Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jannie Pelser
vetseun
Vader ................................... CDBRT332 BRETTIAN
1. Ons Vader
2. Die Vader Hart Van God
3. Laat U Koninkryk Kom
4. Gee Ons Vandag Ons Daaglikse Brood
5. Vader Vergeef
6. Lei My Nie In Die Versoeking
7. Verlos Ons Van Die Bose
8. Aan U Behoort Die Koninkryk
9. Ons Vader
10. Finalé
11. A Father's Heart
12. Your Kingdom Come, Your Will Be Done
13. Ek Dors Na U
14. Vroeg Een Vrydagmôre
15. Staan Op Vir Die Koning

Jannie Pelser's album, Vader, is a 15 track recording of music to uplift and praise our Lord Jesus Christ. Many will know Jannie Pelser from his mission to change the way we use the name of God. He urges Christians to stand up against blasphemy and reserve the name of our Father for Prayer or Honour.
Go to www.thenameofgod.com or find out about Jannie's new initiative www.getyournewheartday.com

vetseun
Leer ..................................... CDBRT262 BRETTIAN
1. Die Gees Van God
2. Leer My Dans
3. Ek Gee Alles
4. Roep Dit Uit
5. Loof Die Lam
6. Hy Is Jahwe
7. Ons Loof U
8. Huwelikslied
9. Above All
10. Die Weduwee Se Kruik
11. Openbaring 5:13
12. Die Dae Van Elia

vetseun
"Live" Op Koers ........... CDBRT168 1999 BRETTIAN
1. Keurspel: Waar Sy Gees Is;
...................... Dit Is My Vreugde;
...................... Groot Is Die Heer
2. Wow! Ons Is Mos Oorwinnaars, Ja!
3. God Is Goed
4. Op Koers
5. Daar Is 'n Naam Verhewe
6. Ek Bely
7. U Wys My Die Pad
8. Duisend Dankies
9. U Is In Beheer
10. Genadige Vader
11. Asem Oor My Heer
12. Ek Belowe
13. Juig En Verklaar
14. Millenniumslied

Popular gospel artist Jannie Pelser brings Op Koers, a live praise and worship CD to enhance your worship sessions or personal time with your Savior. Titles include God Is Goed, Ek Bely and Op Koers. Jannie is involved in various ministries besides his music. Go to www.thenameofgod.com to learn more about just one of his many projects.

vetseun
Paradys ............................... CDBRT137 BRETTIAN
1. Ai Jai Jai Jai Jai
2. Hy Leef In Jou
3. Lofkeurspel: U Gee Vir My;
........................... Kom Ons Wees Bly;
........................... Ek Wil Sy Naam Loof
4. Dit Is 'n Feesdag
5. Houtkruis
6. Staan Op En Sê
7. Dankie
8. Wie Glo In Die Seun Van God
9. Ons Vader
10. Oorwinningslied
11. Hy Hou Die Hele Wêreld
12. U Is God
13. Eveno Shalom Alechem
14. Ek Dors Na U

This 14 track album is ideal for Afrikaans CCM fans. Jannie Pelser is involved in many different forms of ministry besides music. Go to www.thenameofgod.com to read more.

vetseun
Nuwe Dag ........................................
1. Nuwe Dag
2. God Alleen
3. Ons God Is Groot
4. Kom Ons Jubel Almal Saam
5. Ek Sal Jou Dra
6. Ek Weet U Ken My
7. My Droom Vir Jou
8. Wil Jy 'n Wenner Wees
9. U Weet Beter As Ek
10. Ek Dank Die Here Dat Hy Jou Aan My Gee

vetseun
Hy Roep Na Jou .......... CDBRT070 1995 BRETTIAN
1. Hy Roep Na Jou
2. Vroeg Een Vrydagmorê
3. Waai Gees Van God
4. Die Lewe Saam Met Jesus
5. Vader, Ek Sal U Nooit Begryp Nie
6. Gee My Jou Hand!
7. Ek Sing En Lag En Dans
8. Kom Lewe Voluit
9. Mense Is God Se Geskenke
10. 'n Lewe Van Oorwinning
11. Hy Is Magtig En Sterk
12. Sewe Dae Om Voluit Te Leef

This 1995 recording is a Contemporary Afrikaans album featuring 12 tracks like Hy Roep Na Jou, Waai Gees Van God en Hy Is Magtig En Sterk. Jannie is involved in various ministries in South Africa. Go to www.thenameofgod.com for more info.

met Carike Keuzenkamp
vetseun
Ek Is Naby LP ................... DCB 229 1990 DECIBEL

Dirkie - Al die treffers uit die oorspronklike klankbaan
vetseun
klankbaan LP ......................... BRS 259 BRIGADIERS MUSIEK
- 'n Mimosa Film
- Jamie en Wynand Uys
- Jannie Pelser
- Die Serenata Sangers van Wilhelm Fairley
- Philip Levy op die klavier
- en die oorspronklike klankbaantreffer
- Gekomponeer, gerankskik en gedirigeer deur Sam Sklair
- Vrygestel deur Ster Films

vetseunvetseun
Dit Is My Lied LP ........ SGALP 1585 1969 GALLO
Kant Een:
1. Edelweiss (Rodgers, Hammerstein. Afrikaanse Woorde: Gé Korsten)
2. Die Heidelied (Olaf Andresen)
3. Seeman (Scharfenberger, Busch)
4. Boereseun (D. Bosman)
5. Tahiti (Berking, Strom, De Waal)
6. Groen Koringlande (Flip van Vuuren, De Waal)
Kant Twee:
1. Dit Is My Lied (Chaplin)
2. Drome (Tommy Roering)
3. In Die Skadu Van Ou Tafelberg (Danie Bosman)
4. Skemeruurtjie (Danie Bosman)
5. Goeienag (Danie Bosman)
6. Die Ou Kalahari (Danie Pretorius)

Ontmoet vir Jannie Pelser, en jy dink jy't 'n doodgewone skoolseun voor jou. Maar dis nie hoelank nie ot hierdie opgewekte, lewenslustige penkop met sy sonnige geaardheid tref jou as in besondere knaap.
Boekhou en Rekene is sy kos (nadere ondersoek het aan die lig gebring hy behaal altyd tussen tagtig en negentig persent), en in hierdie omslag lê 'n plaat wat bewys waarom Jannie Pelser met sy welluidende stem ook die strenge toetse von die beoordelaars op kunswedstryde in en om Pretoria met welslae afgelê het.
Ek glo nie Jannie Pelser het al gehoor van ledigheid wat die duiwel se oorkussing is nie; hy's te besig! Hy gaan skool, neem klavierlesse, bespeel die kitaar en vat-vat al aan sy eie liediies., Hy is lief vir die lewe en wat dit op sy ouderdom meebring - sport (hy swem graag), die bioskoop (dis eersteklas ontspanning, sê hy), die skoolorkes (hy's lid), sy maats op skool (hulle is almal sy vriende), sy helde (o.a. Gé Korsten) en avontuurverhale.
Jannie wil graag musiek en sang aan 'n Suid-Atrikaanse universiteit bestudeer en as dit kan, verder oorsee studeer. Maar vir hom lê dit nog ver in die toekoms. lntussen is dit sy grootste strewe om altyd net sy allerbeste te laat hoor, en om almal wat sy pragtige stem hoor, gelukkig te probeer maak en die probleme opsy te laat skuiwe.
Laat sak nou maar die naald op kant een snit een en geniet die mooi stem von Jannie Pelser. - omslag

vetseunvetseun
Ou Karooland LP ........ SGALP 1593 1969 GALLO
Kant Een:
1. Kom Terug My Vader (G. Stegmaier-P. le Roux)
2. Berge Van Die Boland (Heartaches By The Number) (H. Howard)
3. Heimwee (M. van Aardt)
4. Kom Nou Kêrels (Eitemal)
5. Ou Karooland (Jandrell-H. Krome)
6. Vaarwel My Eie Soetelief (Trad. Arr. C. Lamprecht)
Kant Twee:
1. Klein Annabel (Hoes-Koeman-Le Roux)
2. Bloed Rooi Die Rose (Trad. Arr. C. Steyn)
3. Diamante Skitter Helder (Harris)
4. Platdoring Randjie (V. Lee-M. Vorster)
5. Elke Skip Wat Verskyn (Roloff-Dietse-Remy-Le Roux)
6. Wonderlike Dag (C. Lamprecht)

vetseun
My Nuwejaarswens Aan U 7" EP . XEP.7300 1969 GALLO/WELKOM PLATE
Kant Een:
1. My Nuwejaarswens Aan U (Franklyn Macormack, Van Tonder)
2. Die Heiland Is Gebore (No. 35)
Kant Twee:
1. Kom Herwaarts Getroues (No. 39)
2. Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus (No. 181)

vetseun
Edelweiss / Die Heidelied 7" . KA.4336 1969 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Edelweiss (Rodgers, Hammerstein in Afr. Lyr. Gé Korsten)
Kant Twee:
1. Die Heidelied (Olaf Andresen)


skakels : Ons Vader ringtone












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)