Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Henry Steel (S A M)

2020 11 28 - Tuin Van Digters - Smeltkroes by Tuin van Digters: Luna Paige, Ramon Alexander, Frazer Barry, Devonecia Swartz, Breyten Treurnnicht, Jolyn Phillips, Shirmoney Rhode, Annemie Nel, Shaun Johannes, Muneeb Hermans en Henry Steel, Regie: Nicole Holm - NATi - RSG - Iluminar Productions - Clemen Gold
vetseun
vetseun


Kabous Verwoed - Bloedgebrek met Schalk van der Merwe, Alta Joubert, Swart Gabriel, Henry Steel >>> (2008)


skakels :









2015 03 14 - Die Somer het 'n geel rok aan (Hilandi du Toit, Schalk Joubert, Henry Steel, Vernon Swart), Weltevreden, Woordfees, Stellenbosch, R100

vetseun



2007 09 15 - Henry Steel, Luna (met Henry Steel, Leon van der Westhuizen), Die Sinkshack, 20:30, R50

2007 09 14 - Henry Steel, Luna (met Henry Steel, Leon van der Westhuizen), Johnny Dopper en die Rubber Soles Band, The Bo, R50

2007 09 12 - Luna (Vier Seisoene, gedigte van Elisabeth Eybers, N.P. van Wyk Louw, Marita van der Vyver, Karel Schoeman, Paulo Coelho, Engemi Ferreira, kitaar Henry Steel, baskitaar, Leon van der Westhuizen, tromme, Gideon Meintjies, video Kuns, Nathani Lűneburg), Centurion Teater, 20:00, R80

2007 07 27 - Luna met Henry Steel en Leon van der Westhuizen, Back2Basix, 21:00

2007 07 26 - Luna met Henry Steel en Leon van der Westhuizen, Café Barcelona, 20:30

2007 06 01 - Luna, Henry Steel, Die Kombuis, Melville

2006 11 07 - Radio Vryheid/Radio Freedom: Radio Suid-Afrika + Kabous Verwoed + Luna + Henry Steel en geheime gaste AD de Vos + Bacchus Nel + Fritz Blitz, Café Barcelona, Elarduspark
Miskien nie die soort bymekaarkoms wat mens moet probeer verwoord nie. Maar die verkeerde afdraai kan jou nog by die regte plekke uitbring ...
Barcelona se donker tafeltjies en bier is nog dieselfde as vroeër vanjaar saam met Die President, toe was dit Rokkeloses en mense van Brixton, maar die keer is daar geen keer aan die diep ingelegte trots van die taal.
Die aand word afgeskop deur Kabous se woorde, van die bar vol jeugdiges ens. Tweede is Luna se klavierklanke wat haar perfekte stem begelei, met Henry Steel en Leon op kitaar. Radio Suid-Afrika is dan voor die mic en dis 100 Maal, saam met 'n Henry Steel track is die aand in beweging. Henry rock saam met Delta Blue.
Dis mic aflos tussen die Vryheidssingers, Kabous, Luna, Radio, Henry, sonder ophou of verskoning, net meer van "daai goeie goed". Met die sterk bewoorde ritmiese klank van Kabous se verse, Luna se bluesirige melodieë en Radio Suid-Afrika se amper patriotiese amper klaagliedere (ons oordramatiseer vir effek) en dan weer Henry se staalkitaar snare, word die aand diep in gekuier, soos 'n bosveldpad soontoe. Kabous doen nommers vanaf sy Beenkamers CD (www.ritmeplate.co.za!!), Luna doen 'n afrikaanse een (vir die aandele), Radio se Bid, Jy vermy (vir my) en Minder Is Meer is toe alles net nog inleiding ...
En dan is dit die geheime gaste wat uit die skadu's onder die ligte kom, eers Die Wolfman, met nuwe tonginniekies (koppeltekens word vir eers geboikot) nommers in die selfde stemming van sy reeds bekendes. 'n Lekker reminder aan hoe Bang ons mag wees, en daai een van die vrou in die veld ... Volgende is die luilekker droomtoring kitaar begeleide stem van Bacchus, die god van wyn. Daar is nuwe nommers, maar die stemme skree om in die Nag se Arms gevat te word, en hy gee in, met stukkende huis lekkerkry Raam Dit Met Die Son, en na nog skree Oppie Plaas. Hy word bygestaan en gevolg deur Swartskaap Blitz se harmonisering. Fritz speel self so paar songs wat die aand met elipse tot in eweigheid sal laat voortleef, later meer oor die Swartskaap ...




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )