Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hugo
vetseun
Die Hits: Deur Die Straights . LEOCD312 2015 LEO MUSIEK
1. Deur Die Straights
2. Al Die Paaie In Die Wêreld
3. Selfde Ou Strate
4. Saartjie Van Biesiesvlei
5. Laai Jou Tas
6. Langpad
7. Jantjie Pieterse
8. Faantjie En Sy John Deere
9. Die Hysbak Song
10. Kaptein Castle
11. Tweebuffelsmeteenkootmorsdoodgeskietfontein
12. Verspeelde Kanse
13. Twee Sagte Hande
14. Ek En Jy
15. Weer
16. Goudstad
17. Rooi Son En Tequila
18. Christina
19. Valerie
20. Hier Is 'n Mens
21. Sylvia's Mother
22. The Story

vetseun
Laai Jou Tas .................... VONK081 2011 VONK MUSIEK
1. Laai Jou Tas
2. Al Die Paaie In Die Wêreld
3. Faantjie En Sy John Deere
4. Kaptein Castle
5. Tweebuffelsmeteenkootmorsdoodgeskietfontein
6. Ons Gaan Rugby Kyk
7. Langpad
8. Christina
9. Trek Aan Jou Trui
10. Goudstad
11. Cindy
12. Wiegeliedjie
13. Weer
14. Hier Is 'n Mens

vetseun
Hugo Sing Jim Reeves - Volume 1 . MZCD 06 2008 COLESKE/MOZI
1. Bimbo
2. Don't Let Me Cross Over
3. From A Jack To A King
4. He'll Have To Go
5. Distant Drums
6. Welcome To My World
7. Mexican Joe
8. Billy Bayou
9. Rosa Rio
10. Am I That Easy (To Forget)
11. Overnight
12. Partners
13. I Love You Because
14. I Won't Forget You
15. Adios Amigo's
16. You Are My Love

Hy is bekend vir treffers soos Deur die Straights en Saartjie Van Biesiesvlei, maar vir sy nuwe album het Hugo 'n nuwe baadjie aangetrek dié van die legendariese sanger Jim Reeves.
Jim Reeves het in sy loopbaan verskeie reuse treffers soos Distant Drums, Adios Amigo's en He'll Have to Go gehad. Hy was nie net 'n legende in Amerika nie, maar 'n superster in Suid-Afrika. Dit was hier waar hy sy enigste rolprent, Kimberley Jim, gemaak het en hy selfs sestien Afrikaanse liedjies opgeneem. Een van sy groot treffers was You Are My Love wat in 1962 in Nashville opgeneem is en 'n Engelse weergawe van Jy is My Liefling is. Jim het self die Engelse lirieke geskryf."Hugo het aan my genoem dat hy met Jim Reeves se musiek grootgeword het," sê Sean Else, mede-eienaar van Mozi Records. "Ek het besef dit is die regte tyd vir 'n huldeblyk aan 'n sanger wat sulke groot spore in Suid-Afrika getrap het."
"My pa-hulle het Jim Reeves geluister en ek het soveel goeie herinneringe aan die musiek," sê Hugo. "Daar is soveel treffers wat hy deur die jare gesing het en selfs die minder bekende liedjies het vir my bekend geklink toe ek dit weer hoor."
Hugo het die hulp van 'n Amerikaanse stemafrigter ingeroep om hom te help met die uitspraak. "Dit is klein goedjies soos hoe hulle die woord 'little' uitspreek. Dit was in die begin vir my nogal intimiderend, maar ek het die later goed onder die knie gekry."
Hy is positief oor die album en almal wat dit al gehoor het, hou baie daarvan. "Veral die ouer mense. Van hulle het sommer begin huil. Ook die jonger mense wat soos ek met Jim Reeves se musiek grootgeword het, het dadelik gesê hulle wil self 'n CD hê en sommer een vir hul ouers ook koop."
Dis vir hom moeilik om 'n gunsteling of twee te kies, maar as hy moet sal dit Welcome To My World en Billy Bayo wees. Hugo beplan om 'n vertoning te hou met die musiek wat op hierdie album opgeneem is.
"Dit is 'n groot klank en ons sal 'n sewe- of agtstuk-orkes gebruik. Ons het hard gewerk om die
klank perfek vir die album te kry en ek is baie trots op die eindproduk," sê hy.
Omdat die ouer garde so baie van die musiek hou, beplan Hugo om die musiek na hulle toe te bring. "Ek wil in my vrye tyd iets teruggee en beplan om in die dorpe waar ek optree oor die middaguur by ouetehuise en aftreeoorde op te tree. Van die ouer mense het dalk nie geld om na vertonings te kom nie of hulle wil nie in die aand uitgaan nie. Op hierdie manier kan ek hulle iets van die legendariese Jim Reeves bring en hopelik weer vir hulle die goeie herinneringe terugbring."
Jim Reeves is op 20 Augustus 1923 in Galloway, Texas gebore. Ná 'n besering sy bofbal-loopbaan kortgeknip het, het hy by 'n radiostasie in Shreveport, Louisiana aangesluit. Sy groot deurbraak as sanger het gekom toe hy tydens 'n lewendige uitsending ingestaan het vir 'n kunstenaars wat nie opgedaag het nie. In 1955 het hy 'n kontrak met RCA geteken en een van hul grootste sterre geword. Jim was een van die min country and western-sangers wat ook wêrelwyd - so ver as Indië en Noorweë - bekendheid verwerf het.
Jim Reeves is op 31 Julie 1964 in 'n vliegtuigongeluk in Tennessee dood. Hy was veertig jaar oud. In 1966 was Distant Drums vir vyf weke die nommer een-treffer in Brittanje en was dit eindelik 'n ongelooflike 45 weke op die treffersparade. Jim is in 1967 by die Country Music Hall of Fame in Nashville, Tennessee en in 1998 by die Texas Country Music Hall of Fame ingehuldig. - iris

vetseun
Hartland ......................... LEOCD137 2006 LEO MUSIEK
1. Weer
2. Hillside Lullabye
3. Poppe Op Jou Pelmit
4. Verspeelde Kanse
5. Waar Is Jy? (Riku Lätti)
6. Beste Henry
7. Selfde Ou Strate
8. Donker Wolk
9. Twee Sagte Hande
10. Trane Van Verandering
11. Springbokheld
12. Cowboy Kitaar
13. Sylvia's Mother
14. Fort Coepieba


Hugo - Deur Die Straights VID >>> (2009)

vetseunvetseunvetseun
Deur Die Straights ...... LEOCD121 2004 LEO MUSIEK/BOWLINE
1. Die Hysbak Song
2. Bicycle Sonder Slot (Koos Kombuis)
3. Saartjie Van Biesiesvlei
4. Deur Die Straights (Anton Myburgh)
5. Jantjie Pieterse
6. Rooi Son En Tequila
7. Valerie (Koos Kombuis)
8. Ek En Jy
9. Jantjie Van Die Berge
10. Dalk 'n Boerseun
11. Rooi Satyn
12. Suburban Bliss
13. Krisjan Swart
14. Hillbrow met Theuns Jordaan (Johannes Kerkorrel)

met Mel Botes, Vinnie Henrico, Andrew Roos


skakels :









vetseun

vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)