Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ivanhoe (Elzahn Rinquest Band)

stellenbosche akoestiese rock outfit met uiters skerp tot heel rugbystadium saamsing lirieke en oorgenoeg positiwiteit. later meer ...


skakels :









2004 11 26, 27 - Jam Rock: Akkedis, Myburgh, New Porn, Delta Blue, Willim Welsyn, Fathers Of Invention, Boulevard Blues, Bed On Brix, Ivanhoe, Neptura, Spinnekop, Alta Joubert, Fokofpolisiekar, Southern Gypsey Queen, Jesse Jordan Band, SkallaBrak, Kicks Backpacker (1km van Ladismith), Klein Karoo, R150, R180 - www.kophou.co.za
vetseun

2004 10 29 - Stokrock - Arno Carstens, Skallabrak, Gian Groen, Beeskraal, Ivanhoe, Huisgenoot Tent - stokkiesdraai.co.za

2004 10 07 - Ivanhoe, Livid, Bohemia, 21:00
vetseun

2004 07 31 - Bandit Battle of the Bands: Willim Welsyn (ipv Ivanhoe), Plofmot, Trompie Is Dood!, Doringdraad, Detour, Wellington, 20:00, R20 - www.redcollarmovement.co.za - plofmot.i8.com
vetseun
vetseun

2004 05 28 - Zinkplaat, Ivanhoe, Melktert, Hidden Cellar, 20:00, R20 - Yonder Hill
vetseun

2003 11 29 - Ivanhoe, Bohemia, Stellenbosch
sekere kombinasies is nou maar net gemaak om te wees. die regte sterkte wind wat dit effens koud maak sodat jy teen jouself druk om warmer te bly, en 'n herdwarm destinasie met vriendelikheid en musiek. Ivanhoe verwarm bohemia met hul gelukkige oortuigings rock.
met 'n huge mtv screen agter die band word 'n onrealistiese musiekvideo geskep waar Ivanhoe op nommer 14 begin speel, na outkast se nuwe semi-rock hit. plus, later word almal bekend uitgedoof deur die Ivanhoe klank en stem. bekendes en nuwes stroom uit die vyftal se saamgespande energie, die nuwe keyboardist vloei gemaklik saam met die ritmiese emosies wat die musiek aandryf en saamsing "afdwing"...

2003 09 05 - Woordfees 2003 UMF!-kompetisie tien finaliste... Livid, Ivanhoe, The Domino Effect, Roffelvuur, Plofmot, Zimkitha, Barcode, Piet Paraat, Siramics en Ghetto Travellerz. met Soli Philander en Ghetto Muffin, Van der Stel Sportklub, Stellenbosch

2002 12 04 - BastardMedia presents pappa ek wil 'n popster word, The Buckfever Underground, The Dollyrockers, Ivanhoe, The Independent Armchair Theatre, Lower Main Road, Observarory
vetseun

2002 09 24 - Rockspaaider finaliste... Former Super Heroes, Ivanhoe, SpringCan, Grondpad, Pienk Prinsessie, Genie en die Rampokkers. met Karen Zoid, Valiant Swart en Mr. Fat (BVK) .... wenners... Die Melktert Kommissie, Elgro-saal - kykNET - JIP


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )