Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jaco van der Merwe
vetseunvetseun
Sing, Jaco Sing LP .............. BCP 1431 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Till (C. Danvers)
2. Karoo Wind (A. Viljoen)
3. Spanish Eyes (B. Kaempfert)
4. Liefling (R. Scott)
5. People (J. Styne)
6. Dit Is My Wens (A. de Waal)
Kant Twee:
1. Serenade Van Die Nag (T. Oliver)
2. Kavalier (G. Hayden)
3. Sweet Little Melody (S. Milton)
4. Somewhere My Love (M. Jarre)
5. Sawends (J. Pohl)

Joe Bailey Productions

JACO VAN DER MERWE is gebore in die klein Karoodorpie, Britstown waar hy 'n leerling was aan die Hoërskool Theron. Sover terug as wat hy kan onthou was sang en musiek deel van sy daaglikse dieet, nie professionele verhoogoptredes nie, maar sing by die huisgodsdiens, by die pieknieke, wanneer huiswerkies verrig word - dit was sing vir die lekkerkry. Sy ouers het die Van der Merwekinders hierin voorgegaan.
Hy het sy musiekstudies in alle erns begin nadat hy in Johannesburg aangeland het en het hom deeglik voorberei vir wat van 'n sanger verwag word deur sy studies in stemproduksie, spraakkuns- en drama, klavier en musiekteorie.
Voordat hy ernstig met openbare optredes begin het, het hy as student by talle geleenthede in kunswedstryde opgetree waar hy die hoogste louere in bykans al die genres van sang verower het, insluitende twee beurse van die National Eisteddfod van die Cambrian Society. C ,
Oor die jare heen het hy 'n uitmuntende naam gemaak as radiosanger, operasanger, in lieder- en oratoriumuitvoerings en as konsertsanger in alle dele van die Republiek van Suid-Afrika, Suidwes- Afrika en Rhodesië. Vir hom is alle mooi musiek mooi. Hy is in solo- en hoofrolle gehoor in 'n stuk of 35 operas waaronder ll Barbiere di Siviglia, Rigoletto, La Boheme, Die Fledermaus, The Consul, Silas Marner, Peter Grimes, ll Trovatore, Tosca, La Forza del Destino, Carmen, Madame Butterfly en talle ander. Hy word geroem as 'n uitstekende toneelspeler.
JACO VAN DER MERWE is getroud, die vader van twee seuns en 'n dogter en woon in Aucklandpark, een van die mooi tuinsvoorstede van Johannesburg.

JACO VAN DER MERWE was born in the small Karoo town, Britstown where he was a pupil at the Theron High School. As far as he can recall in his early childhood, music was part of his daily diet, no professional stage performances, but singing at family devotions, at picnics, whilst performing domestic tasks - it was singing for the joy of it. In all this their parents set an example for the Van der Merwe youngsters.
When he landed in Johannesburg he seriously took up his studies in singing and here he thoroughly schooled himself in everything that could be demanded from a singer through his studies in voice production, speech and drama, piano and the theory of music. y
Before making his appearance on the public concert platform he sang in various Eisteddfodau where he gained the highest laurels in all the genre of singing, including two bursaries from the National Eisteddfod of the Cambrian Society.
Over the years he has established an excellent reputation as radio singer, operatic singer, in lieder- and oratorio recitals and on the concert platform throughout the Republic of South Africa, South West Africa and Rhodesia. He is a lover of all beautiful music. He has been heard in some 35 operas amongst others ll Barbiere di Siviglia, Rigoletto, La Boheme, Die Fledermaus, The Consul, Silas Marner, Peter Grimes, II Trovatore, Tosca, La Forza del Destino, Carmen, Madame Butterfly and many more. He has been acclaimed as an excellent actor.
JACO VAN DER MERWE is married, the father of two sons and a daughter and lives in Auckland Park, one of the beautiful garden suburbs of Johannesburg.

Engineer: Owen Woolf
Strings: Braam Verhoef


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )