. . . . . . . . __
Ivan Roux
Gerhard Steyn, Ruhan du Toit, Demi-Lee Moore, Steve Hofmeyr, Corlea, Lianie May, Riaan Benadé, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Tasha, Touch Of Class, Ivan Roux, Charlize Berg & Liezel Pieters - Ons Sal Self VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/10/09
Gerhard Steyn, Ruhan du Toit, Demi-Lee Moore, Steve Hofmeyr, Corlea, Lianie May, Riaan Benadé, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Tasha, Touch Of Class, Ivan Roux, Charlize Berg & Liezel Pieters - Ons Sal Self CDS . 2020
Julanie J - Liefde Wat Ons Heelmaak met Ivan Roux LIRIEK VID >>> (2020)
Lipstick CDS ...................................... 2020
Daai Ding (Afrikaans Wil Dans Remix) CDS . 2020
Ivan Roux - Doenit Als Vir Liefde VID >>> (2019)
Ivan Roux - Dis Liefde VID >>> (2019)
Ivan Roux - Daai Ding VID >>> (2018)
Daai Ding .................. CDJUKE 215 2018 JUKEBOX
1. Daai Ding
2. My Rede
3. Dis Liefde
4. Foutief
5. Is Jy Nie Meer Lief Vir My
6. Engel
7. Vier Seisoene Kind
8. 54 5de Straat
9. Kinders Van Die Wind
10. Youngblood [Live by Die Kontrak]
Ivan Roux is 'n 28 jarige pappa van Pretoria met 'n groot droom om eendag op die Afrikaans Is Groot verhoog te staan - juis daarom het hy vir Die Kontrak ingeskryf, die treffer-sangkompetisie op Via TV op DSTV. Min het hy geweet dat hy uit 2000 digitale inskrywing uiteindelik deel van die Top 2 deelnemers sou uitmaak. Ivan het homself bewus as 'n pop-rocker wat vir niemand hoef terug te staan nie en Coleske Artists het besluit om vir hom, ongeag of hy die Die Kontrak wen of nie, 'n vollengte album uit te reik.
Hierdie album se titel is dieselfde as sy eerste enkelsnit, Daai Ding, en bevat tien snitte waarvan vier uit die pen is van die gesogde liedjieskrywer, Johan Oberholzer. Die album bevat ook snitte wat Ivan op Die Kontrak opgevoer het. Dit sluit 'n hartroerende weergawe van Vier Seisoene Kind in asook 'n "live" weergawe van Youngblood, soos hy dit op Die Kontrak opgevoer het.
Kop In Die Sand EP ......................... 2017
1. Saam Is Ons Sterk
2. Kop In Die Sand
3. Al Wat Ek Hoor
4. Shape Of You
5. Borrow My Heart
6. Shape Of You (Akoestiese Weergawe)
Ek Is Boer CDS ................................. 2017
skakels : https://www.youtube.com/channel/
2020 09 24 - INbly-Konsert: Laeveld Agrochem bied aan Monumentaal 2020 - Die Konsert: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk,Ruhan du Toit, Adam Tas, Gerhard Steyn, Ricus Nel, Jay du Plessis, Dewald Wasserfall, Ivan Roux, Riaan Benadé, Ghapi, https://bit.ly/Monumentaal2020 - Solidariteit Beweging - Pretoria FM
2020 06 12 - INbly-Konsert: Ivan Roux - Daai Ding Wat Jy Doen, 19:00, R49.99, tickets.computicket