


















Jan Grové (J. Grové)
met Mynie Grové

Ek Verlang Nog Altyd . CDGSP 007 2002 GALLO
1. Ek Verlang Nog Altyd
2. Welkom Tuis
3. Waar Is Ons Liefde?
4. Stuur Net 'n Brief Aan My
5. Man Van Die See
6. Die Meulstroom
7. Vaarwel, My Liefling
8. Die Oukraalliedjie
9. Daar's Altyd Na Die Nag 'n Môre
10. In Die Môre
11. Die Eikeboom
12. Want So Is Die Liefde
Jan Grové en Gert van Tonder



Onthou Jy My? LP ....... DCB(M) 130 1984 DECIBEL
Kant A:
1. Lola (G. van Tonder)
2. 'n Lekker-Liedjie-Lewe (J. Grové/R. Lennox)
3. Onthou Jy My? (J. Grové)
4. Ek En Jy (K. du Plessis)
5. Ek Verlang Vanaand Na Jou (G. van Tonder)
6. Ek Dink Aan Jou (K. du Plessis)
Kant B:
1. Weet Jy Hoe Ek Werklik Oor Jou Voel? (G. van Tonder)
2. Ek Is Lief Vir Jou (K. du Plessis/J. Grové)
3. Daar's 'n Liefde (J. Grové/G. van Tonder)
4. Nog 'n Oomblik (Christa Steyn)
5. Verlange (K. du Plessis)
6. Sy's 'n Vrou (J. Grové)
Harmonie lê dieper as net in die musiek. Dankie Boet, André en Gert vir die geleentheid om saam met julle te kom werk. En aan u die luisteraar, "Hoop u geniet die liedjies." - Jan Grové
Gedurende my Groep 2 jare was elke nuwe liedjie wat ons opgeneem het, elke konsert, elke persoon wat ek gedurende ons landswye reise ontmoet het, 'n wonderlike ervaring. Ek beleef nou weer die ekstase om liedjies te skryf vir hierdie nuwe langspeler saam met Jan en sien daarna uit om 'n nuwe fase in my musieklewe te betree. - Gert van Tonder
Regisseur: Boet Pretorius
Verwerkings: Jan Grové
met Mynie Grové

Dink Jy Nog Aan My? / Kom Na Die Karnaval 7" . PD 1092 1975 GALLO
met Mynie Grové

Die Somer Het Liefde Gebring / Jy Is Die Lig In My Lewe 7" . PD 1112 1975 GALLO
met Mynie Grové


Gee My Jou Liefde / As Jy My Wil Hê 7" . PD 1014 1974 GALLO
met Mynie Grové

Vaarwel, My Liefling / In Die Môre 7" . PD 9977 1973 GALLO
met Mynie Grové


Die Karoo / Ek Verlang Nog Altyd 7" . PD.9878 1973 GALLO
skakels :