


















Hie Pop


Skrik Wakke ............ MMPCD 0001 1999 SELECT
1. Paptrap
2. Allie Kinnes
3. Baby Jy
4. citylude I
5. Vat Vir My
6. Coloured Mense Issie Vakie
7. citylude II
8. Criminals
9. Verby
10. citylude III
11. Ek Verlang Na Jou
12. Is Gat Geroek - MP3 >>>
13. Rukkie Jol
met vernott, d'low, akim, raheem en saqileeen van ons meer reguit cds, met 'n lekker opstopper titel en genoeg stemme om enige oogpunt te verdof. en nadat jy papgetrap is stampvoet en neurie jy saam. almal se baby jy en as die citylude begin skuif die CD na die top drie... raakvat kore en skud-ai-boude ritmes vergesel jou deur die res van die cd, verby die coloured anthem glimlag, die stipkyk criminals en verby saam met nog
...................................... "... rukkie jol, ... rukkie jol..!!"
bring jou by 'n Ek Verlang Na Jou weergawe en die humoristiese Is Gat Geroek. die CD bring al daai cityludes bymekaar met Rukkie Jol wat elke streek op sy naam noem en vereer. 'n perfekte menging van reguit feite en ooglopende sieningswyses, saamgevleg met verskillende melodiese onthou kore en rate. die vyf manne se woorde spin saam stories wat hul agtergrond weerspieël, maar hul spreek almal aan, en as jou stad / area genoem is...saam met POC, BVK, Groove Station en van David Kramer se goed gooi die taal skewe ssse om groot hoeke en as jy hierie een ka optê, doen.
skakels : paarlpost.coza ....