


















Hoorbeelde


Hoorbeeld - Spanning 7" .....................
- Wraak - Teen Dieslfde Prys
KANT 1 : 8:15
.......met Radio-agtige geluide en atmosferiese klank begin die (nou baie klikkende) swart plaatjie se ernstige verhaal. verraad, liefdesverdraaiing, en wraak, jou gewone diy pi-storie/liefdesdriehoek.
KANT 2 : 8:05
........tot 'n skokkende einde...
'n defnitiewe teater ervaring, iets wat die ken laat vryf.
met Gert van den Bergh, Joey de Koker, Dulcie van den Bergh, Willie van Rensburgh


Hoorbeeld - Liefde En Romanse 7" .
Kant Een:
1. Slaap Rustig Annakie (Willie van Rensburg)
Kant Twee:
1. Slaap Rustig Annakie (Willie van Rensburg)
met Willie van Rensburg; Iris Coetzee; Pieter Treurnicht; Wena Naudé
nog hoorbeelde..
2004 - Tien Jaar van Demokrasie en die Letterkunde - Daniel Hugo ATKV Veertjie-toekenning
2002 - Afvalklank - James Webb
1998 - Kersure tussen grou mure - Paul Brits
1994 - Toemaar Die Donker Man - Chris Swanepoel SAUK-prys vir Radiohoorbeelde
1992 - Anton Muller - die lewe van 'n outistiese man - Johan Rademan SAUK-prys vir Radiohoorbeelde
1988 - Neem my hand - André Liebenberg SAUK-prys vir Radiohoorbeelde
1986 - My naam is Ella - Dine van Zyl SAUK-prys vir Radiohoorbeelde, Artes, Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toekenning
1984 - Die ABC by Omega - Nico Roos SAUK-prys vir Radiohoorbeelde
1982 - Die watersoekers - Frikkie Wallis SAUK-prys vir Radiohoorbeelde
1980 - Op die outers - Jurg Myburgh SAUK-prys vir Radiohoorbeelde
1978 - Klanke van oorlewing - Lourens Fourie SAUK-prys vir Radiohoorbeelde
1976 - Die huis waar ek woon - Cobus Robinson SAUK-prys vir Radiohoorbeelde
1972 - Die valskermsoldaat - Morné Coetzer SAUK-prys vir Radiohoorbeelde
1970 - Broers - André Terblanche SAUK-prys vir Radiohoorbeelde
1968 - Namakwaland en Boesmanland - André Terblanche SAUK-prys vir Radiohoorbeelde
1964 - Die wêreld van Pierneef - JF Marais SAUK-prys vir Radiohoorbeelde
skakels :