (J. Laubscher)
3. Baby Se Bokjol (M. Loubscher)
4. Swartklip Baandans (M. Reis)
5. Vonkelende Ogies (J. Laubscher)
6. Schoemanskloof (J. Laubscher)

vetseun
20 Van Die Beste LP ........ MMTL 1241 MAGIC MUSIC

vetseun
Karoo, O, Karoo LP .........................

vetseun
Boeretroos LP ....................................

vetseun
Swaai En Draai Met Japie Laubscher 2LP .
- Double Gold - 2 For The Price Of One -
Kant Een:
1. Sarie Marais
2. Liefling Van Die Bosveld
3. Poetoepap Polka
4. Vaalbos Wals
5. Dassie Draai
6. Vleifontein
Kant Twee:
1. Boesmanland
2. Springbok Settees
3. Dit Is Weer Lente
4. Maansie Se Wals
5. Swaai En Draai Kwadril
6. Maroelaboom
Kant Drie:
1. Wimpie Polka
2. Gertjie My Gertjie Wals
3. Maanlig Polka
4. Katberg Se Settees
5. Groenvelde Wals
6. Spuitdrif Se Polka
Kant Vier:
1. Jongman Wals
2. Wip Oor Die Klip
3. Piet Patrys
4. Droeë Rivier
5. Gemsbok
6. Waterpan Drafstap

Japie Laubscher en sy Orkes
vetseun
Japie Kappit Uit 10" ............... GLP 112 GALLOTONE

vetseunvetseun
Middernag Seties / Sonnekus 7" . KA.7-4307 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Middernag Seties (J. Laubscher)
Kant Twee:
1. Sonnekus (J. Laubscher)

Japie Laubscher En Sy Ysterplaat Kêrels
vetseunvetseun
Elizabeth Serenade / Letticia Wals 7" . GE. 7-4288 GALLOTONE
Kant Een:
1. Elizabeth Serenade (Binge)
Kant Twee:
1. Letticia Wals (Laubscher)

Japie Laubscher en sy Ysterplaat Kêrels
vetseunvetseunvetseun
Lidoning Polka / Spuitfontein 7" . GE 7-4217 GALLOTONE
Kant Een:
1. Lidoning Polka (Laubscher)
Kant Twee:
1. Spuitfontein (Laubscher)


ook op:
Afrikana: Tradisionele Afrikaanse Liedjies Volume 5 2CD kompilasie - Ou Waenhuis (2010)
Konsertina Klub 2CD kompilasie - Ou Waenhuis (2009)
Top 40 Afrikaanse Treffers 4 2CD kompilasie - Ou Waenhuis
Kuier In Die Weskus 2 kompilasie - Japie Laubscher Opskop
RSG Se Gewildste Boeremusiek CD 2CD kompilasie - Kalfiewals; Ou Waenhuis
kykNET: Sakkie Langarm Wenners kompilasie - O Gonna; Namakwaland Setties; By Die Waterval; Keurspel; Tameletjie
Sound Offerings From South Africa kompilasie - Die Kalfie Wals
Sound Offerings From South Africa kompilasie - Ou Waenhuis (Old Barn)
Afrikaanse Treffers Van Gister & Vandag kompilasie - Ou Waenhuis
So Het Hulle Gespeel 3: Boeremusiek Treffers kompilasie - Ou Waenhuis
Maak 'n Las kompilasie - Ou Waenhuis
Afrikaanse Sterre 2000 kompilasie - Ou Waenhuis - Dixon Orkes (Japie Laubscher) (2000)
Ons Sal Julle Nooit Vergeet Nie - Boeremusiek Baanbrekers kompilasie (1999)
Boeremusiek Wat Stamp kompilasie - Ou Waenhuis (1999)
Boeremusiek, Skoffeljol Vol. 1 kompilasie - Ou Waenhuis (1999)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)