


















Hildred Smith (Jacobs)


Orrel Ritmes LP ........................ KG 177 KEURGOUD
Kant Een:
1. Maanlig Op Die Water
2. Sawends
3. Saggies Klink So 'n Melodie
4. Gou, Gou, Gou
5. Madelein
6. Meisie Van My Drome
7. By Die Ou Meulstroom
Kant Twee:
1. Na Aan My Hart
2. Huisie In Die Berge
3. Plaas Toe
4. Waar Is Jy
5. Bloemfontein Se Rose
6. My Ryperd, My Brakkie En Ek
7. Aan Die Einde Van Die Dag
Hildred Smith - voor haar troue Hiidred Jacobs - is afkornstig vanaf Boshoff in die Vrystaat. Hildred is een van ons bekendste orreliste en doen baie dikweis Radio-uitsendings. Sy het ook in al die bekende skouburge hier in Johannesburg en ook in Kaapstad opgetree en het ook vir in geruime tyd mef die bekende Hendrik Susan saamgewerk.
Hildred is nou hier in Johannesburg gevestig waar sy 'n baie suksesvolle musiekskool gestig het. - omslag
Opname En Produksie: Pierre J. Lombard
skakels :