Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Helena Conradie
vetseun
Kersfees hier by ons ........................ 2013

met Minette du toit Pierce, Helena Conradie en Francois le Roux

vetseun
Kom Vlieg... ........................................ 2013
- vir kinders van 5 - 80
- Musiek deur Francois le Roux (Die HA!Man)
- Sang deur Karli Heine
1. Ek Sal Vir Jou 'n Reënboog Vang* (Philip de Vos)
2. Kom Saam Met My (Helena Conradie)
3. Neem 'n Stukkie Reënboog* (Helena Conradie)
4. Die Melkweg (Hennie Aucamp)
5. Die Nagvoël Skree Om Middernag (Philip de Vos)
6. Die Paddaprins (Helena Conradie)
7. Daar's 'n Liedjie In My Sak* (Philip de Vos)
8. Voël Van Die Nag (Helena Conradie)
9. Hadida (Rita Gilfillan)
10. Klein Yankie de Wit (Helena Conradie)
11. Kom Bly By My In My Huispalieis* (Philip de Vos)
12. Daelank Het Ek Gesoek Na Die Land (Philip de Vos)
13. Ek Sal Vir Jou 'n Appel Pluk* (Philip de Vos)
14. Die Goue Gans (Helena Conradie)
15. Tortelduifie* (Philip de Vos)
16. Sênou (Helena Conradie)
17. Skattebol (Helena Conradie)
18. Jan Pierewiet* (Helena Conradie)
19. So Is Ons Nou Aan Die Einde (Helena Conradie)
20. Voëls (Philip de Vos)
*Liedjies

vetseun
My ouma het 'n Skeffie Beffel . HCAWCD003
- Liedjies en versies uit Afrika -
1. My Ouma Woon In Afrika / Japie, My Skapie
2. Skeffie Beffel
3. Die Flits (Alba Bouwer)
4. Leeus (Philip de Vos)
5. Olifant
6. Seekoei
7. Kameelperd
8. Skeffie Bly In Afrika
9. Krokodil
10. Renoster
11. Tarentaal
12. Skeffie Wie Is Jy?
13. Skeffie Sing Bobbejaan
14. Danslied Van Die Paddas (Ulrich Gerryt)
15. Padda Praat So Pragtig (Elsa du Toit)
16. Ure Dae Maande Lank
17. Pieter-Jan En Dirkeman
18. En Hoekom Huil Die Kraan (F. du Plessis)
19. Skilpad Slaap Jy Waar Jy Lê (F. du Plessis)
20. Die Wind Die Waai
21. Oupa Sê Skeffie Beffel Is Baie Stout
22. Trippe Trappe Trone
23. Eendjies
24. Hoe Ry Die Boere?
25. Skeffie Op 'n Maanstraal
26. Wielie Wielie-Walie
27. Tara Rara Boemdery
28. My Oupa Laat My Perdjie Ry
29. Skilpad Kan Nie Sing Nie (Philip de Vos)
30. Skeffie Beffel Maanligdier
31. Slaap, Kindjie, Slaap
32. Tula
33. Ek Gaan Nou Droom Van Afrika

met Annalise Wiid, musiek, Francois le Roux, regisseur, Marius du Plooy, illustrasies, Hanien Jacobson

vetseun
Doepa! - George Weideman . HCCD006 2008
- Musiek en gedigte, Saamgestel deur Helena Conradie
1. Doepa Vir Die Droefte (Toonsetting : Francois le Roux)
2. Blommetjie Gedenk Aan My (Toonsetting : Francois le Roux)
3. George Oor Skryf
4. Lied Vir Johnny Se Vrou (Toonsetting : Annalise Wiid)
5. Herfs Oplaas, Helaas
6. Kougoed Uit Die Kro En Kamiesberg
7. Soverby Se Lam (Bella Is 'n Bielie Van 'n Boklam) (Toonsetting : Louis van Rensburg)
8. 'n Mandjie Droë Vrugte
9. George Oor Sy Ouers
10. Aan Pa
11. Ma Het Lepels Vergaar
12. Ek Kan Nie Meer My Oë Sluit Nie
13. Vergissing (Toonsetting : Francois le Roux)
14. George Oor Liefdesgedigte
15. Sonder Jou Is My Dae Leeg (Toonsetting : Annalise Wiid)
16. En Nou Het Alles Winter Geword
17. Ek Weet Jy's Bang (Toonsetting : Francois le Roux)
18. Blommekykers
19. Dis Of Die Blomme Kreupel Is Vanjaar (Toonsetting : Annalise Wiid)
20. George Oor Ouma Baai
21. Ouma Baai Maak Heuningbier
22. George Oor Verskombuis
23. Appel En Peer
24. Gedigte Hoort Aan Tafel
25. Carica Papaja
26. Vrugte-Ontbyt Vir 'n Beminde
27. Liefdesvrug
28. Tuin
29. Patatta
30. Groentewinkel Amsterdam 2003
31. Groente Met 'n Klankie
32. Granate En Kwepers: 'n Stillewe
33. Ek Gee Vir Jou 'n Ryp Granaat (Toonsetting : Francois le Roux)

Helena Conradie & Lizelle Duvenhage
vetseun
Speelman - Poësie & Musiek ........ 2009
- 'n Viering van die digkuns

Helena Conradie, woordkunstenaar van die Kaap, wat reeds bekend is vir haar CD's met die werk van Boerneef, Sheila Cussons, T.T. Cloete en George Weideman, se nuwe CD, getitel: SPEELMAN, is sopas vrygestel.
Daarop word digters soos: N.P. van Wyk Louw, D.J. Opperman, Elisabeth Eybers, Uys Krige, Marlise Joubert, Ina Rousseau, Joan Hambidge, Trienke Laurie, Zandra Bezuidenhout, R.K. Belcher, Ernst van Heerden, Breyten Breytenbach, T.T. Cloete, Boerneef en Ronel Loots, Olga Kirsch en Antjie Krog se werk voorgelees rondom die tema die kunstenaar as speelman.
'n Hele paar van die bogenoemde digters lees self hul eie werk op: SPEELMAN . "Ons bewaar die digter se stem saam met haargedig," sê Conradie. Klassieke kitaarspeler Lizelle Duvenhage is verantwoordelik vir die kitaarspel en verwerkings. Minette du Toit-Pearce sing die toonsettings op die CD.
Joan Hambidge,wat ook op die CD lees, wys in haar gedig: Judy Garland daarop dat Judy die beste "entertainer" ooit was, maar nie vervulling gesmaak het nie. Zandra Bezuidenhout lees ook haar gedig, Sleutel, waar sy beweerdat Gees die sleutel moet wees van die gedig soos van die liefdesspel. Marlise Joubert se gedig: balspel,"n akwarel, dui daarop dat die element van spel dalk die sleutel is tot die skeppende lewe.
D.J.Opperman se grootse gedig oor kunstenaars: Paddas, word 'n hoogtepunt op die CD. Dit word deur die digters wat op die CD lees, voorgelees.
Gedigte smelt saam met die kitaarspel, wat die woorde ondersteun en verder neem. Werke van W.A. Mozart, John Anderson, Julio Sagreras, Villa Lobos, F. Tarrega en ander word op die CD gehoor. Nuut geskepte toonsettings maak die luisterervaring nog meer vreugdevol. Minette du Toit-Pearce, bekende metzo sopraan, se deelname is 'n bonus.
"Dit was vir my 'n verkenningstog om die wêreld waarin ons leef, en veral die van die kunstenaar, beter te verstaan," sê Conradie.
Die CD kan bestel word by cecelia@cadutoit-wp.co.ca of by 0219192280.
Dit sal ook beskikbaar wees by die Protea Boekwinkel op Stellenbosch. Kontak 021-8829100 of ls.protea@mweb.co.za - versindaba

Helena Conradie & Annalise Wiid
vetseun
Ek Word Tintelend Wakker . HCAWCD001 2002
- Gedigte van Sheila Cussons
- Die verhoogproduksie met 'n bonussnit!
1. Leestekens (Laat My Weer Behoorlik Hoort) (Toonsetting : Annalise Wiid)
2. Die Piekniek
3. Rit In Akwarel
4. Leestekens
5. Klein Ballade
6. Leestekens
7. Klag (Toonsetting : Annalise Wiid)
8. Kombuis Van Hera
9. Christ Of The Burnt Men
10. Palet (Toonsetting : Helena Conradie)
11. Leestekens
12. Komma
13. Op Ligte Fantastiese Toon (Toonsetting : Helena Conradie)
14. Die Motorfiets
15. Singende Meisie
16. Peloponnesos (Rooi Roos) (Toonsetting : Annalise Wiid)
17. Toskane (Savanorola)
18. Siësta Van 'n Balling (Ek Word Tintelend Wakker)
19. Blou
20. Gebed Van Die Loot Aan Die Wynstok
21. Die Duiwel Praat Engels
22. Kok
23. Trane
24. Die Werf
25. Antieke Wandeling
26. Kombuis Van Hera 1 (Toonsetting : Annalise Wiid)
27. Die Woedende Brood
28. Die Verlosser
29. Eva (Toonsetting : Helena Conradie)
30. Leestekens
31. Besoeking
32. Eva
33. Gebed Van Die Loot Aan Die Wynstok (Toonsetting : Helena Conradie)

Helena Conradie & Annalise Wiid
vetseun
Makie Mooigoed Staan . AFRIMUSIK05/HCAWCD002 1999/2000 AFRIMUSIK
1. Makie Mooigoed Eeneen Staan
2. Vertelling
3. Soms Word Ek Sat Van Dit En Dat
4. Tussen Die Katel Se Koppenent En Die Katel Se Voetenent
5. Van Al My Land Se Tafelberge
6. Vertelling
7. My Oom Willie Naaf Had Harspan
8. Jou Woord, Jou Woord
9. Eintlik Is Ek Oor Ons Taal Geworrie
10. Dit Is Nou Emal Soos Dit Is
11. Boplaas Het Weer Toegeval
12. Magoed, Issit Waar?
13. Elke Aand As Die Skemer Kom
14. 'n Hoelike Soort Aanspraak Moet 'n Mens Hê?
15. Ek Wil 'n Ruik Kan Ruik
16. Ek Loop En Soek Na Koekmakranka
17. Met Transistor Innie Hand
18. Die Brulpadda Brul Bas
19. Hoe Stil Kan Dit Word
20. Kaapse Kanarie
21. Niks Hang So Rooi Soos Wingerd Blaar
22. Die Najaar Is Nou Op Sy Herfste
23. Lappiedy Lappida
24. Lappa Lei Vir Bella Koud
25. Dit Het Jy Nou Van Latjieloop
26. Die Berg Gans
27. Ek Het 'n Vreemde Voël Hoor Fluit
28. Voshaarnooi
29. My Hart Blom Wit Vir Die Voshaarnooi
30. Sy't Jou Lief
31. Aandblom Is 'n Wit Blom
32. Ek Staan En Verkyk My Aan Donkerrooi Rose
33. Naspraak
34. Makie Mooigoed Eeneen Staan

vetseun
Die Venster Gaan Oop ........................... VRIENDE VAN AFRIKAANS
- Gedigte en musiek. Program saamgestel deur Helena Conradie

T.T. Cloete gedigte, voorgedrag Helena Conradie, musiek Leonard Heydenrych (dwarsfluit), Minette du Toit-Pearce (altviool, sang), Christo Bezuidenhout (orrel)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )