Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jan & Marti (Jan de Wet & Mart)
vetseun
Jongeling LP .................. BCP 1378 1975 BRIGADIERS MUSIEK

vetseunvetseun
Dis Waar LP .................... BCP 1276 1972 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Dis Waar (Verw. De Wet)
2. Glo Net In God (Verw. De Wet)vetseun
3. As Ek In Die Aand Na Die Sterre Kyk (Carmichael)
4. Elke Een Behoort Te Weet (Verw. De Wet)
5. Borrelliedjie (Bad-se-lopers)
6. "Flip Side"
Kant Twee:
1. Roep My Aan (Gerard Conta)
2. In My Hart Is Daar 'n Melodie (Trad. Verw. De Wet)
3. Ek Het U Hartlik Lief (Trad.)
4. Ken Hom ... Want So Lief (Myburgh-Verw. De Wet)
5. Maat, Ek Wil Jou Vra (Verw. J. de Wet)
6. "Godsway" (Nelson-Verw. De Wet)

Jan en Marti is twee jongmense met 'n lied in die hart omdat hul Jesus lief het. Daarom sing hulle van Hom met soveel oorgawe en entoesiasme dat almal sal wil saamsing.
Vir diegene wat dikwels radio luister, asook vir duisende jongmense wat kerkiike jeugkumpe en ander jeugbyeenkomsie bywoon, is hulle geen vreemdelinge nie.
Op hierdie plaat sing hulle oor die jeug se soeke na diepere geestelike waardes en hul liefde vir Jesus. Hul liefde vir Hom en Sy saak blyk uit die feit dat hulie geen geldelike voordeel uit hierdie plaat sal maak nie,opdat die hulle begeerte is dat die winste aangewend word vir die ontwikkeiing van Achterbergh die N.G. Kerk se pragtige kampeerterrein fussen die berge en kIowe naby Krugersdorp.
Jan Brand de Wet het op die Randse Afrikaanse Universiteit en die Potchefstroom se Universiteit gestudeer, en is tans besig met verdere deeltydse studie aan die Universiteit van Suid-Afrika.
Mari Heilferscee het ook aan die Randse Afrikaanse Universiteit gestudeer, en is tans onderwyseres aan die Afrikaanse Hoërskool, Germiston.
Wie hierdie plaat koop doen homseli nie net 'n guns om hierdie liedjies te hoor en te besit nie, maar steun terselfdertyd die bereiking van die jeug. - Ds. C. J. Lamprecht, N.G. GEMEENTE GERMISTON-SUID.- omslag

vetseun
Hi-Puri-Tuki LP ................. BRS. 318 1972 BRIGADIERS MUSIEK
- "Ons Wil Die Hele Wêreld Saam Laat Sing"
Hi-Puri-Tuki
Ai, Meisie, Meisie
Kosliedjie
Ek Wens Jy Was Nou Hier
As Ek By Jou Kan Wees
Ek Wil Die Werêld Saam Laat Sing
Ek Dink Vandag Aan Jou
Ek Het Jou Lief
..


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )