


















Innes en Franna


Ek Weet Ek Kan LP ........................... 2013
Kant Een:
1. Hoor My Hart Marina
2. Ek Weet Ek Kan
3. By My Vanaand
4. My Mooiste Ballerina
5. Nuwe Môre
6. Ek Het Jou Lief
Kant Twee:
1. Laat Die Wiele Rol
2. Ek Hou Nog Steeds Van Jou
3. Nina Nana
4. Pretoria
5. Hoeveel Meer
6. Ek Sien Jou Weer
is Innes Benadé en Franna Benadé
Innes En Franna



Mense Soos Jy TC/LP . DCB (K) 231 1991 DECIBEL
Kant Een:
1. Mense Soos Jy (T. Schuyler/C. Whitsett/F. Benadé)
2. Sê My (N. Ignatiads/Jurie Els)
3. Oppie Parara (I. Benadé)
4. Mooiste Taal (F. Benadé)
5. Waterberg (F. Benadé)
6. Maak Vandag Jou Dag (F. Benadé)
Kant Twee:
1. Loslit Lekkerlyf (Hill/Martin/I. Benadé)
2. Wat Saak Maak (A. Swiegers/I. Benadé)
3. Voel Die Fees Van Vry Wees (K. Munro/W. Mümann/I. Benadé)
4. Vanmelewe Se Dae (I. Benadé)
5. Grafitti (F. Benadé)
Produksie: Boet Pretorius
Klankingenieur: Keith Forsyth
Verwerker: Lulu van der Walt
Innes en Franna!
Saam 'n ryke klanksensasie wat letterlik stormenderhand eers CRESCENDO in 1985 en daarna DEBUUT 1987 op TV1 Afrikaans gewen het
Vandag 'n uiterse gewilde sangpaar. Hulle is ernstig met hulle musiek en streef gedurig na die beste klank en gehalte.
Wat u op hierdie nuutste langspeler gaan hoor is 'n klinkende bewys van hulle deurlopende strewe, en u as koper gaan jare se luistergenot ervaar.
Geniet dit! - Hennie van Loggerenberg - omslag
Innes en Franna

In Harmonie LP ....... DCB (BL) 205 1989 DECIBEL
Innes En Franna Benadé Met Die Suid-Afrikaanse Polisiekoor Van Soweto
v.jpg)

Songs For Our Nation LP . DCB 225 1989 DECIBEL
Kant Een:
1. Listen To The Heart
2. Take My Healing To The Nations
3. Songs For Our Nations
4. Jabulani Africa
5. The Battle Hymn Of The Republic
Kant Twee:
1. Jantjie
2. Ipi Tombi
3. Groot Okavango
4. Shosholoza
5. Sanbonani
6. Gee My Vrede
BOODSKAP VAN DIE HOOFKAPELAAN (SAP)
Met die vrystelling van 'n plaat waaropp Innes En Franna Benadé saam met die Soweto-polisiekoor optree word 'n unieke voorbeeld gestel van samewerkingonderlinge vertroue en geloof soos wat dit binne SA Polisie beoefen.
Ten einde dit moontlik te maak was baie harde werk en opoffering nodig. Oorkoepelend was dit geloof in Jesus Christus as Saligmaker wat Innes en Franna en die koor van Soweto besiel het om hande te vat en die eer van die Here te besing.
Dit pas om hierdie plaat aan die Minister van Wet en Orde, mnr Adriaan Vlok op te dra. Sy aanmoediging, inspirasies en ondersteuning het baie daartoe bygedra dat die maak en vrystelling van die plaat werklikheid kon word.
Mag die boodskap op die plaat meehelp om ons mense in Suid-Afrika te bind aan Jesus Christus en aan mekaar. C. Colyn Lt.-genl. - omslag
Produksie: Boet Pretorius
Musiekregisseur: Martin Nel
Klankingenieur: Keith Forsyth
Innes en Franna

Sweef Soos 'n ArendLP ........................ DECIBEL
skakels :