Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hunter Kennedy (Hunter van Coke) (Fokofpolisiekar; aKING; Die Heuwels Fantasties, Walkie Talkie) (SUPRA FAMILIAS)

2021 03 04 - Middelvinger & Francois van Coke & Hunter Kennedy "Alles Is Gecancel!!" SINGLE LAUNCH
vetseun

2021 03 04 - Middelvinger & Francois van Coke & Hunter Kennedy "Alles Is Gecancel!!" SINGLE LAUNCH
vetseunLAAI AFLAAI AF
Middelvinger & Francois van Coke & Hunter Kennedy - Alles Is Gecancel!! CDS . 2021
- LIED VAN DIE DAG 2021/03/05


Walkie Talkie - In Die Weke Voor Die Virus VID >>> (2020)

vetseunLAAI AF
Walkie Talkie - In Die Weke Voor Die Virus CDS . 2020
- LIED VAN DIE DAG 2020/11/10

vetseunLAAI AF
Francois van Coke - Daarsy Boys met Hunter Kennedy (Tizel Remix) CDS . 2019


Francois van Coke - Daarsy Boys met Hunter Kennedy VID >>> (2019)
- LIED VAN DIE DAG 2021/02/11

vetseunLAAI AF
Walkie Talkie - United For Bafana met LT MP3 . 2015


Janie Bay - Wag Vir Jou met Hunter Kennedy VID >>>


skakels :








2014 06 12 - Sporadies Nomadies: Kennedy, Greeff, Van Coke, Rumours, Weltevreden Park, Johannesburg
2014 06 13 - Sporadies Nomadies: Kennedy, Greeff, Van Coke, Atterbury Teater, Pretoria - Computicket
vetseun


-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

2014 03 11-13, Sporadies Nomadies: Van Coke, Kennedy, Greeff, Die Boer, Durbanville, 20:30, R130
vetseun
SPORADIES NOMADIES:
'n Francois van Coke, Hunter Kennedy & Pierre Greeff Produksie

Sporadies Nomadies is 'n reeks intieme shows waar Die Heuwels Fantasties, Fokofpolisiekar, Lukraaketaar en Van Coke Kartel liedjies akoesties opgevoer gaan word. Francois van Coke, Hunter Kennedy en Pierre Greeff gaan die liedjies in chronologiese volgorde opvoer met staaltjies oor lewe op die langpad en ook dan dieper ingaan oor die die betekenis van hul treffers.

Hunter sê dat 'soos ons ouer raak en meer en meer teaters en Barnyard's en so begin speel het, wou ons kyk of ons iets bymekaar kan sit wat spesifiek vir daai tipe plekke voorsiening maak.

Jedd Kossew van Van Coke Kartel en Richard Onraet van Black Handed Kites gaan die manne begelei. Die eerste reeks skop af by Die Boer in Durbanville op 11, 12 en 13 Maart en die hele gesin is welkom.

Details:

Datums: 11, 12, 13 Maart, Plek: Die Boer, Durbanville, Prys: R130, Tyd: 20:30, Adres: Chenoweth Straat 6, Durbanville
Besprekings: 021 9791199
Facebook: https://www.facebook.com/events/748960918449889/

Die speellys vir Sporadies Nomadies om na uit te sien:

Hemel Op Die Platteland - FPK
Om Te Kan - Lukraaketaar
Monoloog In Stereo - FPK
Wintersdag By Die Seer - FPK
Verdoof, Vergiftig, Verskoon My - VCK
Oorlewing 101 - DHF
Nare Kaskenades - DHF
Klein Tambotieboom - DHF
Skadu's Teen Die Muur - VCK
Tot Die Son Uitkom - VCK
Dankie, Ek Is Veilig Hier - VCK
Beloofde Land - DHF
Môregloed - VCK
Die Volkslied - DHF
Leja - DHF
Pêrels En Lewensredders - DHF
Ek Skyn (Heilig) - FPK
Tiny Town - FPK
vetseun
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )