Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jacques de Coning .co.za
vetseun
Afrikaans My Trots - Vol. 2 . CDSEL0111 2015 SELECT
1. Keurspel 1: Die Ou Kraal Liedjie; Trompie; Kan 'n Man Dan Nie; Wie Maak Vir Gansbaai Lekker?; So Ry Die Trein (Kimberley Se Trein); Duitswes Wals (Dans Met Die Rooi Rok); Dis Julle Wat Die Wind Laat Waai; Môre Oompie, Môre Tannie; Boesmanland; Lekker Ou Jan
2. Keurspel 2: Pollie, Ons Gaan Pêrel Toe; Transkaroo; Hoe Ry Die Boere?; Byeboerwa; Ruiter Van Die Windjie; Trein Na Matjiesfontein; Daar Kom Die Alibama; Vat Jou Goed En Trek Ferreira; Ska-Rumba; Trein Na Pretoria; Ou Ryperd
3. Keurspel 3: Meisie Sonder Sokkies; Ek En My Meisie; Liewe Lulu; Vêr In Die Wêreld Kittie; Pasgetroud; Sproetjies; Wil Jy Dans Carina; Jaloers Bokkie; Meisie Meisie; Heidi; Rooi Rok Bokkie; Kom Dans Met My
4. Keurspel 4: Die Trane Die Rol Oor Jou Bokkie; Troepie Doepie; Geelperskereën; Blou Bul; Harlekyn; Tussen Jou En My; Afrikaners Is Plesierig; Tant Mossie Se Sakkie Sakkie Boeredans; Dis Heerlike Lente; Kinders Van Die Wind; Siembamba
5. Keurspel 5: Royal Hotel; Aai, Aai, Die Witborskraai; Daar Lê Die Ding; Daar's 'n Wind Wat Waai; Ema Koelema; Bobbejaan Klim Die Berg; Solank As Die Rietjie; Hasie; Olé Olé Olé; Sal Ons Ou Vriende Ooit Vergeet; Miljoen; Karolis; Die Rugby Onthaal; Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
6. Keurspel 6: Hier Kom Die Bokke; Neem My Op Vlerke; Blommetjie Gedenk Aan My; Ek Lewe; Sewe Sakke Sout; Wenners; Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny; Bokkie Kom Ons Sokkie; My Kombi Panelvan
7. Keurspel 7: Al Lê Die Berge Nog So Blou; Suikerbossie; Sarie Marais; Hier's Ek Weer; O Brandewyn Laat My Staan; Osbraai Op Kromdraai; Jan Pierewiet; Kruidjie-Roer-My-Nie; Klein Bietjie Wyn; Stoksielalleen; Lisa Se Klavier
8. Keurspel 8: Wat Maak Oom Kallie Daar?; Die Padda Wou Gaan Opsit; My Hartjie, My Liefie; Hansie Slim; Wielie Walie; Jantjie; Waterblommetjies; Girl Van Die Klein Karoo; Daar Doer In Die Bosveld; Hoe Sê Mens Dankie?

Jacques Botes & Jacques de Coning
vetseunvetseun
Afrikaans My Trots .. SELBCD 1031 2012 SELECT
- Meer As 150 Afrikaanse Saamsingtreffers
- Soos gesing deur Jacques Botes & Jacques de Coning
Disk 1:
1. Keurspel 1: Jessica; Kaptein; Generaal; Bokke Is Die Beste; Blou Ballon; Lente In Die Boland
2. Keurspel 2: Drie Pikkewyne; Dis Verby; Annemarie; 'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie; Vlam In My Hart; Sê Vir My Katrina; Bring Jou Hart; Dis Altyd Lente
3. Keurspel 3: Was Ek Maar 'n Digter; Silwer de Lange; Staan Net 'n Bietjie Stil; Hoeka Toeka; Jonk Bly; Pampoen; Baby Tjoklits; Loslappie
4. Keurspel 4: Af En Af; Lenteblomme; Kaboemielies; Asseblief My Lief; Gee Haar 'n Roos; Rondomtalie (Staan Op, Sit Stil, Boeke Oop) (Kinders Was Mos Kinders)
5. Keurspel 5: Stellenbosch Se Nonnatjie; Dasiefoutie; Sarah de Jager; Stanley En Die Koei; Bokkie Wil Jy Dans; Hanover Straat; Bulshoekdam; Wys Jou Muis
6. Keurspel 6: Tussen Treine; Soos Bloed; Met Jou In My Lewe; Reik Na Die Sterre; Donker Bruin Oë; Trein Na Margate; Sê My; Skinnidip; Plaasdorp
7. Keurspel 7: Bietjie Bietjie Lam; Druk My Vas; Toeter Skoeter; Tattoo; Leeuloop; Laaste Lag; Kaapse Draai; Sally Williams Nougat; Ramaja; Boy Van Die Suburbs
8. Keurspel 8: De la Rey; Deurdruk Dag Toe; Ek Wil My Baby Hê Vanaand; Hokaai Stoppie Lorrie; '68 Chevy; Eyeshadow; Sonbrilletjies; Liefling
9. Keurspel 9: Ek Is Lief Vir Die Wêreld; Dis 'n Land; Die Gang; Die Nostalgie; Sonvanger; 10 000 Myl
Disk 2:
1. Keurspel 10: Die Ou Kraal Liedjie; Trompie; Kan 'n Man Dan Nie; Wie Maak Vir Gansbaai Lekker?; So Ry Die Trein (Kimberly Se Trein); Duitswes Wals (Dans Met Die Rooi Rok)
2. Keurspel 11: Pollie, Ons Gaan P Rel Toe Transkaroo; Hoe Ry Die Boere?; Byeboerwa; Ruiter Van Die Windjie; Trein Na Matjiesfontein; Daar Kom Die Alibama
3. Keurspel 12: Meisie Sonder Sokkies; Ek En My Meisie; Liewe Lulu; Ver In Die Wêreld, Kittie; Pasgetroud; Sproetjies; Wil Jy Dans Carina; Jaloers Bokkie
4. Keurspel 13: Die Trane Die Rol Oor Jou Bokkie; Troepie Doepie; Geelperskereën; Blou Bul; Harlekyn; Tussen Jou En My; Afrikaners Is Plesierig; Tant Mossie Se Sakkie Sakkie Boeredans
5. Keurspel 14: Royal Hotel; Aai, Aai, Die Witborskraai; Daar Lê Die Ding; Daar's 'n Wind Wat Waai; Ema Koelema; Bobbejaan Klim Die Berg; Solank As Die Rietjie
6. Keurspel 15 Hier Kom Die Bokke; Neem My Op Vlerke; Blommetjie Gedenk Aan My; Ek Lewe; Sewe Sakke Sout; Wenners; Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny
7. Keurspel 16: Al Lê Die Berge Nog So Blou; Suikerbossie; Sarie Marais; Hier's Ek Weer; O Brandewyn Laat My Staan; Osbraai Op Kromdraai; Jan Pierewiet
8. Keurspel 1:7 Wat Maak Oom Kallie Daar?; Die Padda Wou Gaan Opsit; My Hartjie, My Liefie; Hansie Slim; Wielie Walie; Jantjie; Waterblommetjies; Girl Van Die Klein Karoo

Afrikaans my trots gives you 2 CD s with more than 150 of Afrikaans biggest sing along hits sung by Jacques Botha and Jacques de Coning! Sing along with our country s newest hits like Jessica, Kaptein, Blou Ballon, De la Rey, Bring Jou Hart, Baby Tjoklits and many more, or relive the good old days with older hits such as Die Oukraal Liedjie, Pollie Ons Gaan P rel Toe, Die Trane Die Rol Oor Jou Bokkie & Hasie. This album is a must for any Afrikaans music lover! Afrikaans my trots will provide you with hours of listening pleasure and sing along fun when you take the long road or just sitting next to the campfire.

vetseun
Sê Dit Stadig CD/DVD . CDEMIMD 332 2008 EMI
Disk 1:
1. Sê Dit Stadig
2. Girl Van Die Klein Karoo
3. Sy Brand Wit
4. Hey Mevrou
5. Parstyd In Die Boland
6. Brown Eyed Girl
7. Hoe Sien Jy My?
8. Bokke Bo!
9. Ek Like Girls
10. Die Bosmans
11. Dis Die Blou
12. Plaasmoord
13. Die Drakensberge
14. Blou Bloed - (Bonus Snit)
15. Vir Jou
Disk 2: LIVE DVD
1. Girl Van Die Klein Karoo
2. Sê Dit Stadig
3. Hey Mevrou
4. Die Drakensberge
5. Dis Die Blou
6. Die Bosmans
7. Knockin' On Heaven's Door
8. Vir Jou
9. Brown Eyed Girl
10. Plaasmoord
11. Parstyd In Die Boland
12. Hoe Sien Jy My?
13. Sy Brand Wit
14. Bokke Bo!
15. Blou Bloed
16. Ek Like Girls
17. Wonderful Tonight

vetseun
The Shadows Cliff Richard Show . JDC 01 2007 JACQUES DE CONING
1. Shazam
2. The Stranger
3. On The Beach
4. Guitar Tangovetseun
5. Theme For Young Lovers
6. Summer Holiday
7. Apache
8. Lucky Lips
9. Dance On
10. Wonderful Land
11. Living Doll
12. F.B.I.
13. 40 Days
14. The Rise And Fall Of Fingel Bunt
15. Bachelor Boy
16. Shadoogie
17. Move It
18. Atlantis
19. The Young Ones
20. Peace Pipe
21. Gee Wizz It's You
22. Cavatina
23. Do You Wanna Dance
24. Cosy
25. When The Girl In Your Arms
26. Sleepwalk '95

vetseunvetseun
Afrikaans My Trots Live DVD . SELDVD7022 2007 SELECT
Medley 1: Al Lê Die Berge Nog So Blou; Suikerbossie; Sarie Marais; Hier's Ek Weer; O, Brandewyn Laat My Staan; Osbraai Op Kromdraai; Klein Bietjie Wyn; Stoksielalleen; Die Stem; Lisa Se Klavier
Medley 2: Die Trane, Die Rol Oor Jou Bokkie; Troepie Doepie; Geelperskereën; Die Bloubul; Tussen Jou En My; Afrikaners Is Plesierig; Siembamba
Medley 3: Daar's 'n Hoender Wat 'n Eier Nie Kan Lê; Wat Maak Jou Hoendertjie Voor My Agterdeur; Daar Kom 'n Hoender Aan; Boude; Daar's 'n Apie Op 'n Stokkie; Pinocchio; Die Kat Kom Weer; In Die Oerwoud Die Grote Oerwoud (In the jungle)
Medley 4: Skipskop; Transkaroo; Hoe Ry Die Boere?; Byeboerwa; Ruiter Van Die Windjie; Trein Na Matjiesfontein; Daar Kom Die Alibama; Vat Jou Goed En Trek Ferreira; Ska-Rumba; Die Trein Na Pretoria; Ou Ryperd
Medley 5: Royal Hotel; Daar Lê Die Ding; Soos Bloed; Hie' Kommie Bokke; Stuur Groete Aan Mannetjies Roux; De la Rey
Medley 6: Die Ou Kraalliedjie; Trompie; Kan 'n Man Dan Nie; Wie Maak Vir Gansbaai Lekker?; So Ry Die Trein (Kimberley Se Trein); Duitsweswals (Dans Met Die Rooirok); Dis Julle Wat Die Wind Laat Waai; Môre Oompie, Môre Tannie; Loslappie; Boesmanland; Lekker Ou Jan
Medley 7: Ver In Die Ou Kalahari; Staan Net 'n Bietjie Stil; Beautiful In Beaufort-Wes; Sonvanger; Halala Afrika; Jannie Mag Nie Koor Sing Nie; Huisie By Die See; Gat In Die Grond
Medley 8: Meisie Sonder Sokkies; Ek En My Meisie; Liewe Lulu; Pasgetroud; Sproetjies; Wil Jy Dans, Carina?; Jaloers Bokkie; Meisie Meisie; Heidi; Rooi Rok Bokkie; Kom Dans Met My
Medley 9: Girl Van Die Klein Karoo

vetseun
Sê Dit Stadig ............... CDEMIM 265 2007 EMI
1. Sê Dit Stadig (Plugtrack)
2. Girl Van Die Klein Karoo (Remix)
3. Sy Brand Wit (Plugtrack)
4. Hey Mevrou (Plugtrack)
5. Parstyd In Die Boland
6. Brown Eyed Girl
7. Hoe Sien Jy My?
8. Bokke Bo!
9. Ek Like Girls
10. Die Bosmans
11. Dis Die Blou
12. Plaasmoord
13. Vir Jou
14. Die Drakensberge
15. Blou Bloed (BONUS)

vetseun
Veels Geluk / Girl Van Die Klein Karoo 2CD . SELBCD578 2005 SELECT
Disk 1: Veels Geluk CD
Disk 2: Girl Van Die Klein Karoo CD

vetseun
Saamsing treffers boks 2CD (Trots / Afrikaans my trots). SELBCD528 2005 SELECT
Disk 1: Trots CD
Disk 2: Afrikaans my trots CD

vetseunvetseun
Veels Geluk ................ SELBCD540 2005 SELECT
1. Veels Geluk
2. Meisiekind
3. Die Groot Voël Keurspel: Oudtshoorn Is 'n Grootvoël Paradys;
.................................................. Jy Is Vir My Die Mooiste Meisiekind;
.................................................. Nikotien En Kafeïen;
.................................................. Honderd Jaar;
.................................................. Jy Wat So Lekker Vry;
.................................................. Jack Of Diamonds
4. Jy's Nie Net 'n Lady Nie
5. Wa' Was Jy?
6. Itsy Bitsy Medley: Wag 'n Bietjie Baby;
................................... Itsy Bitsy Teeny Weeny Yellow Polka Dot Bikini
7. Staan 'n Bietjie By My
8. A Million Drums Medley: A Million Drums;
................................................ Five Minutes More;
................................................ Ballad Of A MCP
9. Bubblegum Baby
10. Wil Jy Willemien?
11. Boerewors
12. Vlooi
13. Valley Of Angels
14. Kom Dans Met My (Remix)

Met albumverkope van oor die 100 000 is dié goueplaatkunstenaar alombemind. Jacques de Coning het die jeug aangepor om spontaan op die maat van FAK-liedjies te jol en trots op taal te wees! Maar hy het hom ook met oorspronklike nuutskeppinge stewig gevestig as een van die land se knapste en veelsydigste liedjieskrywers. Met Veels Geluk gee Jacques sy bewonderaars 'n feesgerigte album met onder meer drie keurspele - waarin hy gewilde Engelse treffers in 'n aanvullende Afrikaanse eiesoortigheid uit sy pen verweef. In die snitte Die Groot Voël Keurspel, die Itsy Bitsy keurspel en die A Million Drums-keurspel verras hy telkens met oorspronklike musikale brûe tussen die beproefde gunstelinggoed. Die musiek is polsend, die lirieke luistervriendelik en sy vertolking is aangenaam lig en popgerig. Maar selfs in die glimlagstoutwerk druk hy sy inkykende stempel af en elke liedjie met nadenkende byt: soos die ghitaargedrewe rocksnit Veels Geluk, die ritmiese ode Jy's Nie Net 'n Lady Nie en die jolding Bubblegum Baby: met verfrissende verpooswendings verweef. Tussen die jolig-jukkerige vreugdes is Meisiekind, Wil Jy Willemien?, Boerewors (met 'n ritmiesvrolike townshipklank), Vlooi (met 'n bluesjazzerigheid wat behoorlik aan die kieliehare byt!) en die gewisse trefferparadegunsteling Staan 'n Bietjie By My. En sy reusetreffer Kom Dans Met My kry ook 'n hermenginspuiting wat kook! Jacques toor ritmies met woorde en selfs niksseggende rymelary kry 'n poëtiese poetsing. In Afrikaans maak hy trefferskeppinge van Ddisselblom, David Kramer en Gerhard Steyn sy eie. Hy vertolk broer Basil se balladeskepping Valley Of Angels met luisterryke popgerigtheid en voeg met sy eie ballade Wa' Was Jy? een van die aangrypendste akoestiese liefdesliedjies aan die Afrikaanse musiekskatkis toe: orkestrale, vokale en liriese prag! Met sy album Veels Geluk slaag Jacques de Coning daarin om gewilde makietiemusiek met verfrissende verwerkings, pols-orkestrasie en wydtreffende lirieke in 'n trefferalbum met uiteenlopende musikale genres te verweef. Veels Geluk!

vetseunvetseun
Trots .............................. SELBCD468 2003 SELECT/SABC2
1. Moenie Huil Nie
2. Ek Like Girls
3. Afrikaans Wat Skop Medley: Daisy;
...................................................... Stoksielalleen;
...................................................... Die Trane, Die Rol Oor Jou Bokkie;
...................................................... Druk My Vas
4. Lekker Plaas Medley: Daar's 'n Hoender Wat 'n Eier Nie Kan Lê;
........................................... Wat Maak Jou Hoendertjie Voor My Agterdeur?;
........................................... Daar Kom 'n Hoender Aan;
........................................... Boude;
........................................... Daar's 'n Apie Op 'n Stokkie;
........................................... Pinocchio;
........................................... Die Kat Kom Weer;
........................................... Kalfiewals;
........................................... In Die Oerwoud Die Grote Oerwoud (In The Jungle)
5. Elke Man Se Droom
6. Geluk Lê Net Om Die Draai Medley: Geluk Lê Net Om Die Draai;
..................................................................... Skipskop;
..................................................................... Coca-Cola Nooi;
..................................................................... Loslappie;
..................................................................... Jannie Mag Nie Koor Sing Nie;
..................................................................... Pampoene Op Die Dak; Soos Bloed;
..................................................................... Kytie
7. Ver In Die Ou Kalahari
8. Dankie Dat Jy, Jy Is
9. Engelse Herinneringe Medley: Hey Jude;
........................................................... Cecilia;
........................................................... Proud Mary;
........................................................... Yellow Submarine;
........................................................... American Pie;
........................................................... Country Roads;
........................................................... Piano Man
10. My Aeroplane Girl
11. Makweta
12. Die Trotse Twaksoek Medley: Ver In Die Ou Kalahari;
............................................................ Staan Net 'n Bietjie Stil;
............................................................ Beautiful In Beaufort-Wes;
............................................................ Kielie My Voete;
............................................................ Sonvanger
13. Wat Maak Oom Kalie Daar?
14. Huisie In Die Berge
15. Die Hou Gee Vat En Sing Medley: Die Vrolike Musikant;
................................................................... Hou Djou Rokkies Bymekaar;
................................................................... Was Ek Maar 'n Digter;
................................................................... Ek Soek Na My Dina;
................................................................... Met Jou In My Lewe;
................................................................... Halala Afrika;
................................................................... Gat In Die Grond;
................................................................... Huisie By Die See

met songs deur John Lennon, Paul McCartney, Simon & Garfunkel, John Fogerty, Don McLean, John Denver en Billy Joel plus Beeskraal, David Kramer, Anton Goosen, Theuns Jordaan, Koos Kombuis, Stef Kruger, Gert Vlok Nel, Valiant Swart, Johannes Kerkorrel, Kupido, Francois Hayes, Windpomp

Jacques de Coning het die jeug aangepor om spontaan op die maat van FAK-liedjies te jol en trots op hul taal te wees! Hy het hom ook met oorspronklike nuutskeppinge stewig gevestig as een van die land se knapste en veelsydigste liedjieskrywers. Nou is hy terug met 'n splinternuwe album, Trots! Die geesdrif waarmee hy die FAK-juwele op sy album, Afrikaans, My Trots, vertolk het, het hom goueplaatstatus - verkope van oor die 25 000 CD's - besorg. Sy album, Girl Van Die Klein Karoo, met tréfskeppinge soos Girl Van Die Klein Karoo, Kom Dans Met My, Jannie Mag Nie Koor Sing Nie en Boere Reggae en die herverpakking met die tradisionele gunsteling Loslappie daarop anker Jacques de Coning trots in Afrikaanse musiek. Sy jongste album kombineer wenwêrelde: nóg FAK-liedjies, oorspronklike Afrikaanse treffers, TV-temaliedjies, selfs herinneringe aan sy wortels as kroegsanger en, natuurlik, sy eie komposisies. Met vyftien snitte, waarvan ses keurspelle is, bied hy die luisteraar 'n lewende konsertopname - met gehoor geroesemoes, uitbundige samesang en waarderende applous. In die Engelse keurspel vervat hy nostalgiese onthougoed: Hey Jude, Cecilia, Proud Mary, Yellow Submarine, American Pie en Piano Man - vertolk deur die internasionale sterre wat hom begeester het: John Lennon, Paul McCartney, Simon & Garfunkel, John Fogerty, Don McLean, John Denver en Billy Joel. Jacques, onbedreig, vurig oor bektrêkkunstenaars en 'n voorstaander van oorspronklike werk in Afrikaans, pak puik werk van kunstenaars soos Beeskraal, David Kramer, Anton Goosen, Theuns Jordaan, Koos Kombuis, Stef Kruger, Gert Vlok Nel, Valiant Swart, Johannes Kerkorrel, Kupido, Francois Hayes en die nuwelingduo, Windpomp, in uiteenlopende keurspelle in. Daar's goete wat skop (Daisy, Druk My Vas), wat pure plaas proe (Daar's 'n Hoender Wat 'n Eier Nie Kan Lê, Boude, Kalfiewals In Die Oerwoud (die verafrikaansing van In The Jungle), wat geluk bring (Skipskop, Pampoene Op Die Dak, Soos Bloed, Kytie), wat twaksoek (Staan Net 'n Bietjie Stil, Kielie My Voete, Sonvanger) - álles met trots gesing: ook onder meer Die Vrolike Musikant, Was Ek Maar 'n Digter, Ek Soek Na My Diena, Die Gat In Die Grond en Halala Afrika. Hy omskep die tradisionele juweel, Ver In Die Ou Kalahari, in 'n byderwetse 2003 -jeugtreffer, die FAK-saamsingkoortjie, Wat Maak Oom Kalie Daar?, kry 'n folkverwerking en Hendrik Susan se tydlose provinsialistiese, patriotiese juweel, Huisie In Die Berge, voltrek Jacques se passie vir Afrikaans.En dan: dié Jacques bekoring: nuutskeppinge, onder meer die jolige, jukkerige lus songs (Ek Like Girls en My Aeroplane Girl; 'n gewisse danstreffer), 'n stukkie ongerepte Afrika (Makweta; 'n komposisie deur broer Basil), 'n tikkie kontreigeur (Dankie Dat Jy Jy Is; medeskepping met sy broer Basil) en 'n tydlose luisterliedjie, die hartstogstorting, Elke Man Se Droom.Met dié liedjies reik Jacques wyd. Die trefkrag daarvan is onmiddellik, byblywend en neuriebaar. Dit is almal tréffers!

vetseunvetseun
Girl Van Die Klein Karoo . SELBCD451 2000 SELECT
1. Girl Van Die Klein Karoo
2. Kom Dans Met My (Ruk My Rol My)
3. Loslappie
4. Coca-Cola Koei
5. Effen Iesie Liedjie
6. Jannie Mag Nie Koor Sing Nie
7. Trein Na Margate
8. Sagmoed Se Skelmpie
9. Busker
10. Boere Reggae
11. Till The End Of My Life
12. Wondering
13. Ek Soek
14. Ek Het 'n Huisie
15. Troue Kwela
16. Jou En Môre
17. Oom Neels Se Konsertina
18. Die Stem Medley: Die Stem;
....................................... Lisa Se Klavier

Jacques de Coning se derde album, Girl Van Die Klein Karoo, is 'n vars verpakking van sy skitterende debuutalbum, Kanniklani. Dié album, gereed vir bekendstelling by die Klein Karoo se Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn, bevat drie splinternuwe snitte en omwerkings en hermengsels van die pronkgoed.Jacques, wat by uitstek met oorspronklike werk uit hoofsaaklik sy eie pen, woeker, het hom gevestig as woordskilder - in slim, liriese inhoud en met sy gepoetste vertolking.Danksy sy album, Afrikaans, My Trots, waarop hy die FAK se juwele laat herleef het (en hom goue status besorg het met verkope van oor die 30 000 CD's !), toon musiekliefhebbers opnuut belangstelling en waardering vir sy skeppingsvernuf.Daarom, op versoek, kry aanhangers sy debuutwerk in 'n nou-tydse verpakking. Op dié CD omskep Jacques twee tradisionele volksbesitliedjies met sy eiesoortige aanslag in byderwetse, wydrakende polstréffers: die nostalgiese verlangeleidjie, Loslappie en die jeugdig-patriotiese Die Stem, met 'n rockmelodie en popaanslag: met vier en met trots vertolk! En hy bied sy aanhangers 'n opskopweergawe van die Steve Hofmeyr-skepping, Trein Na Margate. Die heruitreiking van Kanniklani sal mense met hernieude belangstelling laat luister. De Coning se genreveelsydigheid pronk. Hy bewys met dié album dat Afrikaans as taal hom vry daartoe leen om rock, pop en reggae in allle opsigte te ontgin en vas te vat. Die resultaat is wydtreffende aanklank. Jacques het sy skoolgeld met Engelse trefferparadewerk in kroeë en klubs betaal. Die "sertifikaat" wat hy daarmee verwerf het, word ten toon gestel op die nuutskeppinge, Wondering en 'Till the end of my Life; roerende ballades in suiwer popstyl vertolk.Dié genre-ontploffing nooi die luisteraar om uiteenlopende style en stemminge te ervaar en gebalanseer met sonderlinge balladejuwele tussen die rockgedrewe klanke te verpoos.Altesaam 15 van die 18 snitte - waarvan die titelsnit en Kom Dans Met My, Jannie Mag Nie Koor Sing Nie, Boere Reggae en Oom Neels Se Konsertina reeds volksbesit is - kom uit Jacques se pen; met hier en daar hulp van sy rugbysterbroer, Basil; veral merkwaardig is die snit Coca Cola Koei.Die produksie is deur Jacques en Tienie Smith behartig. Jacques tokkel self die ghitare - saam met Francois Wolmerans, Tienie Smith en Rey Nurse. Andrew Greeff se klawerbord, Neels van Rooyen se klavier en Kevin Mattheus en Gino Fabbri se tromme voltooi die vól, onmiddellike klank. Die veteraan boeremusiekmeester, Neels Mattheus, laat die konsertina behoorlik kuier.Dié album herinner musiekliefhebbers bloot weer daaraan dat Afrikaanse musiek grensloos is. Met dié album sal Jacques hom vestig as een van die veelsydigste en vaardigste kunstenaars van Afrikaanse musiek. Dis 'n album wat met die stempel van gehalte en werklike talent spog!

vetseunvetseun
Afrikaans my trots ...... SELBCD431 2002 SELECT
1. Keurspel 1: Dis Julle Wat Die Wind Laat Waai; Lekker Ou Jan; Môre Oompie, Môre Tannie; Duitsweswals (Dans Met Die Rooirok); So Ry Die Trein (Kimberley Se Trein); Wie Maak Vir Gansbaai Lekker?; Kan 'n Man Dan Nie; Trompie; Die Ou Kraalliedjie; Boesmanland; Hoe Ry Die Boere?; Daar Kom Die Alibama!; Ou Ryperd; Die Trein Na Pretoria; Ska-Rumba; Vat Jou Goed En Trek Ferreira; Trein Na Matjiesfontein; Byeboerwa; Transkaroo; Pollie, Ons Gaan Pêrel Toe
2. Keurspel 2: Ruiter Van Die Windjie; Wil Jy Dans, Carina?
3. Keurspel 3: Kom Dans Met My; Rooi Rok Bokkie; Heidi; Meisie Meisie; Jaloers Bokkie; Pasgetroud; Ver In Die Wêreld, Kittie; Liewe Lulu; Meisie Sonder Sokkies; Sproetjies; Ek En My Meisie; Troepie Doepie; Siembamba; Dis Heerlike Lente; Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans; Afrikaners Is Plesierig; Tussen Jou En My; Harlekyn; Geelperskereën; Die Trane, Die Rol Oor Jou Bokkie
4. Keurspel 4: Kinders Van Die Wind; Blou Bul; Olé Olé Olé
5. Keurspel 5: Stuur Groete Aan Mannetjies Roux; Die Rugby Onthaal; Karolis; Sal Ons Ou Vriende Ooit Vergeet?; Hasie; Solank As Die Rietjie; Bobbejaan Klim Die Berg; Ema Koelema; Daar's 'n Wind Wat Waai; Daar Lê Die Ding; Aai, Aai, Die Witborskraai; Royal Hotel; Miljoen; Bokkie, Kom Ons Sokkie; Sewe Sakke Sout; My Kombi Panelvan; Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny; Wenners; Blommetjie Gedenk Aan My; Neem My Op Vlerke; Hie' Kom Die Bokke
6. Keurspel 6: ; Ek Lewe; Kruidjie-Roer-My-Nie; Lisa Se Klavier
7. Keurspel 7: Klein Bietjie Wyn; Jan Pierewiet; Osbraai Op Kromdraai; Hier's Ek Weer; Sarie Marais; Suikerbossie; Al Lê Die Berge Nog So Blou; O, Brandewyn Laat My Staan; Stoksielalleen; Wat Maak Oom Kalie Daar?; Daar Doer In Die Bosveld; Girl Van Die Klein Karoo; Waterblommetjies; Jantjie; Wielie Walie; Hansie Slim; Die Padda Wou Gaan Opsit
8 Keurspel 8: Hoe Sê Mens Dankie?; My Hartjie, My Liefie

As Jacques de Coning op die verhoog klim en sy kitaar begin tokkel kan jy jouself verseker van 'n onpretensieuse aand propvol herinneringe en saamsing genot - in Afrikaans. Onthou jy nog die goeie ou dae en liedjies soos Lekker Ou Jan, Trompie, Boesmanland, Sarie Marais en Trein Na Pretoria? Ken jy die woorde van Ska-Rumba, Meisie Meisie, Ruiter Van Die Windjie en Royal Hotel? Jy sal verbaas wees! As jy eers begin saamsing is daar geen keerpunt nie.Jacques de Coning vermaak Afrikaners al vir meer as 21 jaar in kroeë en kuierplekke regoor Suid-Afrika met sy sang en kitaarspel. Aldus hierdie trotse versameling van 88 Afrikaanse saamsing treffers. Die lewendige opname sal enige trotse Afrikaner, jonk en oud, op die tafels laat staan en luidkeels sing, dans en lag. Afrikaans het nie brieke nie! Afrikaans my trots is Jacques se tweede album - op sy debuut CD kaniklani het hy bewys dat hy 'n aanwins vir die musiekbedryf is met oorspronklike materiaal uit sy musiekpen. Girl Van Die Klein Karoo, Kom Dans Met My, Jannie Mag Nie Koor Sing Nie nie en Coca-Cola koei het gou byval gevind in die mark. Met Afrikaans my trots bring Jacques hulde aan Afrikaanse musiek- en liedjieskrywers van Ouma en Oupa se dae tot nou. So 'n ryk erflating moet geniet word en nooit onder stof begrawe word nie. Wat is die verskil tussen ou Afrikaanse liedjies en nuwes? Niks... Dit word net lekkerder met die tyd! Jacques de Coning is Afrikaans en trots daarop! So praat (en sing) Afrikaans, of bly stil.

vetseun
Kaniklani ............................. SELBCD393 SELECT
1. Girl Van Die Klein Karoo
2. Kom Dans Met My
3. Coca-Cola Koei met Basil de Coning
4. Effen Iesie Liedjie
5. Jannie Mag Nie Koor Sing Nie
6. Sagmoed Se Skelmpie
7. Busker
8. Boere Reggae
9. Till The End Of My Life
10. Wondering
11. Ek Soek
12. Ek Het 'n Huisie met Basil de Coning
13. Troue Kwela
14. Jou En Môre
15. Oom Neels Se Konsertina met Neels Mattheus

flyers :
2007 11 17 - AfriForum Afrikaanse Musiekfees: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Kurt Darren, Lianie May, Hoofseun, Jofranie, Bobby van Jaarsveld, Freddie Nest, Jacques de Coning, Pieter Smith, DJ Ossewa, Beeskraal, Mel Botes, Adam Tas, Elizma Theron, Arno Jordaan, Nadine Blom, Jakkie Louw, Hennie Smit, Pieter Naudé, Marlene Schalkwyk, Caroline Bosch, Etienne de Koker, Pierre du Preez, die Rodeo Girls, Staalsnaar, asook Neels Ackerman en sy boere-orkes, Kerkplein, Pretoria
2005 04 23, Emerald Casino, Sasolburg Oppi Vaalfees banner Shine 4, Innervision, Blackie Swart, Kurt Darren, Beeskraal, Jennifer Zamudio, Hugo, Jacques de Coning, Dozi plus meer
2004 11, Rittelfees MC Zane Johnson, Amor & Joost van der Westhuizen, Gerrie Pretorius, Die Campbells, Francois Hayes, Chereé, Marius de Bruin, Stich, Gert Visser, Carine, Riaan, Limpopo, Jennifer Zamudio, Johnny & Vivian, Rudi Muller, Alta Joubert, Pieter Koen, Thys Die Bosveldklong, Beeskraal, Dowwe Dolla (Plaasmeisie van Pniel), Christo & Cobus, Marius de Bruin, Michiel Visser, Nic Stevens, Tobi Jooste, Rooies, The Stone, Nicholis Louw, Guillaume, Too Much, Suzanne, Pieter & Grietjie, Danie Niehaus, Arina de Witt, Dozi, Shine 4, Starstruck, Kurt Darren, DNA Strings, 60's Show, Loslappies, Nádine, Soweto String Quartet, Weskuns Konsert, Juanita, Zing Wenners 2004, Steve Hofmeyr, Jacques de Coning, Pieter & Tannie Grietjie .rittelfees.co.za

ook op :
beVONKte Afrikaanse Treffers Vol. 1 kompilasie - Staan By My
Vonk Hardehout kompilasie - Boere Reggae, Boer In Beton (2004)
Volksbesit 2 - Vlooi Is 'n Ding Wat Byt, Ver In Die Ou Kalahari
Belboks - Trein Na Margate
DKNT² Treffers - Girl Van Die Klein Karoo (2002)
Volksbesit - Wat Maak Oom Kalie Daar?, Perdeby
Ekslusief - Effen Iesie Liedjie


skakels : jacquesdeconing.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )