Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Insek
vetseunvetseun
Witchfest 2015 DEMO ...................... 2015


Insek - Kognitiewe Dissonansie VID >>>


Insek - Terug Van Die Dood VID >>>

2007 04 14 - Insek, Chaos Theory, Suicide Kings, Man In Suit, André van der Walt, The Nile, Pretoria, 21:00 - Insek "Maaiers" ALBUM LAUNCH
vetseun
Maaiers ............................... SEED 104 2007 SEED MUSIC
1. Terug Van Die Dood - MP3 by myspace
2. Maklik Om Te Praat
3. Mense Lieg
4. Fucking With The Law - MP3 by myspace
5. Slawerny
6. Drogbeeld
7. Good Night Sweet Princess
8. Kyk Dit Mis
9. Revenge
10. Die Lewe Gaan Aan
11. Satan Is Liefde - MP3 by myspace
12. Derrick
13. Saggesproke Slet
14. Haat Wat Jy Ken


MP3s :
Terug Van Die Dood VID - youtube
Terug Van Die Dood - myspace
Derrick - myspace
Mense Lieg (unmixed) - myspace

is Christo Bester (Groinchurn), Ewald van Vuuren, Emile Hoogenhout


ook op :
ons kerk se mense kompilasie



vetseun


skakels : youtube.com : myspace.com








2015 03 28 - Pans Kilt, Shades Of Grey, Outside The New, Mad Ashlyn, Insek, Smugglers, 19:00
vetseun

2015 04 02-06 - Witchfest 2015: Cannibal Corpse, TERMINATRYX, Insek, Mind Assault, Klein Koperaal Farm, Hartebeespoort, R910-R1400
vetseun

2007 03 20 - Insek "Maaiers" CD LAUNCH - Zombie Party - with special guests NuL & The Bo'Janglers & Diesel Whores, The Bo, 20:00, R30 , R80 + CD
vetseun
vetseunvetseun
2006 12 08 - The JHB X-Mas Massacre - Bloodline Ltd, Insek, The SlashDogs, Misled, Bohemian
Lekker laataand kom ons in die bebosde Bohemian se hoekie aan. Met hope swartgekledes en diepkitaarklanke wat daaruit stroom, defnitief goeie tydsberekening..
Misled is aan die woord met harde lirieke en meer kitare. 'n Malende groep mense vorm die icon moshpit en jy moet maar balans hou op by die bar uit te kom.
Volgende is Bloodline Ltd, met die getattoeerde voorman en kitaarspeler wat mekaar se engelse sinne klaarmaak, gepunktueerd met aaneenhoudende kitaar geraas.
En die befokte quote, wat ons van buite af gehoor het, die voorman wat "Hey yu guys, if you wanna fight, I'm gonna join!!", daar was toe nie 'n fight nie.
Toe sonder enige aankondiging is dit die beurt van die bebloede Insekte, so paar klank oefeninge, en dis aan.
Die songs is hewig, hard en vinnig, 'n kombinasie wat enige musiekkenner (jammer Litnet) sal laat kiertsregopstaan.
Dis net tjoef-tjaf, dan is dit weer die volgende een, en jou ore moet ingestel wees op die doodlirieke, want die twee vormanne se sinne oorvleuel, en die geraas is onophoudelik, lekker. Daar's Terug Van Die Dood, Derrick en Mense Lieg, almal op myspace beskikbaar, plus 'n hele gros ander, wat die een so hard soos die volgende is.
Die ouens het na die sukses met Groinchurn besluit om 'n afrikaanse aandeel te maak, en het hulle nie!! Seker die mees innoverende band, saam met rockers soos André van der Walt, Nul en miskien 'n song of twee in afrikaans deur meestal engels spelende bands, is dit die ding wat jy miskien gesoek het, of misgekyk het die eerste keer.
Die live show is afgryslik, met bloed wat deur hul klere sypel enaanhoudende rondmasjeer op die verhoog, wat soos die binnegoed van iets gelyk het met die beligtingof afwesigheid daarvan. Die CD Maaiers is klaar en word volgende jaar 17de Januarie gelanseer op 'n niksvermoëdende volkie wat miskien maar 'n valium of tweedrie voor die show moet vat, defnitief na die tyd ook. Net in ons boek was hulle headliners in 'n show wat BMRO afgeskop het, maar hey...
vetseun
vetseun

2007 07 13 - Insek, Horror Café, Johannesburg, 20:00

2007 07 07 - Insek, Rafterz, Vanderbijlpark, 20:00

2007 06 22 - Insek, Sundowners, Alberton, 20:00

2007 06 02 - Mayneframe Productions presents KYH kill your hero: Bloodline, New Found Disorder, Insek, Straatligkinders (Potch), Hell To Pay, Reason to Live, Suicide Kings, Libido, Autumn Sun, The Halo Effect, Zeplin's, Pretoria, 20:00, R40
vetseun

2007 05 19 - "The Soup Kitchen" Charity Rock Festival: In aid of the Friends of Rescued Animals Organisation: Agro, Chromium, Insek, Inersha, Knave, Torment, Far Beyond Driven, Chokehold, Warthane, Munkinpure, Namuh, R40 - Marshall - Music Maker - Freed City - www.RebelRock.co.za - Tom-X
vetseun

2007 04 14 - Allegiance To Beer, Japan & I, Gross Misconduct, Hasten The Storm, Touched By Nausea, Insek, Solitary Confinement, End Of My Leave, Architecture Of Aggression, Thrashers Skate Park, Pretoria, 18:00
vetseun

2007 04 14 - Insek, Chaos Theory, Suicide Kings, Man In Suit, André van der Walt, The Nile, Pretoria, 21:00 - Insek "Maaiers" ALBUM LAUNCH
vetseun

2007 03 10 - Insek, Rafterz, Vanderfokkenbijlpark

2007 01 19 - Death By Monkeys, Insek, Touched by Nausea, Solitary Confinement, London Calling, 20:00, R20 +
vetseun

2006 11 25 - Hair Of The Dog: Insek, Japan & I, Suicide Kings, Sub Machine, Vaughans Pool Terrace, Edenvale, 19:00, R20
vetseun

2006 11 18 - Insek, André van der Walt, Convalescent, Chaos Theory, Nile Crocodile, Pretoria
vetseun

2006 10 18 - Insek en Convalescent, Odd's, Pretoria

2006 10 13 - The End Is Coming: The Diesel Whores + Insek, Cellardoor DJ's Martin And Marc, The Bohemian, R30
vetseun

2006 10 06 - Insek & Forlorn, R30, Back2Basics, JHB

2006 09 30 - Revolution Stage at Woodstock 06: Bloodline Ltd, Misled, Insek, Suicide Kings, Far Beyond Driven, Stay Astray, New Found Disorder, Japan And I, Supergroup For The Revolution and more
vetseun
vetseun

2006 07 25 - Kwaai Musiek vir die Suigeling featured bands: Insek, Evil Hunter, Death By Monkeys, Trailer Park Lounge, 4th Ave, Melville, 19:30, R20, free Black Label
vetseun
vetseun

2006 06 13 - Friday The 13th: Touched By Nausea, Monkeyfinger, Insek, The Horror Cafe, R30
vetseun

vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)