


















Jannie Williams

Jannie Williams se Outydse Boereorkes . AACD 121 ALFA ATELJEE
1. Boereland
2. Daar Onder In Die Vlei
3. Dagbreekwals
4. Donkerwolk Setties
5. Droomwals
6. Graskop Keurspel
7. Die Hartseerwals
8. Kliprivier Polka
9. Konsertina Knor
10. Kristalwals
11. Manie Se Vastrap
12. Neef Frans Se Polka
13. Oom Kasper Se Mazurka
14. Ou Waenhuis
15. Ou Bokwa Dans
16. Platdrif Setties
17. Rosedale Vastrap
18. Rusbank Setties
19. Steenbokkie
20. Suikerpoppie
21. Tant Antjie Ruik Na Gom
22. Warm Pampoen Setties

Die Twee Konsertinas LP ....... SL 131 SAFFIER PLATE
Kant Een:
1. Die Skaapvel-Vastrap
2. Ek Het Jou Brief Ontvang
3. Al Is Die Berge Nog So Blou
4. As Die Maan Opkom Oor Die Berge
5. Oom Jannie Het Gaan Jag
6. Die Kalfie-Wals
Kant Twee:
1. Die Warmpampoen-Seties
2. Ek Is My Mama Se Enigste Kind
3. Miennie In Die Mielieland
4. Swartwitpens
5. Ek En Jy Soetlief
6. Tannie Met Die Bontrok
Opname en Produksie, Pierre J. Lombard
Jannie Williams en sy Orkes


Skoensool Skroei LP ............................. SAFFIER PLATE
Kant Een:
1. Bosveld-Toe; Klein Bles Se Bokjol
2. Droomland
3. Koue Water; Warm Water
4. Fyntrap Kwela; Madota
5. Rivierpad Wals; Hartseerwals
6. Sonop Oor Die Velde; Boegoeberg Se Dam
Kant Twee:
1. Warm Patat
2. Vaaldam Seties; Kleitrap Seties
3. Perlemoen Klawers; Tierlantyntjies
4. Velskoen Seties; Anna Pop Seties
5. Little Lammy Special; Kiep Kiep Kwela
6. Tussen Hakies; Dink Aan My
7. Daar's 'n Hoender; Die Ou Waenhuis

Konsertina Uitspan LP .......... KLS 30.. KRISTAL
Kant Een:
1. Boerepiekniek
2. Swaai Haar
3. Liewe Nooientjie
4. Stadsaal Seties
5. Vaaljapie Vastrap
6. Voetspoortjies
Kant Twee:
1. Veervoet
2. Konsertina Baion
3. Die Lekker Dans
4. Maggie Lief
5. Suurberg Vastrap
6. Kwela Steve
Opname en Produksie, Pierre J. Lombard en Dries Lombard
Die bekende Jannie Williams kom na 'n lang stilswye weereens vorendag met musiek uit die hoogste rakke. Na 'n verblyf in Port Elizabeth (die stad waar baie van ons voorslag-musikante vandaan kom) wil dit blyk asof hy van die ,,Baai" - invloed in sy musiek opgeneem het. Ons is bly dat hy destyds met die groot wolkbreuk darem veilig was en nie saam see-toe weggespoel het nie. Nietemin, Jannie het daarna besluit on na Johannesburg te verhuis en ons is baie bly daaroor. Musikante van sy formaat is baie skaars.
Op hierdie plaatis daar nie minder as sewe van sy eie komposisies nie. Ons meen dat u net soveel bam hulle sal hou soos ons. Die ander nommers is bekend, maar gewoonlik ondergaan hulle 'n subtiele verandering in Jannie se hande. - omslag

Daar Kom Die Rooidag LP ... KLS 284 KRISTAL

Vrystaat Opskud! LP .............. KLS 253 KRISTAL
Kant Een:
1. Dinsdag Bruilof
2. Connie Met Die Rooi Rokkie
3. Westewindjie
4. Jukskei Vastrap
5. Jonkheid Is Ydelheid
6. Wipneusie
Kant Twee:
1. Verlange
2. Aloha-Oe
3. Tranedal
4. Rosedale-Vastrap
5. Braaivleis Is So Lekker
6. Agt Dae Dans
Jannie Williams van Bloemfontein maak boeremusiek van die beste. Op hierdie, sy vierde KRISTAL-langspeelplaat laat hy weer die konsertina lewe met twaalf nommertjies vir lekker dans of luister. U sal hierdie VRYSTAAT OPSKUD van Jannie geniet van die eerste tot die laaste noot! - omslag
Opname En Produksie: Pierre J. Lombard en Dries Lombard

Wakkerskud LP ....................... KLS 227 KRISTAL

Die Vrystaatse Konsertina LP . KLS 192 KRISTAL

Konsertina Klanke LP ............ KLS 127 KRISTAL


Boere-Jol LP ....................... TRLP 3028 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Die Lekker-Polka (J. Williams)
2. Konsertina-Tweestap (J. Williams)
3. Jannie Se Wals (J. Williams)
4. Die Suurberg-Vastrap (Trad.)
5. Kwêla Met My (J. Williams)
6. Die Veervoet Opskud (J. Williams)
Kant Twee:
1. Die Stadsaal-Seties (N. van Rensburg)
2. Uitspan-Opskud (J. Williams)
3. Nooientjie Se Wals (J. Williams)
4. Vaaljapie Vastrap (M. Bodenstein)
5. Boere-Jol (J. Williams)
6. Swaai Haar (J. Williams)


Opskud! LP ......................... TRLP 3012 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Die Hik - Polka (Trad.)
2. Jannie Se Kwêla (J. Williams)
3. Die Cornelius - Wals (Trad.)
4. Daspoort - Vastrap (F. Bosch)
5. Pens En Pootjies (J. Williams)
6. Die Eensame - Wals (J. Williams)
Kant Twee:
1. Silwerklok - Vastrap (Trad.)
2. Tweestap - Bokjol (J. Williams)
3. Westewindjie (T. Oliver)
4. Die Kleitrap - Opskud (J. Williams)
5. Bennie Se Vastrap (J. Williams)
6. Connie Met Die Rooirokkie (Trad.)

Jannie Williams En Die Kykkassie Konsertina Kunstenaars LP . MFP 57007 1981 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Blesbokkie
2. Koppies Toe
3. Dawn Lief Wals
4. Annalief
5. Danie Settees
6. Bosveld Toe
Kant Twee:
1. Eensaam Nagte
2. Ek Hoor Jou
3. Wikkelvingers Kwela
4. Aberdeen Toe Settees
5. Violetta Vastrap
6. Die Bloubul Wals
ook op:
Tweede Groot Konsertina-Oes kompilasie LP - Somerstrand-Vastrap
Groot Konsertina-Oes kompilasie LP - Die Warmpampoen-Seties
Boeremusiek Kompetisie '80 kompilasie LP - Oom Louw Se Polka
skakels :