Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jak de Priester .co.za (De Priester, Jak)

2021 02 14 - Jak de Priester - Kaalvoet Mona Lisa, Atterbury Teater, 15:00, 18:00, info@atterburytheatre.co.za
vetseun

vetseunLAAI AFvetseun
Album 10 ................... CDJUKE 238 2020 JUKEBOX
1. Navy Trui
2. My Suikerste Bossie
3. Ek Was Hier
4. Die Faffie
5. Middernagalleen
6. Foutloos
7. Kyk In My Oë (Vir Mija)
8. Wen Of Verloor (Rafael Nadal, Aussie Open 2019)
9. Raak Bietjie Rustig
10. So Jaar In Die Son
11. Hugo Bel Die Polisie!
12. Die Pasop Liedjie
13. Die Hoenderboer
14. Liefdeslied
15. Wie's Ek Met Niks
16. Man Van Blikkiesdorp
17. Moeilik Om 'n Mens Te Wees
18. Fotoboks
19. Sal Jy My Kom Soek
20. Die Travel Song

vetseunLAAI AF
Sally Williams Nougat met ADAM CDS . 2018 UNIVERSAL

vetseunLAAI AF
15 Jaar ....................... CDJUKE 184 2017 JUKEBOX
1. Hey Christine
2. Reënboog Oor Suid-Afrika met Dr. Victor
3. Drankensberge Liefde
4. Rigtinglose Mense
5. Soen Die Reën met Steve Hofmeyr
6. Alles Vir Liefde
7. As Is Verbrande Hout
8. Vriendskap Se Water
9. Rose & Jack met Bianca Pelser
10. Kleinmond Gedig
11. Stuur Liefde Aan Ou Toks
12. Niemand Neem Hul Kwalik
13. Bo Blink Boogie Woogie met Charl du Plessis
14. 15 Jaar Met Klavier En Kitaar
15. Boervrou (Vir Ma)
16. Mika Se Song
17. Halleluja Kersfees
18. Ek Sny Dit Af (Vir Mija Se Toekomstige Boyfriends)

vetseunLAAI AF
15 .......................................................... 2017 COLESKE
1. Drakensberge Liefde
2. As Is Verbrande Hout
3. Stuur Liefde Aan Ou Toks
4. Bo Blink Boogie Woogie met Charl du Plessis
5. Niemand Neem Hul Kwalik
6. Alles Vir Liefde
7. 15 Jaar Met Klavier En Kitaar
8. Kleinmond Gedig
9. Vriendskap Se Water
10. Soen Die Reën met Steve Hofmeyr
11. Boervrou (Vir Ma)
12. Afrikaans My Taal
13. Vergewe My met Jannie Moolman
14. Hoener Met Die Rooi Skoene (Vir Die Fliek)
15. Sporelied (Voortrekkers 85 Jaar)
16. Mika Se Song
17. Halleluja Kersfees


Jak de Priester - Sporelied met Beeskraal VID >>>


Jak de Priester - Tot Die Dood Ons Skei VID >>>


Jak de Priester - Lara VID >>>

vetseunLAAI AFvetseunvetseun
Ek Reis Na Gister ...... CDJUKE 96 2014 JUKEBOX
1. Reis Na Gister
2. Hier Kom Die Somer
3. Tot Die Dood Ons Skei
4. Lullaby Vir Suid-Afrika
5. Eikelaan
6. Ek Lief Jou Al Lank
7. Gister Nog 4 (Vir Jamie)
8. Lara (Vir Jamie Se Eerste Liefde)
9. Ek Sny Dit Af (Vir Mija Se Toekomstige Boyfriends)
10. Bokkie Waar's Jou Hart
11. My Pappa Ry 'n Chevrolet
12. Jou Grootste Fan
13. Kompleksdrama
14. Ek Lewe Vir Nou
15. Lief En Leed
16. Bloed En Vlees
17. My Lewe Hier Op Aarde

Jak de Priester stel in 2015 sy agtste oorspronklike, Afrikaanse album vry getiteld 'Ek Reis Na Gister'. Sewentien splinternuwe liedjies uit die pen van die man met treffers oor die jare soos 'Sally Williams Nougat', 'Binnelanders', 'Groen Mamba', 'Roer Jou Voete' en 'Die Liefde Los 'n Spoor'.
Na dertien jaar in die bedryf, agt albums, 'n kinder album en -DVD in samewerking met die animasie kunstenaar Diek Grobler, 'n digbundel, 'n koffie-tafel boek en aanbieder van die gewilde televisie reeks Reis na Gister, is Jak de Priester steeds entoesiasties oor sy loopbaan en sy bydrae tot die Afrikaanse taal.
Hierdie album noem hy 'Ek Reis Na Gister' na aanleiding van die inspirerende ondervindinge met legendariese persoonlikhede saam met wie hy die drie reekse van Reis na Gister geskiet het en eersdaags aan die vierde reeks begin werk. Die man wat hom geinspireer het tot die skryf van die nuwe temalied was die skrywer Leon van Nierop.
'...ek reis na gister om my drome te gaan soek, wat ek gedroom het langs die pad en geskryf het in my boek. En ek staan weer voor my kamer, daar is niks meer van dit oor en ek hoor my ma se stem is dit die angels wat ek hoor? ...

vetseunvetseun
Myne, Myne, Myne DVD . 2014
1. Pottie Training Liedjie
2. Mamma Ek Wil Nie Skool Toe Gaan Nie
3. My Ouma Is 'n Wonderlike Ding
4. Te Veel Nannas Gaan Jou Tande Laat Uitval
5. Na Na Na Na Na Na
6. Myne, Myne, Myne
7. Kleure Van Die Reënboog
8. Mija Se Sterretjies
9. Gebed Vir Mija
10. Prinses Barbie Van Reënboogvlei
11. Verjaarsdagliedjie Vir Jou
12. Hippie-Haai

Een van die mees opwindende en kreatiefste projekte waarby Jak de Priester betrokke was oor sy 12 jaar loopbaan, is die kinder-DVD projek in samewerking met die bekroonde animasiekunstenaar, Diek Grobler.
12 Kinder rolprente, geskep deur Diek Grobler vir die musiek van Jak de Priester. JdP het 12 nuwe kinderliedjies geskryf met inspirasie deur sy eie kinders in die huis. Kinders het ook issues! Hulle moet pottytrain, leer om te deel en moet skool toe gaan....dis hel op aarde. So het JdP besluit om die wêreld van kinders in 12 nuwe kinderliedjies vas te vang. Diek Grobler is 'n wêreldbekende kunstenaar wat veral die medium van animasie gebruik en het vinnig besluit om die alledaagse lewenssituasies van kinders in animasie rolprentjies vas te vang. 'n Wegholsukses! Dis asemrowend gedoen. "Te cute!" is die regte beskrywing. 'n Fantastiese alternatief op al die ander kinderprojekte in die mark.
Myne, Myne, Myne" "Pottie Training Liedjie" "Mamma Ek Wil Nie Skool Toe Gaan Nie" "My Ouma Is 'n Wonderlike Ding" "Te Veel Nannas Gaan Jou Tande Laat Uitval" en "Mija Se Sterretjies" is net 'n paar titels op die DVD. Diek Grobler wat jare reeds die animasie maatskappy "Fopspeen" besit, het verskillende kreatiewe wyses gebruik om die liedjies tot hul reg te laat geskied. Van waterverf, tot Lego's wat beweeg tot fotografie.
Die projek is getiteld Myne, Myne, Myne! En beloof om kinders weg te voer na 'n ander wêreld van fantasie. Maar ook 'n wêreld wat hul goed ken en verstaan...hul eie wêreld! Selfs die ouers behoort hierdie animasie en liedjies baie te geniet!

vetseunLAAI AFvetseunvetseun
Myne, Myne, Myne ....... CDJUKE 81 2014 JUKEBOX
1. Pottie Training Liedjie
2. Mamma Ek Wil Nie Skool Toe Gaan Nie
3. My Ouma Is 'n Wonderlike Ding
4. Te Veel Nannas Gaan Jou Tande Laat Uitval
5. Na Na Na Na Na Na
6. Myne, Myne, Myne
7. Kleure Van Die Reënboog
8. Mija Se Sterretjies
9. Gebed Vir Mija
10. Prinses Barbie Van Reënboogvlei
11. Verjaarsdagliedjie Vir Jou
12. Hippie-Haai

Na sewe oorspronklike Afrikaanse albums is dit die eerste kinderalbum uit die pen van Jak de Priester. Jdp se seun is 4 jaar oud en sy dogtertjie 2, dis hulle toedoen dat hy 12 kinderliedjies geskryf het. 'n Alternatief op Lollos en Tannie Carike wat hy al 2000 keer moes luister oppad erens heen in die motor of by die huis. Toe besluit hy om nuwe kinderliedjies te skryf. 'Want my kinders is musiek mal! Hulle sing en dans die heeldag. Die liedjies handel oor alledaagse goed in 'n kind se lewe. Myne!Myne!Myne! 'Mamma ek wil nie skool toe gaan nie! 'Te veel nannas kan jou tande laat uitval 'My ouma is 'n wonderlike ding! 'potty training liedjie 'Kleure van die reënboog is enkele titels op die album. Dit het 'n heerlike upbeat tempo wat kinders sal laat saamsing en dans. Die backtracks is ook gratis ingesluit, sodat kinders kan sing net wanneer hulle wil. Mag die kinders 'n jol hê!, want kinders wil ook rock en roll!!

vetseunLAAI AFvetseunvetseun
N1 Van My Hart ............. CDJUKE 67 2012 JUKEBOX
1. Fyn Lyn
2. Skrif Teen Die Muur
3. As Jy Vir My Smile
4. Liefde Van My Lewe
5. Die Heel Eerste Dans
6. N1 Van My Hart
7. In Ons Bubble
8. Rooi Lippe
9. Hiep-Hiep-Hoera Dis Lekker In Suid-Afrika
10. Trein Na Kaapstad
11. In Die Arms Van Die Klein Karoo
12. 10 Jaar
13. Gee Jou Hart Vir Liefde
14. Pippie Langkous
15. Karoo Gebed
16. Brood
17. Groen Mamba (2009) (BONUS)
18. Roer Jou Voete (2011) (BONUS)
19. Binnelanders (2012 Nuwe Weergawe) (BONUS)
20. Die Liefde Los 'n Spoor (2011) (BONUS)
21. Sally Williams Nougat (2003) (BONUS)

Die CD sluit in 16 nuwe oorspronklike liedjies uit sy pen en 5 bonussnitte met van sy grootste treffers soos Sally Williams Nougat, Binnelanders se nuwe temalied wat in 2012 die lug gesien het, asook Groen Mamba wat steeds een van sy mees gevraagde liedjies is en die treffer Roer Jou Voete plus sy 2011 titelsnit, Die Liefde Los 'n Spoor.
Bogenoemde treffers het Jak de Priester 'n huishoudelike naam in die Afrikaanse musiekbedryf gemaak, maar dis veral die 16 nuwe snitte wat sy aanhangers baie opgewonde gaan maak. Liedjies soos "Fyn Lyn" "Skrif Teen Die Muur" en "As Jy Vir My Smile" is definitief die sterk radiotreffers, terwyl liedjies soos "Die Heel Eerste Dans", "Trein Na Kaapstad" en "Liefde Van My Lewe" liefdesballades is wat die hartsnare sal roer. 16 splinternuwe opwindende liedjies met tema's wat jou sal neem van die liefde tot die Karoo.

vetseunLAAI AF
Die Liefde Los 'n Spoor . CDJUKE 50 2011 JUKEBOX
1. Die Liefde Los 'n Spoor
2. Êrens In Die Klein Karoo
3. Roer Jou Voete
4. Hippie Haai (Song Vir Jamie)
5. Pretoria Blues
6. Nes Die Weduwee Se Kruik
7. Padwoede
8. News Café
9. Die Oom Song met Dozi
10. Gebed Vir Mija
11. God Se Kind
12. Pajamadril Vastrap
13. Intro
14. Toerbus En 'n Trailer
15. Stasie
16. Totsiens Michael Jackson
17. Emigreer
18. Bloubul Kreet (Soos Live Gesing Op 18 Sept 10, 2011)

Jak de Priester gaan ongetwyfeld 'n spoor los in die harte van alle Afrikaanse musiekliefhebbers met sy nuwe album, Die Liefde Los 'n Spoor . Die titelsnit is beslis 'n treffer wat Jak sal vestig as een van die top Afrikaanse kunstenaars. Die Liefde Los 'n Spoor is Jak se sesde oorspronklike album met 18 splinternuwe liedjies uit sy pen. Dit is reeds twee en 'n half jaar sedert die vrystelling van sy treffer album Groen Mamba en aanhangers gaan 'n fees van keuses op die nuwe album hê. Daar is baie verrassings op die nuwe CD soos onder andere 'n duet met Dozi (Die Oom Song), en 'n asemrowende gestroopte toonsetting van die Antjie Krog gedig Stasie, plus nog 16 ander liedjies wat wissel van temas oor die liefde en die lewe. Die liedjie Roer Jou Voete sal 'n happy gevoel in die onderlyf gee, terwyl Emigreer en Pretoria Blues weer die heimwee in die hart sal sit. Êrens In Die Klein Karoo is die hartstogtelike lied wat Jak de Priester vir sy 98-jarige buurvrou in Vishoek geskryf het. Die liedjie is alreeds sedert laasjaar in aanvraag, maar aanhangers gaan nou eers die geleentheid kry om dit huis toe te neem. Die Liefde Los 'n Spoor, Nes Die Weduwee Se Kruik en News Café is sterk liefdesballades en God Se Kind 'n aangrypende dooplied vir sy seuntjie, Jamie. En dan is daar ook 'n bietjie rebellie in die liedjie Padwoede en aanhangers sal defintief kan assosieer met die emosie wat gepaard gaan met spitsverkeer en taxis. Die lied Toerbus En 'n Trailer is 'n aangrypende lied oor die lewe van 'n kunstenaar op die pad. Die nuuste toevoeging op die album is Gebed Vir Mija, vir sy dogtertjie wat onlangs gebore is. Hierdie is die eerste projek wat Jak de Priester onder die Coleske Artists vaandel doen en is opgewonde oor wat die toekoms mag inhou.

vetseun
16 Briewe Aan My Baby . NEXTCD 262 2010 NEXT MUSIC
1. Brief Aan My Baby
2. Coconut
3. Jy's My Kuns!
4. Die Son Sal Weer Skyn
5. 'n Mond Vol Fudge
6. 'n Bietjie Liefde
7. Stellenbosch Lovesong
8. Kersfees In Kaapstad
9. Sally Williams Nougat
10. Strate Van Desember
11. B.Com Liefdesbestuur
12. Vervaldatum
13. My Hart Is In Intensive Care
14. My Hooglied
15. Dis Amazing
16. Run

Jak de Priester certainly needs no introduction- poet, writer, composer and performer extraordinaire. He sings and writes with the voice of a true muse-driven poet. "16 Briewe Aan My Baby" features a collection of Jak de Priester's finest love songs. The album celebrates 10 fantastic years of music for Jak de Priester and includes Skouspel treffers like "Brief Aan My Baby", "Stellenbosch Lovesong", "Kersfees In Kaapstad", "Sally Williams Nougat", "Strate Van Desember" and more! The reigning King of SA singer-songwriters weaves his haunting spell of love and loss throughout this powerful love song collection. Beautifully-crafted, heartfelt, and passionate and true testament to the title "The Brooklyn Poet".

vetseunvetseun
Brood .............................. 2010 GRIFFEL MEDIA

Brood is die titel van Jak de Priester se splinternuwe musiekproduksie, asook die vrystelling van sy eerste musiek-, poësie- en storieboek. Lirieke van al sy liedjies, bladmusiek, stories, gedigte, animasie, fotografie en meer, vorm als deel van die kuns-, koffietafelboek.
Die "show" met dieselfde titel is 'n beeldskone produksie saam met sy funky band met fantastiese verwerkings van sy beste en nuutste materiaal. Stories en gedigte uit die boek en "striking outfits". Dis 'n rock en roll-woordkuns produksie!


Jak de Priester - Brief Aan My Baby VID >>> (2009) - BlixemTV

2009 02 11-13 - Jak de Priester CD LAUNCH, Centurion Teater
2009 02 17-21 - Jak de Priester CD LAUNCH, Die Boer, Durbanville
vetseun
Groen Mamba ........... NEXTCD 134 2009 NEXT MUSIC
1. Rebelleer Of Molesteer
2. Daar's 'n Vlag Wat Waai
3. Groen Mamba
4. Brief Aan My Baby
5. 'n Bietjie Liefde
6. I Am Your Child met Bongi (Vir Tygerbear Foundation)
7. Verjaarsdag Song Vir Jou
8. Elvis Is Nie Dood Nie
9. Shame
10. Vervaldatum
11. Song Vir My Lewe

2007 07 16,17 - Jak de Priester CD LAUNCH met Luna, Centurion Teater
vetseunvetseun
Stellenbosch Lovesong . F1001159/NEXTCD 112 2007/2008 BOWLINE/NEXT MUSIC
1. 'n Helder Sonskyn Dag (stem Nataniël)
2. Jy's My Kuns!
3. Coffee In My Car
4. Ballade Vir 'n Reisiger
5. Stellenbosch Lovesong met Luna
6. Run
7. 'n Mond Vol Fudge
8. Nes 'n Lovesong
9. Ai Britney
10. Spoor
11. Coconut
12. Rock & Roll Waitress

Daar's nie tyd vir enigeiets voordat die ding jou vat en gelukkig maak nie. Banjo'rige ritmes en vinnige lirieke maak skoffel tegnies die enigste ding wat natuurlik kom. Maar die koor sal jou kry, en so tussen die stof moet mens miskien pause op ...
............... " .. helder sonskyn dag .. "
Jak het in die afgelope paar jaar verskeie dinge beriek wat hom as kunstenaar onderskei van sy kontempores, met Coffee in my car steek hy die language barrier oor met 'n engelse song wat sy man kan staan teen enige ballad daar buite.
Stellenbosch is die een wat dit CD gaan maak. Nie net is dit rustig, hartseer, en onuithoudelik mooi nie, maar ek bedoel Luna is daarop, Luna!!! Saam met Jak de Priester!! en ek hoop jy was al lief vir iemand in Stellenbosch tussen al daai CL karre en mense. Ons skryf maar Lovesong met hoofletters, die twee jong kunstenaars is vroegoggendson op jou rug, heeldag lank.
................ " .. dink jy dis legal .. " (en die res van die liedjie seblief)
Sien Luna se dinge by Luna Music, ons love haar. Vang haar in Gauteng in vroeg September, tegnies nou. Maar ons is nou eers by nommer vier. Met hoogsaangeskrewe shows regoor die land, mees onlangs met De Priester en een Kerkorrel, is Jak de Priester lankal deel van die groep nuwe jong kunstenaars. Daarom is die produksie en draaiende note op 'n Mond Vol Fudge herinnerend aan die emosionele opening vir die kykNET-treffer Binnelanders. Wat saam met B.Com Liefdesbestuur die Brooklyn Poet album tydloos gemaak het.
................. " .. straat na my hart .. "
Skoffel voort op die kitaaraangedrewe Ai Britney, ... (kragonderbreking)

vetseun
Strate Van My Hart / Sally Williams Nougat 2CD . F1000721 2006 BOWLINE
Disk 1: Strate Van My Hart CD
Disk 2: Sally Williams Nougat CD


Jak de Priester - B.Com Liefdesbestuur VID vetseun

vetseun
2007 02 05-11 - Jak de Priester met Hugo Radyn, Christiaan Rabie, Werner Spies, Chris van der Westhuizen, Johann Slabbert, Centurion Teater
2007 02 14-19 - Jak de Priester met Hugo Radyn, Christiaan Rabie, Werner Spies, Chris van der Westhuizen, Johann Slabbert, Die Boer, Durbanville

vetseunvetseun
Brooklyn Poet ................... F1000700 2005 BOWLINE/RHYTHM RECORDS
1. Brooklyn Poet
2. B.Com Liefdesbestuur - MP3 by mweb
3. 'n Foto
4. Dis Amazing
5. Kersfees In Kaapstad - MP3 by mweb
6. Die Son Sal Weer Skyn
7. My Hooglied
8. Gister
9. Gondwana met Queen Ranyama
10. Airmail
11. Binnelanders - MP3 by mweb
12. Nagklub
13. Die Ou Met Die Golf

vetseunvetseun
Heuning in die mond .... 2005

vetseun
Strate Van My Hart / Sally Williams Nougat 2CD . F1000721 BOWLINE
Disk 1: Strate Van My Hart CD
Disk 2: Sally Williams Nougat CD

vetseunvetseun
Strate Van My Hart . F1000392/NEXTCD 110 2004/2008 BOWLINE/RHYTHM RECORDS/NEXT MUSIC
1. Skrywer
2. Sarah de Jager
3. Strate Van My Hart
4. Koerantpapier
5. A.M.E.N. Brother
6. My Hart Is In Intensive Care
7. About Love
8. Strate Van Desember
9. Vreemdeling In Long Street
10. Happy Sindane Se Song
11. Kinders Van Die Tyd
12. Sanger
13. Vaarwel

vetseunvetseun
Sally Williams Nougat . JDP001/NEXTCD 109 2003/2008 RHYTHM RECORDS/NEXT MUSIC
1. Africa
2. In Die Hitte Van Die Oomblik
3. Sally Williams Nougat
4. Kerkorrel
5. Lottokaartjie In Sunnyside
6. Jy's My Kuns!
7. Vrystaat
8. Trip
9. Laaste Liedjie
10. Solly van der Linde

Sally Williams Nougat is Jak de Priester's debut release, after being announced winner of the 2002 Crescendo Competition.The album was launched at the Aula where 317 copies were sold straight away. Highlights from 2003 included:Best New Artist Geraas Music Awards 2003 Huisgenoot Tempo Treffer rated 9 out of 10 Front Page of Taalgenoot Magazine One of four artists that formed part of the Johannes Kerkorrel Special that was broadcasted on SABC 2 on 12/11/2003 Guest appearance at the launch of Domestic Violence by SAMDI and minister Geraldine Frazer-Moleketi.


Jak de Priester - Sally Williams Nougat VID vetseun

ook op :
MK89 Hoordosis Vol. 1 kompilasie - Die Son Sal Weer Skyn
Rockhart kompilasie - Brooklyn Poet
Afrikaans se 60 Grootste Treffers kompilasie - Sally Williams Nougat
Belboks: Karaoke DVD Vol. 2 kompilasie - Sallly Nougat
Diep - Musiek Vir Jou Siel DVD kompilasie - Die Son Sal Weer Skyn
Diep - Musiek Vir Jou Siel - Vol. 5 kompilasie - Binnelanders
Diep - Musiek Vir Jou Siel - Vol. 4 kompilasie - Strate Van My Hart
Huisgenoot : Top 20 kompilasie - Binnelanders
MK89 Die DVD Video kompilasie - Sally Williams Nougat
Musiek Sonder Grense kompilasie - Sally Williams Nougat
Ons Sing Jou Taal (Rapport) DVD kompilasie - Sally Williams Nougat
Ons Sing Jou Taal 2 (Rapport) kompilasie - Binnelanders
Ons Sing Jou Taal (Rapport)kompilasie - Sally Williams Nougat
Rots 2 : Slaan die kitaar kompilasie - Brooklyn Poet
Rots kompilasie - Sally Williams Nougat
Skouspel 2005 DVD kompilasie - Nella Fantasia - Jannie Moolman, Jak de Priester, André Schwartz, Nicholis Louw, Thabo, Kurt Darren, B.Com Liefdesbestuur
Skouspel 2005 kompilasie - B.Com Liefdesbestuur
Skouspel 2004 DVD kompilasie - Sally Williams Nougat
Skouspel 2004 2CD kompilasie - Sally Williams Nougat
BEVONKte Afrikaanse Treffers Vol. 2 kompilasie - B.Com Liefdesbestuur


skakels : jakdepriester.co.za









2020 07 - Jak de Priester &: Die Voortrekkermonument, plankton.mobi, R50, R150, Internet
2020 07 18 - Hier Staan Ons!: Spoegwolf & Jak de Priester
2020 08 09 - Hier Staan Ons!: Vrouedagkonsert saam met Nianell, Corlea Botha, Monique Steyn & Jak de Priester
2020 09 13 - Hier Staan Ons!: Jannie Moolman Sing Klassiek & Jak de Priester
vetseun
vetseun
2020 09 13 - Hier Staan Ons!: Jannie Moolman Sing Klassiek & Jak de Priester, Aanlyn Konsert, www.ticketslive.co.za - plankton.mobi, 19:00, R60, Internet
vetseun

2020 08 09 - Optog!: Gratis Vrouedag Konsert: Jak de Priester, Charl du Plessis, Anton Goosen, Mathys Roets, Jannie Moolman, Kevin Leo, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

2020 08 09 - Hier Staan Ons!: Vrouedagkonsert saam met Nianell, Corlea Botha, Monique Steyn & Jak de Priester, Aanlyn Konsert, www.ticketslive.co.za - plankton.mobi, 19:00, R60, Internet
vetseun

2020 07 18 - Hier Staan Ons!: Spoegwolf & Jak de Priester, Aanlyn Konsert, www.ticketslive.co.za - plankton.mobi, 19:00, R60, Internet
vetseun

2020 06 16 - Hier Staan Ons! Steve Hofmeyr & Jak de Priester, Die Voortrekkermonument, plankton.mobi, 19:00, R50, Internet - FAK - Kuifkop - Xtreme Productions
vetseun

2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): kykNET-Verjaarsdagkonsert: Jo Black, Bok van Blerk, Elvis Blue, Karlien van Jaarsveld, Emo Adams, Riana Nel, Laurika Rauch, Joseph Clark, Corlea Botha, Dr. Victor, Nádine, Roan Ash, Jak de Priester, Demi Lee Moore, Early B, Pieter Koen, 18:00, R100, tickets.computicket
vetseun

2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): Innibos Is Groot 2014 Konsert: Die Heuwels Fantasties, Dewald Wasserfall, Bok van Blerk, Riana Nel, Joe Foster, Jay, Corlea Botha, Joseph Clark, Jak de Priester, Koos Kombuis, Laurika Rauch, BlackByrd, Juanita du Plessis, Ruan du Plessis & Franja du Plessis, 18:00, R75, tickets.computicket
vetseun

2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): Jak de Priester - Inniboskonsert, 18:00, R80, tickets.computicket
vetseun

2020 06 07 - Optog!: Jak de Priester, R50, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

2020 04 12 - Optog!: e-konsert 3: Nataniël, Jak de Priester, Roan Ash, Ricus Nel, Dewald Wasserfall, André Schwartz, Johrné van Huyssteen, 17:00, R50, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

2020 03 21 - Optog!: Gratis e-konsert: Amanda Strydom, Jak de Priester, Jannie Moolman, Corlea Botha, Johrné van Huyssteen, Ricus Nel, Kevin Leo, Ruhan du Toit, Theuns Jordaan, Atterbury Teater, 19:00, Gratis - www.optog.co.za - www.atterburyteater.co.za
vetseun

2015 06 06 - Farmonics: Musiek en Craft Bier Fees: Jak de Priester, Koos Kombuis, Janie Bay, The Stone Cellar', Heidelberg, 11h00, R100
vetseun
vetseun

2015 03 10 - 16 Onse (Stef Bos, Amanda Strydom, Anna Davel, Richard van der Westhuizen, Joshua Na Die Reën, Jannie Moolman, Danie Niehaus, Gloria Bosman, Tim Moloi, Jak de Priester, Hanelore Bedert, HemelBesem), Spier Amfiteater, Woordfees, Stellenbosch, R150/R120/R90
2015 03 11 - 16 Onse (Stef Bos, Amanda Strydom, Anna Davel, Richard van der Westhuizen, Joshua Na Die Reën, Jannie Moolman, Danie Niehaus, Gloria Bosman, Tim Moloi, Jak de Priester, Hanelore Bedert, HemelBesem), Spier Amfiteater, Woordfees, Stellenbosch, R150/R120/R90
vetseun


2008 10 25 - Jak de Priester & Pianis met Jannie Moolman en Annake de Villiers, Gold Coast Arts Centre, Brisbane, Australië (lroux12@bigpond.com)

2007 09 16, 19 - Jak de Priester, Aardvark, London - www.aardvarkpub.com
vetseun

2007 11 07, 08 - Jak de Priester, Centurion Teater

2007 11 28, 29-12 02 - Jak de Priester, Die Boer, Durbanville

2007 11 07, 08 - Jak de Priester, Centurion Teater

2007 10 16, 17 - Jak de Priester "De Priester en een Kerkorrel", Centurion Teater, R100

2007 09 16 - Jak de Priester, Aardvark Pub, United Kingdom

2007 09 08 - Jak de Priester, Versindaba, HB Thomteater, Stellenbosch

2007 09 07 - Jak de Priester, Versindaba, HB Thomteater, Stellenbosch

2007 09 06 - Jak de Priester, Versindaba, HB Thomteater, Stellenbosch

2007 09 06 - HB Thom-teater (Johan Rademan): Nicol Stassen (Verwelkoming), Riku Lätti (Musiek & Voordrag), Willem Fransman (Voorlesing), Joan Hambidge (Voorlesing), Roof Bezuidenhout (Musiek & Voordrag), David Ferguson (Musiek & Voordrag), Jitsvinger (Voorlesing), vetseunYabadaka Shamah (Voorlesing), Die poësie van Breyten Breytenbach - Ampie Coetzee (Voordrag), Jak de Priester (Musiek & Voordrag)

2007 09 05 - Jak de Priester, Fees van musiek met skole, Strand Stadsaal 0731880252

vetseun

2006 27 Oktober - Jak de Priester, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R60

2006 25 Oktober - Jak de Priester, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2006 24 Oktober - Jak de Priester, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R60

2006 23 Oktober - Jak de Priester, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R60

2006 22 Oktober - Jak de Priester, Aula Teater

2006 21 Oktober - Jak de Priester, Paulpiet Dam, Paulpietersburg

2006 25 September - Jak de Priester, Jan Harmsgat se Agterplaas, Cullinan, R90

2006 22 September - Jak de Priester, Potter's Place, Jeffreysbaai, R95

2006 12 September - Jak de Priester, Die Boer, Durbanville, R70

2006 11 September - Jak de Priester, Die Boer, Durbanville, R70

2006 10 September - Jak de Priester, Die Boer, Durbanville, R70

2006 1 September - Karla du Plessis en Jak de Priester, Centurion Teater, R120

2005 08 02-04, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Jak de Priester

2005 08 01, Die Boer, Durbanville Jak de Priester

2005 06 11, Jan Harmsgat se Agterplaas, Cullinan "Woorde in 'n Ysblok" met Jak de Priester + Gert Bekker

2005 06 07, NKP Normaal Kollege KAPPITYT (Jak de Priester, Jacques de Coning, Grafsteensangers, Mathys Roets, Nadine Blom)

2005 05 26-28, Die Boer, Durbanville Jak de Priester

2005 05 19, Royal Albert Hall, Londen Nataniël CD LAUNCH, Jak de Priester en Hi-5

2005 04 29, Dorpstraat Teater, Stellenbosch R20 Jak de Priester

vetseun

23 07 04, The Independent Armchair Theatre, ObsJohann Slabbert + Jak de Priester bastardmedia.co.za






bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)