


















HiKaToRi .com
HiKaToRi - Johnson Hates Me VID >>>


Black On Red ..................................... 2015
1. Black
2. Baba Raas
3. Fist Fight
4. Tell Father Time (He Can Go And Stick It Up His Ha Ha Ha)
5. Wolkbreuk Donderstorm
6. Johnson Hates Me
7. Naamloos Gehokte Nasie met Duskant Ombliksem
8. What I Want
9. Hartgrenaat
10. Valentine II
11. Red
12. Dankie (BONUS)
HiKaToRi vs Duskant Ombliksem - Naamloos Gehokte Nasie VID >>> (2009)



Gensai ........................... CDASD038 2006 ASP RECORDS/SELECT
1. Back Up

2. Gensai Kawakami
3. Melkman - MP3 by myspace
4. Times
5. Hart Op Die Mat
6. 2 Steps - MP3 by myspace
7. Drome Van Fiksie
is Nico Botha (Stem), Pieter Steyn (Kitaar), Iwan van Blerk (Kitaar, stem), Gideon Burden (Bas), Michael Delport (Dromme), Charl Badenhorst
Net as voorsmakie wil ons meld dat die CD 'n totale rocker is, met eggo's en oordrewe ritmes, hard en reguit lirieke en een verskriklike live show is hierdie 7 snitte maar net 'n teelepel van wat HiKaToRi nog gaan gee.
Met Melkman video wat met huge applous op MK89 ontvang is en vinnig as een van die bestes ooit beskou is en radio en internet volgelinge daarby, een van 2006 se bestes. Kry dit op hul myspace bladsy, daar is ok 'n engelse een 2 Steps, wat die musiek wat die manne maak baie goed verduidelik, al is dit net 'n snippet.
binnekort meer ...
Koop die CD by Take2.co.za, nou.


Melkman - MP3 by myspace VID by tuisblad
2 Steps - MP3 by myspace
HiKaToRi- Melkman VID

skakels : hikatori.com : facebook : myspace.com/hikatori
HiKaToRi Gig/Flyer-blad