Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jaco Botha
vetseun
Jaco Botha ......................................... 2019 DIE WASGOEDLYN
1. Saggies En Teer met Rian Malan
2. Ek Is Hier met Prinses Petro
3. Port St. John met Neil Sandilands
4. Bombaai
5. Hoe Die Dice Val met Bacchus Nel
6. 'n Hand Vol Gruis met Gert Vlok Nel
7. Hier Kom Die Tier
8. Waar's Die Liefde met Jackie Lätti
9. Weet Jy met Riku Lätti
10. Ewige Rots
11. As tyd kon tik met Riku Lätti
12. As Hy Weer Kom
13. Voor Jou Oë met Riku Lätti

vetseunLAAI AF
Jaco Botha, Neil Sandilands & Riku Lätti - Port St. Johns CDS . 2017
- LIED VAN DIE DAG 2020/07/30

vetseunLAAI AF
Jaco Botha Se Youtube EP .............. 2016
1. Die Here Is my Herder (The Lord Is My Shepherd) met Gesin (2016)
2. Crispy Bacon Lite
3. Waar's Die Liefde?
4. Deur Die Dal
5. Hier Kom Die Tier
6. Ou Pad After Fire (Skit)
7. Die Legende Van Douw Steyn
8. Douw Steyn (Radio Weergawe)
9. Walking In Knysna met Riku, Jackie, Gerhardus (Skit)
10. Crispy Bacon
11. Madala Outro (2014)


Jaco Botha - Laat Ons Nie Praat Nie VID >>> (2015)


Jaco Botha - Deur Die Dal VID >>> (2015)


Jaco Botha - Hier Kom Die Tier VID >>> (2015)


Jaco Botha - Saggies En Teer VID >>> (2013)


skakels :









2009 08 10 - KOM TOT RUS! met Rian Malan, Riku Lätti en Jaco Botha
vetseun

KOM TOT RUS!
Songs en stories oor lewe en doodgaan

met Rian Malan, Riku Lätti en Jaco Botha

Sommige mense sal hulle beskryf as drie van die coolste ouens in Afrikaans. Sommige mense sal hulle beskryf as drie van die uncoolste ouens in Afrikaans - en albei groepe sal op 'n manier waarskynlik reg wees.

Een ding is seker: wanneer Rian Malan, Riku Lätti en Jaco Botha bymekaar kom vir 'n show, is die resultaat nie iets alledaags nie. Om presies te wees, Kom tot Rus! is vreemd, bleddie vreemd, bleddie snaaks, bleddie hartseer en plek-plek tog mooi ook.

Maar, kom kyk eerder self. Kom tot Rus is 'n show wat jy self sal moet sien om te verstaan waaroor lewe en doodgaan nou eintik gaan. Verstaan?

Teks gesrkyf deur Jaco Botha
Liedjies deur Rian Malan en Riku Lätti

Wanneer: Donderdag 10 September by Die Pienk Kerk
Adres: 24 Chatou Straat, Melville. (op die hoek van 1ste laan, Chatou Str en Landau Terrace)
Prys: R170, sluit 2-gang maaltyd in
Tyd: Deure maak 19:00 oop, ete word vanaf 19:30 bedien en die vertoning begin om 20:30

Besprekings noodsaaklik, kontak Ann 083 618 3848 of Nohline 083 450 9360 of e-pos ons by pienkkerk@gmail.com

----------------------------------------------------------------



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )