Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jannie van Tonder
vetseun
So Het Hulle Gespeel: Jannie van Tonder . CDTGE 58 2000 GALLO
1. Biervat Polka
2. Jannie En Sy Ghitaar
3. In The Mood
4. Tennessee Waltz
5. Red River Rock
6. San Antonio Rose
7. Onthou Jy Nog Die Aand?
8. Mossie Se Moses
9. Silwer Hare Tussen Goud
10. Oom Bossie Van Die Bosveld
11. Kalfiewals
12. Braaivleisaand
13. Blouwildebees
14. There's A Bridle Hanging On The Wall
15. Oom Hans Se Gemmerdans
16. Oom Tielman
17. Ver Oor Die Diep Blou See
18. Ronnie
19. Sarie Marais
20. Grenslyn
21. Maanskyn En Rose
22. Ou Ryperd
23. Bokkie
24. Goeienag
25. Joey Tango
26. Tahiti
27. Glimlag Nou
28. Hakkiesdraad Vastrap

vetseun
1964 LP ............................... LSJ 272 1964 JUWEEL PLATE
Die Ossewa
Morgen
Goeie Nag
San Antonio Rose
Never On Sunday
Tennessee Waltz
Moonlight And Roses
Red River Rock
It's Now Or Never
Que Sera Sera
Whispering Hope
Mona Lisa

vetseunvetseun
Warm En Hartlik LP ............... LSJ 233 JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Marina (Granata)
2. Maanlig Op Die Vaalrivier Se Walle (Moonlight On The Colorado) (Moll-King)
3. Blouwildebees (N. Carstens)
4. Ek Kan Nie Help Nie (I Can't Help It) (Hank Williams)
5. Vroutjie (Fraulein) (Botkins-Jarvis-Williams)
6. Jannie Se Wals (J. van Tonder)
Kant Twee:
1. Helena-Tango (Carstens-De Waal)
2. Hy Sal Moet Gaan (He'll Have To Go) (J. & A. Allison)
3. Die Vallei Van Die Maan (Valley Of The Moon) (Sy Charmers)
4. Jy Kan Nie Getrou Wees Nie (You Can't Be True Dear) (Otten-Ebeler)
5. Blou Oë (F. Rose)
6. Grenslyn (South Of The Border) (Kennedy-Carr)

Ingenieur: G. Balla
Toesig: Niek Potgieter

vetseunvetseun
Die Ossewa LP .................. LSJ 12-215 JUWEEL PLATE
Kant 1:
1. Die Ossewa (Jan Swart)
2. Limpopo (Carstens-De Waal)
3. Blue Danube (Strauss)
4. Laughing Samba (Moroff-Spear-Rizzo-Johnson)
5. Tahiti (Berking-Strom-De Waal)
6. Goodbye Hawaii (Appollan-Towers-Robins)
Kant 2:
1. Die Wapad (Tommy Roering)
2. Die Swanewals (J. van Tonder)
3. Oh! Baby Mine (Pat Ballard)
4. Morgen (Moesser)
5. Jy Is My Liefling (C. & W. Cooper); Kom Ons Gaan Blomme Pluk
6. Blouberg Strand (Carstens-De Waal)

GEEN volk is meer trots op die prestasies van sy voorgeslagte as die Afrikaner nie, en die ossewa was nog altyd by ons 'n simbool van die pionierslewe van ons voorvaders.
Toe Jan Swart sy uiters gewilde melodie ,,Die Ossewa" gekomponeer het, het hy slegs uiting gegee aan wat meeste Afrikaners gevoel het. Om hierdie liedjie weereens onder u aandag te bring en te laat herlewe, het Jannie van Tonder besluit om sy vierde langspeelplaat onder die opskrif ,,Die Ossewa" te laat verskyn.
Jannie kom daar van Mafeking se wêreld, waar hy ook sy eie boereorkes met'n groot mate van sukses lei. Hy bespeel nie alleen die kitaar nie, maar is ook 'n vaardige konsertinaspeler, en behalwe dit alles het daar al talle Afrikaanse melodieë uit sy pen verskyn.
Op hierdie plaat is 'n wye verskeidenheid nommers vasgelê, iets vir 'n ieder, 'n elk en 'n enkelte, en ons vertrou dat Jannie van Tonder se oorspronklike vertolkings u baie genotvolle uurtjies sal verskaf. J .J .L.

vetseun
Tannie Met Die Rooi Rokkie 10" . LSJ 11 JUWEEL PLATE
Kant A:
1. Just Because
2. Nee, Nee
3. Umbrellas (Sambrele)
4. Konsertina Kwela
5. Tannie Met Die Rooi Rokkie
Kant B:
1. Pondoland
2. Boomstraat
3. Audrey Keuspel: Suikerbossie; Tant San Van Christiana; Riksja Boy

Jannie van Tonder is natuurlik nie meer onbekend in boeremusiekkringe nie. Hy kap dit uit op die regte tradisionele manier en sy styl herinner aan die van daardie bekende ghitaarspeler, Sewes van Rensburg.
Die ghitaar bly altyd 'n mooi instrument en ons kan bly wees dat daar nog manne is wat die ghitaar op hierdie manier bespeel - 'n styl wat ons ou mense maar te goed geken het,maar wat vandag besig is om uit te sterf.
Jannie bewys hier ook dat hierdie manier van ghitaar speel hom leen tot die vertolking van nommers soos Just Because en Umbrellas. En dan speel hy ook nog sulke lekker en gewilde wysies soos Anton de Waal se Nee, Nee; Tannie Met Die Rooi Rokkie - daardie ou tradisionele deuntjie; Konsertina Kwela - 'n nuwe nommer wat oral byval sal vind; Pondoland; Boomstraat - ook 'n ou bekende danswysie, Audrey - 'n keurspel; Suikerbossie en Tant San Van Christiana; Riksja Boy. Hier is dus 'n plaat wat sommer lank gewild sal bly en sal bydra om 'n partytjie vlot te laat verloop. - omslag

Jannie van Tonder En Sy Ghitaar
vetseunvetseun
Ghitaar Pret / Petro 7" ..... 45JV 309 1962 JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Ghitaar Pret (J. van Tonder )
Kant Twee:
1. Petro (J. van Tonder )

vetseun
Los Voor LP ............................................. JUWEEL PLATE
Sarie Marais
La Cucaracha
Hannetjie
Kopie-Kwela
Raymond-Tango
Gerrie
Jampot-Polka
Village Band
Los Voor
Feëland
Katarina-Tango
Jannie Se Keurspel

vetseunvetseun
Die Enigste LP ................. TRL-A-3074 TROUBADOUR
Kant Een.
1. South American Way (Dubin-Mc Hugh)
2. Jannie Se Tweestap (J. van Tonder)
3. Yours (Roig)
4. Limpopo (N. Carstens/A. de Waal)
5. South Of The Border (Kennedy-Carr)
6. From A Jack To A King (N. Miller)
Kant Twee.
1. Perel Skulpies (Kalapana-Pober-Edwards)
2. Never On Sunday (Hadjidakis)
3. Jan Plank (J. van Tonder)
4. Cocoanut Grove (H. Owens)
5. I Love You Because (L. Payne)
6. Die Ou Silver Klok (A. Smith)

Weereens daal die son se laaste strale oor Mafeking. Dan skielik en onverwags, verlig 'n enkele weerligstraal die wolke, en dan, reën, hael en Donder. Die reëndruppels stort in stortbuie neer, tot daar later riviere reënwater huppelend na die spruit rol, en die spruit sy walle oorstoot en dan, langsamerhand stukkie vir stukkie meevoer in die mal rollende gemaal na die groot rivier. Die hael saai verwoesting onder die gesaaides en vrugte lê in hope onder die bome tussen die kleed van spierwit hael.
Dan eensklaps is alles weer stil, die storm is oor, en Mafeking Distrik sink weer in 'n dromerige stilte in afwagting van die dag.
Die warm strale van die son verander die bittere koue wat die haelstorm nagelaat het in 'n vars koel atmosfeer. Die deur van 'n plaaswoning gaan stadig oop en 'n fris Boerseun vee die laaste slaap uit sy oë met 'n sterk bruingebrande hand. Dan betrag hy die skade wat die storm aangerig het, en met 'n weemoedige gevoel betree hy die agterplaas. Maar tog speel daar 'n glimlag om sy mond, omdat die lang teisterende droogte uiteindelik gebreek is.
Dis nou weer aan die werk spring, van vooraf begin, plant, saai, ploeg en werk sweet tussen sy breë blaaie in straaltjies afrol. "Jafta, Rinkaals, opstaan! maak wakker die volk!" weerklink sy helder stem oor die werf.
Hy hef sy oë na die hemel, 'n paar sagte woorde verlaat sy lippe, "Dankie Heer vir die reën". Dan haal hy sy pyp uit en sy sak en begin dit stadig te stop.
Wie sou ooit kan raai dat ons bekendste ghitaar speler van daardie wêreld afkomstig is. Ja, ons praat natuurlik van JANNIE VAN TONDER, en geen wonder nie dat al sy plate spruit van harde werk en opoffering.
Hierdie opname is weereens voltooi met Jannie se harde werk en ek is seker dat dit u baie genot sal verskaf om hierdie een by sy talle onder onoortreflike plate o.a. TRL-A-3010"Die Beroemde Jannie van Tonder Speel Weer!". TRL-A-3032 "Onthou Jy Nog", TRL-A 3063"Soda Boogie", by u versameling te voeg.
TOESIG: H. van Rensburg
INGINEUR: Boet Pretorius

vetseun
Soda Boogie LP ................ TRL-A 3063 TROUBADOUR

vetseun
Onthou Jy Nog LP ............ TRL-A-3032 TROUBADOUR

vetseunvetseun
Die Beroemde Jannie van Tonder Speel Weer! LP . TRL-A-3010 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Blouwildebees
2. Stille Waters
3. Mafeking Vastrap
4. In The Mood
5. Tango Keurspel (La Paloma - Blue Tango)
6. Biervat Polka
Kant Twee:
1. He'll Have To Go
2. Sonop
3. Bielie Balie (Karoovoet Polka)
4. Zambesie
5. Wals Keurspel (Caocoa Wals - Blue Danube)
6. Wheels


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)