t Janita Claassen







Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Janita Claassen
vetseun
20 Goue Treffers ....... CDSEL0094 2014 SELECT
1. Rolbos
2. Meisiekind
3. Ballonne
4. Feestyd Se Wysie met Manuel Escórcio
5. Walse Uit Wene
6. Wilde Aalwyn
7. Oorwinter
8. Hoor Jy Die Klokke Lui?
9. Hardloop My Kind
10. Dans
11. Skoentjies
12. Memory
13. Wat Gaan Aan?
14. Najaarsdroom
15. Maar As Ek Droom
16. Jy Bly My Kind
17. Lied Vir Ma
18. Soeke (Slawekoor: Nabucco)
19. 24 Uur
20. April

vetseunvetseun
Manuel & Janita - Ons Beste Treffers . SELBCD811 2009 SELECT
1. Feestyd Se Wysie (Manuel Escórcio & Janita Claassen)
2. Liefde...Immergroen (Manuel Escórcio & Janita Claassen)
3. Vrygesel (Manuel Escórcio)
4. Rolbos (Janita Claassen)
5. Vir Mamma (Manuel Escórcio)
6. Ballonne (Janita Claassen)
7. Donkerbruin Oë (Manuel Escórcio)
8. Sterrenag (Manuel Escórcio & Janita Claassen)
9. Kosmos (Manuel Escórcio & Janita Claassen)
10. Soeke (Slawekoor: Nabucco - Verdi) (Janita Claassen)
11. Opera Medley: Triumphant March (Aïda)
................................ Anvil Chorus (Il Travatore)
................................ Toreador Song (Carmen) (Manuel Escórcio)
12. Meisiekind (Janita Claassen)
13. Amoré (Manuel Escórcio)
14. I Know Him So Well (Manuel Escórcio & Janita Claassen)
15. Vroegaand (Manuel Escórcio & Janita Claassen)
16. Oorwinter (Janita Claassen)
17. A Little Peace (Manuel Escórcio)
18. Memory (Janita Claassen)
19. La Paloma (Manuel Escórcio)
20. Wilde Aalwyn (Janita Claassen)

vetseun
Grootste Treffers 1980-2005 2CD . SELBCD598 2005 SELECT
Disk 1:
1. Meisiekind
2. Oorwinter
3. Rolbos
4. Hoor Jy Die Klokke Lui?
5. Hardloop My Kind
6. Feestyd Se Wysie met Manuel Escórcio
7. Ballonne
8. Skoentjies
9. Memory
10. Wat Gaan Aan?
11. Najaarsdroom
12. Maar As Ek Droom
13. Walse Uit Wenen
14. Jy Bly My Kind
15. Lied Vir Ma
16. Soeke (Slawekoor, Nabucco)
17. 24 Uur
18. Madaliefie
19. April
20. Wilde Aalwyn
21. Haven Om Te Landen
Disk 2:
1. Die Heer Is My Herder
2. Gloria Deo
3. Onse Vader
4. Dis Kersfees
5. Pie Jesu
6. Gebed Van 'n Ouer
7. Vriendskap met Manuel Escórcio
8. Eer Aan U (Nonnekoor, Casanova)
9. I'll Walk With God
10. My Danklied
11. Ek Weet Verseker
12. Hy Is Wonderbaar
13. Nuwe Dag
14. Beautiful Isle Of Somewhere
15. Aandgesang
16. O, Christus, Ons Verlange
17. Bly By My Heer
18. U Is Altyd Daar
19. Glory Land

vetseun
Wilde Aalwyn ................ SELBCD412 2002 SELECT
1. Ver In Die Ou Kalahari
2. Lepellê
3. Wilde Aalwyn
4. Splinterruit
5. Haven Om Te Landen
6. Wat Gaan Aan?
7. Die Spook Van Maerword
8. Wiele
9. Jy Bly My Kind
10. Eina Deina
11. Nuwe Dag (Halleluja)
12. Skitterster
13. U Is Altyd Daar

Janita Claassen wat in die verlede al met trefferliedjies soos "Rolbos" uit haar eie pen talle harte gewen het, bewys met haar jongste album weer dubbel en dwars dat sy 'n sanger-liedjieskrywer van formaat is.
Sy het die melodieë van nie minder as agt liedjies op "Wilde Aalwyn" self geskryf waarvan die lirieke van drie liedjies ook uit haar pen kom Janita se jongste album is ook om meer as een rede 'n groot mylpaal in haar lewe.
Die titelsnit se storie kom 'n ver pad en sy verstaan vandag eers hoekom die liedjie so lank moes lê en wag voordat sy dit sou opneem. Dit dra 'n bepaalde boodskap aan die luisteraar oor en verwoord haar groei as mens - "jy moet deur die swaar, om by die lig (blomtyd) uit te kom"
Janita het nog 'n rede om behoorlik te blom: Laurika Rauch het die stemproduksie op die album hanteer en ook met die samestelling hand bygesit.
"Dit is 'n ervaring en voorreg wat ek moeilik kan verwoord. Sy het eenvoudig net elke tree van die pad met my geloop - en nog baie, baie meer!," sê Janita.
Volgens Janita is dit die langste wat sy tot op hede nog aan enige voorbereiding van 'n album spandeer het. Nadat hulle al op die finale snitte besluit het, het Janita nog op die baie besondere "Haven Om Te Landen" afgekom. Dit is 'n gedig van M.M. Walters, getoonset deur Edé Henn. Hulle was al feitlik in die opname-ateljee, toe Janita nog self die snit "Wat Gaan Aan?" geskryf en getoonset het. Dis ons "deurmekaar wêreld" wat haar dit laat skryf het, sê sy. So ook kom "Jy Bly My Kind" en "Lepellê" (oor die kleurryke woorde in ons taal wat nie altyd benut word nie) uit haar pen.
'n Verdere 5 snitte dra ook Janita se melodieë. Dit sluit in: "Wiele", "Die Spook Van Maerword", "Skitterster" en "U Is Altyd Daar".
Janita meen dat Laurika se waardevolle bydrae baie meer dimensie aan die album sowel as die verhoogproduksie gee. Gerrie Jamneck met haar kenners-oog en fyn aanvoeling het ook hier 'n baie groot bydrae gelewer as choreograaf/regisseur van die verhoogproduksie.
Leon Ecroignard, reeds 'n gevestigde musikant en basspeler wat die verwerkings behartig het, verleen volgens Janita'n eerlike en vars aanslag. Hy was met hart en siel betrokke en omdat hy ook 'n woord - en gevoelsmens is, kon hy gee waarna die lirieke vra. Leon het met sy verrassende verwerkings elke liedjie nog meer ingekleur.

vetseun
Janita ............................. SELBC 302 1998 SELECT
1. Afskeid
2. Jy Bly My Kind
3. Weer Terug met Manuel Escórcio
4. Raaisels
5. Net Soos Jy Was
6. Cu Cu Ru Cu Cu Paloma
7. Najaarsdroom
8. Kom Lap My Droom
9. Engelevrou
10. Memory
11. Te Laat
12. Die Eikeboom
13. Siklus

vetseunvetseun
My Danklied .................. SELBC 261 1997 SELECT
1. My Danklied
2. Ek Weet Vir Seker
3. Hy Is Wonderbaar
4. Glory Land
5. Bly By My Heer
6. Ek Kan Hoor My Heiland Roep My
7. Ek Kom In Die Blomtuin Alleen
8. Saggies En Teer
9. Gebed
10. Beautiful Isle Of Somewhere
11. Daar's 'n Dierbare Kruis
12. Die Aandgesang
13. O Christus Ons Verlange
14. Elke Huis Het Sy Kruis
15. He's Got The Whole World

vetseun
Grootste Treffers Ooit . SELBCD255 1997 SELECT
1. Meisiekind
2. Oorwinter
3. Rolbos
4. Hoor Jy Die Klokke Lui?
5. Hardloop My Kind
6. Reëndruppels
7. Dans
8. Ballonne
9. Yo-Yo
10. Pie Jesu
11. Mooiste Stukkie Mens
12. Sprokie Vir 'n Stadskind
13. Maar As Ek Droom
14. Walse Uit Wenenn
15. Wense
16. Lied Vir Ma (Dankie Ma Vir Wat Ma is...)
17. Soeke (Slawekoor: Nabucco - Verdi)
18. Cielito Lindo
19. Duiwe
20. Silwer & Satyn
21. Stemme
22. Vang Die Lig met Manuel Escórcio

vetseun
Hoor Jy Die Klokke Lui? . SELBCD214 1992/1995 SELECT

vetseun
Grootste Treffers Volume 3 . SELBCD183 1993 SELECT

vetseun
Die Heer Is My Herder .. SELBCD158 SELECT
1. Die Heer Is My Herder (Ps. 23)
2. Gloria Deo
3. Onse Vader
4. Dis Kersfees
5. Pie Jesu
6. Gebed Van 'n Ouer
7. Vriendskap
8. Eer Aan U (Nun's Chorus - Casanova)
9. I'll Walk With God
10. Lewensvreug (Plaisir D'Amour)

vetseun
Wie Sal Weet? LP/CD .... SELB 153 1991 SELECT

met Manuel Escórcio
vetseunvetseun
Gewildste Duette TC/CD . SELBCD113140 1991 SELECT
1. Sterrenag
2. Feestyd Se Wysie
3. Kosmos
4. Vang Die Lig
5. Saam-Saam
6. Vroegaand
7. Never On A Sunday
8. Ons Duet
9. Êrens In Die Stad
10. I Know Him So Well
11. Love Unspoken van The Merry Widow
12. Dis Julle Wat Die Wind
13. Daar Oorkant Die Spruit
14. My Hartjie, My Liefie
15. Dis Julle Wat Die Wind
16. Liefde Immergroen
17. Love Me Tender

met Manuel Escórcio
vetseunvetseun
Weer Saam LP ............... SELB 140 1990 SELECT
Kant Een:
1. Saam-Saam (Down Town)
2. I Know Him So Well
3. Love Unspoken from "The Merry Widow"
4. Vang Die Lig
5. Never On A Sunday
6. Vroegaand (The French Song)
Kant Twee:
1. Blame It On The Bossa Nova
2. Love Me Tender
3. Ons Duet
4. "Nobody Could Love You More" from Paganini
5. FAK Keurspel: Dis Julle Wat Die Wind; Daar Oorkant Die Spruit; My Hartjie, My Liefie; Dis Julle Wat Die Wind
6. Brahms Wiegelied

vetseun
Janita LP .......................... SELP 137 1990 SELECT
Kant Een:
1. Hardloop My Kind
2. Cindy
3. Walse Uit Wenen
4. Hou My Net Vas
5. My Friend The Wind
6. Marieke
Kant Twee:
1. Power Of Love
2. Kyk Na My
3. ...
4. ...
5. ...
6. ...

vetseun
Grootste Treffers Vol. 2 LP . SELB 135 SELECT
Kant Een:
1. Wense
2. Oorwinter
3. Dans
4. Lied Vir Ma
5. 'n Nuwe Dag
6. Feestyd Se Wysie
7. Die Laaste Pos
Kant Twee:
1. Soeke
2. Vir My En My Kind
3. Geboue Van Glas
4. Reëndruppels
5. My Ure
6. April
7. Goue Sleutel

vetseunvetseun
Grootste Treffers Vol. 2 LP ............... 1991
1. Walse Uit Wenen
2. Wense
3. Oorwinter
4. Dans
5. Hou My Net Vas
6. Hardloop My Kind
7. Feestyd Se Wysie met Manuel Escórcio
8. Soeke (Slawekoor: Nabucco - Verdi)
9. Lied Vir Ma
10. Geboue Van Glas
11. Reëndruppels
12. Power of Love
13. Cindy
14. Marieke

vetseun
Grootste Treffers Vol. 1 ... SELBCD135 SELECT

vetseun
Wense LP ....................... SELB 121 1989 SELECT
Kant Een:
1. Wense
2. Nuwe Dag
3. Reëndruppels
4. En Jy's Lief Vir My
5. Umkhizo Reën
6. Lied Vir Ma
7. Trompet
Kant Twee:
1. Venus
2. Skoentjies
3. My Ure
4. Wete
5. Taal
6. Geboue Van Glas

vetseunvetseun
Op Haar Beste LP . CBK (E) 7084 1988/1991 TRANSISTOR
Side One:
1. Rolbos (J. Claassen/H.T.J. Naudé)
2. Sterrereën (J. Claassen/B. Pretorius)
3. Wiele (J. Claassen/H.T.J. Naudé)
4. Cu Cu Ru Cu Cu Paloma (Mendez/B. Pretorius)
5. Ballonne (B. Pretorius/Van Straten/Rudolph-Stroebel)
6. Jan van Riebeeck (J. Claassen/B. Pretorius)
Side Two:
1. Yo-Yo (Marietjie Stroop)
2. Kolgans (J. Claassen/B. Pretorius)
3. Neonligte (T.H. Tol/J. Tulip/B. Pretorius)
4. Meisiekind (J. Claassen/B. Pretorius)
5. Sprokie Vir 'n Stadskind (K. du Plessis)
6. Rendezvous (J. Claassen/H.T.J. Naudé)

vetseunvetseun
Oorwinter ......................... SELB 108 1988 SELECT
Kant Een:
1. Goue Sleutel
2. Dans
3. Oorwinter
4. April
5. Ons Geheim
6. Die Laaste Pos
Kant Twee:
1. Soeke
2. Verbeeldingsvlug
3. Paradys
4. Ek Verstaan
5. Wit Aandblom
6. Kinkel In Die Winkel

Klank Ingenieur: Keith Forsyth
Verwerkings: Danny Antill
Produksie: Danny Antill

met Manuel Escórcio
vetseunvetseun
Liefde... immergroen LP . SELB 113 1987 SELECT
Kant Een:
1. Êrens In Die Stad
2. Wind
3. Afrikaanse Keurspel: Al Lê Die Berge Nog So Blou, Vaarwel My Eie Soetlief, Liewe Maan; Donkerbruin Vonke'lende Oë
4. Sterrenag
5. Tjienkerientjie
Kant 2:
1. Liefde...Immergroen
2. Kosmos
3. Weet Jy
4. Ek Ken Jou Mos
5. Meisie Van My Hart

vetseunvetseun
Meisiekind TC/LP . L4 CBK(EO) 7068/CBK(O)7068B 1986 TRANSISTOR
Kant Een:
1. Neonligte
2. Skepe In Die Nag
3. Yo-Yo
4. Sterrereën
5. Feestyd Se Wysie met Manuel Escórcio
Kant Twee:
1. As Die Drietoon-Dikkop Skreeu
2. Sal
3. Madeliefie
4. Meisiekind
5. In My Droom
6. Model-T-Ford

Regisseur: Chris Kritzinger
Verwerker: Dan Hill
Ingenieur: Peter Thwaites

vetseunvetseun
Ballonne TC/LP . L4CBK(EO)7041/CBK7041 1985 TRANSISTOR
Side One:
1. Ballonne (L. Rudolph-Stroebel/C. van Straten/B. Pretorius)
2. Verre Tuiste (T. Naude/A. Lubbe/J. Claassen)
3. 'n Kind 'n Kind (L. Kuhr/B. Pretorius)
4. Maar As Ek Droom (Droom Ek Van Jou) (S. Mason/B. Pretorius)
5. Wiele (T. Naude/J. Claassen)
Side Two:
1. Kolgans (B. Pretorius/J. Claassen)
2. Rendezvous (J. Claassen/T. Naude)
3. Verjaarsdaggroete (B. Pretorius/J. Claassen)
4. Omdat (T. Naude/J. Claassen)
5. Polkadraai (J. Claassen)

Regisseur: Gene Rockwell
Verwerkinge: Dan Hill
Ingenieur: Jan Smit
Fotografie: Izelle Jacobs

vetseunvetseun
Ballonne / Rendezvous 7" . CBK 635 1985 TRANSISTOR

vetseunvetseun
Janita LP ....................... SAFE 3002 1983 GRAFFITI
Kant Een:
1. Jan van Riebeeck
2. Rolbos
3. Posduif
4. Waar Is Die Hartseer?
5. Engeltjies En Duiweltjies
Kant Twee:
1. Cu Cu Ru Cu Cu Paloma
2. Tussen My Toekoms En My Hermanshoop
3. Sprokie Vir 'n Stadskind
4. Zoeloelied

Ingenieur: André Herbst
Verwerkings: Danny Antill
Fotografie en Regie: Anton Goosen
Produksie Graffitti

vetseunvetseun
Cu Cu Ru Cu Cu Paloma / Posduif 7" . SAFE 308 1983 GRAFFITI

vetseun
Transkripsieplaat LP ........................ 1982

vetseunvetseun
Madeliefie / Liefdestema 7" . PD 1875 1980 GALLO
Kant Een:
1. Madeliefie (Cecily van Straaten, Lize Rudolph)
Kant Twee:
1. Liefdestema (Johnny Boshoff, Paul Wright, Roco du Plessis)

Produksie deur Roger Bashen en Dave Pollecutt
Musiek Direkteur: Roger Bashen


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)