Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jack Parow (Muis Is Baas) (League Of Shadows, Die Vegas En Parow Show) (NUUS)
vetseunLAAI AF
Jack Parow - Altyd Op Vakansie met Loki Rothman (QDUF Remix) CDS . 2021
- Afrikaans Jol Musiek


Early B, Jack Parow - Sak Sara VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/12/15

vetseunLAAI AF
Early B, Jack Parow - Sak Sara CDS . 2020
- Funky-Kaans

2020 11 13 - Loki Rothman "Altyd Op Vakansie" met Jack Parow (Kaalgat Karel Temalied) SINGLE LAUNCH

Jack Parow - Altyd Op Vakansie met Loki Rothman VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/11/13

vetseunLAAI AF
Altyd Op Vakansie met Loki Rothman CDS . 2020


C-Voices Unite - Lean On Me VID >>> (2020)

vetseun
C-Voices Unite - Lean On Me CDS ..... 2020 C-MUSIC UNITE


Die Heuwels Fantasties - Naweek met Jack Parow LIRIEK VID >>> (2020)
- LIED VAN DIE DAG 2020/12/04

vetseunLAAI AF
Mzanzi All-Stars - Because We Are SA CDS . 2020
- Amanda Black, Ard Matthews, Arno Carstens, Agape, Bonga Kwana, Buhlebendalo Mda, Cheistar, Craig Hinds, Divine Mahara, Early B, Emo Adams, Francois van Coke, Gabriela Diamond, Jabulani Mthembu, Jack Parow, J'Something, Jedd Kossew, Jeremy Loops, Jimmy Nevis, Kahn Morbee, Karen Zoid, Khayelitsha United Mambazo, Khuli Chana, Majozi, Ready D, Shane Cooper, Vusi Mahlasela, Yvonne Chaka Chaka, Zoë Modiga, Zolani Mahola >>> heavychef.com
- LIED VAN DIE DAG 2020/07/22

vetseunLAAI AFLAAI AF
Dis Befok met Jitsvinger (Remix) CDS . 2020
- LIED VAN DIE DAG 2020/11/22

vetseunLAAI AF
Springbok Warriors CDS ................ 2019


Jack Parow - Bang Babbelas VID >>> (2020)
- LYN VAN DIE DAG 2020/11/20 - " ... Yo vanoggend voel ek weer asof iemand heeltyd op my case is, Probeer gister aand onthou maar daar's te veel blank spaces ... " (beelyrics.net)


Slongs - De Zon met Jack Parow VID >>>

vetseun
Slongs met Jack Parow - De Zon CDS . 2018 FRUITYLABEL

vetseunLAAI AF
Gangs Of Ballet & Jack Parow - Black And White CDS . 2018


De Kraaien & Jack Parow - Laat Je Kop Ontplof VID >>> (2017)
- LYN VAN DIE DAG 2020/11/18 - " ... Dus gooi die vloer maar in de brand en ga maar lekker springen, En zet die kletterpet maar op want we gaan beginnen! ... " (beelyrics.net)


Jack Parow - Boepens Vark VID >>> (2017)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/11/23

vetseunLAAI AF
Boepens Vark CDS ........................... 2017

vetseunLAAI AF
Back On Top ...................................... 2017
1. Cooler As Ekke
2. Dans Dans Dans met Francois van Coke
3. I Miss
4. Byellville
5. Tussen Stasies met Die Heuwels Fantasties
6. Eksie Ou
7. Hosh Tokolosh met Gazelle
8. Afrikaans Is Dood
9. Welkom Terug met Pierre Greeff
10. Katarien
11. Hard Partytjie Hou met Francois van Coke
12. P.A.R.T.Y.
13. The Future met Rattex
14. Bloubek
15. Ode To You met Nonku
16. Veilig met Janie Bay
17. Dis Befok met Jitsvinger
18. Tema Van Jou Lied met Valiant Swart
19. Dis Hoe Ons Rol
20. Dis Befok met Jitsvinger (Remix)
21. Never Gonna Grow Up met Riky Rick
22. Kattenkwaad met De Kraaien
23. Thunderbolts & Lightning met Simon de Likt
- LYN VAN DIE DAG 2020/12/06 - " ... Hak like a fish hook, klap soos 'n bitch moet, Kinders hanging on my fokken lips, cause I speak goed ... " - Afrikaans Is Dood
- LYN VAN DIE DAG 2020/11/19 - " ... Top van die turnbuckle, Rap met'n duk hakkel, Rym lat die stoom styg, Brand soos 'n boom vakkel ... " - Afrikaans Is Dood (beelyrics.net)


Jack Parow - Never Gonna Grow Up met Riky Rick VID >>> (2015)

vetseunvetseunLAAI AF
Never Gonna Grow Up met Riky Rick CDS . 2017

vetseunvetseunvetseun
Dis Hoe Ons Rol ............................... 2016 PAROWPHERNALIAvetseun
1. Dis Hoe Ons Rol
2. Cooler As Ekke
3. Dans Dans Dans met Francois van Coke
4. I Miss
5. Byellville
6. Tussen Stasies met Die Heuwels Fantasties
7. Eksie Ou
8. Hosh Tokolosh met Gazelle
9. Biscuits & Biltong met David Kramer
10. P.A.R.T.Y.
11. Ode To You met Nonku
12. Dans Met My met Klipwerf Orkes
13. Veilig met Janie Bay
14. Tema Van Jou Lied met Valiant Swart
15. Never Gonna Grow Up met Riky Rick

JACK PAROW Bied aan: Die From Parow with Love EP kom môre uit!

JACK PAROW Bied aan: Die eerste musievideo van sy opkomende kortspeler - Kattenkwaad met De Kraaien


Jack Parow - Kattenkwaad met De Kraaien VID >>>
vetseun
vetseunvetseun
From Parow With Love EP . PAROW006 2016 PAROWPHERNALIA
1. Kattenkwaad met De Kraaien
2. Party Too Much met Ertebrekers
3. Thunderbolts & Lightning
4. Perpetual War met SKIP&DIE (Remix)
5. A Rebel Till He's Dead (A tribute to Pieter-Dirk Uys)
6. Army Of One met Freshlyground
- LYN VAN DIE DAG 2020/11/22 - " ... Dis mooi man, Jan van Riebeek rap nou saam die Khoisa, Toyi-Toyi van Kaapstad allie fokken pad tot Nederland ... " - Kattenkwaad (beelyrics.net)

vetseun

vetseun
Jack Parow & Freshlyground - Army Of One VID >>>


Jack Parow - Storm met Reeburth VID >>>

vetseunvetseun
Storm met Reeburth CDS ............... 2015

Theunis Engelbrecht
vetseun
Die Ou Met Die Snor By Die Bar . 2015 PENGUIN

In Die ou met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture.

Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier, The Lollipop Lounge in Randburg, Mitchells Plain, België, Nederland, Londen, Los Angeles, Hollywood en Moskou.

Daar is sappige staaltjies oor wilde partytjies, warm bokkies, dodgy plekke, trance-paarties en avonture in jacuzzi痴, en hy lig ook die sluier oor sy ervarings met onder andere rofstoeiers, skoonheidskoninginne, polisiemanne, hipsters in nagklubs, 地 sanger wat hom wou bliksem, ooms wat hom van verhoë gegooi wil hê en 地 stewige tannie wat met 地 krieketkolf op hom afstorm.

Parow beantwoord ook taai vrae wat al deur mense aan hom gevra is, soos: Is dit waar wat hulle sê van 地 man met 地 lang pet? En: Hoe kry jy dit reg om jou snor so te hou dat girls dit onweerstaanbaar vind? Hy vertel die stories agter sy gewildste songs en draai nie doekies om oor wat hy van 地 klomp goed dink nie, soos die 双u Afrikaans en die 創uwe Afrikaans, die lewe in Suid-Afrika en wat dit regtig beteken om 地 rapper te wees. Die boek bevat ook die lirieke van baie van sy treffers en talle foto痴 wat nog nooit voorheen gesien is nie.

vetseunLAAI AF
The Aventures Of: Jack Parow In Hier Kom Nou Kak (Limited Edition) . 2015 ISOTROPE COMICS/X LIBRIS/PAROWPHENANALIA
- Hunter Kennedy & Marais Janse van Rensburg

The Adventures of Jack Parow in Hier Kom Nou Kak! is 'n 'limited edition' komiek wat onlangs deur Parowphernalia, Isotrope Comics en X-Libris uitgegee is. Die 32-bladsy volkleur storie speel af in die jaar 2213 en is definitief slegs vir volwassenes! Jack se pa speel 'm kak truuk op Parow om hom verantoordelikheid te leer. Maar Jack het die laaste lag!

The Adventures of Jack Parow in Hier Kom Nou Kak! is a 'limited edition' comic published by Parowphernalia, Isotrope Comics en X-Libris. The 32-page full colour story takes place in the year 2213 and is definitely for adults only! Jack's father plays a trick on Parow to touch him responsibility. But Jack has the last laugh!

vetseun
Jack Parow LP (Platinum Album Edition) . 2015 PAROWPHERNALIA
Kant Een:
1. Ek Wens Jy Was Myne met JR
2. Dans Dans Dans met Francois van Coke
3. Feite
4. Ricky Louw
5. Byellville
6. Tussen Stasies met Die Heuwels Fantasties
Kant Twee:
1. Cooler As Ekke
2. Hier's Hy Nou met LeRoi Nel
3. I Miss
4. Farmhouse Brekvis
5. Parow To Paarl met Disco

vetseun
Karen Zoid & Jack Parow - Cooler As Ekke / Sprokie Vir 'n Stadskind MP3 >>>


Jack Parow - Veilig met Janie Bay VID >>>
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/11/18

vetseun


Jack Parow - Tema Van Jou Lied met Valiant Swart VID >>> (2014)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/11/22

vetseunvetseun


Jack Parow - Bloubek VID >>> (2014)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/11/20

vetseunvetseunvetseunvetseun
Nag Van Die Lang Pette 2CD . PAROW 004 2014 PAROWPHERNALIA
Disk 1: Electric
1. Buckle Up
2. Bloubek
3. Trouble In Paradys
4. Ode To You met Nonku
5. Fok Fokkity Fok met Dirt Nasty
6. Fee Fi Fo Fum
7. Stuck In Limbo met Nonku
8. Smoke Break
9. Bring Your Friends met PHFAT
10. Attack Kill Destroy met Naaldekoker
11. Sannie Sê
12. Dans Met My met Klipwerf Orkes
13. Veilig met Janie Bay
14. Staan Op met Francois van Coke
15. Over & Out
16. The Future met Rattex (BONUS)
17. RufiYOLO - Groeipyne met Jack Parow (CSI version) (BONUS)
18. P.A.R.T.Y. (BONUS)
Disk 2: Acoustic
1. Raak Rustig
2. Byellville (Acoustic)
3. Dis Befok
4. Tema Van Jou Lied met Valiant Swart
5. Dans Dans Dans met Francois van Coke (Acoustic)
6. Katarien (Acoustic)
7. Die Kruispad met Mr. Cat & The Jackal
8. Bietjie Nicci Beach
9. Eksie Ou (Acoustic)
10. Hard Partytjie Hou met Francois van Coke (Acoustic)
11. I Miss (Acoustic)
12. Tussen Stasies met Pierre Greeff (Acoustic)
13. Last Laugh (Acoustic)
14. Te Gechill (Radio Raps)
- LYN VAN DIE DAG 2020/11/22 - " ... Ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk, Sodat ek vir al die ander mans mooi kan lyk ... " - Sannie Sê (beelyrics.net)

vetseunvetseun

vetseun
Van Coke Kartel - Chaos met Jack Parow VID >>> (2013)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/11/19
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/08/03

Jack Parow is terug met sy derde vollengte album en dit is gevaarliker as ooit! Die dubbel album, NAG VAN DIE LANG PETTE, kan van vandag af vooraf bestel word op iTunes. Bestel nou en kry die eerste enkelsnit, BLOUBEK, onmiddelik - 'n eerste vir Suid-Afrika.
vetseun
Bestel NAG VAN DIE LANG PETTE vooraf vanaf iTunes en kry BLOUBEK onmiddelik:
https://itunes.apple.com/za/album/nag-van-die-lang-pette/id773098435?uo=4

Verwagte datum van vrystelling op iTunes: 14 Februarie 2014
Verwagte datum van vrystelling in winkels: 14 Februarie 2014

Meer oor Nag NAG VAN DIE LANG PETTE

Jack Parow vat dit na die next-next-level met Nag Van Die Lang Pette. Dit word vrygestel as 'n dubbel album wat beide sy romantiese en gevaarlike kante verteenwoordig.

Die akoestiese deel stel Parow se romantiese sy voor met splinternuwe komposisies en verwerkte ouer treffers. Die verwerkte liedjies sluit Byellville, Eksie Ou, Tussen Stasies, Hard Partytjie Hou en ander gunstelinge in.

Verwag epiese samewerkings met onder andere Valiant Swart, Francois van Coke, Pierre Greeff en Mr. Cat & The Jackal. Parow reis deur 'n oop nuwe landskap met akoestiese kitare, kontrabas, perkussie en donker Blues melodieë. Hierdie deel van die album is vervaardig deur Justin de Nobrega en Loki Rothman.

Die berugte gevaarlike gedeelte word verteenwoordig deur pompende nuwe elektroniese klanke en kief samewerkings wat die tannies sal bang maak. Dirt Nasty, Francois van Coke, Klipwerf Boere Orkes, Naaldekoker, Rian Zietsman van Taxi Violence and P.H. Fat - is jy al opgewonde?!

Nag van die Lang Pette sluit 11 akoestiese snitte, 12 elektroniese snitte en 6 Radio Raps insetsels in.

Die eerste enkelsnitte en musiekvideos wat vrygestel sal word is Bloubek vanaf die elektroniese kant en Tema Van Jou Lied met Valiant Swart vanaf die akoestiese kant.

vetseunLAAI AF
Hosh Tokolosh met Gazelle (Grenville Williams & DJ Azuhl Remix) CDS . 2013 PLATFORM7PRODUCTIONS
- Hosh Tokolosh Remix by Jack Parrow, Gazelle, DJ Invizable, DJ Azuhl, Grenville Williams

vetseunvetseun
Eksie Ou (Super Seep Skoon) ....... 2013 PAROWPHERNALIA
1. Eksie Ou
2. Hosh Tokolosh met Gazelle
3. Afrikaans Is Dood
4. Welkom Terug met Pierre Greeff
5. Hard Partytjie Hou met Francois van Coke
6. Spring Moederfo**er met P.H. Fat
7. Last Laugh
8. Merry Xmas
9. P.A.R.T.Y.
10. The Future met Rattex
- ALBUM VAN DIE WEEK 2020/11/17

vetseunvetseun
Jack Parow (Super Seep Skoon) ... 2013 PAROWPHERNALIA
1. Ek Wens Jy Was Myne met JR
2. Hier's Hy Nou met LeRoi Nel
3. Cooler As Ekke
4. Dans Dans Dans met Francois van Coke
5. Feite
6. I Miss
7. Ricky Louw
8. Farmhouse Brekvis
9. Die Vraagstuk (Remix) met Die Heuwels Fantasties
10. Byellville
11. Word Wakker
12. Tussen Stasies met Die Heuwels Fantasties
13. Parow To Paarl met Disco
- LIED VAN DIE DAG 2020/11/20 - Die Vraagstuk (Remix) met Die Heuwels Fantasties >>>

vetseunvetseunvetseunvetseun
Eksie Ou - Special Edition EP ........ 2013 PAROWPHERNALIA
1. Merry Xmas
2. P.A.R.T.Y.
3. I'm Too Sexy
4. The Future met Rattex
5. Afrikaans Is Dood (Tripwire Remix)
6. Eksie Ou (Narch Remix)

- LIED VAN DIE DAG 2020/11/19 - Afrikaans Is Dood (Tripwire Remix) >>>


Jack Parow & Sangoma - Vêr In Die Ou Kalahari


Jack Parow - Welcome to Parowdise (Full DVD) VID >>>

"WELCOME TO PAROWDISE", a Journey through the last 4 years of my dangerous life. From Russia to Holland, England to Elsierevier, It is all here. Backstage danger, Onstage Shenanigans, Areoplanes to speedboats, drunk to drunker and all my mad fans and friends mixed in with a live show that exists out of Oppikoppi, Hatfield Square and The Assembly, interviews in my bathroom robe and all my music videos with English subtitles "vir die Souties". So Enjoy it and chex if you can spot yourself at one of the shows. HOS JA!!
Buy the Physical copy of this DVD to get the Bonus content including all Jack Parow music videos.

vetseunvetseunvetseun
Welcome To Parowdise DVD . PAROW 003 2013 PAROWPHERNALIA
1. Hier's Hy Nou met LeRoi Nel
2. Hosh Tokolosh
3. Afrikaans Is Dood
4. Biscuits & Biltong met David Kramer
5. Kongos
6. Cooler As Ekke
7. Tussen Stasies met Die Heuwels Fantasties
8. Die Vraagstuk met Die Heuwels Fantasties
9. Dans Dans Dans met Francois van Coke
10. Hard Partytjie Hou met Francois van Coke
11. Tussen Stasies met Die Heuwels Fantasties (VIDEO)
12. Hard Partytjie Hou met Francois van Coke (VIDEO)
13. Dans Dans Dans met Francois van Coke (VIDEO)
14. Hosh Tokolosh (VIDEO)
15. Afrikaans Is Dood (VIDEO)
16. Cooler As Ekke (VIDEO)
17. Merry Xmas (VIDEO)
18. Spring Moederfokker met P.H. Fat (VIDEO)
19. Byellville (VIDEO)

vetseun
DJ DNA met Jack Parow - Sick Of It All CD-R . 2013 KYTOPIA


Jack Parow & Klipwerf Orkes - Dans Met My (Jam Sandwich) VID >>> (2013)

vetseunvetseun
I Don't Care CDS ............................... 2012 NAM FLAVA MUSIC
1. I Don't Care (EES met Jack Parow)

vetseun
Eksie Ou - Special Edition . PAROW 002 2012 PAROWPHERNALIAvetseun
1. Eksie Ou
2. Hosh Tokolosh met Gazelle
3. Laat Ons Suip
4. Afrikaans Is Dood
5. Welkom Terug met Pierre Greeff
6. Biscuits & Biltong met David Kramer
7. Katarien
8. Hard Partytjie Hou met Francois van Coke
9. Bons met Haezer
10. Spring Moederfokker met P.H. Fat
11. Move Like A Monster met Sibot
12. Last Laugh
13. Merry Xmas
14. P.A.R.T.Y.
15. I'm Too Sexy
16. The Future met Rattex
17. Afrikaans Is Dood (Tripwire Remix)
18. Eksie Ou (Narch Remix)

vetseun
Very successful tours to Europe last year, including show at the PukkelPop Festival in Belgium, as well as the Lowlands Festival in Holland in August 2010. He will return for another tour at the end of April 2011. International media has picked up on this phenomenon. He has been on the covers of Live XS (Holland) and NL20 (Holland) and was featured in Global Post (USA), BoingBoing (USA), Dazed and Confused (UK), Vice (Holland) amongst many others. Cooler as Ekke was on rotation on MTV Europe and was featured on RTL Nieuws.nl 's (NL) Summer Hit Chart. This hit was also Single of the Week on 2voor12 radio (NL) last year. Parow's tracks have even travelled as far as WKDU 91.7 FM in Philadelphia (USA). He has been interviewed by radio stations in Germany, Belguim and Holland and was on high rotation on Radio Brussels. Most recently, Thursday, 19 July Jack Parow and his band performed at the Puma Social Club Opening Party in Moscow, Russia, headlining at Gorky Park.


Jack Parow - Ons Behoort Mos Saam met EJ von Lyrik VID >>> (2011)

vetseunLAAI AFvetseunvetseunvetseun
Eksie Ou ...................... PAROW 001 vetseun2011 PAROWPHERNALIAvetseun
1. Eksie Ou
2. Hosh Tokolosh met Gazelle
3. Laat Ons Suip
4. Afrikaans Is Dood
5. Welkom Terug met Pierre Greeff
6. Biscuits & Biltong met David Kramer
7. Katarien
8. Hard Partytjie Hou met Francois van Coke
9. Bons met Haezer
10. Spring Moederfokker met P.H. Fat
11. Move Like A Monster met Sibot
12. Last Laugh
- LYN VAN DIE DAG 2020/11/21 - " ... Nul personality, life enhancing drugs, So klap jou fokken hanne vir die moffies met die guns ... " - Eksie Ou (beelyrics.net)
- LIED VAN DIE DAG 2020/11/21 - Afrikaans Is Dood >>>
- LYN VAN DIE DAG 2020/11/17 - " ... Ek's vuil bek tot die dag wat ek vrek is, Try my luck met models maar slaap nog met vettes ... " - Spring Moederfokker (beelyrics.net)
- LIED VAN DIE DAG 2020/11/17 - Bons met Haezer >>>

Eksie Ou was produced by who also produced Parow's first album, and will feature some big names: David Kramer, Francois van Coke (Fokofpolisiekar and Van Coke Kartel), Pierre Greeff (Die Heuwels Fantasties), Gazelle, Haezer, P.H. Fat and Sibot.


Jack Parow - Cooler As Ekke VID >>>
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/11/17


Jack Parow - Byellville VID >>>


Jack Parow - Dans Dans Dans met Francois van Coke VID >>> (2010)

vetseunvetseunvetseunLAAI AFvetseun
Jack Parow ............................ SF 007 2010 SUPRA FAMILIAS
1. Ek Wens Jy Was Myne met JR
2. Hier's Hy Nou met LeRoi Nelvetseun
3. Cooler As Ekke
4. Dans Dans Dans met Francois van Coke
5. Feite
6. I Miss
7. Ricky Louw
8. Farmhouse Brekvis
9. Die Vraagstuk (Remix) met Die Heuwels Fantasties
10. Byellville
11. Word Wakker
12. Tussen Stasies met Die Heuwels Fantasties
13. Parow To Paarl met Disco

vetseun
Jack Parow - Dans Dans Dans met Francois van Coke CD-R . 2010 TOPNOTCH
- LIED VAN DIE DAG 2020/11/18


Jack Parow - Brackenfell Boys Choir VID >>> (2010)

vetseun
Cooler As Ekke USB EP ... SF 005 2009 SUPRA FAMILIAS
1. Cooler As Ekke
2. Dans Dans Dans met Francois van Coke
3. Ek Wens Jy Was Myne met JR
4. Brackenfell Boys Choir
5. Wie Hou Van Brannewyn Drink?
6. Ma Se Mooiste Kind
7. Die Vraagstuk (Remix) met Die Heuwels Fantasties
8. Onder Draai Die Duiwel Joints

vetseun
Cooler As Ekke CD-R ............................ TOPNOTCH

vetseunvetseun
Bring En Braai EP .............................. 2009 WATKYKJY?
1. Intro "Ekke Wat Gesels"
2. Onder Draai Die Duiwel Joints
3. Brackenfell Boys Choir
4. Cooler As Ekke

vetseun
Die Heuwels Fantasties met Jack Parow - Die Vraagstuk - MP3 by facebook

Onder Draai Die Duiwel Joints
Bokdrol met Knoffelbruin - MP3 by dieshow
Ma Se Mooiste Kind - MP3 by dieshow


ook op :
Top Notch Extravaganza VII (Operatie Lowlands) kompilasie (2010)


skakels :











Jack Parow Flyers



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)