Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
vetseun
Christus Die Vredefors, Kersfess Die Fees Van Vrede LP . MRS 115 OSSEWA
Kant Een:
1. INLEIDING: DIE HOOF, MEJ. H.A. HOLTZHAUSEN
... KOOR: Psalm 100 (DIE HALLELUJA) (P.K. de Villiers, NG Kerk Uitgewers)
2. KOOR: GESANG 12 (DIE HALLELUJA) (WL Viner, NG Kerk Uitgewers)
3. SOLO: COMFORT YE MY PEOPLE (Handel, Paterson's Publ.)
4. KOOR: AND THE GLORY OF THE LORD (Handel, Paterson's Publ.)
5. RESITATIEF: THERE WERE SHEPHERDS ABIDING IN THE FIELD (Handel, Paterson's Publ.)
6. KOOR VAN MATRIKULANTE, 1965: Stille Nag (Tradisioneel, Edwin Ashdown Publishers)
Kant Twee:
1. KOOR: VOM HIMMEL HOCH, 0 ENGLEIN KOMMT (Gesongbuch PV Drachel Köln, Bärenreiter Ausgobe)
2a) KOOR: KOMMET IHR HIRTEN (Aus Böhmen, Bärenreiter Ausgobe)
b. KOOR: In Dulci Jubilo (J Klug, Bärenreiter Ausgabe)
c. KOOR: ES 1ST EIN ROS ENTSPRUNGEN (Speierisches Gesangbuch Köln, Bärenreiter Ausgabe)
3. SOLO EN KOOR: COVENTRY CAROL (Puffin Song Book, Penquin Book)
4. KOOR: S00S DIE HERDERS VAN WELEER (DIE HALLELUJA) (Ou Kerslied, NG Kerk Uitgewers)
5. KOOR: Kom Herwaarts Getroues (DIE HALLELUJA) (JF Wade, Can'tus Diversi)
6. HERDERS HET DIE HERE GEËER (Valentin Triller, Bärenreiter Ausgabe)
7. KOOR: Onse Vader (DIE HALLELUJA) (Tradisioneel, NG Kerk Uitgewers)

Dit is 'n jaarlikse instelling van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria om aan die einde van die jaar hul amptelike afsluiting in die vorm van 'n diens te hou in die NG Kerk, Pretoria-Oos. Die doel van hierdie funksie is om as skool dank te bring aan ons hemelse Vader vir alles wat ons deur die jaar ontvang het in ons klaslokale, op ons sportvelde en in die lewe daarbuite. By die geleentheid tree 'n massakoor op, soveel as moontlik van die skool se nagenoeg duisend dogters. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )