Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jan Blohm .co.za (Blomtrein)



GoSi africa bied aan/presents Andra Cilliers, Bacchus Nel, Beeskraal, Cindy Alter, Dawid Kahts, Die Kaalkop Waarheid, Die See, Eckard Potgieter, Gert Vlok Nel, Jan Blohm, Luna Paige, Mathys Roets, Neil Nachtrein, René Bohnen, Riaan Smit, Ronel Nel, Shotgun Tori, Stean van der Walt, Toast Coetzer, Tanja Franzen - gosiafrica.co.za - My Stories SA


Jan Blohm - Levi Jeans VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/10/19


Jan Blohm - Ou Karoo VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/08/02

vetseunLAAI AF
Ou Karoo CDS .................................. 2020


Francois van Coke - Die Toekoms met Jan Blohm VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/08/14

vetseunLAAI AF
Francois van Coke - Die Toekoms met Jan Blohm CDS . 2020 VCK MUSIC

FRANCOIS VAN COKE: DIE TOEKOMS FT. JAN BLOHM

vetseunLAAI AFvetseun
Jenny ................................. VONK456 2020 VONK MUSIEK
1. Levi Jeans
2. Nonnie
3. Jenny
4. Ou Karoo
5. Soos 'n Lady
6. Waarom Nie Nou
7. Lallie
8. Waar Kry Jy Jou Naam Vandaan?
9. Nog 'n Song
10. As Jy My Nou Kon Sien
11. Sannie van der Spuy
12. Dans My Deur 'n Veldbrand
13. Dawid
14. My Beminde

vetseunLAAI AF
Jenny CDS ......................................... 2020 VONK MUSIEK

vetseun
Live At The Performer DVD . VONKDVD045 2019 VONK MUSIEK
1. Groentrui
2. Laaste Wals
3. Maria Magdalena
4. Opgedra Aan Dinsdag
5. Harlekyne & Treine
6. Watchout
7. Disa
8. Jane Jane
9. Sondaglover
10. Johnny K

vetseun
Die Musiek Videos DVD . VONKDVD043 2019 VONK MUSIEK
1. Breyten Se Brief
2. In Wens
3. 7 Jaar
4. Anna
5. Groen Trui
6. Ruby
7. Rosie
8. Vicky
9. Tangerine
10. Liefde Maak
11. Beter Man
12. Dieper Blou
13. Word Wakker

vetseun
Die Liefde Album ........... VONK422 2018 VONK MUSIEK
1. Sondag Aand
2. Huistoe
3. Word Wakker
4. Liefde Maak
5. Rodeo
6. Beter Man
7. Kiss Kiss Annie
8. Charlie
9. Dieper Blou
10. Johnny Het Blues
11. Winternag
12. Beautiful In Beaufort-Wes

vetseun
Liefde Maak CDS .............................. 2018 VONK MUSIEK

vetseun
Musiek Ambassadeur ... VONK338 2015 VONK MUSIEK
1. Dromer!
2. Mossie Bruin
3. Tangerine
4. Groen Trui
5. Melkstraat
6. O My Engel
7. Rooiwyn En Mary Jane
8. Sondag Lover
9. Symondstraat No. 30
10. Aan Elize
11. Voodoo Queen
12. Ja, Ma
13. Truly Trudie
14. 9mm Blues

vetseun
9mm Blues En Die Dekade Daarna . VONK289 2015 VONK MUSIEK
- 10 Jaar Se Rock Songs
1. 9mm Blues
2. Loneranger
3. Ode Aan Die Einde Van Tyd
4. Poppie Blou
5. Waterdief
6. Anna
7. Jane Jane
8. Tangerine
9. Ruby
10. Sondaglover
11. 7 Jaar
12. Voodoo Queen
13. Johnny K
14. Vicky
15. Hallelujah
16. Soos 'n Rots
17. Undercover Lover
18. Watchout
19. Sê My Weer
20. Liewe Suburbia

vetseun
Breyten Se Brief En Die Dekade Daarna . 2014
- 10 Jaar Se Sielvolle Songs
1. Breyten Se Brief
2. In Wens
3. Groen Trui
4. Rosie
5. Baby, Baby
6. Vanoggend Van Gogh
7. Harlekyne & Treine
8. Roosmaryn Kaneel
9. Sondag Lover
10. 'n Stille Runaway
11. Maria Magdelena
12. Chardonnay
13. Boere Cinderella
14. Waterdief
15. Opgedra Aan Dinsdag
16. Rooiwyn En Mary Jane
17. Mossie Bruin
18. Ons Huisie
19. Brand Die Vure


Jan Blohm - Vicky VID >>>

vetseunvetseun
Ruby ................................. VONK131 2012 VONK MUSIEK
1. Poppie Blou
2. Crazy
3. Ruby
4. Roosmaryn Kaneel
5. Undercover Lover
6. Sny Jouself
7. Wie Dan Nie
8. Brand Die Vure
9. Liewe Suburbia
10. Vicky
11. Voodoo Queen
12. Slaap Onder Vuur
13. Kom Jy Saam Met My


Jan Blohm - Brannewyn Is Insane VID >>> (2011)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/08/21

vetseun
Lotus DVD . VONKDVD014 2011 VONK MUSIEK
1. Tangerine
2. Rosie
3. 'n Stille Runaway
4. 7 Jaar
5. Ruby
6. Groen Trui
7. In Wens
8. Waterdief
9. Breyten Se Brief
10. Ja, Ma
11. Ons Huisie
12. Chardonnay
13. Rooiwyn En Mary Jane
14. Symondstraat No. 30
15. Sê My Weer
16. Hoor Jy My
17. Hallelujah
Bonus: Onderhoud Met Jan Blohm
Musiekvideos: Breyten Se Brief; In Wens; Groen Trui; 7 Jaar; Rosie; Anna

Lotus: Live DVD is ver van 'n deursnee-rockkonsert. Dit is 'n energieke musiekreis saam met een van Afrikaanse se voorste musiekkunstenaars wat hier sy eiesoortige blik op die wêreld met klank en passie deel. Saam met 'n bonus-onderhoud asook verskeie musiekvideo's is dit meer as net 'n versamelaarsitem vir sy lojale aanhangers. 'n Absolute moet-sien!

vetseun
Lotus (Limited Edition) .. VONK075 2011 VONK MUSIEK
1. Tangerine
2. Rosie vetseun
3. 'n Stille Runaway
4. 7 Jaar
5. Ruby
6. Groen Trui
7. In Wens
8. Waterdief
9. Breyten Se Brief
10. Ja, Ma
11. Ons Huisie
12. Chardonnay
13. Rooiwyn En Mary Jane
14. Symondstraat No. 30
15. Sê My Weer
16. Hoor Jy My
17. Hallelujah

vetseun
Die Runaway Sessies . AARD111 2010 AARDVARK
1. 'n Stille Runaway
2. Groen Trui
3. In Wens
4. Dromer
5. Waterdief
6. Ja, Ma
7. Symondstraat No. 30
8. Mossie Bruin
9. Loneranger
10. Truly Trudie
11. Vanoggend Van Gogh
12. Soos 'n Rots

vetseunvetseuncantusstar
7 Jaar ...................................... AARD107 AARDVARK
1. Rosie
2. 7 Jaar
3. Tangerine
4. Hoor Jy My
5. Chardonnay
6. Lyfie
7. Ode Aan Die Einde Van Tyd
8. Sê My Weer
9. Hallelujah
10. O My Engel

vetseunvetseunvetseun
Live At The Performer DVD . F1001205/AARDDVD101 2007 BOWLINE/AARDVARK
1. Groentrui
2. Laaste Wals
3. Maria Magdalena
4. Opgedra Aan Dinsdag
5. Harlekyne & Treine
6. Watchout
7. Disa
8. Jane Jane
9. Sondaglover
10. Johnny K


Jan Blohm - Jane Jane VID >>> (2011)

2006 11 27 - Jan Blohm "Groen Trui" CD LAUNCH, The Performer Theatre, Pretoria
vetseunvetseun
Groen Trui ..... F1001016/AARD112 2006 BOWLINE/HATHOR/AARDVARK
1. Laaste Wals
2. Maria Magdalena
3. Groen Trui - MP3 by myspace
4. Opgedra Aan Dinsdag
5. Jane Jane
6. Harlekyne & Treine - MP3 by 24, myspace
7. Sondaglover
8. Watchout
9. Disa
10. Johnny K - MP3 by myspace

met Jan Blohm, Johan "Noddy" Willemse, Herman Kruger


Jan Blohm, Neil Sandilands - Groen Trui VID >>> (2008)

cantusstar
cantusstar
foto's - katvrou

vetseunvetseuncantusstarvetseun
'n Stille Runaway ............... F1000849 BOWLINE
1. In Wens
2. Symondstraat No. 30
3. Truly Trudie
4. Mona
5. Waterdief
6. Ja
7. Loneranger
8. Dromer
9. Soos 'n Rots - MP3 by 24
10. Mossie Bruin
11. Vanoggend Van Gogh
12. My Wens Vir Jou

vetseunvetseun
Melkstraat Confessions .. WILD026/F1000412/AARD110 2004 WILDEBEEST/WOLMER/AARDVARK
1. Baby, Baby
2. Anna
3. Breyten Se Brief
4. 9mm Blues
5. Rooiwyn & Mary-Jane
6. Boere Cinderella
7. Sondag Lover
8. Aan Elize
9. Voodoo
10. Melkstraat


Jan Blohm - Anna vetseun


Jan Blohm - Breyten Se Brief vetseun

ook op :
Rots 3 kompilasie
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange
Rockhart kompilasie - In Wens
MK89 Die DVD Video kompilasie - Anna
Orion klankbaan - Groentrui, Jy's Heroin
Goue Sterre DVD kompilasie - Breyten Se Brief
Diep DVD kompilasie - In Wens
Laataand kompilasie - Boere Cinderella, Breyten Se Brief
Rots DVD kompilasie - Anna
Diep 5 kompilasie - Ja Ma
Skouspel 2005 DVD kompilasie - 9mm Blues
Skouspel 2005 kompilasie - 9mm Blues
Rots 2 kompilasie - Lone Ranger
Laataand kompilasie - Breyten Se Brief
Rots kompilasie - Breyten Se Brief
Volk Jou Ook - Sondag Lover, 9mm Blues


skakels : janblohm.co.za : myspace.com/janblohm










2020 12 08 - Jan Blohm, Pistons & Pints, Aliwal Noord
2020 12 09 - Jan Blohm, Kommietjies, Cradock
2020 12 11 - Jan Blohm, J-Bay Bru Co., Jeffreysbaai UITVERKOOP
2020 12 12 - Jan Blohm, Blou Ballon, Dispatch, 20:00, R160, facebook.com/event
vetseun
2020 12 13 - Jan Blohm, Langkloof Buiteklub, Joubertina
2020 12 14 - Jan Blohm, Against the Grain Bistro, Sedgefield
2020 12 16 - Jan Blohm, Yzervark Bistro & Bar, Yzerfontein
2020 12 17 - kykNET Rock NOU!-Konsert: Early B, Francois van Coke, Jan Blohm, Spoegwolf, Sunset Sweatshop, Johrné van Huyssteen (MC), 19:00, Computicket - Standard Bank Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees - Standard Bank - kykNET
vetseun
2020 12 19 - Jan Blohm, Die Bôrdienghuis Teater, Wellington
2020 12 20 - Jan Blohm, Jamrock Theatre, Brackenfell, 12:30
2020 12 20 - Jan Blohm, Jamrock Theatre, Brackenfell, 17:00
2020 12 21 - Jan Blohm, Mujō Bar & Restaurant, George
2020 12 22 - Jan Blohm, The Stables, Stilbaai
2020 12 26 - Jan Blohm, De Hollandsche Molen, Franschhoek
vetseun

2020 11 01 - Dirk van der Westhuizen & Dozi, Dozi's Back To The Roots, www.quicket.co.za
2020 11 08 - Wynand & Chereé & Dozi, Dozi's Back To The Roots, www.quicket.co.za
2020 11 15 - Spoegwolf & Dozi, Dozi's Back To The Roots, www.quicket.co.za
2020 11 22 - Juan Boucher & Dozi, Dozi's Back To The Roots, www.quicket.co.za
2020 11 29 - Jan Blohm & Dozi, Dozi's Back To The Roots, www.quicket.co.za
2020 12 06 - Elandré & Dozi, Dozi's Back To The Roots, www.quicket.co.za
vetseun

2020 11 26 - Jan Blohm, Chicago's Piano Bar, Randpark Ridge, facebook.com/event
vetseun

2020 11 13 - Jan Blohm, The Daisy Jones Bar, Summerhill Wines, , 20:30, R150, www.quicket.co.za, facebook.com/event
vetseun
vetseun
vetseun

2020 11 12 - Jan Blohm, Tiger's Milk, Stellenbosch, 20:00, facebook.com/event
vetseun

2020 10 16 - Jan Blohm "Levi Jeans" EKSKLUSIEWE VIDEO BEKENDSTELLING, facebook - VONK MUSIEK - Starburst Promotions
vetseun

2020 09 23 - Jan Blohm "Levi Jeans" EKSLKLUSIEWE VRYSTELLING, GROOTfm 90.5, 16:00 met Ruben Delmage - VONK MUSIEK - Starburst Promotions
vetseun

2020 09 20 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Jan Blohm, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 09 19 - The Bumstead Wiggle: Albert Frost, Jan Blohm, Akkedis, Jeandré Swanepoel, Jake Gunn, Willim Welsyn, Hugo Veldsman, Bodemloos Kombuis, Elgin Valley, 11:00 - A Moonrock Production
vetseun

2020 07 - KKNK Mothership Sessions - KKNK - Netwerk24 - Tribuo - Tickets at Webtickets
2020 07 30 - Elandré, 2020 08 06 - Emo Adams, 10 - Karen Zoid, 20 - Watershed, 27 - Jan Blohm
2020 09 03 - Elvis Blue, 10 - Anna Davel, 17 - Roan Ash, 24 - Eet Kreef!
vetseun
vetseun

2020 09 18 - In Concert presents Francois van Coke & Vriende - LIVEstream 2020: Introducing Van Pletzen, Matthew Mole and Tarryn Lamb and returning Danie Reënwolf, Early B, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Jack Parow, Tasché, Laudo Liebenberg, Jan Blohm, 20:00, itickets.co.za, facebook.com/event - itickets.co.za - Jacarandafm 94.2 - Amp Events - MTN
vetseun

2020 09 05 - Bok Radio: Biltong Sessies - Jan Blohm, 17:00, R55, facebook.com/netWimTv, www.wimtv.net
vetseun

vetseun
2020 05 23 - Volle Bors In Afrikaans: Juan Boucher, Jan Blohm, Gerhard Steyn, Ray Dylan, Refentse, Tarryn Lamb, Anton Goosen, Beeskraal, Con Grazia, Dozi, Gian Groen, Herman Kleinhans, Jakkie Louw, Jan Rhaap, Richard van der Westhuizen, Rina Hugo, Steffie le Roux, Stef Kruger, Wynand Strydom, Pietman Geldenhuys, Henning Joubert, Ramey Short, Sonja Herholdt, iTickets - VONK MUSIEK
vetseun

2020 02 01 - Picnic On The Lawn: Jan Blohm, Gian Groen, Bad Peter, Gerald Clark, Bodemloos Kombuis, Elgin, R300, R350, www.tixsa.co.za
vetseun

2019 07 14 - Bands For Bricks - Piet Botha Tribute: Anton Goosen, Beeskraal, Valiant Swart, Koos Kombuis, Gian Groen, Jan Blohm, Klopjag, Ddisselblom, Die Melktert Kommissie, Roan Ash, Tidal Waves, Bottomless Coffee Band, HemelBesem, Joe Foster, Appel, Johnathan Martin, iTickets.co.za
vetseun

2015 03 12 - Jan Blohm, Protea Hotel Tegnopark, Woordfees, Stellenbosch, R60/R120
2015 03 13 - Jan Blohm, De Vette Mossel, Woordfees, Stellenbosch, R60/R120
vetseun

2013 09 14 - Jan Blohm, Café Barcelona
vetseun

----------------------------------------------------
2008 09 25 is dit weer Bohaai by die Blues Room.
vetseun
Die eerste "Bohaai by die Blues Room" (wat in Aug afgeskop het) was 'n groot sukses en dit het regtig gewys dat Afrikaans KAN werk in Sandton!
Ons hoofkunstenaar vir die aand is Jan Blohm en ons het die voorreg om hom (toevallig) op sy verjaarsdag by ons te hê! Om die aand vir julle (en vir Jan) 'n bietjie ekstra spesiaal te maak sal 'n paar van Jan se vriende help verjaarsdag vier deur 'n paar songs te speel nadat Jan se optrede verby is. Die spesiale verjaarsdagkunstenaars gaan wees:
* Die Kaalkop Waarheid (Akoesties)
* Verniel (met Niel McDonald)
* Riku Lätti en Lani Pieters
* Ilse Lotz en Brenda Burnit
* Andra
So maak seker dat jy 'n sit-en-luisterplek het vir hierdie eenmalige geleentheid op 25ste September!
Die vertoning begin om 20H00. Couvert: R90 Skakel 011 784 5527 vir besprekings.
Adres: Bues Room, Village Walk-Winkelsentrum, Hv Rivonia & Maude str Sandton

----------------------------------------------------
2007 11 22-24 - Jan Blohm, Die Boer, Durbanville

2007 10 11 - Jan Blohm, Die Blou Hond

2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice & the Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Café Barcelona, R150
----------------------------------------------------

2007 07 - Allegro wens Jan Blohm baie geluk met sy Huisgenoot Tempo Toekennings 2007 vir GUNSTELING ROCK ARTIST en GUNSTELING ROCK ALBUM vetseun

BOWLINE MUSIC EXTENDS THEIR CONGRATULATIONS TO Jan Blohm ON ACHIEVING THE HONOUR OF WINNING BOTH THE FAVOURITE ROCK ARTIST AND FAVOURITE ROCK ALBUM AWARDS FOR WHICH HE WAS NOMINATED FOR THE Huisgenoot TEMPO-TOEKENNINGS 2007. HE RECEIVED THIS AWARD on Sunday, 14 October 2007.

Lozana Straat Toer
Die 2007 Lozana Straat Toer gaan gehore die kans bied om die nuwe "songs" van Jan Blohm te hoor. Bewonderaars gaan die geleentheid kry om die gedaante wisseling van die Groen Trui-sanger van nader te aanskou. Baie onthou hom as die skaam man wat onder deur sy blonde kuif na die gehoor geloer het, maar na sy internasionale toer na België, blyk dit dat daar nou meer skuil agter die kuif as wat baie besef het.
In die midde van die Belgiese dorp Antwerpen, waar hy opgetree het saam met onder andere Amanda Strydom, het Jan besef dat daar nuwe geleenthede is wat hy graag met sy ondersteuners wil deel. Nuwe emosies en gedagtes wat ontbloot moet word. Nuwe musiek style. 'n Nuwe Jan Blohm.
'n Meer volwasse Jan Blohm.
Die Lozana Straat Toer skop af die 28ste Julie by JR2 in die Vrystaat en eindig op die 1ste September by die Gariep Fees in Kimberley. Dié toer beteken ook die einde van 'n hoofstuk en die einde van die 'ouer' Jan Blohm songs. "Jy kan nie vorentoe beweeg as jy agter toe kyk nie, dit is hoekom ek die leisels van dié "songs" in die lug in laat gaan. Ek moet plek maak vir die nuwe "tunes" wat in my binneste draai. Wie weet wat kruip nog weg in my onderbewussyn. Met die egskeiding van die "golden oldies" gaan ek plek hê vir nuwe "songs" in my hart," is Jan se mening omtrent die radikale besluit.
Venues wat die toer gaan huisves, sluit in die Dorpstraat Teater, Die Boer, Potters' Place en Durbanville Kunskafee.

Vir inligting oor die toer besoek www.janblohm.co.za

Datums van die toer:
Sat 28 Jul JR2 - Kroonstad, Free State
Wed 1 Aug Laerskool Paul Greyling - Vishoek
Thu 2 Aug Die Boer - Cape Town, Western Cape
Fri 3 Aug Die Boer - Cape Town, Western Cape
Sat 4 Aug Die Boer - Cape Town, Western Cape
Fri 10 Aug Waterpoel Intimate Theatre - Paarl, Western Cape
Sat 11 Aug Kaktus Sports Pub & Grill - Langebaan, Western Cape
Tue 14 Aug Die Hoenderhok Theatre - Cape Town, Western Cape
Wed 15 Aug Damas Restaurant and B&B - Worcester, Western Cape Brandwacht
Thu 16 Aug Durbanville Kunskafee - Cape Town, Western Cape
Fri 17 Aug Dorpstraat Teater Café - Stellenbosch, Western Cape
Sat 18 Aug Dorpstraat Teater Café - Stellenbosch, Western Cape
Wed 22 Aug The Barnyard Theatre - Mossel Bay, Western Cape
Thu 23 Aug unlisted venue (EC) - unspecified (EC), Eastern Cape BARKLYSTRAAT TEATER UITENHAGE
Fri 24 Aug Potters Place - Jeffery's Bay, Eastern Cape
Sat 25 Aug Potters Place - Jeffery's Bay, Eastern Cape
Tue 28 Aug Tasca El Sol - Eastern Cape
Wed 29 Aug The Lighthouse at Boardwalk - Port Elizabeth, Eastern Cape
Fri 31 Aug Gariep Kunstefees - Kimberley, Northern Cape KLIP INNIE BOS TENT
Sat 1 Sep Gariep Kunstefees - Kimberley, Northern Cape RSG TENT
Sat 1 Sep Gariep Kunstefees - Kimberley, Northern Cape CASTLE TENT

BEKKER EN BLOHM BY WATERPOELvetseun
Gert Bekker, redelik onbekend in die Paarl en Jan Blohm tesame met Ryno Velvet, reeds oorbekend, tree onderskeidelik 8 en 10 Augustus op by die intieme Waterpoel teater op die Agter Paarlpad.
Gert Bekker gaan van sy eie liedjies sowel as verwerkings van ander kunstenaars soos Koos du Plessis, Stef Bos en Jacques Brel sing. Hy woon in Cullinan en is 'n sielsmens wat skryf en sing oor emosies. Hierdie is die ideale romantiese bederf vir die vrou of man in jou lewe op die vooraand van Vrouedag.
Jan Blohm met gaskunstenaar Ryno Velvet gaan alle uithaal met heerlike blues, rock en sielvolle ballades.
Gert Bekker 8 en Jan Blohm met Ryno Velvet 10 Augustus. Heerlike sop, bruschetta en 'n groot vuur. Bespreek sommer nou by Trudy 082 8969863. Net 50 sitplekke. R120 per kop.
BEKKER AND BLOHM AT WATERPOEL
Gert Bekker is relatively unknown in Paarl but Jan Blohm together with Ryno Velvet need no introduction. They are performing on 8 and 10 August respectively at the intimate Waterpoel Theatre on the Agter Paarl Road.
Gert Bekker composes his own songs and easily slips into personas like Koos du Plessis, Stef Bos and Jacques Brel. He resides in Cullinan, feels drawn to emotions and lives soulfully. Treat your woman or man to a romantic evening on the eve of Woman's Day.
Jan Blohm with guest artist Ryno Velvet, are going to blast you with blues, rock and soulful ballads.
Gert Bekker on 8 August and Blohm together with Velvet on 10 August. Delicious soup, bruschetta and a huge fire. Bookings: Trudy 082 8969863.Only 50 seats. R120 per head.

-----------------------

2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100
vetseun
vetseun

2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice en Die Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Rock Easy Watercrest, R150 - www.cafebarcelona.co.za - www.watercrest.co.za
vetseun

2007 05 12 - Riku Lätti, Tidal Waves, Jan Blohm, Manu Mundo Festival, Boorn, Antwerpen

vetseun

2007 03 19-24 - Beyerskloof Musiek Marathon: Kaleidsoskoop, Slagyster, Lukraaketaar, Gian Groen (Spinnekop), Die Hartvruggies, The Orange Stilletto's, DNA Strings, Jan Blohm, Go Team!, Rastamie, Captain Stu & The Llama's, The Violent Free Piece, Gerald Clark, Southern Gypsey Queen, Boulevard Blues Band, Sondag Sensasie, Foto Na Dans, Die Helde, Bed On Bricks, Hanru Niemand, Koos Kombuis, Dikazzins, Zinkplaat, Rory Eliot, Klein Libertas Teater
Beyerskloof Musiek Marathon

2006 12 01 Terug Na Die Laaste Kabaal - Deel IV: Clark & Van der Hoven, Jack Hammer, Beeskraal, Jan Blohm, SciCoustic, Gian Groen, Southern Gypsey Queen, Die Kaalkop Waarheid, Akkedis, Steak & Ale, 17:30, R120 - Klipdrift - SAM - http://www.steakandale.co.za/
vetseun

2006 11 27 - Jan Blohm "Groen Trui" CD LAUNCH, The Performer Theatre, Pretoria
vetseun

2005 10 24, 25 - Jan Blohm, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2005 10 19-22 - Jan Blohm, Die Boer, Durbanville

2005 09 15 - Jan Blohm, Die Blou Hond, R175

2005 08 18-20 - Jan Blohm, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2005 08 10-18 - Jan Blohm + Bacchus Nel, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2005 07 31 - Droogland - 'n Musikale reis deur Afrikaanse poësie, Jan Blohm, Sallas de Jager, Neil Sandilands samusic.co.za, Pierneef-teater, Pretoria

2005 06 22 Steak & Ale: Jazz & Blues Sessions: Jan Blohm, Larry Amos, Piet Botha, Elrine-Louise, Gordon's Suitcase, Swing Cats, Dan Patlansky, Albert Frost, Delta Blue, and Tree-ous met Lanie van der Walt, Greg Georgiades and Hugo de Waal, MC: Barney Simon of TuksFM 107.2, Steak & Ale, R120 - SAM
vetseun

2005 06 12 - Droogland - 'n Musikale reis deur Afrikaanse poësie, Jan Blohm, Sallas de Jager, Pierneef-teater, Pretoria

2005 06 11 - Jan Blohm, Die Blou Hond, JHB

2005 05 05 - Anton Goosen + Jan Blohm, AULA, Pretoria

2004 10 16 - Jan Blohm, Fix 8, Tjerrie Flavor, , PTA
vetseun

2005 03 29 - Nuwe Stemme 3 bloemlesing met Jan Blohm en Riku Lätti, Rembrandtsaal, 20:30
vetseun

2005 03 17 - Jan Blohm, Durbanville Kunskafee, R40
vetseun
.


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)