Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Henry Combrink en sy orkes (Die Hi-Lites)
vetseunvetseunvetseun
Dans Treffers LP .......... MFP 54630 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Honey
2. Proud Mary
3. Nosey Nosey
4. Sunday, Monday, Tuesday
5. Kansas City
6. Simple Simon
Kant Twee:
1. Going Down Jordan
2. Samson And Delilah
3. Guantanamera
4. Tijuana Taxi
5. Groovy Kind Of Love
6. Coming Home Babe (Worksong)

Henry (Hank) Combrink, het sedert 1962 as Beroepsmusikant opgetree, hy het by die Suid-Afrikaanse Lugmag-Orkes aangesluit en vier jaar Iank daar deurgebring.
Hy het onder die naam ,,The Hank Brink Sound" opgetree in Johannesburg se Nagklubs, en 'n tyd in Salisbury, Rhodesia, gespeel en ook op Beeldradio (TV) opgetree, en ook sy eie program op radio vir 'n tyd gehad. Toe Port Elizabeth toe vir 'n kontrak, toe terug Johannesburg toe. Sy Orkes het onlangs by 'n Nagkiub by die Germistonmeer opgetree.
Hy het al voorheen opnames onder sy eie naam gedoen, sowel as met Flippie van Vuuren, en het ook saam met Hymie Baleson en George Hayden se Orkeste opgetree, tans speel hy ook met die ,,Hl-LITES".

Orkes is:
HENRY (HANK] COMBRINK - Tenoor Saksafoon, Bariton Saksafoon, Klarineto en Fluit.
FRIK FOURIE - Alto Saksafoon.
PETER GROVé - Hammond Orrel.
DEREK HUTCHINSON - Kitaar.
PIERRE SLABBERT - Baskitaar.
CHARLES VAN SCHALKWYK -- Tromme.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)