Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hilandi du Toit (Zamar, My Vallei)


Hilandi du Toit - Reisgenoot VID >>>


Hilandi du Toit - Dis My Taal! VID >>>

ook op:
Nuwe Generasie Divas 2008 kompilasie - Spore Langsaan My

flyers :
2007 09 19 - Hilandi du Toit, Valskerm, Die Boer, Durbanville


skakels :








2015 03 14 - Die Somer het 'n geel rok aan (Hilandi du Toit, Schalk Joubert, Henry Steel, Vernon Swart), Weltevreden, Woordfees, Stellenbosch, R100
vetseun

Spore Langsaan My, met Hilandi du Toit. In die Ou Meulteater op 18 September. Du Toit maak haar debuut as solokunstenaar en stel haar CD, Spore Langsaan My bekend in 'n produksie van woord en akkoord.
Verlange gaan rock en die liefde gaan skreeu tot dit nostalgies dobber onder in jou hart.
Suid-Afrikaners se hartsnare is passievol gepluk toe Hilandi du Toit haar kitaar opgetel het tydens ZAMAR optredes, Boheem! (saam met Anna Davel) en Altyd Jonker ('n KKNK opdragproduksie).
Sy maak nie net graag musiek nie, maar skryf veral Afrikaanse gedigte waarvan sy sommige toonset of voordra tydens haar vertonings. Sy het 'n groot bewondering vir Afrikaans en het groot waardeering vir haar voorgangers wie hul spore diep genoeg getrap het sodat sy ook daarin mag volg.
Hilandi se debuut album, Spore Langsaan My beloof om, met 'n vars aanslag, Suid-Afrikaanse gehore se harte te steel.
Besprekings by Vicky Stemmet, tel no 083-564-0056.



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )