


















Jan Curtin

U Hart Vir Ons Land ........................

Dit is Tyd ..................................
'n Lof en aanbidding album vanuit Agapé gemeente Polokwane
Jan en Daleen Curtin se passie is om die Koningkryk uit te brei met lof en aanbidding.
Dit is hulle passie om te bedien reg oor Suid-Afrika en opleiding te bied aan kerke se lof en aanbidding spanne.
Die opwindende afrikaanse CD is self deur Jan Curtin geskryf en wat dit nog meer opwindend maak is die feit dat dit al die "Chords" van die liedjies by het.
skakels :